17.12.2013 Views

raadslede van die genootskap - savleismerino.net

raadslede van die genootskap - savleismerino.net

raadslede van die genootskap - savleismerino.net

SHOW MORE
SHOW LESS

Transform your PDFs into Flipbooks and boost your revenue!

Leverage SEO-optimized Flipbooks, powerful backlinks, and multimedia content to professionally showcase your products and significantly increase your reach.

in daardie tyd kon bekostig nie, darem ’n smakie van“skaapvleis” sou kon geniet.Oom Wilhelm Louw van die Dormers en ’n goeie vriend vanmy was woedend omdat ons so iets wou aanmoedig – ofwas dit die R5000 ! U sal seker die mooi dame onthou wat“Toppers” se verteenwoordiger was in die Vrystaat.Ons het ook begin met die Streekskampioenskappe en onseerste skou, as ek reg kan onthou, was op Middelburg K.P.Die skape was te pragtig en ons het meer en beterpublisiteit verdien, maar dit was ’n lekker tyd en ons het ditgeniet om die ras te reklameer. Die Merino telers wasverbaas om die gehalte van ons skape te sien en dat onsdit kon durf waag om in hulle wêreld te kom skou. Hierdieskoue in verskillende streke was tot groot voordeel om dieras bekend te stel.Daar was die Rasbeoordelaars vergaderings waar ons solekker kwaai kon stry oor die beste eienskappe vir dietoekoms van ons ras. Ons het tot laat in die nag KWV,stories en grappe geniet. Pa en later ek, het ons KWV metlede van die noorde, vir die lekkerste biltong in die wêreldgeruil. Aangename tye !Die stygende kostes van Stamboek het gelei tot onsonttrekking van hulle Vereniging. Die druk op ons lede hetal hoe groter geword. Daardie Augustus was onsjaarvergadering in ’n groot donker saal van ’n nagklub. Dieluukse boot, die Achilles Laura het die vorige naweek opdie rotse gevaar en gesink, sonder verlies van lewens. Ekmoes die lede vertel van die Raad se besluit en ek sê toedat net soos die boot gesink het, so het my posisie ensitting op Stamboek ook gesink! Die gelag (seker vanblydskap) was so spontaan dat dit aangehou het tot na dievolgende dag se veiling.Ek het altyd uitgesien na Maans Conradie se besoeke aandie plaas vir die keuring en sy spyt toe ons skape so siekwas. Hy was altyd aangenaam met goeie advies en mooistories van ons ras. Hy het ook altyd melk gedrink na dieetes vir sy sooi-brand !!Doepie – P J du Plessis, was vir baie jare ons bestuurderin daardie tye. Hy was baie bekwaam, het almal in die regteplekke geken en was gretig om behulpsaam te wees. Metsy hulp en advies het hy my lewe as President so maklik enaangenaam gemaak. Ons ledetal het verdubbel na 750 inmy tyd.Ja, dit was sonder twyfel die lekkerste dae van my lewe.Alhoewel ons baie gelukkig is hier in Sydney met ons vierkinders, drie kleinseuns en nou tweeling kleindogtersasook baie goeie vriende, verlang ek nogsteeds na myVleismerino vriende en my skape.Ons bid dat u en u families en u vriende goeie gesondheid,geluk en veiligheid sal geniet.Groot sukses vorentoe vir die ras, die president en raad,die bestuurder, dames en al die lede.Leon Goodman21/1 Wride street • Maroubra • NSW 2035AUSTRALIAALLES IS GENADEWat ’n voorreg om vir die afgelope 45 jaar deel te kon weesvan ’n wonderlike ras en ’n groep aangename mense(telers). My ondervinding was oor die jare dat as jy jou deeldoen, jy altyd aanvaarbaar sal wees.Die teling en skape het baie verander, maar die goeie geesonder die telers het dieselfde gebly. Vergelyk gerus ’nkampioen ram se bou en voorkoms van die sestiger jaremet die hedendaagse en u sal ’n groot verskil sien. Dit hetnie vanself gekom nie, maar inisiatief, die leiding van diebestuur, die liefde vir die ras en die toewyding asookdeursettingsvermoë van die pioneer telers soos CharlieSimkin, Boet Venter, George Verster, Otto Kiessig, LeonGoodman, die van Wyk broers en vele ander, wie se namenie hier genoem is nie, het ’n groot rol gespeel in dieveredeling van die ras.Hierdie telers en baie ander telers wat met die jarebygekom het, was gedetermineerd om ’n sukses te maakvan die teling en bekendstelling van die ras. Deur middelvan skoue en uitstallings is die ras oor die land heen metgroot moeite en ywer geadverteer. Kritiek en negatiwiteitwas daar natuurlik ook maar van buite, maar die positiewetelers het deurgedruk en die ras het homself bewys in al dieprovinsies. Telers het insette gemaak op verskillendeterreine en nuwe telers het voortdurend bygekom en huldeel bygedra tot uitbouing van die ras.Instansies wat positief was en bygedra het tot die uitbouingvan die SA Vleismerino was onder andere: Stoetvee -dienste met oom Dup aan die stuur, Stamboek, PretoriaUniversiteit, Stellenbosch Universiteit, Elsenburg Landbou -kollege met ’n geslote kudde, Manie Conradie – Inspekteurvir jare, Nampo, Skoue, elke bestuurder en personeellidoor die jare asook die huidige Bestuurder en Personeel virhoflikheid en puik diens.Self het ek ook die voorreg gehad om van 1962 af lid tewees en het op die Raad gedien vanaf 1987 – 1993 asPresident van die SAVM Genootskap. ’n Hoogtepunt vir mywas die onversadigbare aanvraag na ramme en ooie dieafgelope jaar asook die uitstekende veilingspryse in 2006.Manie van Niekerk (Snr)18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!