A PERIOD OF TRANSITIONJohn Ronald (1987 - 1988)It was indeed an honour for me to be appointed asManager of the S A Mutton Merino Breed Society inJanuary 1987.So, filled with enthusiasm and total faith in the breedI was about to manage, pro moteand expose to it’s rightful positionas the most ver satile breed inSouth Africa, I arrived in Bloem -fontein and took up office at Pedstock services,who admi nistered the Breed Society.It was not long before I de tec ted a certainamount of animosity amongst many bree derswho felt that the So ciety should become autonomous a n dhandle their own affairs similarly to other leading sheep breeds. Thisfeeling was gaining mo men tum with many un official meetings beingheld in various regions.One of my projects in my first year was to pu blish a “Prestige”S A Mut ton Merino Jour nal. The response was over whelming fromboth the stud breeders and the commercial sector. This journalwas published in November 1987.In the meantime this discontent among the breeders continued tospread and after favourable response from the S A Stud BookAssociation and other organizations, the council of the S A MuttonMerino Breed Society announced that they were terminating theirassociation with Pedstock Services at the end of November 1987.We immediately started preparations for our new offices. TheCentral Agricultural Society offered us their Boardroom and otheroffices, which we gratefully accepted and in January 1988 weofficially opened our new S A M M Breed Society offices.The next project was the preparation for the S A NationalChampionships to be held in March 1988. The response from oursponsors was overwhelming and it is here that I wish to paytribute to my dear friend, the late Jimmy Maritz, for his umendingsupport and sincere friendship. Many valuable prizes werereceived including a Ford bakkie from the Ford Motor Company.The show was a resounding success which was made possibleby the support of the breeders.In May 1988 my previous employer offered me a position I couldnot refuse and it was with much trepidation that I terminated myservices, leaving many happy memories and proud of the fact thatthe Breed Society was now fully autonomous and fullyresponsible for it’s destiny.S A VLEISMERINO 75 JAARGeorge LatskyBestuuder vanaf 1 November 1988 – 30 Junie 1998Soveel kundiges en uitstekende stoetboere het deurdie 75 jaar van die bestaan van die ras gekom engegaan en bydraes tot die S A Vleismerino gelewer.Die een enkele faktor wat al duid eliker word is datlank nadat ons nie tige mense nie meer daar sal weesnie, die ras steeds sal bestaan en groter en nuwehoog tes sal bereik.Vele doemprofete het voor spel dat indien die ras nie tred houmet ander rasse en BLUP op groot skaal begin toe pas nie, die rasagter gaan bly. Vandag blyk dit dat die S A Vleismerino se sukses asdub bel doel ras, ongekende hoog tes be reik het en teelmateriaal baiehoog in aanvraag is, met meegaande hoë pryse. Wie sou ’n klompiejare gelede kon droom dat vir kommersiële ooie R1600-00 betaal souword.Ek wil hulde bring aan groot geeste wat elk op hul eie manier grootbydraes tot die bedryf gemaak het en wat nie meer daar is nie, soos:Wouter Myburgh, Japie Wiehahn, Charlie Simkin, Faantjie Greyling,Gawie Swart, Nico Louw, Martiens Roets en vele ander. Wie sal28daardie manne wat soveel jaar met sukses op die raad gedien het,as president of as toegewyde raadslid van die genootskap en watjammerlik nie meer in die stoetbedryf is nie, ooit vergeet soos ClyntonCollet, Leon Goodman, Daan Slabbert, Frik Swart en Ralph Burls.Behalwe genoemde telers wat hul merk gemaak het, was daar indie bedryf heelwat amptenare wat eweneens ’n groot rol gespeelhet in die ras se sukses. Wie sal ooit Jimmy Maritz se reusebydrae oor baie jare met reklame, skoue, veilings en borgskappevergeet. Hy was maar net altyd betrokke en het sy kundigheidnougeset vir die ras aangewend. Namakwa Dreyer het die telersen presteerders van die ras op die punte van sy vingers geken enwas myns insiens die beste stoetvee afslaer wat ooit op dieVleismerino rostrum was. Oom Boet Klopper sou sy alles vir dieras gegee het en het vele kursusse aangebied. Baie van dieskaap en wol deskundiges het groot bydraes gemaak terwylander meer die wolrasse aangehang het.Gedurende my tyd as rasdirekteur het ek diep beindruk geraakdeur die goeie vriendskapsbande wat tussen S A Vleismerinotelers bestaan. Die pragtige manier van saam deelneem aanaktiwiteite, lekker saam kuier sonder dat iemand hom ooitwangedra het en die betrokkenheid van hul eggenotes met al dieaksies asook die dames se wonderlike onderlinge vriendskap metmekaar. Mens ervaar dit regtig soos een groot familie.Wie kan oom Manie van Niekerk se ywer as president en totalebetrokkenheid met alle moontlike aktiwiteite van die genootskapmiskyk. Vir hom was en is niks te veel nie en het hy baie jong manneop hul neuse laat kyk, ook wat skoue aanbetref. Die baie jare aspresident van Whellan Simkin is bewys van die tevredenheid van dietelers met hom as voorsitter. Oom Danie de Wet glo waar ietsaangebied word waar die ras betrokke is, daar moet hy ook wees.Baie dinge het verander in die bykans 10 jaar waarin ek betrokkewas by die ras. So is die genootskap onder groot kritiek weg by S AStamboek en het suksesvol sy eie registrasies en prestasietoetsingbegin hanteer. Ons het ons eie kantore gekoop wat seker die bestebelegging ooit kon wees en is die ras se identiteit daarom uitgebou.Rekenarisering en ’n stoetvee program het alles meer vaartbelyngemaak. Selfone het kommunikasie baie verbeter, skaapkursusse isby meeste landboukolleges gehou en by elke moontlike uitstallinghet ons betrokke geraak. Die eerste onderhandelinge om embrio’sna Australië uit te voer en die eerste “Field Days” en S A Vleismerinokursus is vir die Australiërs gehou.Geleenthede wat vir my wonderlik was, was die volgende :Die 60 jarige bestaansvieringe van die ras in die Wes Kaap. Wat ’nfantastiese fees was dit nie waar die raadslede en die genoot skap seborge saam Kaap toe gevlieg het. Baie wyn kelders besoek het,fantasiese Wes Kaapse gasvryheid en huleksotiese geregte geniet het. Tafelberg uit isin die nag en wie sal oom Manie van Niekerken tannie Louisa vergeet waar hul tussen diepetrolpompe deur gedans het. Die ete dieaand in die grot, die teeparty op die oewersvan die rivier en al die Wes Kaap klub semoeite tydens die fees.Die “Super tien skoue” in daardie tyd was’n groot sukses. Dit was so goed deur dietelers ondersteun en almal het dit genietom diere meer as uitstalling en advertensieEmbleem ontwerp deurGeorge Latskyeerder as om mee te skou saam te neem. Sodoende kon hulleontspanne alles geniet wat aangebied was. Vriendskapsbande ishegter gesmee en nuwe telers wat dit bygewoon het, is as vriendeingeneem.Humansdorp se Super tien was fantasties, waar ons op dieoewers van die kanaaldorpie te Jeffreysbaai gebly het en die etedie aand op die boot geniet het, al varende in die kanaal. Petrowat die visse gevoer het. Die grapvertellery met Isak van der Colffheel vooraan. Jan van Biljon se mombakkies episode in dierestaurant. Wie sal die mees fantastiese seegereg ete in die bos -skerm vergeet wat Faantjie Greyling so geniet het.vervolg bl. 30
Eddie HelmPosbus 207, Hoopstad, 9479Tel: 053 - 444 1595 • Sel: 082 3377 801Vrugbaarheid, moedereienskappe en groei word nagestreef29