13.07.2015 Views

Julie 2013 - murraysburg.co.za

Julie 2013 - murraysburg.co.za

Julie 2013 - murraysburg.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

'n Dag in die Skeerhok oppiePlaasDis nie elke dag dat 'n stadsjapie die voorregTerwyl die persoperateurs bloed sweet om die vagin bale te pers, speel 'n tweede drama hom aflangsaan die skeerhok waar die drie maande oulammetjies van hulle ma’s geskei word en noudeur die mediese span voorberei word vir hullegrootskaap lewens. Die medici bestaan uit 'n spanspesialiste van immuniseerders, amputeerders,kastreerders en ontsmetters. Dis inspuitings,rekkies om die peertjies, af met die stertjies,merke in die linker oortjies en dan 'n vinnigedompeling van die agterstewe deur ‘n blikbadgevul met onsmettingsmiddel. Deurentyd blêr diema’s en kinders vir mekaar asof hulle mekaarnooit weer gaan sien nie maar gelukkig duur dieskeiding nie té lank nie.geniet om uitgenooi te word om te sien hoe dieskeerproses op 'n groot wolplaas geskied nie.Douvoordag, eintlik was dit nog so donker dat ditmeer gevoel het soos middelvannienag, is ek saamuit plaas toe waar die merino’s met hul lammers,hanteerders, skeerders, sorteerders, persoperateurs,koffiemakers, skoonmakers enmediese personeel almal gereed staan soos 'nklomp atlete in die blokke voor die skoot klap.Die fluitjie blaas en die span van ses skeerdersAs daar ooit 'n begeerte in my kop was om my eieplaas te hê en te boer, het ek nou daardie ideeheeltemal gebêre. Dis vir manne en vroue metmurg in hul pype en 'n harde soort liefde vir dieveld en sy diere – daar is nie plek vir sentimentnie. Net die eerste dag wat ek 'n lammetjie se stertself moet afsny, verkoop ek my plaas net daar!spring in aksie en lewer 'n vertoning wat jou mondlaat oophang. Twee en 'n half minute gemiddeldom mamma se jas af te skeer – die vinnigste tydsoos gemeet op my selfoon-stophorlosie – tweeminute en twintig sekondes! Tussendeur dieskeerdery hardloop die man wat die vag vaardigoprol en soos 'n kombers op die sorteertafel gaanuitgooi, heen-en-weer en moet net vinnig werk omdie skeerarea skoon te hou. Dit is tegniek,vaardigheid en ervaring ineengevleg in 'n poësievan beweging en dit herinner aan die gladdewerking van 'n pitstop by 'n Formule 1 GrandPrix.-7-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!