KAMP IS LEKKER Maart 2019 TYDSKRIF

kamptydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

BO: `n Soortgelyke foto vanuit `n ander hoek met `n ander boompie in die voorgrond. Hierdie tipe fotografie is moielik, en mens

het baie geduld nodig om goeie resultate te kry. Dis so bietjie meer gevorderde tegnieke wat hier ter prake kom, maar as dit

werk, is dit bitter beveredigiend! Jy benodig ook ekstra toerusting, soos `n goeie driepoot, en `n spesiale tydmeter om jou

kamera se sluiter te beheer. `n Wyehoek-lens is `n moet vir hierdie tipe foto’s… Hoe wyer, hoe beter.

ONDER: As voertuie in die aand met hulle ligte aan, voor die kamera verbyry wanneer die sluiter oop is, en jy besig is om die

sensor te belig, word die ligstrepe saam gergistreer op die foto. Let hier onder regs op na die helder ligstreep wat duidelik wys.

Die weerkaatsing van die lig teen die krans is ook duidelik sigbaar…

More magazines by this user
Similar magazines