KAMP IS LEKKER Maart 2019 TYDSKRIF

kamptydskrif

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

BO: Sterre weerkaats pragtig in stilstaande water. Hier in die Tankwa Karoo het ek op `n fontein afgekom wat `n interessante

voorgrond gebied het met `n mooi weerkaatsing…

ONDER: Behalwe vir die mooi weerkaatsing voor in die water, het daar ook `n vliegtuig oorgevlieg, en die skerp ligte van die

vliegtuig het `n streep oor die foto getrek soos dit gevlieg het. Sterrefotografie is besonders, en mens weet nooit wat alles in

so lang beligting opgeneem word op jou kamera se sensor nie.

More magazines by this user
Similar magazines