01.03.2019 Views

KAMP IS LEKKER Maart 2019 TYDSKRIF

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

Kamp is Lekker is 'n gemaklike kamptydskrif met die beste kampstories, mooiste fotos kampwenke van kampeerders in Suid Afrika. Hier word stories gebou.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE VOOR- EN NADELE VAN DIE TOER-KAR:

Voordele: Vir die enkel persoon wat met 'n klein

motortjie reis, werk dit ongelooflik! My Uno'tjie gee

so bykans 20 kilometer met 1 liter brandstof en dus

toer ek lag-lag verby die pompe!

Vermy die gebruik van handdoeke wat ooral rondhang!

Ek kry die “papie” as ek dit sien!

Kamp op so 'n manier dat mense sien jy eerbiedig die

plek, die mense, asook jou eie privaatheid!

Die enkelbed is 1.8 meter lank en 600 wyd en

vergelyk met die enkelbed van 'n klein woonwa! Daar

is genoeg dak-ruimte en vloerspasie! Die kassies bied

oor genoeg pakplek!

Ek het ietsie koud om aan te bied, kan kos maak,

skottelgoed was, het potte en panne en kan ook in

die oggend koffie maak! Ek kan ook met my Uno'tjie

'n veldkamp (”Off the grid “) doen as dit nie twee of

drie dae oorskry nie.

My Uno'tjie het ook 'n 12-Volt na 220-Volt

omskakelaar wat ek kan gebruik terwyl ek ry om die

ou nodige elektroniese ware te herlaai waaraan ons

nou-se-dae so gekleef is!

Nadele: Vir twee mense gaan die motortjie bietjie

knyp. Gaan dan liewer vir iets groter soos 'n stasiewa

wat beter sal werk!

Genoegsame tent kampgoed moet altyd saamry!

POPULÊRE TOER-KAR!

Mense kom gesels graag oor wat hulle sien! Veral

kampplekeienaars en bestuurders! Dis 'n nuwe

konsep by ons, en ons wat toer-karre gebruik moet

dit heeltyd ingedagte hou!

Ongelukkig is alle toer-karre nie netjies nie! Ek het al

gesien dat dit lyk soos 'n kamp-ontploffing met

kamp-goed wat die hele wêreld vol rondlê!

KAMP PRAATJIES!

Dis nou daai lekker gesels met mede kampeerders...

maar aai, hoekom moet mens altyd na negatiewe

goed luister!

Nee, dis nie lekker nie! As ek iewers al iets negatief

ervaar het, bly ek daaroor stil! Praat oor die lekker

plekke!

LEKKER KAMPPLEKKE EN KAMP IS LEKKER!

Uno Groete... Johan... Sien jou by die kampvuur!

ALGEMENE WENKE:

Donker venster ruite is noodsaaklik vir privaatheid!

Hou jou kamp netjies sodat die toer-kar nie

aanstootlik lyk vir mede kampeerders nie! 'n

Tentafdakkie, of Gazebo soos ek gebruik, lyk altyd

netjies!

Belangderik! Hou die toer-kar skoon en netjies en

“toe” dat mense nie nie sien jy slaap in 'n kar nie!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!