25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AA-verslag

MAZDA2

BOTSTOETSUITSLAE

10

AFRIKA

VERDIEN

BETER

Hoeweldie Mazda 2enNissan Almera gemiddeld gevaar hetwat volwassenes

se veiligheid betref in onlangse#SaferCarsForAfrica-toetse, hetalbei modelle

probleme metdie sitplekkeondervind,wat 'n grootredetot kommer is.

InDesember verlede jaar het

die Global NCAP en die AAdie

uitslae bekendgemaak van hul

jongste #SaferCarsForAfricabotstoetse

(lees die geel kassie

regs bo). Twee organisasies,

die FIA-stigting en Bloomberg

Philanthropies, het hulle bygestaan.

Twee voertuie is getoets: die

Mazda 2endie Nissan Almera, wat

albei ’n lugsak vir die bestuurder en

voorste passasier het.

Die Mazda 2het vier sterre

behaal vir die beskerming van

die volwassenes, en drie vir

kinderinsittendes, en die Nissan

Almera drie sterre vir sowel die

beskerming van volwassenes en

kinders.

Hoewel die uitslae gemiddeld

was, het die toetse twee rooi ligte

laat flikker: Albei modelle het

sitplekprobleme uitgewys. Die

Nissan se sitplek het losgekom en

die Mazda se rugstuk het gebreek.

Dit het nie ’n deurslaggewende

invloed opdie veiligheidsgradering

gehad nie, wat opbeserings

gegrond is, maar die Global NCAP

het dit dringend onder die vervaardigers

seaandag gebring.

“Hoewel die jongste uitslae in

die #SaferCarsForAfrica-toetse

gemiddeld was, is ons bekommerd

daaroor dat albei voertuie probleme

met die bestuurder se sitplek

AA Reisiger | HERFS 2022

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!