25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons maakwynversnitte

by dieproe-lokaalvan Excelsior(heel

regs), Jacobus laat onsasemskepen

die rivierbootnaViljoenskroon

heid!

1

heid!

DAG

ZANDVLIET-ROETE

(SOWAT17KM)

wynproe aan by Zandvliet, wat onder

meer bekend isvir hul shiraz. Ons word

proe. Van daar is dit net sowat 2kmterug

tot byExcelsior Manor.

Dis ons stapgids en toerleier,

Jaco Blom, wat ons náontbyt opdie

grasperk verwelkom en enkele stukkies

raad gee. Moenie aan die bosse gryp

nie, sommige van hulle het dorings, en

kyk uit vir slange. Dis immers somer in

met ’nbessiegegeurde jenewer-entonikum

verwelkom, voordat Mikhayla

Fuller ons kundig deur ’nwynproe

begelei. Ons proe Zandvliet se2020

Chardonnay, 2020 Shiraz Rose, 2017

Shiraz, 2017 Kalkveld Shiraz en Hill

Die wyn wat ons by Zandvliet enArabella

bestel het, staan teen aandete afgelewer in

die voorportaal van ons gastehuis. Nádie

ys deur die dag gebreek is, kuier die groep

heerlik saam oor aandete.

die Breedekloofvallei. Dis ook Jaco wat of Enon Shiraz. Ook die Muscat, wat

dit later behendig regkry omdie groep ’n lekker dessertwyn is. Middagete is GOUDMYN-STAP

van sowat 15 stappers met verskillende

fiksheidsgrade min ofmeer bymekaar te

hou. As die stadige agteros (ek!) te ver

agter raak, stop hy die res van die groep

om geduldig iets te verduidelik sodat

almal kan inhaal en asem skep. Die pad

loop oor Excelsior en klim daarna ’n ligte

koppie uit sodat jy mooi oor die vallei

kan uitkyk. Dis lieflike weer vir stap.

ook opZandvliet –yslike borde met

kase, kouevleise, vrugte enbeskuitjies.

Mikhayla kuier heerlik saam en

verduidelik vir ons tafel hoe ’nmens ’n

witwyn moet skink wat te veel verouder

het.

Die stap námiddagete is nie testeil

nie, en enkele kilometers van Zandvliet af

draf ons inbydie Arabella-wynlandgoed,

(SOWAT 15 KM)

Ons spring weer náontbyt by

Excelsior weg, maar vanoggend volg

ons die Cogmanskloofrivier tot bysy

samevloeiing met die Breederivier. Ons

eerste wynproe vir die dag is al vroeg die

oggend en taamlik naby aan ons gastehuis,

maar dis een van die hoogtepunte.

Dewetshof, ook bekend as die Huis van

Ná omtrent 10kmbreek ons eerste waar ons wyn op die breë kuierstoep Chardonnay, het ’nimposante opstal >

DAG

2

33

HERFS 2022 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!