31.05.2017 Views

SWARTVLEI 2017 KAMPBRIEF - Penkop Drawwertjies

SWARTVLEI 2017 KAMPBRIEF - Penkop Drawwertjies

SWARTVLEI 2017 KAMPBRIEF - Penkop Drawwertjies

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

TRANSVAALSE VOORTREKKERS

SWARTVLEI 2017 - 25 JAAR

”BAKENS VAN HOOP”

Geagte Penkop en Drawwertjie

Postnet Suite 23

Privaatsak X14

Pinegowrie , 2123

Kampdatum: 2 Julie tot 08 Julie 2017

Plek :

Swartvlei-meer, Sedgefield (tussen George en Knysna)

Vervoer: Busvervoer vertrek alreeds Saterdag 1 Julie om 14H00 en keer terug Sondag 09 Julie 2017 om 10h00.

SPESIALISASIES

See-Pret (slegs vir diensdoende offisiere se kinders) (SP) Gr 1

See-Waarneming (slegs vir diensdoende offisiere se kinders) (SW) Gr 2

See-Versamelkuns (SVK) Gr 3

See-Kennis (SK) Gr 4

See-Dierekennis (DK) Gr 5

Kus-Ekosorg (ES) Gr 6

Vleilande (VL) Gr 6

Staptogte (STAP) Gr 6

Afrikanerkind Belofte (AFR) Gr 7

Strandbewustheid (SB) Gr 7

KOSTES:

Penkoppe en Drawwertjiesmet bus R2 100.00

Penkoppe en Drawwertjies met eie vervoer R1 550.00

Kinders van diensdoende offisiere voorskools tot Gr 1 met bus R1 700.00

Kinders van diensdoende offisiere voorskools tot Gr 1 met eie vervoer R1 250.00

Sluitingsdatum:

Vrydag 12 Mei ‘17 – Maak seker van jou kommando se sluitingsdatum!

Deposito:

R1 500 per inskrywing

Balans Moet Betaal Wees: 2 JUNIE 2017

ALLE INSKRYWINGS EN BETALINGS MOET DEUR JOU KOMMANDO GESKIED.

INSKRYWINGSVORM

Voltooide inskrywingsvorms en betaling moet by u Adjunk-Kommandoleier Administrasie ingehandig word.

Indien die Penkop of Drawwertjie nie by Die Voortrekkers geregistreer is nie, kan hy of sy nie gaan kamp nie..

Verblyf

Weermagtente word voorsien vir die kinders

Kamp T-hemp

R120.00 : T-hemp vir die jeuglede

Kamp T-hemp moet op inskrywingsvorm aangedui word en betaling saam met eerste betaling geskied.

GEEN EKSTRA HEMP WORD GEMAAK NIE! SLEGS DIE OP BESTELLING!

Die volgende groottes sal beskikbaar wees:

5-6jr 9-10jr 13-14jr Volw Medium Volw X Groot

7-8jr 11-12jr Volw Klein Volw Groot Volw 2X Groot

Snoepiegeld

Indien u snoepiegeld wil vooraf betaal, kan u die gelde oorbetaal saam met die finale betaling. Inligting op die Inskrywingsvorm.

Anders kan u die gelde in een sakkie saamstuur met ‘n Naam en Van, Kommando naam en Spesialisasie groep.

Kansellasies

Indien ‘n inskrywing ná 2 Junie 2017 gekanselleer word, verbeur die persoon sy volle inskrywingsgeld. Plaasvervangers kan wel

gestuur word sonder ekstra koste tot 02 Junie 2017. Deposito’s is nie as kampgeld oordraagbaar aan ‘n ander persoon nie.

Kursusbenodigdhede

Volledige lys sal aan jou kommandoverteenwoordiger gegee word tydens die Opleiding- en inligtingsvergadering vir offisiere op 03

Junie 2017, of aan die kommando per e-pos gestuur word, indien hul e-posadres op die opgawe van die inskrywingsvorms

ingevul is.

NAVRAE:

Tekkies Kotze Kampleier 082 852 6171 Sel e-pos: swartvlei.kaptein@gmail.com

Annerie Kotze Admin 083 415 2186 Sel e-pos: swartvlei.pdkamp@gmail.com

Anita Bezuidenhout Kamp Finansies 082 451 1549 Sel e-pos: swartvlei.finansies@gmail.com

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!