02.05.2013 Views

Suidwes Beleggings Beperk

Suidwes Beleggings Beperk

Suidwes Beleggings Beperk

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Suidwes Beleggings Beperk (Reg. nr. 1998/007601/06)

GROEPSRESULTATE VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 APRIL 2011

KOmmENTAAR

1. REKENINGKUNDIGE BELEID

Die Groep se rekeningkundige beleid is in ooreenstemming met South African Statements of Generally Accepted Accounting

Practice en stem ook in wese ooreen met dié van die vorige jaar.

2. OORSIG OOR fINANSIëLE RESULTATE

Die Groep het ‘n wins toeskryfbaar aan die aandeelhouers van die Houermaatskappy van R64.8 miljoen (2010: R78.3

miljoen) vir die jaar gerealiseer.

Die afname van 17.2% is nie aanvaarbaar nie. ‘n Winsverbeteringsplan is in die laaste kwartaal van die finansiële jaar

geïmplimenteer wat die winsgewendheid van die Groep in die 2012-finansiële jaar tot aanvaarbare vlakke behoort te

herstel.

3. DIvIDENDE

‘n Tussentydse dividend van 13.00 sent (2010: 13.00 sent) per aandeel is op 28 April 2011 verklaar en op 30 April 2011

betaal.

4. JAARvERSLAG

Die Jaarverslag sal voor 26 Augustus 2011 aan die aandeelhouers gepos word en die Algemene Jaarvergadering sal op

15 September 2011 te Leeudoringstad gehou word.

Vir en namens die Direksie.

P S vercueil (VOORSITTER) S W Pienaar (BESTURENDE DIREKTEUR)

21 Julie 2011

DIREKTEURE

P S Vercueil (Voorsitter), G L Malherbe (Ondervoorsitter), S W Pienaar (Besturende Direkteur), G Potgieter (Direkteur: Finansies),

A J Botha, J H T Delport, P F Delport, (me) D L T Dondur, J J le Roux, F E Marx, J J Viljoen, N T Wilkinson

MAATSKAPPYSEKRETARIS POSADRES

D Linde Posbus 5

Leeudoringstad

2640

GEREGISTREERDE ADRES OUDITEURE

Voortrekkerstraat PricewaterhouseCoopers Ingelyf

Leeudoringstad

2640

SUIDWES BELEGGINGS BEPERK l bladsy 7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!