Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
AH yO rLs ShT iEr Ie N 2 20 01 12 2

12

Die Algemene Jaarvergadering was vanjaar gehou in die Klubhuis by die Jakkalsdraai terrein by spitskop in

Bloemfontein op die 17 de Augustus. Die vergadering en prysuitdelingsfunksie het ook saamgeval met ‘n

Elite Veiling wat aangebied was.

Die raad het dit goedgedink om elke jaar 4 telers te nomineer wat 20 jaar en langer ononderbroke lid van

die genootskap is, tydens die funksie te vereer met oorkondes. Vanjaar is die eerste vier lede genomineer

wat hulle oorkondes in ontvangs geneem het naamlik:

Wyle Mnr Jan Swart van Kestell

Mnr Daniel De Kock van Hertzogville

Mnr Roelf Campher van Viljoenskroon

Mnr Christo Lamprecht

Mnr Jan Swart Jnr neem die

ere-konde in ontvangs namens

sy oorlede vader, Mnr Jan

Swart

Mnr Roelf Campher ontvang

sy ere-konde

Mnr Danie de Kock ontvang

die ere -konde namens sy

vader, Daniël De Kock

Christo Lamprecht neem

toekenning in ontvangs van

President