02.05.2013 Views

HOËRSKOOL ZWARTKOP Geagte Ouer Zwarriegroete A ...

HOËRSKOOL ZWARTKOP Geagte Ouer Zwarriegroete A ...

HOËRSKOOL ZWARTKOP Geagte Ouer Zwarriegroete A ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Indien die ALGEMENE STUDIERIGTING gekies word, moet daar nog ‘n keuse uitgeoefen word

van twee verrykingsvakke uit die lys hieronder.

Let daarop dat slegs een sportvak gekies mag word en dat die voorgeskrewe keuringsvorm wat

op aanvraag beskikbaar is, dan ook voltooi moet word. Indien tennis of gholf as sportvak gekies

word, moet daar nog twee keusevakke gekies word omrede tennis en gholf buite die roosterure

voor die skool aangebied word.

Indien Dans, Spraak & Drama, Musiek, Solosang of Lugvaartkunde as verrykingsvakke gekies

word, is keuring ook ter sprake en sal u telefonies verwittig word van keuringsdatums. By

Lugvaartkunde is hoë wiskundige vaardighede ‘n vereiste. Let ook daarop dat ‘n leerder nie

Musiek en ook Solosang as vakke mag neem nie, maar dat slegs een van laasgenoemde twee

vakke geneem mag word.

Indien daar nie minstens 20 leerlinge ‘n spesifieke vak kies nie, kan u gevra word om ‘n

alternatiewe keuse uit te oefen.

TWEE VERRYKINGSVAKKE

(SLEGS VIR ALGEMENE STUDIERIGTING)

DANS

GASVRYHEIDSTUDIE (HOTELHOUDING

EN SPYSENIERING – OU BENAMING)

MUSIEK

SOLOSANG

INGENIEURSGRAFIKA EN –ONTWERP

(TEGNIESE TEKENE – OU BENAMING)

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLIGIE

TOERISME

SPRAAK & DRAMA

LUGVAARTKUNDE

SPORTORIËNTERING: KRIEKET

SPORTORIËNTERING: RUGBY

SPORTORIËNTERING: NETBAL

SPORTORIËNTERING: HOKKIE

SPORTORIËNTERING: TENNIS

SPORTORIËNTERING: GHOLF

OUER / VOOG

Voorletters & van: _______________________________________

Tel.nr. : Huis: __________________ Werk: __________________ Sel: ____________________

Handtekening: _______________________

Opmerking : _________________________________________________________________

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!