03.05.2013 Views

POLIS- BEWOORDING - Trustco.co.za

POLIS- BEWOORDING - Trustco.co.za

POLIS- BEWOORDING - Trustco.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5

VER001

8. JOU REGTE

Jy Bylae jou regte of verpligtinge aan ’n ander

persoon oordra nie. Niemand anders mag ’n eis teen ons instel nie.

9. EISE

ALGEMENE OMSKRYWINGS

9.1 VOORBEREIDINGSKOSTE VAN EISE

Ons vergoed jou vir kostes wat jy aangaan om besonderhede te verskaf en te sertifiseer wat ons

ingevolge Algemene bepalings en voorwaardes 9.3.2 vereis sodat ons ’n eis wat jy mag hê, kan hanteer.

Hierdie vergoeding is beperk tot die bedrag wat in die Bylae genoem word.

9.2 BASIS WAAROP EISE GESKIK WORD

Ons kan besluit om jou op enige een of meer van die volgende maniere te vergoed:

9.2.1 herstelling;

9.2.2 vervanging;

9.2.3 kontantbetaling; of

9.2.4 enige kombinasie hiervan.

Ons vergoeding is beperk tot die bedrag wat in die Bylae genoem word, minus enige bybetaling wat in

die Bylae genoem word.

As ons besluit om te herstel of te vervang, is ons nie verplig om dit presies te doen nie, maar slegs soos

wat in die omstandighede redelik is. As ons verlies of skade herstel of vervang, kan ons ’n verskaffer of

hersteller van ons keuse gebruik.

Let asseblief op dat jy eers ’n ooreenkoms van verlies, indien vereis, moet onderteken voordat ons die

skikking van ’n eis sal afhandel.

9.3 EISEPROSEDURE

9.3.1 Jy moet ons so gou as moontlik laat weet van ’n gebeurtenis wat tot ’n eis kan lei en ons ook

laat weet van ’n ander polis wat dieselfde gebeurtenis dek.

9.3.2 Jy moet binne 30 dae na die gebeurtenis volledige besonderhede daarvan aan ons verskaf, asook

alle dokumente wat ons redelikerwys vereis.

9.3.3 Na ’n gebeurtenis moet jy ons dadelik skriftelik laat weet as jy bewus word van vervolging,

regstappe of eis teen jou.

9.3.4 Jy moet ’n gebeurtenis waarby diefstal of ’n ander kriminele daad betrokke is dadelik aan die

polisie rapporteer.

9.3.5 Niemand mag sonder ons skriftelike toestemming aanspreeklikheid erken of aanbied of belowe

of betaal vir ’n gebeurtenis wat tot ’n eis kan lei nie.

Hierdie omskrywings geld vir die hele polis tensy dit in ’n spesifieke afdeling anders aangedui word.

jy/jou/julle Bylae aangedui word.

ons

hernuwingsperiode Bylae.

hernuwingsdatum Bylae.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!