03.05.2013 Views

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V2 22 DBE/November 2010

NSS

10.17 Kies die KORREKTE antwoord om die sin te voltooi. Skryf net die

vraagnommer en die letter (A – D) neer.

Sakkie du Toit het ook deur die loop van die drama verander, omdat hy ...

A

B

C

D

na die bakleiery by die Volstruisdans by Hendrik-hulle gaan dans het.

vir Frans om verskoning gevra het vir die bakleiery by die

Volstruisdans.

gesien het dat die gebeure by die Volstruisdans onnodig was.

gesê het dat hulle verkeerd was om Frans te spot oor die

Volstruisdans.

10.18 Kies die stelling uit KOLOM B wat die beste by die stelling in KOLOM A pas.

Skryf net die vraagnommer (10.18.1 – 10.18.4) en die letter (A – E) neer.

KOLOM A KOLOM B

10.18.1 Dit was hoe die dramaturg A Dit het ʼn mens gevange gehou.

die Karoo voorgestel het.

B Dit was droog en hard.

10.18.2 Dit was hoe Katrien oor die

Karoo gevoel het.

C Dit was ʼn veilige plek om Katrien

weg te steek.

10.18.3 Dit was hoe Willem en

Manuel oor die Karoo

gevoel het.

10.18.4 Dit was hoe Hendrik oor die

Karoo gevoel het.

AFDELING C: KORTVERHALE

STORIEJOERNAAL

D Dit was ʼn speelplek wat ontdek

moes word.

E Dit was romanties en beeldskoon.

TOTAAL AFDELING B:

BEANTWOORD ÓF DIE OPSTELVRAAG ÓF DIE KONTEKSTUELE VRAAG.

VRAAG 11: OPSTELVRAAG

OF

DIE WERKSMENSE VAN SLOVOVILLE – Johnny Masilela

Skryf ʼn OPSTEL (250 – 300 woorde) waarin jy vir Jeremiah Vimbi as

gemeenskapsleier bespreek. Jou opstel moet ʼn inleiding en ʼn slot hê.

Verwys in jou opstel na:

• Hoe Jeremiah die mense om hom gemotiveer het

• Hoe hy met die bouprojek gehelp het

• Wat hy bereid was om op te offer

• Hoe sy dood alles verander het

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

OF

(1)

(4 x 1) (4)

[35]

35

[35]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!