04.05.2013 Views

“Colour Management”

“Colour Management”

“Colour Management”

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

“Colour Colour Management”

Management

Anton Fouché Fouch

24 Februarie 2009

“Colour Colour management” management is die proses om kleur voorspelbaar en

konsekwent te reproduseer tussen verskillende tipes tegnologie

Tipiese probleem met reproduksie

Wat Is Kleur? Kleur

Kleur word gedefinieer deur slegs 3 terme: terme

Hue

Saturation

Brightness

Hue

Dit is die term wat gebruik word om ‘n n kleur ‘n n naam te gee

Primêre Kleure

Die mens se oog het reseptore genoem “cones” wat slegs Rooi, Groen en Blou kan sien.

Hierdie inligting word deur gegee aan die brein wat die kleure “meng” om sodoende die

werklike kleur weer te gee

“Additive Additive colours” colours

Die vermenging van die 3 primêre kleure (filters voor

verskillende flitsligte). Let op dat Rooi, Groen en Blou

gemeng Wit lig gee.

Die afwesigheid van kleur gee Swart (wanneer al

3 flitsligte afgesit word)

CMYK

RGB “Additive Additive colours” colours werk met lig. lig.

CMYK word gebruik vir drukkers (Rooi Rooi, , groen en blou ink of verf

maak ‘n n bruin, modderige kleur!) kleur!)

Die afwesigheid van lig gee swart, die afwesigheid van verf of ink

gee die papier se kleur!

kleur

“Saturation Saturation”

Die term “Saturation

Saturation” beskryf die suiwerheid van ‘n n kleur

(hue)

In die voorbeeld hieronder is die kleur (hue) presies dieselfde, net die

“saturation” het verander

“Brightness Brightness”

“Brightness

Brightness” is presies wat dit sê: sê:

Dit is hoe lig of donker

die kleur (hue) is

In die voorbeeld hieronder is net die “brightness” verander, niks anders

nie:

Meng van kleure (hue’s) (hue s)

Die “saturation

saturation” van enige kleur is ‘n n waarde tussen 0 en

255, met 255 die meeste ge-”saturate

ge saturate” en 0 geen

“saturation

saturation” nie (256 variasies).

variasies).

Meng van kleure (hue’s) (hue s)

Deur dus verskillende waardes van Rooi, Rooi,

Groen en Blou te meng kan 16.7 miljoen

kombinasies verkry word! (256 x 256 x

256 = 16.7 miljoen)

miljoen

Meng van kleure (hue’s) (hue s)

Probleem dat dieselfde

kleur kombinasie (R, G,

B) verskillend vertoon

op verskillende media

Die toerusting

is NIE

gekalibreer

nie!

“Colour Colour Management”

Management

Term wat gebruik word om die proses te beskryf

om kleur voorspelbaar en konsekwent te

reproduseer tussen verskillende tipes tegnologie

Kalibreer die toerusting!

Kalibreer Toerusting

1. Toets patrone en foto’s foto

2. Sagteware wat ‘n n kleur profiel skep

Hardeware (colorimeter of spider)

wat ‘n n kleur profiel skep

3. Hardeware

Wat is ‘n n kleur profiel? profiel

Elke kleur word gedefinieer met ‘n n spesifieke X, Y

en Z waarde, waarde,

byvoorbeeld:

byvoorbeeld

Posbus Rooi

ICC (International Colour Consortium)

Wat beteken die kleur profiel? profiel

Bepaal afwyking van die standaard en stoor in ‘n n

profiel. profiel

Posbus Rooi (ICC standaard): X=120, Y=44, Z=77

Posbus Rooi (eie toerusting): X=115, Y=50, Z=82

Afwyking: X = -5, Y = +6, Z = +5

Stoor afwyking in profiel.

Die rekenaar sal dan d.m.v. die profiel weet

om posbus rooi 100% korrek te reproduseer!

Toets Patrone en Foto’s Foto

Maak NIE gebruik van ‘n n profiel nie. nie.

Pas die skerm waardes aan deur

kontroles (contrast en brightness)

Maak staat op eie interprestasie

Nokia se nTest

Toets Patrone en Foto’s

Foto

Toets Patrone en Foto’s

Foto

Sagteware wat ‘n n kleur profiel skep

Maak gebruik van ‘n n profiel. profiel.

Maak staat op eie interprestasie

Adobe Gamma

Sagteware wat ‘n n kleur profiel skep

Sagteware wat ‘n n kleur profiel skep

Hardeware wat ‘n n kleur profiel skep

Maak gebruik van ‘n n profiel. profiel.

Maak NIE staat op eie interprestasie

nie, nie,

lees die werklike waardes direk

op die skerm

ColorVision Spyder2PRO

Hardeware wat ‘n n kleur profiel skep

Hardeware wat ‘n n kleur profiel skep

Hardeware wat ‘n n kleur profiel skep

Hardeware wat ‘n n kleur profiel skep

Kontroleer Skerm Kalibrering

Kontroleer dat die kalibrering reg is

deur dit te vergelyk met toets foto’s foto

Verskeie foto’s foto op internet

beskikbaar

PSSA CD gratis beskikbaar

Kontroleer Skerm Kalibrering

(Voorbeeld van een van hierdie foto’s)

Wat van my drukker? drukker

Goeie fotografie winkels kalibreer hulle

drukkers gereeld. gereeld.

Deur dus van hulle gebruik te maak is

mens verseker daarvan dat die kleur van

die foto’s foto korrek sal wees, wees,

AS jou

toerusting by die huis reg gekalibreer is!

Wat van my drukker? drukker

Drukker profiele vir tuis rekenaars is

beskikbaar vir ‘n n spesifieke drukkers van

‘n n fotografie winkel

Die profiel moet in ‘n n program soos

Photoshop ingetrek en geaktiveer word.

Die foto word dan ge-edit ge edit met die drukker

profiel vooraf gelaai

Wat van my drukker? drukker

Drukker profiele vir die Fuji Frontier drukker is gratis beskikbaar op

www.studio22.co.za (Kyk onder “Colour Management”)

Verskeie fotografie winkels gebruik Frontier drukkers, foto’s hoef dus nie net by

Studio22 gedruk te word nie

Wat van my drukker? drukker

Skerm in PhotoShop waar die drukker profiel verander moet word

Kontroleer Drukker Kalibrering

Laai toets foto in PhotoShop (met die

regte drukker profiel gelaai) gelaai

Vergelyk met foto wat gedruk is op

‘n n gekalibreerde drukker

(Studio22 verskaf ‘n gratis digitale foto (sien volgende

skerm) asook ‘n korrek gekalibreerde print. Gebruik dit om

te kontroleer hoe dit vertoon op die skerm teenoor die print

Kontroleer Drukker Kalibrering

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!