04.05.2013 Views

Afrika tradisionele geloof - Welkom by Take vir Skole

Afrika tradisionele geloof - Welkom by Take vir Skole

Afrika tradisionele geloof - Welkom by Take vir Skole

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Afrika tradisionele geloof

Tradisionele Afrika gelowe, ook bekend as inheemse Afrika gelowe of Afrika

stamgelowe, verwys na ‘n verskeidenheid gelowe wat binne die Afrika kontinent

aangetref word. Soos stamgelowe uit ander gedeeltes van die wêreld, word Afrika se

geloofstradisies meestal binne gemeenskapslyne gedefinieer.

Tradisionele Afrika gelowe behels beginsels, praktyke en rituele wat struktuur aan

inheemse Afrikagemeenskappe gee. Hierdie gelowe speel ook ‘n belangrike rol in die

kulturele begrip en bewustheid van die mense binne hierdie gemeenskappe. Meeste

Afrika gelowe word mondelings eerder as skriftelik oorgedra.

Inheemse Afrika gelowe, soos meeste inheemse gelowe, het nie ‘n bekende stigter of ‘n

heilige skrif nie, omdat hulle meestal mondelinge tradisies is.

Priester

In sommige gemeenskappe is daar middelaars tussen individue of gemeenskappe en

spesifieke gode. Die priester word Dibia, Bablawo, ens. genoem, en dien gewoonlik by

die altaar van een van die gode.

Geneser

Die mediese praktyk is ‘n belangrike aspek van inheemse geloof. Priesters het

professionele kennis van siektes (patologie), snykunde en farmakologie (wortels, bas,

blare en kruie). Sommige beweer ook dat hulle geestes- en sielkundige probleme kan

diagnoseer en behandel.

Die rol van ‘n tradisionele geneser is in sommige verbande meer omvattend as die van

‘n moderne mediese dokter. Die geneser kan berading doen in verband met alle

aspekte van die lewe, soos die fisieke, die sielkundige, die geestlike, morele en wetlike

aspekte. Hy verstaan ook die belangrikheid van voorvadergeeste en die werklikheid

van hekse.

Reënmaker

Daar word geglo dat hierdie mense reën kan bring of laat stop deur die meteorologiese

omgewing te manipuleer (bv. deur spesifieke tipes hout te brand, of die beweging van

wolke andersins te beïnvloed.

Liturgie en rituele

Rituele word dikwels volgens die jaarlikse siklus ingedeel. Herders- en jagtersrituele,

asook rituele wat die ritme van boerdery en die menslike lewe simboliseer, word

byvoorbeeld gehou. Spesifiek kan sulke rituele die kunste soos metaalwerk of ook

alledaagse gebeurtenisse soos nuwe huise wat gebou is of ‘n verandering in leierskap

weerspieël.

Van die inligting is verkry van hierdie bladsy [http://en.wikipedia.org/wiki/Major_religious_groups]

die Engelse weergawe van Wikipedia, waar alle geskrifte onderhewig is aan

die bepalinge van die

GNU Free Documentation License.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!