05.05.2013 Views

Jou kat se naam: Voorkoms: Hierdie groot gekolde kat is ko

Jou kat se naam: Voorkoms: Hierdie groot gekolde kat is ko

Jou kat se naam: Voorkoms: Hierdie groot gekolde kat is ko

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

WAARDEBEPALING

Waardebepaling Rubriek vir Veldgids:

HUISKAT: Felis domesticus

Voorkoms: Hierdie klein kat vertoon 'n verskeidenheid van pels patrone en kleure.

Habitat: Stedelike gebiede/dorpe

Dieët: Klein diertjies byvoorbeeld muise, voëls en insekte. Kommersiële kat kos.

Jaggedrag: Bekruip en vang; speel soms met kos. Jag snags en bedags.

Sosiale Gedrag: Meestal alleenlopers, maar sal sosiale groepies vorm in huislike omstandighede.

Ouderdom van seksuele volwassenheid: Ongeveer een jaar.

Bedreiging vir die mens: Geen bedreiging vir die mens nie.

1 2 3 4

Die leerder was nie in

staat om inligting

vanaf die kaarte

korrek op die veldgids

te plaas nie.

Koppeling aan taal:

Inleiding tot Jagluiperd - Graad 5

Die leerder was

meestal korrek in die

manier waarop hy

inligting vanaf die

kaarte op die veldgids

geplaas het.

12

Die leerder kon die

inligting vanaf die

kaarte in die korrekte

kategorieë op die

veldgids plaas.

Die leerder toon 'n dieper begrip

vir die inligting op die kaarte deur

bv te voorspel dat diere wat in

groepsverband net deur 'n ma en

welpie verteenwoordig word, diere

is wat gewoonlik alleenlopers is.

So ook kan die leerder voorspel dat

diere wat in die dag jag, dag

aktiewe diere is.

Leer Uitkomste Assesserings Standaarde

LU#2: Praat Deel idees en gee opinies oor minder bekende onderwerpe deur te spekuleer en

van hipoteses gebruik te maak.

Maak gebruik van interaktiewe strategieë om effektief in 'n groep situasie te

kommunikeer.

Maak gebruik van gepaste liggaamstaal en metodes om voorleggings te doen.

LU#3: Lees en Kyk Maak gebruik van vorige kennis of leidrade in die teks om betekenis te bepaal

en om voorspellings te maak.

LU#4: Skryf Skryf teks wat inligting bevat op so 'n manier dat dit die inligting duidelik

weergee.

LU#5: Dink en Redeneer Prosesseer inligting

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!