05.05.2013 Views

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

Skryf jou eie E-boek - SA Vryskutskrywer

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Boek se buiteblad

Ons leef vandag midde ‘n tegnologiese ontploffing waar veral

die visuele baie meer ten koste van teks gebruik word.

As ons huidige bemarkings strategieë van maatskappye met die

van ‘n dekade of wat vergelyk, sal ons merk net hoe uiters

belangrik dit geword het en dat min advertensies sonder die

nodige visuele impak aangepak word en effektief werk.

‘n Visueel aantreklike buiteblad van ‘n boek is daarom vandag

van die grootste belang. Hoewel dit nie op die tradisionele

boekwinkel se rakke sal staan nie, word dit nog steeds aan die

potensiële leser/koper by die aanlyn boekwinkel uitgestal. Ook

wanneer die boek bemark word, is dit belangrik dat die

buiteblad die oog onmiddellik trek.

‘n Aantreklike of interessante buiteblad het reeds in die verlede

oor en oor bewys dat dit die publikasie makliker verkoop. Dink

maar aan koerante wat nuus breek met groot vet opskrifte en

yslike foto’s, tydskrifte met bekende (veral) vroue gesigte. (Dink

maar aan hoe baie prinses Dianna op tydskrifvoorblaaie was en

hoe goed dit verkoop het).

Dieselfde is van toepassing op boeke. Of dit nou fiksie of niefiksie

is, of ‘n kinder- of tienerboek. Jou buiteblad is wat die

leser se oog trek en hom/haar met die eerste oogopslag

aanspoor of terughou om die boek te koop. Selfs in sommige

gevalle waar boeke goeie resensies ontvang, kan dit soms by

lesers ‘n traagheid ontwikkel indien die buiteblad nie die koper

se nuuskierigheid prikkel nie.

Gewoonlik sal die uitgewer (in oorleg met die skrywer) die

buiteblad ontwerp. Dit is tog soms goed as die skrywer ‘n

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!