06.05.2013 Views

graad 12 leerder ondersteuningsprogram - Eccurriculum.co.za

graad 12 leerder ondersteuningsprogram - Eccurriculum.co.za

graad 12 leerder ondersteuningsprogram - Eccurriculum.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18 MUSIEK ― EERSTE VRAESTEL (MUSC) (KOPIEREG 06/09)

9.2 Antwoord die volgende meervoudigekeuse-vrae oor Afrika Jazz. OMRING die

korrekte antwoord.

9.2.1 Voltooi die volgende sin.

Jazz in Afrika het ʼn soortgelyke oorsprong soos in …

A Groot Britanje.

B Kuba.

C Amerika.

D Brasilië. (1)

9.2.2 Die eerste jazz opname (‘The Original New Orleans Dixieland Band’)

was ook in Suid Afrika vrygestel. Wanneer was dit vrygestel?

A 1915

B 1917

C 1921

D 1971 (1)

9.2.3 Dui aan watter EEN van die volgende was een van die eerste jazz

musikante in Suid Afrika?

A William Mbali’s Big Four

B Count Basie Orkes

C Alexandria Jazz orkes

D Duke Ellington (1)

9.2.4 Kies die een wat Marabi musiek die beste beskryf.

A Gekomponeerde melodie.

B Mengsel van Ragtime en Bebop.

C Mengsel van Dixieland en Ragtime.

D Die akkoorde word deur ʼn kitaar gespeel. (1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!