06.05.2013 Views

Bakteriese verwelk - Potatoes South Africa

Bakteriese verwelk - Potatoes South Africa

Bakteriese verwelk - Potatoes South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Navorsing • Research

Scientific name/Wetenskaplike naam Common name/Gewone naam

Crops/Gewasse

Arachis hypogaea L. Groundnut/Grondboon

Brassica oleracea L. convar. botrytis (L.) Alef. var. botrytis L. Cauliflower/Blomkool

Brassica oleracea L. convar. capitata (L.) Alef. var. capitata (L.)

Alef.

Cabbage/Kopkool

Capsicum L. Pepper/Rissie

Citrullus lanatus (Thunb.) Matsum. et Nakai Watermelon/Waatlemoen

Cucurbita L. Pumpkin/Pampoen

Glycine max (L.) Merrill Soya bean/Sojaboon

Gossypium hirsutum L. Cotton/Katoen

Helianthus annuus L. Sunflower/Sonneblom

Lycopersicon lycopersicum L. Tomato/Tamatie

Nicotiana tabacum L. Tobacco/Tabak

Solanum melongena L. var. esculentum Nees

Weeds/Onkruide

Eggfruit/Eiervrug

Amaranthus deflexus L. Pigweed/Misbredie

Bidens bipannata L. Spanish blackjack/Spaanse knapsekêrel

Datura ferox L. Large thorn apple/Grootstinkblaar

Datura stramonium L. Common thorn apple/Gewone stinkblaar

Nicandra physalodes (L.) Gaertn. Apple of Peru/Basterappelliefie

Nicotania glauca R. C. Grah. Wild tobacco/Wildetabak

Physalis angulata L. Wild gooseberry/Wilde appelliefie

Ricinus communis L. Castor-oil plant/Kasterolieplant

Solanum nigrum L. Black nightshade/Nastergal

Table 1 of the South African Seed Potato Certification Scheme / Tabel 1 van die Suid-Afrikaanse Aartappelmoersertifiseringskema

[Table 1 substituted by R. 1206 of 1 December 2000, amended by R. 927 of 22 October 2010/

Tabel 1 vervang deur R. 1206 van 1 Desember 2000, gewysig deur R. 927 van 22 Oktober 2010]

Beheermaatreels

Maak seker dat slegs gesertifiseerde moere geplant word in

landerye / grond wat jy uithuur en in die tuine van werknemers.

Maak seker dat jy ‘n kopie het van die sertifiseringsrekords

van die moerverskaffer en hou etikette van alle

moerlotte vir toekomstige verwysing.

1. Vermy dip of sny van moere voor plant.

2. Indien daar vermoed word dat ‘n waterbron besmet is,

moet dit nie gebruik word vir besproeiing nie.

3. Bakteriese verwelk kan versprei word deur voertuie van

persone wat verskillende plase, depots en markte besoek.

a. Produsente moet toegang tot sensitiewe areas op

plase verhoed.

b. Parkeerareas moet verkieslik met sementoppervlaktes

voorsien word sodat voertuie hier

effektief ontsmet kan word.

c. Skoene, veral sole, van besoekers moet ontsmet

word voordat hulle in pakhuise en landerye

toegelaat word.

Page 22 • CHIPS • Januarie / Februarie • January / February 2012

d. Die laaibakke van trokke en sleepwaens moet

ontsmet word, veral as daar tekens is van nat

eksudasie by die aartappelvrag (sien sanitasie

hieronder).

4. Verwelkte plante in kommersiële landerye moet deeglik

ondersoek word vir tipiese simptome wat dan deur ‘n

verteenwoordiger van Aartappels Suid-Afrika bevestig

moet word.

5. In die geval van kommersiële aanplantings (nie moerproduksie

nie) kan verlepte plante met hul knolle

verwyder word om verspreiding van die patogeen te

beperk. Plante moet uitgetrek en verbrand word.

6. Rotasie met nie-gasheerplante kan tot siekte-onderdruk-

king lei. Mielies, sorghum, koring, ander graangewasse

en een- en meerjarige grasse is van die beter rotasiege-

wasse. ‘n Rotasiesiklus van ten minste vier jaar word

aanbeveel en opslagaartappels en ander gasheerplante

moet gedurende die periode noukeurig beheer word.

7. Uitdroging van die grond en blootstelling aan hoë

temperature kan die populasies van die patogeen

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!