13.07.2015 Views

Preek Sondag 25 Mei 2008 Ds Freddie Schoeman - Lyttelton-Oos ...

Preek Sondag 25 Mei 2008 Ds Freddie Schoeman - Lyttelton-Oos ...

Preek Sondag 25 Mei 2008 Ds Freddie Schoeman - Lyttelton-Oos ...

SHOW MORE
SHOW LESS
  • No tags were found...

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2Kerngedagte: God is besig om sy plan met wêreld te verwesenlik. God is aandie werk! God is aktief besig om sy agenda vir die wêreld te volvoer.Waar pas ons in? Hoekom is ons hier? Hoekom is ek hier? Hoekom is hierdiegemeente hier? Het ons lewens enigsins betekenis?Ef 2:10 … in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan diegoeie dade waarvoor Hy ons bestem het.JY WORD UITGENOOI OM DEEL TE WEES VAN GOD SE PLAN!! Dis waarvoor jyhier is – dis waarvoor ons hier is. Jou lewe het 'n doel! Jou lewe het betekenis!Weer: is jy waar God wil hê jy moet wees met jou lewe? Is jy besig om joulewe te wy aan die goeie dade waarvoor die Here jou bestem het? Waaraan isjy besig om jou• tyd (elke dag 24 uur)• geld (hulpbronne)• energie (krag)• talente• vermoënste wy?Jy word uitgenooi om deel te wees van God se werk / droom / plan.Klink alles goed, maar: As ek hier uitstap – dan stap ek die werklikheid binne.Ek is nie so seker of God besig is om daar te werk nie.Dissipels: Matteus 11:12 - Sedert die dae van Johannes die Doper tot nou toebreek die koninkryk van die hemel vir homself ’n pad oop, en mense wat hullekragtig inspan, kry dit in besit.Dis nie wat ons sien nie!! Ons sien die Romeine wat vir hulleself 'n padoopbreek – en hulle span hulle self kragtig in en kry in besit net wat hulle wilhê!Vandag: magshonger despote, ons sien vreemdelinghaat, ons sien aarbewingsen oorstromings, honger, armoede, ellende, siektes (plakkerskampe). Waar isGod aan die werk? Ons kan dit nie sien nie!Ek sien nie … soos mense in Jesus se tyd. Hulle het dit gemis.Psalm 33 sê: Mense se planne word verydel … God se planne kan nie verydelword nie.… en ons word genooi om deel te word daarvan! Ons kan dit mis! …

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!