14.11.2019 Views

Grfm_PictureBook

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Divan se avonture.

Ontmoet ’n agt jarige seuntjie, Divan, wat serebrale

verlamming het. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste

rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang is hy opsoek

na al wat ’n avontuur is...

Daar is versteekte animasies vir jou om te ontdek sodat jy

deel kan word van Divan se avonture. Kyk uit vir die skandeer

simbool deur die loop van die boek. Laai die “Blippar app“

vanaf die “Apple- of Play Store” om deel te word van

Divan se avonture. Gebruik dan jou selfoon

om die animasie te sien.

Kopiereg © 2019 Elani du Preez

Alle regte voorbehou.

Boek ontwerp: Elani du Preez

Illustrasies: Elani du Preez

Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike

verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur

elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy

deur fotokopiëring, rekenaarskyf - of bandopname, of enige

ander stelsel vir die ontsluiting of bewaring van inligting.

Gedruk in Suid-Afrika

1

2

3

Eerste druk, 2019

ISBN 978-1-77025-718-4

www.espotch.co.za

Grfm_PictureBook.indd 6-7 2019/11/13 21:38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!