13.11.2019 Views

Tydlyn - Afrikaans

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Geskiedenis Tydlyn [Eerste Lêer, (Tydlyn-WH_ble_1 – 8)]

Omdat hierdie lêer moontlik op ’n ander manier by u uitgekom het as vanaf die skakel op die blog (http://tydlyn.blogspot.com) herhaal ons van die

inligting wat op die blog gegee word. Daar is ook ’n Engelse weergawe op: (http://tydlynenglish.blogspot.com)

Ons verskaf gratis aan u die hele tydlyn in twee lêers (Tydlyn-WH_ble_1 – 8), die huidige en (Tydlyn-WH_ble_9-16), ’n bypassende lêer wat

apart verkry word. U Kan dit as los A4-bladsye gebruik of aanmekaar plak en as volle lengte tydlyn gebruik. Volle lengte weergawes (3.4 m

lank en 210 mm breed) is te koop, soos hieronder aangedui. Die papier weergawe kan soos ’n papirusrol gebruik word deur dit van

weerskante op te rol en dan heen-en-weer- te rol om na gekose gedeeltes te kyk. Die gelamineerde weergawe is uiteraard meer

duursaam om teen ’n muur vasgesit te word (nie slap genoeg om as ‘papirusrol’ gebruik te word nie).

Bestellings vir vollengte Tydlyne

(Drukwerk is swart en wit)

Suid-Afrika

R130 vir een papier. R90 elk vir vier of meer wat gelyktydig gekoop word.

R260 vir een gelamineerde. R220 elk vir vier of meer wat gelyktydig gekoop word.

Posgeld, vir een of meer van albei soorte: R40

Res van Afrika

Papier, lug-posgeld ingesluit: R220 vir een + R17 posgeld vir elke bykomende een.

Gelamineer, lug-posgeld ingesluit: R380 vir een.

Ander lande

Papier, lug-posgeld ingesluit: R250 vir een +R30 posgeld vir elke bykomende een

Gelamineer, lug-posgeld ingesluit: R420 vir een.

Bykomende inligting

Tydlyne kan by ons, Willem en Hettie van Heerden, gekry word: 33 ste Laan 577, Villieria, Pretoria. Tel: 012 333 4020,

willem@diemoot.net . Gegewe kostes is vir Januarie 2015. Nuutste pryse en bykomende inligting is altyd op die Blog beskikbaar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!