01.05.2013 Views

Preek: Numeri 6:22-27 Daar is min dinge so ongemaklik soos om in ...

Preek: Numeri 6:22-27 Daar is min dinge so ongemaklik soos om in ...

Preek: Numeri 6:22-27 Daar is min dinge so ongemaklik soos om in ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Preek: Numeri 6:22-27

Daar is min dinge so ongemaklik soos om in 'n huis in te stap waar die familielede baklei. Ek

weet nooit mooi hoe om te reageer nie. Gewoonlik skuifel ek maar op een plek rond. Kyk enige

plek behalwe waar die geveg aan die gang is. Meestal met 'n absurde glimlag op my gesig omdat

ek nie seker is watse ander uitdrukking ek moet aantrek nie. 'n Huis sonder vrede is nie 'n huis

waar ek lank wil bly nie.

En tog is daar nie een huisgesin in die wêreld waar daar volledige vrede is nie. Ek is oortuig

daarvan almal van u kan, soos ek, stories vertel van boetie en sussie wat baklei omdat boetie se

musiek te hard is. Of Ma en Pa wat baklei omdat Ma alweer die telefoon rekening opgejaag het.

Wanneer 'n mens mooi daaroor dink is die wêreld self nie 'n baie vreedsame plek nie. In die

mens se geskiedenis is daar na ons wete nog nie 'n jaar verby, selfs 'n dag verby, waar daar nie

oorlog of konflik was nie. Die afgelope eeu staan oral bekend as die bloederigste eeu in die mens

se geskiedenis met twee wêreldoorloë en sommer 'n klomp ander ook daarby waar miljoene

mense gesneuwel het.

Wêreld vrede het die mens nog altyd ontduik. Ten spyte van soveel skoonheidskoninginne se

mooi voornemens.

En ongelukkig moet ons ook in die kerk erken dat daar eintlik bitter min vredesoomblikke is.

Veral teen die agtergrond van die afgelope Buitengewone Algemene Kerkvergadering is dit

duidelik dat daar 'n klomp mense is wat in onvrede met mekaar leef.

Vrede is vir ons 'n moeilike konsep om te begryp. En tog hoor elke kerkganger elke week die

woord "vrede" ten minste 1 keer tydens enige erediens. Ook vanoggend was dit die geval.

Kom ons lees nou Numeri 6:22-27 saam, net sodat ek my punt kan bewys.

Skriflesing: Numeri 6:22-27

Teksvers: 'en aan julle vrede gee'

Hoeveel keer het ons nie al hierdie gedeelte gehoor nie. En ons is al so gewoond daaraan dat ons

eintlik nie eers daarvan kennis neem nie. Ek self het hierdie gedeelte vir lank so hanteer. Tot my

Hebreeus 3 professor eendag besluit om ons bietjie te toets. Hy gee ons toe hierdie afgerolde

papier met sulke snaakse letters op. Blykbaar dateer die gedeelte na die 7de eeu voor Christus

Maar dit is nie Hebreeuse letters wat ons geleer lees het nie, dit is 'n baie ouer vorm van

Hebreeus! En toe sê hy: "Vertaal". So ons moes eers probeer ontsyfer wat elke letter in Bybelse

Hebreeus is.

Hier is die teks wat hy uitgedeel het.

En uiteindelik na 13 ure se swoeg en sweet kon ek uitmaak dat hierdie gedeelte in werklikheid

die Priesterlike Seën is wat ons vanoggend saamgelees het.

Dit beteken dat hierdie gedeelte wat ons saamgelees het die oudste geskrewe teks is wat ons

vandag het. Hierdie teks is die enigste hardekopie van 'n Bybelteks wat sowat 2700 jaar oud is.

En dit sê vir ons dat hierdie teks alreeds soveel jaar terug soveel waarde gehad het vir mense, dat

hulle hulle uiterste beste gedoen het om dit behoue te laat bly.

Maar hoekom? Wat maak hierdie gedeelte so spesiaal dat dit vir so lank al soveel waarde vir

mense het? Soveel so dat ons dit selfs vandag nog Sondag na Sondag herhaal. En die rede dink

ek is eenvoudig. Dit belowe vrede. Dit verseker ons dat God ons sy vrede sal gee. Daardie een

ding wat die hele geskiedenis lank die mens ontglip het. God belowe vrede.

Maar ongelukkig lok hierdie vraag onmiddellik by my 'n volgende vraag. As God hierdie vrede

so lankal al vir ons belowe, waarom wil dit vir ons lyk asof hierdie vrede nog nooit gekom het

nie? Hoekom is die lewe dan so gebroke? Hoekom is daar dan nog steeds so baie konflik?

Hoekom baklei ons dan nog soveel? Hoekom is daar dan soveel onvrede in ons daaglikse lewens,

maar ook in ons gemoed?

Om hierdie vrae te beantwoord, het ons nodig om mooi na hierdie begrip vrede te kyk. Hierdie

woord 'vrede' is in Hebreeus die bekende woord Shalom. Vandag nog groet Jode mekaar met

hierdie woord. Maar vir hulle beteken Shalom nie net eenvoudig vrede nie. Met ander woorde

die afwesigheid van konflik nie. Nee, vir hulle is dit 'n groet waarin vrede dui op die goedheid

van God. Wanneer hulle dus iemand groet, sê hulle eintlik: Mag die goedheid van God by jou

wees. So vrede gaan nie soseer oor hulle of hulle omstandighede nie. Dit gaan oor God.

Dit is God wat vrede gee. Wat Shalom gee. Nie mense nie.

En so tel ons deur die hele Bybel hierdie begrip Shalom op. Op meer as 250 plekke word die

woord gebruik, en dan is daar talle ander plekke waar Shalom geïmpliseer word. Ek wil graag

vanoggend na 'n paar van hierdie gedeeltes kyk om te sien hoe die term ontwikkel het. Natuurlik

is die saak meer gekompliseerd as dit, maar tog dink ek kry 'n mens 'n prentjie van wat Shalom

vir die Jode beteken het, en daarna ook vir Christene.

Hier in Numeri lees ons van Shalom as deel van 'n seënbede. Dit is uiteindelik die klimaks van

hierdie hele gedeelte. In die Hebreeus is dit baie duidelik dat elke strofe bou op die vorige. Dit

begin met die Here wat jou seën en beskerm. Dan word dit uitgebrei deur te verduidelik hoe dit

gaan gebeur. Hy sal hulle red en genadig wees. Met die groot klimaks van gebedsverhoring en

vrede. So vrede in hierdie gedeelte is uiteindelik die kersie op die koek. Dit wat die gedeelte

voltooi. Die uiteindelike effek van God se seën. Binne hierdie konteks van Numeri moet ons dit

verstaan as die voorbereiding wat die Israeliete moet ondergaan voordat hulle die wildernis

aanpak. Met ander woorde, hierdie seën is bedoel as dit wat die Israeliete gaan brandstof gee vir

die moeilike pad vorentoe. So alreeds hier sien ons die krag van Shalom en hoe dit mense

motiveer om selfs die moeilikste situasies aan te pak.

Maar ook later in die Ou Testament kry ons te make met Shalom. In Esegiël 34:23-25 sien ons

ook dat die profeet verklaar dat God vrede/Shalom sal bring met die nuwe verbond. So staan daar

geskryf:

"Ek gaan vir hulle net een herder aanstel, en hy sal vir hulle sorg: my dienaar Dawid. Hy sal vir

hulle sorg, hy sal vir hulle 'n herder wees. Ek, die Here, sal hulle God wees, en my dienaar

Dawid sal oor hulle regeer. Ek, die Here, het dit gesê. Ek sal met hulle 'n verbond sluit wat vir

hulle vrede sal bring."

Weer kry ons die woord vrede, maar hierdie keer is dit 'n ander konteks. Esegiël skryf hier vir die

volk wat in ballingskap is. Waar die volk hoegenaamd nie meer God se vrede ervaar nie. Waar

dit vir hulle voel asof God sy verbond met hulle gebreek. Esegiël spreek hierdie saak aan en sê

God sal 'n nuwe verbond met Israel sluit. En hierdie verbond bring vrede.

Nou toe Esegiël hierdie woorde geskryf het, het hy nie Jesus Christus in gedagte gehad nie. Hy

het waarskynlik gedink aan 'n politieke vrede. Maar nietemin, hier word die nuwe verbond

verbind aan Shalom. Ook in Jesaja 9:5 sien ons hierdie verbintenis waar daar verwys word na 'n

seun wat gebore sal word met die titel die "Vredevors". So net deur na hierdie twee voorbeelde te

kyk kan ons sien dat die nuwe verbond te doen het met vrede.

En dan kry ons die groot verrassing in die Nuwe Testament. Jesus, die seun van God, die nuwe

verbond kom aarde toe. En baie duidelik is vrede ook vir Jesus 'n prioriteit.

Maar watse vrede? Nie politiese vrede nie! Jesus se koms het nie beteken dat alle konflik opgelos

is nie. Nee, die vrede wat hy bring lê op 'n ander vlak.

So lees ons byvoorbeeld in Johannes 14:27

"Vrede laat ek vir julle na; My vrede gee ek vir julle. Die vrede wat ek julle gee, is nie die soort

wat die wêreld gee nie."

Nie die vrede wat die wêreld gee nie, maar vrede wat Hy hulle gee. Hierdie vrede is nie te vinde

in die koninkryk van die aarde nie, maar in die koninkryk van God. Op hierdie manier wys Jesus

ons dat die vrede wat Hy bring, Koninkryksvrede is. Almal wat Jesus Christus aanneem as Heer

het deel aan hierdie Koninkryksvrede.

Maar wat is Koninkryksvrede?

Dit is die vrede in jou hart wat jy het wanneer jy weet God is goed. Die vrede wat ons kry

wanneer ons weet God is ook met my besig. Vrede dat ek nie perfek is nie, maar dat God my

gebrokenheid sal herstel. Die vrede dat my saligheid in God se hande is. Die vrede dat Christus

weer sal kom, maar dat ek nou reeds deel het aan Sy koninkryk. Al hierdie dinge sou ek

klassifiseer as koninkryksvrede.

Weereens is hierdie vrede nie iets wat te make het met my eie omstandighede nie. Dit het nie te

make met wat mense om my doen en sê nie. Hierdie vrede kom van God af en is dus

onaantasbaar.

So dikwels sit ons met die prestasie dat iets die vrede kan versteur. Ons raak so maklik kwaad vir

iemand as daardie persoon iets doen wat die vrede in gedrang bring. Paartjies verkies dikwels om

gevoelige onderwerpe te vermy net sodat daar nie 'n geveg is nie. Maar die vrede wat God bied

word nie beïnvloed deur eksterne faktore nie.

Nog 'n wonderlike eienskap van die vrede wat ons van God af kry, is dat dit nie beperk is nie. En

dit is ook nie bedoel net vir my en my eie gemoed nie. Nee, Christus beveel ons om dit self ook

uit te deel. Wanneer Hy in Lukas 10 die 72 dissipels stuur om te gaan waarheen hy eintlik wou

gaan is die eerste ding wat hulle moet sê vir die mense: "Vrede vir hierdie huis". Ook wanneer

Jesus opgestaan het uit die dode en aan sy dissipels verskyn is sy eerste woorde aan hulle:

"Vrede vir julle" (Luk 24:36).

So dit is baie duidelik dat Jesus hierdie vrede met mense wil deel. Want dit is hierdie vrede wat

ons in beweging bring. Ons is so gewoond aan 'n passiewe gedagte rondom vrede. Ek het vrede

wanneer ek rustig is. Wanneer ek nie in konflik is nie. Maar Jesus gee 'n aktiewe vrede. 'n Vrede

wat ons die evangelie laat verkondig ongeag die moontlike gevare daaraan verbonde, hetsy

fisiese gevare of op sosiale vlak.

En so word God se vrede net meer en meer. Hoe meer vrede ons uitdeel, hoe meer ontvang en

beleef ons self. En so word vrede ook nie net die eindresultaat nie. Nie net iets waarna ons

uitsien nie, maar iets wat ons reeds beleef. Vrede is iets wat ons leef. Beide 'n proses en 'n

resultaat.

Broers en Susters, ons leef vandag in 'n wêreld sonder aardse vrede. Ons verhoudings val uit

mekaar uit. Ons land is onveilig en met baie moeilikhede. Ook ons kerk is nie sonder probleme

en worstelinge nie. Maar ons leef in die nuwe verbond. En daar is altyd vrede. Want die graf was

leeg. Die Christus het gekom en sal weer kom. Dit is ons vrede. Maar ons koninkryksvrede strek

ook weier as dit. Want hierdie koninkryksvrede raak selfs sigbaar in ons samelewing. Oral waar

mense God beleef as goed, daar ook is sy vrede. Oral waar God verhoudings weer heel maak,

daar is sy vrede ook. Oral waar mense in God se liefde leef, daar is sy vrede ook.

Broers en Susters, uiteindelik is dit juis hierdie vrede wat alle gelowiges met mekaar verbind.

Nie 'n politieke vrede nie, maar 'n koninkryksvrede.

In die lig van al die onrus en verskille in verhoudings en in die kerk, is dit juis hierdie vrede wat

weer eenheid bring. En dit moet ook ons fokus wees. Eerder as om te fokus op al die verskille en

onrus, kom ons fokus eerder daarop om hierdie Shalom met die wêreld te deel. Die

Buitengewone Algemene Vergadering het ook met hierdie boodskap afgesluit. Na 2 lang,

uitmergelende, waar konflik aan die orde van die dag was, kon die vergadering ook afsluit met

die woorde uit Psalm 131

"Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie my sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek

tevredenheid gevind. Wag op die Here Israel, nou en vir altyd."

Dit is die boodskap waarmee die afgevaardigdes uitgegaan het in die wêreld. Ons kan wag op die

Here met 'n vrede in ons harte, want ons het ook deel aan hierdie nuwe verbond. Nou kan ons

opnuut weer onsself regmaak vir die taak wat op ons wag, naamlik die verkondiging van die

evangelie. En soos die Israeliete hulleself moes regmaak vir 'n moeilike reis, moet ons ook reg

wees vir 'n moeilike reis. Gelukkig weet ons ons kan dit doen. Want vandag nog kan ons

bevestig dat God vir ons goed is. Vandag nog kan ons bevestig dat God ons seën en beskerm, ons

behoed en bewaar, ons gebede verhoor. En ook vandag beleef ons steeds God se Vrede.

AMEN

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!