01.05.2013 Views

Junie 2012 - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Junie 2012 - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

Junie 2012 - De Doorns, Rawsonville, Touwsrivier & Worcester

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

www.bvm.gov.za K

Munisipale Nuusbrief / Municipal News Letter / Incwadi yeendaba zakwa Masipala

O N T A K

C O N T A C T / U Q H A K A M S H E L W A N O

Uit die BM se

kantoor

Die eerste jaar van my termyn as

uitvoerende burgemeester van die

Breedevallei was ’n wonderlike, sielsverrykende

ervaring. Gedurende hierdie

periode was ek bevoorreg om by 85

geleenthede nader kennis te maak met

ons jeug, ons sakegemeenskap, ons

sportmanne- en vroue, ons kultuurmense,

ons ouer persone en al die omgee-mense

wat hulle lewens aan die

versorging, opheffi ng en bemagtiging van ons kwesbare gemeenskappe toewy.

Ek het diep onder die indruk gekom van die goeie gesindheid onder ons mense,

die steun vir die raad en begrip vir die feit dat agtien jaar se agterstande, in terme van

inkomste en infrastruktuur sowel as verhoudings, nie oornag reggestel kan word nie.

Die raad is derhalwe besig met ’n heropbouproses om verhoudings onder ons mense

te herstel en by wyse van ’n omkeerstrategie en streng fi skale dissipline die administrasie

en geldsake reg te ruk.

Die feit dat die termyn van munisipale rade slegs vyf jaar is, maak dat populêre

besluite dikwels geneem word om in die goeie boekies van kiesers te bly. Dikwels met

katastrofi ese gevolge. Hierdie raad sal nie voor druk swig om populêre besluite met

’n korttermynvoordeel ten koste van voortgesette dienslewering en die toekomstige

ontwikkeling van die gebied te neem nie.

Die raad streef daarna om te alle tye dienslewering bokant party-politieke belang

te stel — om sy bronne, ongeag ras, geslag, ekonomiese status en politieke affi liasie tot

die beste voordeel van almal in die Breedevallei aan te wend.

Ongelukkig is daar mense wat nie hierdie oogmerke steun nie, wat vrees dat

vooruitgang hul onvermoë aan die kaak sal stel. Leuens word ingespan en rasse-onmin

aangehits om faksies in die gemeenskap teen die raad te mobiliseer. Daar word

gepoog, soos met die onlangse gebeure in Avianpark, om ’n kultuur van wetteloosheid

te vestig en die lewens van wetsgehoorsame burgers in díe area te ontwrig. Ons is hier

om saam met die gemeenskap vir die gemeenskap te werk en sal ons nie deur politieke

opportunisme van stryk laat bring nie.

Die kiesers van die Breedevallei het ’n bietjie meer as ’n jaar gelede hul vertroue in

die raad gestel. Ons sal dit eerbiedig. Na ’n jaar kan ons terugkyk na verskeie hoogtepunte

en prestasies behaal, nieteenstaande groot uitdagings soos ’n R 1,9 biljoen agterstand

in infrastruktuur .

Een van die grootste hoogtepunte vir my is sekerlik die werksaamhede van

die Worcester Hoop en Rekonsiliasie Proses wat verskeie byeenkomste met die

versoeningstema gehou het. Ons is trots daarop om ’n vennoot in hierdie versoenings-inisiatief

te wees. Die rol van ons kerke en skole in hierdie verband, veral

rondom die bewusmaking van ons kinders, verdien ook besondere vermelding.

Die raad kan ook met trots terugkyk na sy verbintenis met die Genesis-langtermyn-ekonomiese

inisiatief wat in samewerking met die Worcester Besigheidsforum en

vennote uit die burgerlike samelewing aangepak is. Vir die eerste keer in baie jare sit die

raad met die sakesektor en georganiseerde landbou om een tafel. Ander hoogtepunte

word op bladsy twee deurgegee.

Vryheid het teen ’n duur prys gekom. Ek wil ’n beroep op alle inwoners van die

Breedevallei doen om enige optrede wat daarop gemik is om ons gemeenskappe te

destabiliseer, te verdeel en die goeie orde omver te werp, met die minagting wat dit

verdien, te verwerp. Die Breedevallei is ’n unieke vallei met unieke mense. Ek glo daar

wag ’n blink toekoms.

Ek vra van u geduld, u ondersteuning, u goedgesindheid. Ek bied u ’n jong raad wat

die visie van ’n demokratiese, ontwikkelings-gerigte plaaslike regering deel en oor die

politieke wil beskik om uitvoering daaraan te gee. Ek maak nie beloftes van kits-oplossings

nie en daar is tekorte en daar kan foute wees, maar ek kan u belowe dat die raad

sy rentmeesterskap regverdig en met goeie oordeel tot die beste voordeel van almal in

die Breedevallei sal uitoefen.

Basil Kivedo

1

Breede Valley Municipality has made a

commitment to all residents to improve

living standards in the municipal area,

through continuous and sustainable

service delivery. The political and administrative

leadership identifi ed the following

principles to strengthen our commitment

to the public of the Breede Valley:

The MM says:

Good fi nancial planning, control

and governance.

Spending in a responsible and

transparent manner.

A productive workforce that is

disciplined, honest with excellent

work ethics.

A high standard and efficient

customer care.

Zero tolerance for fraud and

corruption.

Work in partnership with our

communities.

Create an environment that is

conducive for job creation and

poverty alleviation.

We acknowledge the fact that the Municipality

is facing numerous challenges.

Meaningful change is not going to

take place overnight if we don’t get the

support of our communities in making

BVM one of the best governed municipalities

in the province.

We will continue to explore and

seek new partnerships and investments

via developers and entrepreneurs in the

private and public sector to enable the

Municipality to address critical service

backlogs.

I hereby wish to thank the community

of BVM for it’s participation and

continuous support. Without your inputs,

our development initiatives would

fail to address the root causes of poverty

and the developmental challenges

that we are facing. The Municipality is

faced with numerous developmental

challenges that need to be managed

VIR ONS MENSE SAAM MET ONS MENSE

Vol 8 No 6 — Junie 2012

against growing expectations from

the community. We will continue to

strive to align and address these expectations

through the successful

implementation and management

of our annual service delivery budget

implementation plan.

Good working relationships

need to be fostered and maintained

between the administrative

and political leadership. With the

2012-13 budget the Municipality

seeks to improve services throughout

our municipal area. Despite our

continuous eff orts, it is a reality that we

are unfortunately still facing service delivery

backlogs in informal settlements

and backyard dwellers. Housing needs

of the smaller towns in BVM will receive

attention similar to those of Worcester.

We are facing the challenge to reduce

the R1,9 billion bulk infrastructure

backlogs — replace the old dilapidated

service delivery fl eet that is older

than 19 years, reduce 25 000 low cost

housing backlogs, upgrade 7 000 informal

settlement units, upgrade the

road network, ensure the continuous

maintanance of our bulk infrastructure,

reduce the 3 000 rental units’ maintenance

backlogs, upgrading the delapidated

municipal buildings or replacing

it and improve the fi nancial sustainability

of the Municipality.

BVM has adequate resources to

continue operations at the current level

in the foreseeable future. However,

the increase in indigent cases place an

unbearable demand on the limited income

source of the Municipality. We are

currently experiencing a positive cash

fl ow and the utmost care is taken in the

commitment of fi nancial resources to

operational and capital requirements.

The Municipality’s strategic objectives

are included its 2012-2017 Integrated

Development Plan, which is

also aligned to the Provincial Growth

and Development Strategy and national

key performance areas. Within

this framework BVM’s core focus areas

are still the upgrading and investment

in infrastructure and improved basic

household services.

The challenges and strategic decisions

the leadership face are complex,

diverse and ridden by legacy issues.

Communities need to take co-ownership

for challenges relating to service

delivery such as illegal dumping of solid

waste, theft of municipal equipment

Continued on pg 3

Die speaker van die raad word verkies in terme van artikel 36 (1) van die Plaaslike Regering: Munisipale Strukture Wet 1998, dien as voorsitter van

raadsvergaderings en tree op in terme van artikel 32 van die Wet. Die speaker moet toesien dat die raad minstens elke kwartaal vergader en dat orde tydens

vergaderings gehandhaaf word; moet verder toesien dat die raad en sy komitees aan die gedragskode soos omskryf in Skedule 5 van die Wet gehoor gee;

het ’n oorsig rol betreff ende die aktiwiteite en administrasie van die burgemeesterskomitee en is verantwoordelik vir wykskomitees in die raad.

My eerste jaar as Speaker was ’n interressante en leersame ervaring. Ek is verkies as speaker na ’n bewindsverandering in die raad. Een van my

grootste uitdagings was om die samewerking van alle raadslede te verkry sodat raadsvergaderings met die minste ontwrigting kon plaasvind en

besluite geneem kon word. Ek is dankbaar om te sê dat ek die meerderheid van die raad se steun hierin ontvang het. Dit het my in staat gestel om

aan die wetlike vereistes te voldoen sodat besluite betyds geneem en uitgevoer kon word. Ek is baie dankbaar vir die onderskraging van ons Burgemeester

en sy komitee in hierdie opsig.

Die pos van speaker verg my volle aandag en ek mis die persoonlike kontak met die publiek, maar het volle vertroue in die burgemeesters-komitee om hierdie gaping

te vul.

Ek het groot waardering vir die wonderlike ondersteuning van die gemeenskap. Daarsonder sou my taak soveel moeiliker gewees het. Dit gee my ook die vrymoedigheid

om by u aan te klop vir u samewerking vir die toekoms. Ek glo vas dat die grootste meerderheid inwoners van ons dorpe – Worcester, Rawsonville, De Doorns en

Touwsrivier, asook ons plaasgemeenskappe, stabiliteit en vrede nastreef. U deelname aan plaaslike regering is van die uiterste belang – u betrokkenheid en insette sal ons

pogings aanvul en versterk. Ons werk vir almal in die Breedevallei en ek sien daarna uit om dit saam met almal te doen. Antoinette Steyn

N e x t e d i t i o n : F o c u s o n W a r d s

Die huidige raad se eerste jaar aan bewind

Die nuwe Munisipale raad van die Breedevallei het ’n baie besige eerste jaar agter die rug. In hierdie periode is die plaaslike owerheidsomgewing deeglik verken,

nuwe vriende gemaak en verhoudings- en vennootskappe gebou. Daar is ook hard gewerk om agterstande aan te spreek, die administrasie en dienslewering op te

skerp – ’n algehele omkeer te bewerkstellig. Die burgemeesterskomitee, uitvoerende arm van die Raad, het gedurende hierdie periode verskeie hoogtepunte,

waaronder die volgende, ervaar:

Rdl. Johnny Levendal

(Adjunk-uitvoerende burgemeester (Verkeer en Gesondheid))

Goeie inter-departementele verhoudinge, veral met dept

gesondheid (bekamping van diarree in De Doorns-Oos) en

die SAPD.

Goeie samewerking met Gemeenskappolisiëringsforums.

Die suksesvolle implementering van ’n spoedbestuurstelsel

in die Breedevallei-gebied.

Die implementering van ’n spoed beheerstelsel in

Rawsonville.

Rdl.

Margaret

Sampson

(Gemeen-

skapdienste,

Maatskaplike

Ontwikkeling,

Vroue, Jeug &

Gestremdes)

S u k s e s v o l l e

rekenaar-opleirekenaar-opleidingsprogram

vir wyke 8 en 11.

Skoonmaakprojek in wyk 11.

Skenkings aan huise vir ouer persone

in die vier dorpe in die Breedevallei.

Ete vir ouer persone van die Breedevallei.

Uitreikingsprogramme vir die jeug

– Robbeneiland/ Parlement toer en

kamp vir leerders van Nuwe Hoop

Sentrum.

Rdl. Sammy Goedeman (Sport, Omgewing & Rekreasie, Kuns & Kultuur)

Vlakkiekrieket (Informele krieket): “Wêreldbekertoernooi”

Departement sport & kultuur (Wes-Kaap): Sharp Centre Bolandpark: Prioriteitskodes krieket/bofbal/atletiek/

netbal/sagtebal.

Bekendstelling van TAG RUGBY in samewerking met DCAS.

Die beskikbaarstelling van sportfasiliteite en reëlings m.b.t. plaaslike skole en provinsiale sportbyeenkomste.

Sportberaad by Goudini Spa met provinsiale minister van sport en kultuur, dr. Ivan Meyer.

Betrokkenheid by Lusernkrieket: Uitstalling, borg en uitdeling van uitrustings.

Boland Polisiëringsgebied: Sokker/netbal/Esselenparkstadion.

Paasnaweek rugbytoernooie op Rawsonville.

Rdl. Frank van Zyl, (Korporatiewe Dienste, Kommunikasie, Bemarking & Ombudsman)

Die vestiging van ’n kultuur van dienslewering geskoei op uitnementheid en ’n positiewe ingesteldheid.

Daadwerklike aandag aan vervalle munisipale infrastruktuur. Die gebreke en agteruitgang is saamgestel

en voorsiening vir die opgradering en instandhouding daarvan is op die 2012-2013-begroting gemaak.

Die herstel tot eertydse glorie van kuns en kultuurskatte. Opgradering van Kleinteater en Hugo Naude

Kunsmuseum.

Die opstel van ’n nuwe reglement van orde vir raadsvergaderings.

Die uitbreiding van beleggingsmoontlikhede met die opgradering van die rioolsuiweringswerke en Altona-ontwikkeling.

Groter erns met die toepassing van munisipale verordeninge om onwettige optrede vas te vat.

A very successful workshop with ward committee members responsible

for housing.

Implementation of a housing consumer education programme for

beneficiaries.

A workshop on strategic objectives attended by senior housing officials,

chief whips of parties and mayoral committee members.

The approval of a housing policy that also caters for people with

disabilities

Delivering 453 housing units during the period 30 June 2011 - 1 July 2012.

Cllr. Eileen Sheldon, (Housing)

2

Rdl. Arnoldus Du Toit

(LED & Toerisme & Landbou)

Die opstel van ’n langtermyn-ekonomiese

ontwikkelingstrategie vir die Breedevallei om

mededingendheid, groei en vooruitgang te

stimuleer.

Die goeie samewerking met besigheidsorganisasies

en georganiseerde landbou wat waarde

toevoeg tot die raad se inisiatiewe met betrekking

tot plaaslike ekonomiese ontwikkeling.

Rdl. Wouter Meiring,

(Menslike Hulpbronne, Strategiese & Tegniese Dienste)

Rdl. Thys Blom

(Finansies, Interne oudit & GOP)

Goedkeuring van die 2010-2011-

Oorsigverslag.

Goedkeuring van die 2012-2013-

Begroting.

Goedkeuring van die Derde Generasie

GOP Vyf-jaarplan.

Implementering van ’n omkeerstrategie

vir beter dienslewering

en eff ektiewe administrasie.

Elektrisiteitnetwerk-verliese is binne die aanvaarbare norme van 8 – 15% en beloop tans 8,8%.

Die Munisipaliteit se bloudruppelstatus het verhoog na 89.02%

Betrokkenheid en bydrae tot die suksesvolle afhandeling van die multi-mijoen rand US Mediese

Kampusbouprojek.

Die fi nalisering van die multi-miljoen rand rioolsuiweringswerkeprojek. Alles verloop volgens plan

en begroting en die projek sal teen Augustus/September 2012 voltooi wees.

Die opgradering van die Stettynskloofdam-pyplyn. Provinsie het die projek goedgekeur en ’n tender

vir die werk is reeds toegeken.

Rdl. Elza Jordaan, (Landbou, Landelike Ontwikkeling & Rampbestuur)

ABET – 150 volwasse plaaswerkers is ingeskryf vir skoolonderrig as deel van die “Farmworkers back 2

School” projek

Inisieer “Anti Land Invasion Unit” – voorkoming van onregmatige grondbesetting deur plakkers

S.I.T - verspreiding van inligting rakende die (steriele) vrugtevliegprojek. (Sien berig/wenk hieronder.)

Tuine Projek in samewerking met Dept Landbou (Elsenburg) – vir selfonderhouding.

Verspreiding van opvoedkundige inligtingspakette vir plaaswerkers aan skole, klinieke.

Bereik 3600 skoliere met die boodskap van verantwoordelike alkoholgebruik, deur die toneelgroep,

Kambro Diggers.

Reëlings rondom Bien-Donne Jeugleierskonferensie.

BVM and the City of

Shi Zuishan in the Ningxia

Hui AutonomousRegion

of the People’s Republic of

China have agreed on

the establishment of a

friendly relationship.

Picture (left) with the

Chinese delegation are the

Executive Mayor of BVM,

cllr. Basil Kivedo (second

from left) and the Speaker

of BVM, cllr. Antoinette

Steyn (centre).

WINTERBEHEER VAN VRUGTEVLIEë IN DORPE

Gedurende die winter migreer vrugtevlieë uit boorde na

plaastuine en huistuine in nabygeleë dorpsgebiede waar daar kos

en skuiling is en waar hulle kan voortplant. Na paring lê die wyfi e

haar eiers in vrugte sowel as in enige vleesagtige vruggie/bessie

wat in bome/struike in die tuin aangetref word. Roosknoppe (rose

hips) is ook baie goeie gashere en moet so gou moontlik verwyder

word.

Dorpsinwoners kan help deur daagliks alle vrugte en bessies/

vruggies wat op die grond lê op te tel en in swart sakke te plaas wat

styf toegebind en vir 2-3 dae in direkte sonlig geplaas word. Die

hitte wat sodoende in die sakke opbou

sal alle vrugtevlieglarwes

wat moontlik aanwesig

mag wees, doodmaak.

Alternatiewelik kan

omgewings-vriendelikeM3-lokstasies,

wat vrugtevlieë

lok en dan

doodmaak, in die

tuin uitgehang

word.

Kontakpersoon:

Robert du Preez

082 7816114

robert@fruitfl y.co.za

Adjusted 2011-2012

R’000

Total capital and operating budgets

% of

budget

Draft 2012-2013

R’000

3

% of

budget

Draft 2013-2014

R’000

% of

budget

Draft 2014-2015

R’000

Capital Budget 138,345 17.91 % 90,347 11.63% 55,423 7.42% 68,898

Operating Budget 634,225 82.09 % 686,469 88.37% 691,920 92.58% 723,230

Total Budget 772,570 100 % 776,816 100 % 747,343 100 % 792,128

Capital Budget By by Funding source Source 2012-2013

2012/2013

FUNDING SOURCE AMOUNT

Internal funds R29,362,313

External loans R10,016,482

Municipal Infrastructure Grant (MIG) R30,911,000

Bulk Infrastructure Grant (BIG) R18,000,000

Integrated National Electricity Programme (INEP) R1,800,000

Provincial Government Western Cape: libraries R62,860

Provincial Government Western Cape: sport R194,000

Total R90,346,655

Major Capital Projects Budgeted for in 2012/2013

Project Amount

Upgrading Stettynskloof pipeline R48,136,259

High mast lighting in Zwelethemba R485, 000

Electrifi cation: Avianpark R1,800,000

Refuse compactor truck R1,400,000

Hex River sewer spill containment R2,300,000

Wheelie bins R1,000,000

Speed humps R500,000

Replace Radix (meter reading) System R550,000

Revenue by source

Expenditure by Type

Service Snippet

An extra allocation was made for the installation of basic services (water

and sewerage) in informal settlements in the Breede Valley.

Detail will follow in the local media.

C h a l l e n g e s

Facilitation of Job creation;

Current international & national economic state;

Infrastructure Development, bearing in mind our big backlogs: R1,9 billion;

Our local growing population versus available resources;

Tourism sector and it’s importance to stimulate the local economy;

High debt exposure of the Municipality & limited taxbase;

Protection of the poor as a social responsibility versus fi nancial sustainability;

Alignment between limited resources and IDP needs;

Address the LED;

Improve the number & competence of offi cials available to attend to service delivery;

The capital equipment is old and dilapidated;

Low moral & unacceptable conduct of staff ;

Create a greater sense of responsibility in the broader Breede Valley Community;

Seek for innovative ways to provide/ render services;

Constant and continuous improvement of debt recovery;

Restructuring and alignment of the organisational structure.

R e s o l u t i o n s

Address the uncontrollable growth of the informal settlements;

Ensure proper law enforcement;

Enhance tourism;

Address the LED within BVM by collaborating with National, Provincial government

and private sector, that will indeed address the “Better Together” approach;

Ensure proper prioritisation of limited resources. Do more with less;

Acknowledge cleaning as important;

Address the bad conditions of road infrastructure;

Keep tariff increases reasonably low, to ensure aff ordability;

Align the budget with the IDP in a realistic way;

Be realistic with projected revenue and expenditure & ensure fi nancial health;

Be innovative in our approaches towards service delivery;

Address the Organisational Structure of the municipality;

Review current practices like fl eet management, travelling & subsistence, telephone

cost, management of overtime, security, etc.;

Enhance our approach to human settlements;

Be socially responsive and responsible (bursaries, Grant in Aid and contributions in

special projects and events etc);

Enhance EPWP (Expanded Public Works Programme);

Explore all other sources of funding, etc.

The MM says:

Cont. from pg 1

and the destruction of municipal infrastructure etc.

The Municipality has adopted a radical approach to borrowing over the medium term

to fi nance capital expenditure. New loans were taken up in the 2010-2011 fi nancial year to

provide for capital requirements for catalytic projects, essential for sustained service delivery

and to attract economic investments. Another important milestone is the fi nalisation

of our integrated human settlement plan in July 2012 - an enabling instrument to dispose

of municipal land in favour of middle–income groups to build gap houses.

The OPCAR project (Operation Clean Audit Report) was launched to address accounting

challenges and control defi ciencies identifi ed in the 2010-11 audit report. The BVM

administration remains steadfast in its endeavor to achieve an unqualifi ed audit fi nding for

the year ending 30 June 2012.

The Municipality is committed to improve customer service and taking local government

to the coalface of communities through the Batho Pele (Putting People First) policy.

With the implementation of the decentralised service delivery model, there was a notable

improvement in service delivery in towns where regional managers were appointed and a

more deliberate focus on addressing local issues followed.

Although ward committees were established, the successful functioning of all wards

still remains a challenge for the Municipality. The Municipality acknowledges the importance

of eff ective public participation in municipal processes. We are thus busy exploring

innovative ways to remodel and review current ward committees to make them more

functional and accessible to the public. The solution to our challenges lies in communication,

not in protest action.

During the past couple of months we experienced highlights, successes, challenges

and diffi culties. With the support of the members of the mayoral committee, council and

the dedicated staff , we will strive to further improve on service standards for all communities

within BVM boundaries.

Finally, sincere appreciation goes to all municipal employees and the public for their

commitment and dedication to BVM. We do apologise if we do not always get it right the

fi rst time, but remain steadfast in our pursuit of service excellence. My door is open for my

community and I do believe that TOGETHER we can make a diff erence.

Gerrit Matthyse

Madiba in Worcester

Nelson Rolihlahla Mandela word op 18 Julie deur die

Breedevallei gemeenskap vereer met die onthulling van

die Madiba-beeld by die Tuin van Herinnering

op Kerkplein in Worcester.

RIOOLPROBLEME – ’N OBJEKTIEWE BLIK

Daar verskyn byna weekliks artikels in die plaaslike media in verband met die voorkoms van Worcester en omgewing, asook probleme rondom die rioolstelsel. Ten einde

die feite rondom hierdie onaangename sake objektief toe te lig en om die publiek se samewerking in hiedie verband te kry, word die volgende inligting deurgegee:

Oorsake van rioolverstoppings

Daar is vele oorsake van

rioolverstoppings. ’n Paar Meld onwettige

van die hoofoorsake is :

• Ongewenste voor- rommelstrooi / vandalisme

werpe wat in die riool- aan by: 023 347 0959

stelsel beland. Klippe,

grond/sand, takke, lappe,

klere, harde voorwerpe (selfs

wasmasjienonderdele!) beland in die

stelsel waar riooldeksels gesteel is. Hierdie voorwerpe gaan lê stil/draai dwars

in die pype wat dan uiteindelik ‘n verstopping tot gevolg het. Riooldeksels wat

verwyder is, moet onmiddellik rapporteer word. Diefstal van riooldeksels en

vandalisme aan die stelsel buite persele, is egter baie moeilik om te bekamp.

• Verstoppings kom voor waar toilette nie gereeld na gebruik gespoel word

nie. Die gebruik van papier anders as toiletpapier (koerant- en tydskrifpapier)

in toilette is ’n groot oorsaak van sulke verstoppings aangesien dit ’n

“prop”-stelsel vorm.

• Boomwortels infi ltreer die stelsel in sekere gevalle en veroorsaak verstoppings.

• Pypbreke, alhoewel dit nie dikwels voorkom nie, is ook ’n oorsaak van

rioolverstoppings.

• Grondwaterinfi ltrasie tydens nat (winter) toestande by ou pyplasse veroorsaak

dat die rioolstelsel met grondwater “oorlaai” word. Die pype kan nie die ekstra

water vinnig genoeg wegvoer nie, wat veroorsaak dat water by (veral) laerliggende

mangatdeksels uitstoot.

Selfs wasmasjien-onderdele

veroorsaak

rioolverstoppings!

Die onwettige afvoer van stormwater op persele tot binne-in die rioolstelsels

kom ook voor. Omdat hierdie onwettige “aansluitings” op ’n diskrete manier deur

huiseienaars/bewoners gemaak word om hul onvoldoende private stormwaterafvoerstelsels

“te versterk”, is dit uiters moeilik om sulke aansluitings op te spoor.

Die bestaan van sodanige aansluitings kan bewys word deur die tempo van afvloei

in die rioolpype tydens reënneerslae waar te neem.

Job Creation

The Department of Public Works has allocated R1 000 000 as part of their Expanded

Public Works Programme (EPWP) to the Breede Valley Municipality. This, as

well as an almost equal amount from own sources, will be used for clean up projects

in the Breede Valley. As part of this initiative, BVM will award more than 180 small contracts

during the next fi nancial year (July 2012 to June 2013). In the process almost 20

000 man days of work will be created. These work opportunities are over and above

the normal full time work opportunities that BVM off ers in the market place.

In line with the aims and conditions of the EPWP 40% of these work opportunities

will be earmarked specifi cally for the youth. Within the next month the Municipality

will call on contractors to register with the Supply Chain Unit of BVM so

that they can be considered for this initiative. This process with full details will be

advertised in the local media.

BVM is confi dent that this initiative will make a meaningful contribution towards

the creation of short term job opportunities and bring some sort of relief to

fi ght poverty and create a better living environment for all.

Ukuvuleleka kwamathuba omsebenzi

Ngokwenjongo zokwandisa iNkqubo ye Public Works (EPWP) iCandelo lePublic

Works libonelele uMasipala wase Breede Valley nge R1 000 000. Le mali kwakunye

nekwalinganayo esuka kwezinye intsusa izakusetyenziselwa iprojekti zokucoca

iBreede Valley. uMasipala wase Breede Valley uzakubonelela ikontrakti ezincinance

ezingama 180 kulonyaka-mali uzayo (Julayi 2012 ukuya kutsho ngo Juni 2013).

Ngokweliphulo kuzakuvuleleka amathuba omsebenzi kubantu abangama 20 000.

La mathuba omsebenzi ayelelene nawomsebenzi wesigxina iBVM ebonelela ngawo

ngokwezemalike.

Ngokuhambiselana nenjongo kwanemeko ze EPWP i 40% yamathuba omsebenzi

azakuvuleleka ejoliswe nkqo kulutsha. Kwithuba lenyanga ezayo uMasipala

wase Breede Valley uzakumema onokontraka baze kuzibhalisa kwicandelo le Supply

Chain ukuze babenokuba yinxalenye yelithuba. Le nkqubo nenkcukacha ezithe

vetshe zizakusasazwa kwezosasazo zalapha ekuhlaleni.

uMasipala wase Breede Valley uqinisekile ukuba eli nyathelo lizakuvulela

amathuba omsebenzi ethutyana kwaye kuliwe nendlala ze imeko yasekuhlaleni

ibengcono kuye wonke ubani.

4

Die voorkoms van rioolverstoppings

Rioolverstoppings kom deur die hele Breedevallei voor. Op Worcester alleen, word

bykans 450 rioolverstoppings per maand gerapporteer waarvan nagenoeg 80% in

mindergegoede areas voorkom.

Toestand / kapasiteit van rioolstelsel

Die toestand van rioolpype in die BVM-area is oor die algemeen goed. Waar ver-

stopping vanweë die swak toestand van pype voorkom, word dit by wyse van die raad

se pypvervangings-projekte aangespreek. In die afgelope aantal jare het weinig sulke

gevalle voorgekom.

Kapasiteit is wel voldoende. Grondwater-(veral stormwater)infi ltrasie tydens

nat/reënerige toestande veroorsaak egter ’n oorlading van die stelsel. Wanneer dit

voorkom, druk rioolwater by laerliggende mangatdeksels uit. Hierdie is nie “verstoppings”

in die ware sin van die woord nie, aangesien die situasie na normaal

terugkeer sodra reënbuie afneem en infi ltrasie-water weggevoer is.

Hantering van klagtes

Sodra rioolverstopping-klagtes ontvang word by die Water & Riool-afdeling,

word dit deurgegee aan die rioolspanleier(s) (waarvan daar slegs twee op Worcester

is). Die span gaan dan so gou as prakties moontlik na die adres/ligging om dit

aan te spreek.

Elke span moet minstens sewe verstoppings per dag (7 dae per week)

aanspreek/oplos. Meeste verstoppings word gou opgelos (binne 20 tot 30 minute)

maar in sommige (ernstige) gevalle kan dit langer duur. In sulke gevalle is

dit meestal nodig om die pyp oop te grawe om die verstopping te verwyder.

Prosedure t.o.v. rioolverstoppings en kostes

1. Rioolverstoppings moet by die BVM se klagteskantoor gerapporteer word. Die

telefoonnommer is 023-348 8000 of epos-adres ssc@bvm.gov.za .

2. ’n Verwysingsnommer sal deur die klagteskantoor (Diensondersteuningssentrum/Service

Support Centre) aan die klaer/rapporteerder verskaf word.

3. Die sentrum gee die klagte dan dadelik vir die aandag van die Water- en rioolafdeling

deur.

4. Vanweë die volume van bestaande klagtes waaraan aandag geskenk moet word,

is die betrokke personeel nie altyd geredelik beskikbaar om onmiddellik ’n spesifi

eke klagte aan te spreek nie.

Dit gebeur dikwels dat die publiek nie die regte kanaal soos hierbo uiteengesit, volg

nie. Klagtes word direk (persoonlik of telefonies) met personeel opgeneem. In baie

gevalle werk die personeellid aan wie die klagte deurgegee word, nie eens in die betrokke

afdeling nie. Om bloot ’n klagte te rapporteer waarborg nie noodwendig optrede

nie. Die publiek word vriendelik versoek om die regte prosedure te volg.

Die koste vir die oopmaak van ’n rioolverstopping wissel afhangend van die

graad van die verstopping. ’n Gemiddelde koste van R576 tydens werksure en R864

vir na-ure is bepaal vanuit statistiese inligting van globale uitgawe gedeel deur die

aantal verstoppings aangeteken gedurende ’n gegewe tydperk.

Herstel en verwydering van gemors (rioolreste)

Die Munisipaliteit doen sover prakties moontlik die opruiming na riooluitvloeisel.

Waar diep poele water voorkom, word dit opgesuig en die area met kalk en ander

ontsmettings-chemikalieë behandel. In gevalle waar vlak “plate” water agterbly

(wat nie opgesuig kan word nie), word die area met fyn gruis gevul om die water

te verplaas. Sodanige areas word ook ontsmet. In ontoeganklike areas soos toegeboude

agterplase, is dit uiters moeilik vir die opruimingspan om na behore op te

ruim. Die Munisipaliteit sal egter alles in sy vermoë doen om persele waar verstoppings

voorgekom het, so netjies moontlik agter te laat.

Eienaar se verantwoordelikheid

Die eienaar/bewoner van ’n perseel is verantwoordelik vir ’n verstopping wanneer

die oorsaak van so ’n verstopping deur enige iets wat vanaf die huishouding/ perseel

afkomstig is, veroorsaak word. Dié verantwoordelikheid sluit die rioolaansluiting in

tot waar dit by die munisipale hoofriool aansluit.

Opgradering van rioolwerke

Die opgradering van die rioolwerke behoort teen Sept/Okt 2012 voltooi

te wees. Dit sal die reukprobleem wat in areas van die dorp ondervind word,

aanspreek.

Die probleme soos hierbo geskets is meestal buite die raad se beheer. Waar gevalle

van traagheid deur munisipale personeel om op klagtes te reageer voorkom, moet dit

asseblief onmiddellik aan die betrokke departementshoof deurgegee word. Die raad

streef daarna om te alle tye, binne sy vermoë, alles moontlik te doen om ’n voortrefl ike

diens aan die ge-

Nuutopgegradeerde rioolwerke op Worcester.

meenskap te lewer.

In hierdie opsig is

die ondersteuning

van die publiek van

kardinale belang.

Die verwydering

van mangatdeksels,

die

onwettige afvoer

van stormwater

in die rioolstelsel,

asook die storting

van rommel in

die stelsel en die

vandalisering daarvan,

plaas die raad

se vermoë onder

groot druk.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!