01.05.2013 Views

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

835 [Vrydag, 5 Augustus 2011

Minister van Verdediging en Militêre Veterane ...................................................................... 836, 842

Minister van Vervoer ............................................................................................... 839, 840, 846, 851

Minister vir Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede ............................................................. 846

Minister van Waterwese en Omgewingsake .................................................... 841, 848, 849, 850, 852

Minister van Wetenskap en Tegnologie........................................................................................... 845

Opsomming van vrae nie beantwoord nie. ....................................................................................... 853

VRAE VIR SKRIFTELIKE BEANTWOORDING

VRYDAG, 5 AUGUSTUS 2011

1977. Mnr L Ramatlakane (Cope) vra die Minister van Polisie:†

Hoeveel (a) kriminele sake teen polisiebeamptes aanhangig gemaak is gedurende die

tydperk 1 Januarie 2009 tot die jongste vermelde datum waarvoor inligting beskikbaar is, (b)

van die vermelde gevalle (i) tot skuldigbevindings gelei het en (ii) steeds hangend is en (c)

beamptes van hul plig onthef is na afloop van suksesvolle skuldigbevindings? NW2060A

1978. Mnr J J Mc Gluwa (OD) vra die Minister van Sport en Ontspanning:†

(1) (a) Hoeveel swart (i) afrigters en (ii) bestuurders die afgelope vyf jaar deur die Suid-

Afrikaanse Premier-sokkerliga in diens geneem is en (b) vir watter span elke

vermelde afrigter/bestuurder aangestel is;

(2) hoeveel (a) swart bestuurders daar in die nasionale sokkerspan is en (b) buitelanders

die afgelope vyf jaar as (i) afrigters en (ii) bestuurders van die nasionale sokkerspan

in diens geneem is? NW2066A

1979. Mnr M Waters (DA) vra die Minister van Gesondheid:†

(1) Of al die aanbevelings wat in die Openbare Beskermer se verslag oor die

Vergoedingskommissaris vir Bedryfsiektes (VKBS) bepaal word ten volle toegepas

is; so nie, (a) waarom nie, (b) watter aanbevelings nie ten volle toegepas is nie en (c)

teen watter datum dié aanbevelings na verwagting ten volle toegepas sal word; so ja,

wat die tersaaklike besonderhede is;

(2) of enige kosteberekening om die werklike koste van die toepassing van die

aanbevelings vas te stel, gedoen is; so ja, (a) wat die koste was en (b) hoeveel van

die finansiering werklik aan die VKBS toegeken is; so nie, waarom nie;

(3) of die VKBS die nodige finansiering het om dié aanbevelings toe te pas; so nie, hoe

die VKBS dié aanbevelings sonder die nodige finansies sal toepas; so ja, wat die

tersaaklike besonderhede is? NW2084A

1980. Mnr M Waters (DA) vra die Minister van Kommunikasie:†

(1) Of hy in kennis gestel is van die (a) plaaslike en (b) internasionale 3G-koste wat elke

selfoondiensverskaffer vir elke megagreep hef wat gebruik word; so nie, wat die

posisie in dié verband is; so ja,

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 21-2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!