01.05.2013 Views

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

INTERNE VRAELYS - Parliament of South Africa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vrydag, 5 Augustus 2011] 836

(2) of hy van voorneme is om wetgewing, soortgelyk aan wetgewing wat onlangs in die

Europese Unie (EU) aangeneem is, in te dien om selfoondiensverskaffers te dwing

om hul internasionale kostes te verlaag; so nie, waarom nie; so ja, wanneer dié

wetgewing ingedien sal word? NW2207A

1981. Mnr M M Swathe (DA) vra die Minister van Openbare Werke:†

(1) Watter deel van die Uitgebreide Openbare Werke-program vir 2011-12 se begroting

bestem is vir die lone van werkers ten opsigte van elke projek;

(2) of aan alle werkers wat soortgelyke werk by die verskillende projekte doen dieselfde

lone betaal word; so nie, waarom nie; so ja, wat die tersaaklike besonderhede is;

(3) wat die (a) naam van die maatskappy en (b) name van die eienaars van

privaatmaatskappye is aan wie kontrakte op grond van tenders in die Uitgebreide

Openbare Werke-program in die boekjaar 2011-12 toegeken is? NW2208A

1982. Mnr M M Swathe (DA) vra die Minister van Kommunikasie:†

(1) (a) Oor hoeveel pakhuise haar departement beskik, (b) waar hulle geleë is, (c) wat

die besonderhede betreffende die inhoud van elke pakhuis is ten opsigte van (i)

meublement en (ii) toerusting en (d) wat die besonderhede is betreffende die proses

wat gevolg word om (i) die behoefte vir sodanige meublement of toerusting by

verskillende staatsdepartemente vas te stel en (ii) dit dienooreenkomstig te versprei;

(2) watter proses deur haar departement gevolg is om met ander staatsdepartemente

oorleg te pleeg om tekorte vas te stel voordat nuwe toerusting of meublement

aangekoop word? NW2209A

1983. Mnr P J Groenewald (VF Plus) vra die Minister van Polisie:

(1) Met verwysing na sy antwoord op vraag 1562 op 25 Julie 2011, (a) van waar die

ander vuurwapens afkomstig is en (b) hoeveel wapens vanaf elke vermelde plek van

oorsprong vernietig is;

(2) of hy ʼn verklaring oor die aangeleentheid sal doen? NW2220A

1984. Mnr P J Groenewald (VF Plus) vra die Minister van Polisie:

Of daar sedert 1 Januarie 2011 enige klag van diefstal deur die stadsraad van Matlosana of ʼn

verteenwoordiger daarvan by die Klerksdorpse polisiekantoor aanhangig gemaak is; so ja,

(a) wanneer, (b) wat die saaknommer in elke geval is, (c) teen wie die klag aanhangig

gemaak is en (d) wat die aard van die beweerde diefstal is? NW2221A

1985. Mnr P J Groenewald (VF Plus) vra die Minister van Verdediging en Militêre

Veterane:

(1) Of die SA Nasionale Weermag (SANW) enige opleiding aan jeugorganisasies en/of -

groepe verskaf of reeds verskaf het; so ja, in elke geval, (a) aan watter

jeugorganisasies en/of –groepe, (b)(i) wanneer en (ii) waar die opleiding verskaf

INTERNE VRAELYS: NASIONALE VERGADERING NO 21 -2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!