FileList Convert a pdf file!
FileList Convert a pdf file!
FileList Convert a pdf file!
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

FISIOLOGIE HG

POSSIBLE ANSWERS / MOONTLIKE ANTWOORDE

OCTOBER/ OKTOBER / NOVEMBER 2005

AFDELING A

VRAAG 1A

1.1 C

1.2 D

1.3 B

1.4 A

1.5 B

1.6 D

1.7 C

1.8 C

1.9 D

1.10 B

1.11 A

1.12 D

1.13 B

1.14 A

1.15 B

1.16 D

1.17 C

1.18 D

1.19 C

1.20 D

1.21 C

1.22 B

1.23 B

1.24 C

1.25 B

1.26 A

1.27 A

1.28 B

1.29 B

1.30 B 30 x 2=

1

307-1/0 K

(60)
1.31 Dura mater

1.32 Akwaduct van Sylvius

1.33 Folia/lamellae

1.34 Foramen magnum

1.35 Outonome senuweestelsel

1.36 Noradrenalien

1.37 Stimulus

1.38 Dendriet/afferente uitloper

1.39 Knope van Ranvier

1.40 Mikturisie

1.41 Pankreas

1.42 Hipofise/Pituïtêre klier

1.43 Neurilemma

1.44 Neuron

VRAAG 1B

VRAAG 1C

1.45 Blaas - Stoor urine

1.46 Ureter - Vervoer urine vanaf die niere na die blaas

1.47 Ejakulasiebuis - Sterk peristaltiese golwe dryf semen voort tydens ?

ejakulasie

1.48 Cowper se klier - Sekreteer alkaliese slymstof om sure in die

uretra en vagina te neutraliseer

1.49 Uretra - Vervoer urine en semen uit die liggaam uit

1.50 Epididimus - Rypwording van sperme (10 – 14 dae) OF

Stoor spermatosoa totdat dit vrugbaar is

1.51 Testis - Produseer spermatosoa deur spermatogenese

1.52 Penis - Dra sperme oor na boonste deel van die vagina sodat

spermatosoa nader aan ovum is.

Verseker interne bevrugting

AFDELING B

VRAAG 2

2

307-1/0 K

(14)

(16)

TOTAAL VIR AFDELING A: [90]

2.1 2.1.1 A. Adrenalien B. Glukagon (2)

2.1.2 a) Adrenaalv medullav (2)

b) Veg-of-vlug-hormoon / simpatiese aktiveerder (1)

c) – Vasodilatasie in skelet- en hartspiere/vasokonstriksie van die

spysverteringskanaal en vel/bloeddruk verhoog

– Verhoog suurstofinhoud van die bloed/asemhalingstempo en

diepte verhoog sodat meer suurstof ingeasem word
– Hartkloptempo en slagvolume verhoog – meer bloed met

meer suurstof na spierselle gepomp.

– Pupille verwyd as gevolg van sametrekking van radiale

spiere – verbeter sig.

– Meer AKTH gesekreteer – hanteer stres beter

– Verhoogde sweetproduksie om liggaam af te koel.

– Gastro-intestinale aktiwiteit neem af – meer energie nodig in

spiere

3

307-1/0 K

– Sfinkter in blaas verslap en dié in die dikderm trek saam.

(Enige 7 van 8) (7)

2.1.3 Simpatiese senuweestelsel (1)

2.2 Sensoriese neuron 1 diagram

1 opskrif

5 byskrifte (7)

dendriet

Knoop van Ranvier

Kern van Schwannsel

selliggaam

enkel vesel

neurilemma

axon

miëlienskede

eindvertakkings

sinaptiese knop
4

307-1/0 K

2.3 2.3.1 1. Dura mater

2. Arachnoid mater

3. Pia mater

4. Posterior/Dorsal fissure

5. Ganglion/posterior wortel ganglion

6. Sentrale kanaal

7. Ventrale/anterior fissure (7)

2.3.2 – Die afferente impulse vanaf die ledemate en ander dele van die

liggaam word gelei deur die afferente bane na die brein.

– Efferente impulse word vanaf die brein gelei deur die efferente

bane in die rugmurg na die effektore in die liggaam en ledemate.

– Rugmurg huisves die selliggame van die simpatiese en sekere

parasimpatiese refleksboë.

– Setel van die primitiewe refleksaksies, genoem spinale reflekse.

– Inhibrende neurone van die brein innerveer sekere motoriese

neurone en inhibeer dus sekere refleksaksies. (5)

2.3.3 a) Indien no. 8 beskadig word, sal die persoon geen gevoel/v

sensasie ervaar nie. Die sensoriese neuronev is dan beskadig. (2)

b) As no. 9 beskadig is, sal die persoon geen reaksie/beweging toon

niev want die motoriese neurone is beskadigv. (2)

2.3.4 a) Vestibulum en die koglea in die oor. (2)

b) Dié senuwee het sowel sensoriese as motoriese uitlopersv

(beskik oor sowel sensoriese as motoriese neurone). (2)

[40]

VRAAG 3

3.1 3.1.1 37,6ºC (2)

3.1.2 50 of 51 eenhede (2)

3.1.3 a) Interne liggaamstemperatuur daalv tussen die 10de en 25ste minuut

tot dit 37º Cv is. (2)

b) Veltemperatuur stygv totdat dit 37,6º Cv is. (2)

c) Sweettempo verminderv tot 10 eenhedev. (2)
5

307-1/0 K

3.1.4 Wanneer die interne liggaamstemperatuur daalv, word die hipotalamusv

gestimuleer. Impulse word na die vasomotoriese sentrumv in die medulla

oblongatav gestuur. Impulse word na die gladde spiere in die arteriole in

die vel gestuurv om saam te trekv / vasokonstriksie vind plaas. Minder

warm bloed vloei na die velv minder hitteverliesv minder geleidingv

stromingv en uitstralingv vind plaas.

Minder sweetproduksiev – minder verdamping. v Minder spiere trek saamv

Erektorspier trek saamv – isolerende luglaag vasgevang.v.

Meer tiroksien gesekreteerv – meer hitteproduksie weens hoër

metaboliese tempo.v

Meer adrenalien gesekreteerv – meer glikogeen omgesit na glukosev

Spiertonus vermeerderv – bewingv – meer hitte geproduseerv –

liggaamstemperatuur sal styg. v (20)

3.2 Die vel:

Produseer melanien wat die liggaam teen die skadelike UV-strale van die

son beskerm.

Produseer Vitamien D uit die steroïede in die vel.

Sekretoriese orgaan – melk, sebum, serumen.

Waterdigte laag wat oormatige verlies van water verhoed.

Horinglaag beskerm teen/voorkom die indringing van kieme/bakterieë.

Horinglaag beskerm die liggaam teen meganiese besering. (Enige 5 van 6) (5)

3.3 a) Endotermies

4.1

Liggaamshitte word van bronne binne die liggaam verkryv veroorsaak

dat liggaamstemperatuur konstant bly. v (2)

b) Homeostase

Handhawing van ? konstante internev omgewing vir normale selffunksioneringv

deur selfregulerende meganismes. v (3)

[40]

VRAAG 4

Sterkste Streek op Stof wat smaak Papille wat smaak

Grafiek smaak tong veroorsaak waarneem

A Sout Kante/punt Natrium Fungiform/knopvormig

B Suur Kante Waterstofione Fungiform/knopvormig

C Soet Punt/voor Suikers Fungiform/knopvormig

D Bitter Agter Kiniene Omwalde (16)

4.2 4.2.1 Chemoreseptore

4.2.2 Voedseldeeltjies los op (1) in die speeksel. v

Opgeloste stowwev stimuleer die reseptorsellev / sensoriese haartjies in

die smaakbekertjies,v wat die stimulus in ? impuls omsitv en met die

sensoriese senuweev na die temporale lobv van die serebrum vervoer en

geïnterpreteer wordv / Smaaksensasie word ervaar. enige

(1)

(8)
4.4.5 Akromatosis/totale kleurblindheid/geen sensitiwiteit vir kleur.v

Slegs skakerings van grys, swart en wit word waargeneem.v

Rooi-groen-kleurblindheidv – geen rooi of groen keëltjiesv aanwesig in

retina. v

Persoon kan nie tussen rooi of groen onderskei/sien óf rooi óf groen.v

VRAAG 5

KOLOM A KOLOM B

NAAM VAN RESEPTOR DEEL VAN DIE BREIN

1. Keëltjies G

2. Stafies G

3. Krista H

4. Macula H

5. Orgaan van Corti C

6. Tasliggaampies van Ruffini

vrye senuwee eindpunte

E/F

6

307-1/0 K

4.3 Filliforme papille / draadvormige papille (1) is sensitief vir aanraking (1)

byvoorbeeld haar. (2)

4.4 4.4.1 a) Tussen afmetings 1 en 2.

(1)

b) Tussen afmetings 5 en 6 / 6 en 7.

(1)

4.4.2 a) Afmeting 4. (1)

5.1

b) Afmeting 8. (1)

4.4.3 Die helder flitslig was op dieselfde afstand (ewe ver) vanaf die oog.

4.4.4 Hoe nader die helder flitslig aan die oog

– hoe kleiner die deursnee van die pupil.

– hoe minder lig laat dit in die oog toe.

– hoe meer beskermd is die sensitiewe retina aan die binnekant. (3)

5.2 5.2.1 Serumen/wasklierev – sekreteer serumen/wasv

– Verhoed dat die vel uitdroogv

– Skerp reuk, stoot insekte afv (4)

5.2.2 Serumen/wasballetjie kan voor die timpanumv versamel en sodoende die

oordrag van klankgolwe belemmer. v Verhoed dat timpanum vibreer. (2)

(5)

[40]

(12)
Beantwoord Vraag 6 of Vraag 7.

VRAAG 6

7

307-1/0 K

5.3 Gespesialiseerde selle in die jukstaglomerulêre selle/afferente arteriolev

Reageer op die lae natriumkonsentrasie in die bloedv

of lae bloeddruk/daling in bloedvloeiv.

of simpatiese stimulasiev

deur die ensiem renienv af te skei

wat die produksie van angiotensien tot gevolg hetv

wat die adrenaalkorteksv stimuleer om aldosteroonv af te skei

wat met die bloed vervoer word na die nierv

by die distale kronkelbuisv waar dit die herabsorbsie van natriumione stimuleerv

Chloorione sal passief volg.v

tot in die peritubulêre kapillêrev

watter volg passief / deur osmosev wat die verhoging van bloeddruk tot gevolg

het. (12)

5.4 5.4.1 Sekondêre oösiet en die eerste poolliggaampie. (2)

5.4.2 Spermatosoa bereik die ovum in die fallopiese buisv

Akrosomev sekreteer hidrolitiese ensiemev wat die zona

pellucidav / follikelscelle / corona radiate rondom die ovum oplos.

Slegs die kopgedeelte van die spermv dring die eiersel binne. v

Die stertgedeelte word afgewerp.v

Die bevrugtingsmembraanv verhoed die indringing van enige ander

sperme. v

Tweede meiotiese delingv vind plaas om

die ovumv en die drie poolliggaampies wat disintegreerv te vorm. v

Versmelting van die kerne van die ovum en sperm-sel vind plaas om ?

sigootv met 46 chromosome (2n) te vorm.v. (Enige 8 van 11) (8)

AFDELING C

TOTAAL VIR AFDELING B: [160]

6.1 1. Posterior Hipofise/Neurohipofise

2. Anterior Hipofise/Adenohipofise (2)

6.2 3. Oksitosien – vrystelling en melkvloei uit melkkliere

4. Prolaktien – stimuleer melkproduksie (4)

6.3 Oksitosien ( √)

is nie slegs verantwoordelik vir die melkvloei nie, maar ook vir

uteruskontraksies. ( √)

Tydens borsvoeding stimuleer die suigaksie verder

oksitosienvrystelling (v) wat ook die uterus laat saamtrek en terugkeer tot

oorspronklike grootte. ( √)

(4)

6.4 9. Fallopiese buis

10. Infundibulum

11. Fimbriae

13. Vagina (4)
6.5 a) Endometrium

Miometrium

Perimetrium

8

307-1/0 K

b) Fundus

Korpus

Serviks (6)

6.6 ISSH ( √) – Stimuleer die selle van Leydig (Interstitiële selle) ( √)

om testosteroon

af te skei. ( √)

(3)

6.7 Vasektomie, Manlike kondoom, onttrekking, Manlike pil. (Enige 3) (3)

6.8 6.8.1 Indien bevrugting plaasvind:

LH-konsentrasie is hoog (1) – om die corpus luteum te onderhou (1)

Progesteroon-konsentrasie is hoog (1) – gesekreteer deur die corpus

luteum (1)

– om die endometrium te onderhou.(1)

– om sametrekking van die uterus/aborsie/miskraam te verhoed. (1)

Estrogeen-konsentrasie is hoog (1) – berei borste voor vir

melkproduksie (v)

Berei endometrium voor vir inplantering (1), inhibeer FSH sekresie/Lae

FSH (1) om die ontwikkeling van ? Graafse follikel te verhoed (1).

(Enige 10) (10)

6.8.2 Direk na ovulasie ontwikkel die Graaf se follikel in die corpus luteum (1)

wat progesteroon (1) en estrogeen (1) sekreteer.

Die twee hormone onderhou die endometrium (1) / uterus gedurende

swangerskap. Na drie maande, is die plasenta ten volle ontwikkel (1) en

neem dan die funksie van die corpus luteum oor (1)/skei die hormone af.

Dus is die ovaria dan nie meer nodig om die funksie te vervul niev en kan

verwyder word.(1) (Enige 6)

6.9 Die testis

Twee ovaalvormige kliere (1) in die skrotum gedra (1).

Veselagtige bindweefsel verdeel die testis in segmente (1)/lobbetjies. v

Elke lobbetjie bestaan uit 1 tot 3 gekronkeldev saadbuisies/semenbuisiesv (1).

Die buisies verenig om ? aantal reguit buisies te vorm√ wat dan by ?

buisienetwerk/rete testis aansluit. v Dit verenig om die epididimus te vormv.

(Enige 5 van 8) (8)

[50]

(6)
VRAAG 7

9

307-1/0 K

7.1 Die nier reguleer die waterinhoud van die bloed (osmoregulering)v.

Reguleer die pH van die bloed/suur-basis-balans van die bloedv.

Reguleer die natriuminhoud van die bloed/bloed-elektrolietev.

Ekskresie van metaboliese afvalprodukte/stikstofbevattende afvalstowwev. (4)

7.2 7.2.1 70 mm Hg – 14 mm Hg = 56 mm Hg √√

(2)

7.2.2 125 ml/min √ x 60 √ = 7 500 ml/uurv (3)

7.2.3 a) 1 ml/min x 60 √ x 24 √ = 144 ml/dag √ = 1,44 l/dag √

(4)

b) Gedurende ? warm somersdag verloor mens meer water deur

sweet, v dus sal minder urine geproduseer word. √

(2)

c) Wanneer die liggaam begin dehidreer √ / baie water verloor deur

sweet styg die osmotiese druk van die bloedv

osmoreseptorev in die hipotalamusv word gestimuleer

wat impulsev stuur na die neurohipofise om ADH af te skei√

wat met die bloed vervoer√ word na die niere.

Verhoog die waterdeurlaatbaarheid√ van die distale kronkelbuise √

en versamelbuisie √.

Meer water geherabsorbeer√ deur osmose√ in die peritubullêrev

kapillêre √ verhoog bloedvolume/verlaag osmotiese druk√

(Enige 11 van 15)

d) Protëiene, witbloedselle, eritrosiete, bloedplaatjies.(Enige 3 van 4) (3)

e) Die basale membraan/grondvlies van die kapillêre is dun√

Die enkele√ laag endoteelselle het baie porieë √

Die podosiete in die kapsel van Bowman besit filtersplete √

(Enige 3 van 4) (3)

7.2.4 125 ml/min – 25 ml/min = 100 ml van water per minuut √ passief √

geherabsorbeer in die proksimale kronkelbuisie. √

7.2.5 A. Geen voedsel

Lae Glukosevlak in bloed√

Lae sellulêre respirasietempo√

Nie genoeg ATP/energie√

Lei tot moegheid/swakheid √ en beïnvloed die osmotiese druk√

(Enige 3)

Lae ioonkonsentrasie √/minerale

Sekere ione, naamlik natrium, kalium, chloor, bikarbonaat en fosfate moet

aanwesig wees vir behoorlike selfunksionering

(Ten minste 2 voorbeelde)

(11)

(3)
Stikstofbevattende afvalstowwe sal vermeerder√

As gevolg van glukosetekort, sal die proteïene/spiere√

gemetaboliseer word √ en die afvalstowwe soos ureum, kreatinien sal

vermeerderv wat toksies is.v (Enige 2)

B. Geen water

Water is nodig vir metaboliese reaksies √ in die selle,

dien as transportmediumv en affekteer die osmotiese potensiaal van

oplossings. √

Hormoonkonsentrasie sal ook beïnvloed word√

Water is nodig om die temperatuur te beheer wat die effektiwiteit van

ensieme en proteïene beïnvloed. (Enige 2)

C. Versmoring

Lae suurstofkonsentrasie √ – lae respirasietempov

Energie stadiger vrygestel √

(2)

Hoë koolsuurgaskonsentrasiev

Reageer met water om koolsuur te vorm√

Wat die pH van weefselvloeistof verlaag √

(Enige 2)

10

307-1/0 K

pH-vlakke√ daal onder 7,0 weens CO2 wat ensieme denatureer –

metaboliese prosesse stop √.

(2) (15)

TOTAAL VIR AFDELING C: [50]

TOTAAL: 300