02.05.2013 Views

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 2009

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 2009

LEWENSWETENSKAPPE GRAAD 12 2009

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Lewenswetenskappe 26 DoE/Eksamenriglyne 2009

NSS

INHOUD UITBREIDING/VOORGESTELDE VOLGORDE

Tendense in menslike evolusie

Soektog na die wieg van die

mens

Lys die volgende struktuurveranderings wat die evolusie van die mens kenmerk:

• Verskuiwing van foramen magnum na 'n meer voorwaartse posisie

• 'n Meer geronde skedel en vergrote kopbeen

• 'n Platter gesig as gevolg van:

o 'Minder skuins voorkop

o Kakebene wat minder uitsteek (verminderde prognatisme)

o 'n Meer ontwikkelde ken

o 'n Meer geronde kakebeen

o Groter geraamte/skelet

o Verandering in tandstruktuur

Met verwysing na die organismes wat hieronder gelys is, gaan die evolusie van die bogenoemde eienskappe na vanaf

aapagtiges tot by die mens: (maak gebruik van fossielbewyse waar aangedui)

• Aapagtige wesens

• Eerste ape op dieselfde ontwikkelingslyn as mense

• Eerste tweevoetige primate

• Australopithecines (Me Ples, Taung kind, Little Foot, Lucy)

• Homo habilis (Handyman)

• Homo erectus

• Homo sapiens (moderne mens, Florisbad-man)

Verduidelik wat bedoel word met antropologie, paleontologie en argeologie.

Noem dat die soektog na die bakemat ('cradle') van die mensdom verskuif het vanaf Suid-Afrika na Oos-Afrika na Sentraal-

Afrika in die lig van fossielbewyse.

Gee redes vir populasiebewegings.

Skets kortliks die bydraes van Suid-Afrikaanse wetenskaplikes tot die uitgrawing van fossielbewyse.

Alternatiewe vir die evolusieteorie van diversiteit

INHOUD UITBREIDING/VOORGESTELDE VOLGORDE

Argumente teen evolusie

Kopiereg voorbehou

Die ouderdom van die aarde

Die moontlikheid dat organiese molekules toevallig gevorm het

Die neiging tot onordelikheid

Gapings in die fossielrekord

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!