02.05.2013 Views

Posklip 14 Maart 2013

Posklip 14 Maart 2013

Posklip 14 Maart 2013

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

14 Maart 2013

UNIKA gholfdag 19 Maart 2013

Daar is slegs 4 dae oor voor die Unika gholfdag! Baie dankie aan elkeen van julle vir julle harde

werk met briefies en geldjies wat ingehandig is.

Die algehele wenklas vir die 2013 Gholfdag kompetisie is: Graad 1U! Hulle sal Vrydag gewone

klere aantrek, en gaan mini-gholf speel as beloning. Baie geluk aan julle.

Ons baan is vol, maar belangstellendes kan ons steeds kontak, sodat ons ‘n waglys kan

saamstel vir moontlike kansellasies.

Daar sal op die dag ook teen R20 per inskrywing vir spelers loodjies getrek word waar die

wenner sal wegstap met ‘n 3-brander Gasbraai, geskenk deur Heatwave, Randburg.

Baie dankie aan al die ouers wat bydraes gelewer het, ons waardeer dit baie! Daar is hier en

daar nog ‘n R250 uitstaande. Ouers, onthou asseblief om u oudste / enigste kind se naam en

van as verwysing te gebruik.

Hier is die Graad 1K-klassie,

verlede week se wenners, wat

McDonalds burgers, skyfies

en koeldrank ontvang het.

Ons Graad eens is staatmakers

van formaat! Dankie aan julle

vir die harde werk.

Groot dank aan die gholfkomitee onder leiding van Mee. Sonia Williams, Mari Jacobs, Karen

Slabbert en al die personeel betrokke.

SKOOLSLUITING EN -VAKANSIE:

Die skool sluit op Woensdag 20 Maart 2013 om 11:00 en open weer op Maandag 09 April 2013.

Ons wens almal ‘n welverdiende ruskans toe - ry versigtig en kom veilig terug. ‘n Geseënde

Paasfees word almal ook toegewens. Daar sal ‘n saalafsluiting op Woensdag, 20 Maart wees.

Ds. Wynand du Preez sal dit behartig. Ons versoek dat alle leerders by die skool sal wees vir

hierdie afsluiting- en prysoorhandigingsgeleentheid.

OUERAAND : 18 MAART 2013

Ons herinner almal dat die rapporte op 15 Maart uitgedeel sal word en dat die oueraand op

18 Maart vanaf 17:00 – 19:00 sal plaasvind.

Ouers van die grondslagfase word herinner om asb. afsprake te maak by die klasjuffrou. Vir graad

4 - 7 word daar nie amptelike afsprake gemaak nie. Ouers kom soos hulle kan. Ons versoek egter

dat die gesprekke kort en saaklik sal wees. Indien daar probleme is wat ernstig bespreek moet

word, versoek ons dat die ouers ‘n afspraak maak met die betrokke personeellid om dan die saak

meer aandagtig te bespreek. Ons gee 5 minute per geleentheid.

OPVOEDER GRAAD LOKAAL

Mnr Sieg Schaefer Hoof Hoof se kantoor

Mnr Peet Brits Adjunkhoof: Akademie en Kultuur 54

Me. Luitje Voges Gr. R - Olifante 31

Me. René du Plessis 4N 10

Mnr Hoffman Buys 7K Tegnologieklas (44)

Me. Wilma du Toit Ondersteuningsgroep : Junior 46

Me. Maritha Steenkamp Ondersteuningsgroep : Senior 09

Me. Lynette Basson 6U 03

Me. Zani Geldenhuys 5N 01

Mnr Wouter Scott 5A 15

Me. Elna van Zyl 7U 55

Me. Mariëtte Galjaard 7A 50

Mnr Vincent Oosthuizen 5U 04

Me. Louise Olivier 4A 05

Me. Suzette O’Connell 4U 02

Me. Sonél Pretorius 2N 24

Me. Mariné Minnie 2A 23

Me. Liani Theron 3K 22

Me. Estie Pansegrouw 3A 21

Me. Gretchen van der Merwe 3U 20

Me. Suné Pretorius 3N 19

Mnr Christo van Zyl Adjunkhoof : Sport 16

Me. Ansonet Oberholzer 7N 51

Me. Salomé Seyffert 1A 27

Me. Maritza Nell / Stephanie Nel 1N 26

Me. Lise Saaiman 1U 25

Me. Mariska van der Watt 1I 06

Mnr Johan Viljoen 4K 14

Me. Gardi Coetser Gr. R - Renosters 32

Mnr Jean van Zyl 6N 33

Me. Deidré Naudé 2U 35

Me. Susan Bouwer 2K 34

Mnr Ruan Benadie 6K 13

Me. Sindy Bosch Gr. R - Leeus 30

Me. Charlotte Otto 1K 29

Me. B Muller Gr. R – Luiperds 47

PERSONALIA:

Innige simpatie met die afsterwe van Me. Sindy Bosch se suster wat na ‘n lang siekbed

oorlede is. Ons bid vir hulle sterkte toe in hierdie tyd van beproewing.

Me. Ronél Otto het bedank as kultuurafrigter by Laerskool Unika. Groot dank aan haar vir haar

insette en bydraes belewer die afgelope paar jaar. Me. Otto het ‘n ander geleentheid elders

aanvaar en ons wens haar sterkte toe daarmee. Ons ander kultuurafrigter, Me. Vasti

Welthagen, is die tweede kwartaal terug van kraamverlof en sal die oorhoofse kultuurafrigter

van Laerskool Unika word. Ons wens me. Welthagen baie geluk met die geboorte van hulle

dogtertjie.

Baie sterkte aan Me. Susan Bouwer wat baie sleg geval het by die skool. Ons wens haar sterkte

toe met haar herstelproses.

REDENAARS 2013:

Baie geluk aan al ons wenners tydens die onlangse

redenaarskompetisies. Unika is trots op julle!

GRAADWENNERS: BOEKPRYS

Graad 2: Juanelle Steyn

Graad 3: Mignon Bothma

Graad 4: Yani Scholtz

Graad 5: Pieter-Jan Bosman

Graad 6: Janco Heymans

Graad 7: Jaco Hibbert

ATKV : TROFEE-WENNERS

Jnr.Seun: Eben de Villiers

Jnr.Dogter: Anje van Niekerk

Snr.Seun: Martin Meyer

Snr.Dogter: Angelique Göbel

SKOLIERPATROLLIE::

Die skolierpatrollie is verantwoordelik vir die veiligheid van Laerskool Unika

se leerders asook enige lid van die publiek wat ‘n straat by die

skolierpatrollie-dienspunt wil oorsteek.

Die skolierpatrollie-lede is ‘n vertoonvenster van Laerskool Unika. Dit word van

u, as ouer, verwag om die padreëls na te kom en Abbot en Locksley oor te steek by

die skolierpatrollie-dienspunt. U stel die voorbeeld vir u kind. Ons waardeer u samewerking in

die verband.

AKADEMIE: SENIORAFDELING

Leerders ontvang Vrydag, 15 Maart rapporte. Rapportomslae moet asb. volgende kwartaal aan

die registerpersoneel terugbesorg word. Neem asb. kennis van die volgende slaagvereistes

soos voorgeskryf deur die Onderwysdepartement.

Graad 7:

Afrikaans : Ten minste vlak 4 (50%)

Engels : Ten minste vlak 3 (40%)

Wiskunde : Ten minste vlak 3 (40%)

NW.; Teg.; K en K, SW, LO en EBW : In drie van die vakke ten minste vlak 3 en in die

oorblywende ten minste vlak 2 (30%)

Graad 4 tot 6:

Afrikaans : Ten minste vlak 4 (50%)

Engels : Ten minste vlak 3 (40%)

Wiskunde : Ten minste vlak 3 (40%)

NW.; SW en LO : In drie van die vakke ten minste vlak 3 en in die

oorblywende ten minste vlak 2 (30%)

DAMESTEE : SATERDAG, 16 MAART 2013

Tyd : 09:15 vir 09:30

Parkering : Op die rugbyveld

Gasspreker : Amoré van RSG bring haar Tjailatyd CD

Gasvrouens : Gasvrouens wat nog nie betaal het nie, moet asb. vandag of môre

by Anet in die kantoor betaal.

Uitstallers : Bring asb. ‘n geldjie saam om by die uitstallers te koop.

Los asb. alle spanning en bekommernisse by die huis en kom geniet die oggend saam met

ons!

BOOK BUDDIES: DINSDAG, 19 MAART 2013

Laerskool Unika word weer hierdie jaar deur ‘n dinamiese,

opvoedkundige teater-onderneming besoek, naamlik Boek Buddies.

Die span bestaan uit ‘n groep professionele akteurs wat die kinders deur

middel van drama aanmoedig om te lees. Hul neem uittreksels uit

verskillende kinderboeke wat ingeskryf is vir die ATKVkinderboektoekennings

en voer dit op ‘n unieke, interessante en

energieke manier op wat leerders se belangstelling sal prikkel. Die

opvoerings word op die klimaks gestop, wat leerders dan sal aanspoor

om die boeke self klaar te lees.

Boek Buddies laat die karakters in die boeke lewendig word en die leerders kan met die

karakters identifiseer wanneer hul weer die boeke op hul eie lees.

Bestelling van boeke: Die boeke kan deur LAPA Uitgewers bestel word. Kontak gerus vir Rika

Olivier by rikaboeke@kontreikombuis.co.za

Die boekelys vir juniors en seniors:

Juniorvertoning:

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die seerower van Watsenaam – Henry

Ferreira, LAPA Uitgewers

Kas vol monsters: Kinderspeletjies – Jaco Jacobs, LAPA Uitgewers

Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur – Jaco Jacobs, LAPA

Uitgewers

Professor Fungus en die zombie-tamaties – Jaco Jacobs, LAPA Uitgewers

Waarvoor is seerowers bang? – Jaco Jacobs, LAPA Uitgewers

Seniorvertoning:

Al die meisies hou van Divan Louw – Tania Brink, LAPA Uitgewers

Nina en die wacky hare – Elizbe van der Colff, Tafelberg

Nog 13 spookstories – Jaco Jacobs, Francois Bloemhof, Fanie Viljoen, LAPA Uitgewers

Nova: Bloedbroers – Fanie Viljoen, LAPA Uitgewers

Zackie Mostert druk 'n drie – Jaco Jacobs, LAPA Uitgewers

Die vertonings sal gedurende skoolure opgevoer word in die skoolsaal.

Juniorvertoning: 08:30 en Seniorvertoning: 10:30

Skool sluit Woensdag 20 Maart om 11:00.

Mini-netbal en TAU-rugby begin weer die 9de April.

Oueraand 18 Maart 2013 – maak ‘n afspraak by u kind se juffrou.

Ons neem afskeid van Me. Bernice Muller wat aan die einde van die kwartaal

na Italië verhuis. Ons is baie dankbaar vir haar harde werk en insette die

afgelope paar jaar. Ons gaan haar baie mis en wens haar en haar man baie

sterkte toe in Italië.

Ons nuwe Gr. R-onderwyser, sal Me. Melissa Werth wees wat terug verhuis van Amsterdam,

Nederland. Me. Werth was ‘n voormalige onderwyser by Unika.

UNIKA OOK NOU DEEL VAN SCHOOL COMMUNICATOR

Baie dankie aan 94 ouers wat die School Communicator reeds

afgelaai het. Dit is al 18% van ons ouers!

Ons versoek alle ouers om die sagteware te gaan aflaai by:

www.school-communicator.com

Ook beskikbaar op u selfoon!

Kliek op LAERSKOOL UNIKA

Indien u enige tegniese probleme ondervind met die aflaai hiervan,

stuur ‘n e-pos na support@school-communicator.com of skakel

0860 22 11 36. Maak asb. seker dat u na Laerskool Unika soek.

Kontak Anél Engelbrecht in die kantoor vir enige vrae of stuur ‘n epos

na anel.engelbrecht@unika.co.za

KYKNET SE GLAM GURU BESOEK UNIKA!

Kom geniet ‘n oggend van pret en mooimaak saam met Hannon Bothma op 18 Mei. Kaartjies is

beskikbaar by enige Graad 7-leerling of Unika-kantoor teen R120-00 p/p (verversings ingesluit).

Groepe van 10 of meer betaal slegs R100 p/p! Vir meer inligting, kontak Karina de Bruin

(082 871 7358).

BEPLANNING VAN AKTIWITEITE VIR DIE TYDPERK

15 - 20 MAART 2013

ATLETIEK

Atletiekseisoen is nou afgehandel. Baie dankie aan al die afrigters en atlete vir hulle harde

werk. Geluk met al die goeie prestasies.

Atletiekbraai: Unika reël ‘n funksie op Donderdag, 14 Maart 2013 om 17:00 en ouers kan by

die skool kom braai saam met hulle kinders. Vure word verskaf. Hierdie is slegs ‘n manier

van dankie-sê vir die atletiekseisoen en ons wil graag vir ons atlete erkenning gee vir hulle

harde werk.

Atletiekoefeninge: Oggendoefeninge saam met John gaan voort soos altyd.

TENNIS

Oefentye:

Maandag (privaat Gr. 3) 13:30 – 14:00 (Gareth)

Maandag (ontwikkelingspan) 15:30 – 17:30 (Gareth)

Dinsdag (privaat Gr. 1+2) 13:30 – 14:00 (Gareth)

Vrydag (Jnr. en snr. Skoolspan) 13:30 – 15:30 (Christo Kruger)

Wedstryde: Seuns A-span

14 Maart : Kind David Victory Park Private A vs Unika A - (weg)

Wedstryde: Dogters A-span

14 Maart : Fontainebleau vs Unika (tuis)

KARATE

Oefentye:

Juniors : Donderdae vanaf 13:15 – 14:00

Seniors : Donderdae vanaf 13:45 – 14:30

JUDO

Juniorleerders wat aan wintersport deelneem en Judo moet doen, mag vanaf 14:00 – 15:00 oefening

bywoon. Enige navrae kan aan Dirk gerig word by 083 679 0703

SKAAK

Oefentye: Geen oefeninge volgende week

Maandag Beginners Gr. 1 Wagklastyd 13:05 – 13:30 in die ouditorium

Woensdag Beginners Gr. 2 Wagklastyd 13:05 – 13:30 in die ouditorium

Donderdag Gevorderde skaak 16:30 – 18:00 in die mediasentrum

Ligawedstryde vind plaas in 3 de kwartaal. Alle leerders welkom.

KOOR

GEEN OEFENINGE VERDER VIR DIE KWARTAAL

Oefentye

Juniorkoor : Maandae vanaf 13:00 – 14:00

Seniorkoor : Donderdae vanaf 13:45 – 15:00

Juniorkoor-optredes:

09 Mei : Hemelvaart-diens – NG Randburg-Suid

21 Mei : Jan Cilliers Eisteddfod

29 Mei : Juniorkooraand

Seniorkoor-optredes:

17 Mei : Hoërskool Randburg Viva la Musica (Wits)

26 Julie : Unimakietie

01 Augustus : UJ

REKENAARS

Rekenaarklasse sal weer die tweede kwartaal hervat word.

Maandae : Oop vir navorsing

Dinsdae : Rekenaarklub vanaf 14:00 - 15:00

Woensdae : Unika Huiswerksentrum vanaf 14:00 - 15:00

Donderdae : Unikannetjies vanaf 14:00 – 15:00

Die rekenaarsentrum sal op rugbywedstryd-dae gesluit wees.

TAU – RUGBY

Oefentye :

Dinsdae /Woensdae / Donderdae – 13:15 – 14:00 : o/6 + o/7 + o/8

Seuns moet asb. oefenklere aantrek – geen skoolklere nie.

o/6 : 3 afrigters, 2 ouers + 1 student

o/7 : 2 afrigters: Donovan Snyman en Daneel Ellis

o/8 : 3 afrigters: Eben Beukes, Divan van Zyl en John Taljaard

Die o/8’s- 15 man rugby word geoefen.

TAU-Wedstryde by Laerskool Unika begin eers in 2de kwartaal - 2 Mei, 8 Mei en 16 Mei

Moontlike ander wedstryde kan volg teen Trinity House in die 2de kwartaal.

GEEN VERDERE OEFENINGE VIR DIE KWARTAAL

RUGBY

Superreeks

Neem asb. kennis dat daar rugby- en netbaloefening sal wees Dinsdag 9 April 2013.

Gedurende hierdie oefening sal briewe i.v.m. die Superreeks se prestige-aand wat plaasvind

10 April 2013, aan die leerders deurgegee word. Op die skrywe sal die inligting oor

programme en verdere reëlings verskyn.

Oefentye vir 9 April:

Rugby: o/9 tot o/11 vanaf 14:00 – 15:15. 1ste en 2de spanne vanaf 15:15 – 16:30.

Netbal: Dieselfde tye soos deur Me. L. Olivier deurgegee.

Die volgende afrigters is betrokke by die volgende spanne:

o/9 : Mnre R Benadie, J Viljoen, S Schaefer

o/10 : Mnre J van Zyl, M Laubsher

o/11 : Mnre P Brits, C Norman en W Scott

2de : Mnre H Buys, B Keulder

1ste : Mnre C van Zyl, J Taljaard

GEEN OEFENINGE VERDER VIR DIE KWARTAAL

Wedstyde:

20 Maart: Linden Rugbyfees. 1ste span vs Laerskool Louw Geldenhuys by Hoërskool Linden.

Leerders sal briewe ontvang.

Hieronder is belangrike datums vir die seisoen 2013. Ligabepalings sal op `n latere stadium aan u

deurgegee word.

20 Maart - Skool sluit

April- vakansie - 1ste span-toer (Sundown Ranch – 23 tot 26 Maart)

09 April - Skole open

10 April - Superreeks Prestige aand (4 skole te L/s Unika)

16 April - Vriendskaplike wedstryde vs L/s Genl. Alberts (weg)

19 & 20 April - Toer te Konka Kampe (rugby en netbal)

22 - 26 April - Liga behoort te begin

19 Junie - GLRU-Finale

Baie dankie aan al die Unika-ouers en –kinders wat die 1ste span se fondsinsameling by SPUR

ondersteun het. Dit was groot prêt!

Baie dankie aan al die spanne wat deelgeneem het aan die evalueringsdag.

A. Mini-netbal :

NETBAL

GEEN OEFENINGE VERDER VIR DIE KWARTAAL

Oefentye: o/6

Dinsdae vanaf 13:15 – 14:00

Woensdae vanaf 13:15 – 14:00

Donderdae vanaf 13:15 – 14:00

Oefentye: 07 en 08 (voor krieketnette en verspringputte)

Dinsdae vanaf 13:45 – 15:00

Woensdae vanaf 13:45 – 15:00

o/6 : Lizl Endrody, Sonél Pretorius, Sindy Bosch

o/7 : Maritza Nell, Salomie Seyffert, Lizeth Aucamp

o/8 : Ansie Nel, Melissa Werth, Corna Hibbert

TAU-wedstryde vind plaas op Donderdae.

B. Seniornetbal:

Oefentye: o/9A, B, C op kleinveld en o/10A, B, C voor krieketnette

Maandae vanaf 14:15 – 15:30

Dinsdae vanaf 14:15 – 15:30

Woensdae vanaf 14:15 – 15:30

o/9 : Stephanie Nel en Gardi Coetser

o/10 : Liani Theron en Zani Geldenhuys

o/11 : Mariska v/d Watt en Louise Olivier

o/12 : Suné Pretorius en Lynette Basson

o/13 : Ansonet Oberholzer en Angelique Lochner

WEERVASTE BAAN

o/11A, B tot o/13A, B

13:45 – 15:00 (Week 1) 13:45 – 15:00 (Week 1) 13:45 – 15:00 (Week 1)

Maandag : o/11A + B Maandag : o/12A + B Maandag : o/13A + B

Dinsdag : o/11A + B Dinsdag : o/12A + B Dinsdag : o/13A + B

Woensdag : o/11A + B Woensdag : o/12A + B Woensdag : o/13A + B

WEERVASTE BAAN

o/11A, B tot o/13A, B

13:45 – 15:00 (Week 2) 13:45 – 15:00 (Week 2) 13:45 – 15:00 (Week 2)

Maandag : o/11A +B Maandag : o/12A + B Maandag : o/13A + B

Dinsdag : o/10A + o/11A Dinsdag : o/12A + o/13A Dinsdag : o/12B + o/13B

Woensdag : o/11A + o/12A Woensdag : o/11B + o/12B Woensdag : o/13A + B

o/11C oefen saam met o/10C op 3de grasbaan – voor verspringput

o/11B oefen 2de week se Dinsdag op grasbaan voor krieketnette saam met o/10B

Ligadatums sal later bekend gemaak word. Wedstryde vind plaas op Woensdae vir o/9 tot o/13.

KONKA-TOERE:

Neem asb. kennis van die Konka-toere wat sou plaasvind op 19 en 20 April 2013. Hierdie toere

is afgestel vanweë departementele regulasies wat vereis dat skriftelike aansoeke drie maande

voor die tyd ingedien moet word. Hierdie regulasie is in November 2012 goedgekeur deur

wetgewing. Unika het op 12 Maart 2013 eers die skrywe ontvang.

Alle gelde en borge wat reeds inbetaal is, sal terug geallokeer word na die betrokke persone.

Kontak gerus vir me. Carien Cronjé in die kantoor (finansies). Ons vra verskoning vir enige

ongerief.

Hou asb. die naweek oop vir wedstryde wat sal plaasvind gedurendie die naweek 19 en 20 April

2013. Meer inligting volg later.

SPORTUITSLAE:

ATLETIEK: (NIE-OFFISIEEL)

Gauteng Kampioenskap op 8 en 9 Maart te Ruimsig:

Johné Aucamp: 1200m Do/11 - 3de in uitdun - 4min.07sek. en 5de in finaal 4min.07sek.

Runé de Beer: 1200m Do/12 – 1ste in uitdun – 4min.01sek. en 6de in finaal 4min.08sek.

Franz Pretorius: 80m So/10 – 11.4sek. in kwartfinaal, 11.2sek. in semi-finaal.

Karl Roos: 100m So/13 – 12.8sek. in kwartfinaal.

Annelien Koekemoer: Do/13 – Spiesgooi – 24.00m in uitdunne.

Annelise Stander: Do/12 – Diskus – 15.71m in uitdunne.

Ancke Botha: Do/13 Gewigstoot – 8,90m in uitdunne; Diskus – 26,50m in uitdunne

en haal die finaal; Spiesgooi – 26.50m in uitdunne en 28.00m (6de) in

finaal.

NETBAL:

o/9A : Unika 01 Laerskool Horison 03

o/9B : 02 00

o/10A : 04 06

o/10B : 01 10

o/11A : 13 07

o/11B : 08 06

o/12B : 19 07

o/13B : 10 02

RUGBY:

o/9 : Unika 27 Laerskool Horison 05

o/10 : 05 15

o/11 : 17 00

2de : 22 30

1ste : 05 00

TENNIS:

Seniorseuns A: Unika 67 De La Salle 12

Seniorseuns B: Wedstryd teen Laerskool Fairland het uitgereen

JUDO:

Nippon Ope Klubtoernooi in Germiston. Tiaan Booyse verower 2de plek in sy gewig.

Baie geluk Tiaan - hou so aan! Unika is trots op jou.

KARATE:

Kara de Bruin het Woensdag haar swartbelt in Taekwondo gekry. Baie geluk Kara met

hierdie prestasie. Unika is trots op jou!

TWEEKAMP / BIATHLON:

Baie geluk aan Runé en Jolandi de Beer wat gekies is vir die Sentraal Gauteng Biathlonspan

wat op 22 Maart aan die SA kampioenskappe in Oudsthoorn gaan deelneem.

WATERBORN JNR LIGAKAMPIONSKAP-UITSLAE 10 MAART 2013

Swemmer O/ Slag Tyd Plek Slag Tyd Plek

Danelle Astle 8 Kruip 26.13 Rugslag 29.36

Borsslag 35.14

Sebastian Reyneke 7 Rugslag 27.59 2de Borsslag 31.93

Kruipslag 27.50

Shannon vd Walt 8 Kruipslag 20.78 Rugslag 24.89

Borsslag 30.12 IM 1:27

Neleah Griesel 8 Borsslag 37.51 Rugslag 31.04

Andree Malan 9 Kruipslag 25.36 Rugslag 28.00

Borsslag 33.00

Emma de Lange 9 Kruipslag 24.37 Rugslag 29.74

Borsslag 37.57

Danielle Botha 9 Kruipslag 26.47 Rugslag 28.37

Lara Oosthuizen 9 Kruipslag 24.17 Borsslag 36.97

Tristan vd Walt 10 Kruipslag 17.97 2de Rugslag 21.64 2de

Vlinderslag 23.50 3de Borsslag 26.52

IM 1:53

Anja Oosthuizen 11 Kruipslag 19.23 Borsslag 26.09

Vlinder 26.59

Erica Bester 12 Kruipslag 22.71 Rugslag 24.77

Vlinderslag 24.91 Borsslag 32.67

Dankie vir julle harde werk gedurende die swemseisoen. Julle het almal puik resultate

gelewer. Baie geluk!! Geniet die winter.

NEEM ASB. KENNIS DAT DIE GROEPAFRIGTING BY RANDBURG HOëRSKOOL OP

DONDERDAG, 14 MAART SLUIT. NUWE SEISOEN TYE SAL AAN OUERS GEKOMMUNIKEER

WORD. LTS-AFRIGTING BY UNIKA SLUIT MAANDAG , 20 MEI SOOS OP KALENDERS

AANGEDUI!

Kontak Cathrine vd Walt vir meer inligting op 0766870436

Unikannetjies

Huiswerksentrum

Die Unikannetjies Huiswerksentrum konsentreer veral op die

Grondslagfase waar eksklusiewe aandag aan alle leerders gegee word.

Elke graad doen afsonderlik en onder leiding van gekwalifiseerde

onderwyseresse, in kein groepies, hul huiswerk.

Hierdeur word genoegsame, individuele aandag aan elkeen gegee.

Daar word baie nou met die klasonderwyseresse geskakel sodat ons presies weet wat van elke leerder

verwag word. Graad 4-leerders word gehelp met studiemetodes.

Hier kry elke kind ook nog die geleentheid om kind te wees!

Skakel gerus Me Sonja Schaefer 0826828666

Waar ons huiswerk met lekkerkry klaarkry!!

SPRAAK- EN ARBEIDSTERAPIE BY LAERSKOOL UNIKA

Spraakterapeut:

Carlien van Heerden - 083 267 1186 / carlien@yebo.co.za

Arbeidsterapeut:

Elana Cloete - 083 456 0896 / elana.cloete@vodamail.co.za

UNIKA HUISWERKSENTRUM

Unika Huiswerksentrum bied aan u algehele gemoedsrus waar u kind veilig en versorgd is

terwyl huiswerk onder persoonlike toesig afgehandel word!

Huiswerk word gedoen en nagesien deur ’n gekwalifiseerde onderwyser,

Me. Lida Krige.

’n Ligte middagete en koeldrank word voorsien.

Tariewe vanaf 1 Januarie 2013:

1 Kind = R580,00 per maand / 2 kinders = R850,00 per maand / 3 kinders = 1350,00 per maand

Skakel Magda Theyse vir meer besonderhede : 082 414 7468

TERAPIE VIR KINDERS

67 7de Straat, Linden

Arbeidsterapie

(Sensoriese Integrasie, Therapeutic Listening, Neuro Ontwikkelingsterapie en DIR Floortime),

Sielkundige/Spelterapie, Spraakterapie

Arbeidsterapeute : Rozanne du Toit / Marilize Botha

Kontak gerus Cindy Koen, sekretaresse, vir ‘n afspraak by 072 252 2708

Speel en oppas van kleuters óf

graad 1 tot 3 leerders:

Maart / April-vakansie.

Kontak Bianca Otto

(betroubare matriekdogter).

071-592-5430 in die middag

na 15:00.

Varsgebakte terte (soet en sout),

koeke, ens.

Kontak Margareth – 082 488 9496

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!