02.05.2013 Views

Posklip 11 April 2013

Posklip 11 April 2013

Posklip 11 April 2013

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11 April 2013

WELKOM TERUG!

Welkom terug na die vakansie - ons hoop dat almal ‘n welverdiende ruskans gehad het. Ons

het hierdie kwartaal weer ‘n besige kwartaal en derhalwe al ons krag en energie nodig om ons

taak by Laerskool Unika aan te pak.

Sterkte aan almal met hul werksaamhede en mag Unika weer hierdie kwartaal van krag tot krag

gaan met al sy aktiwiteite.

PERSONALIA:

Welkom terug aan me. Melissa Werth wat terug is van Amsterdam, Holland en as plaasvervanger

vir me. Bernice Muller begin as onderwyser by die Luiperdjie-klas (Gr. R). Ons is dankbaar dat

ons haar kundigheid weer by Unika en ons kindertjies kan aanwend.

WELKOM AAN AL DIE NUWE LEERDERS EN HUL OUERS!

‘n Hartlike welkom aan al ons nuwe leerders en hul ouers wat hierdie kwartaal by Unika

aangesluit het. Ons weet dat julle sommer baie gelukkig sal wees en gou deel sal word van

die skool!

Francois Robbertse (Gr. 6) vanaf Laerskool Ivy Park, Nelspruit

Tiaan Bosch (Gr. 6) vanaf Laerskool Louw Geldenhuys, Linden

Dylan Kruger (Gr. 4) vanaf Laerskool Fairland, Fairland

Luke (Gr. 4) en Caleb (Gr. 1) Spence vanaf Laerskool Paul Greyling, Vishoek

Charel (Gr. 4) en Duncan (Gr. 2 ) Lamprechts vanaf Laerskool Helderkruin

Amy Skinner (Gr. 6) vanaf Laerskool Totius, Belville

Minette Venter (Gr. 3) vanaf Laerskool Rooihuiskraal, Pretoria

Welkom aan juffrou Melissa Werth.

TAU Rugby- en mini-netbaloefening is weer aan die gang op

Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 13:15-14:00.

UNIKA SUPERREEKS:

Baie dankie aan almal wat ons Superreeks ondersteun en help organiseer het. Dit was weereens

‘n groot sukses oor die drie weke wat dit gestrek het met Laerskool Unika se personeel wat dit

georganiseer het.

Baie geluk aan al die spanne wat puik presteer het tydens die Superreeks. Ons is baie trots op

julle. In besonder wil ons graag vir mnr Jean van Zyl, wat die organiseerder van die reeks is,

hartlik bedank vir al sy werk en insette.

RUGBYTOER: SUNDOWN RANCH

Die seuns vertrek op Saterdag, 23 Maart met groot opgewondenheid saam met hul ouers na

Sundown Ranch. Daar aangekom, word die seuns in hul slaapkwartiere ingedeel en na

middagete word die eerste wedstryd gespeel.

Die volgende drie dae word harde wedstryde gespeel en Unika gee goeie rekenskap van hulself

in al die wedstryde. Op Maandag, 25 Maart, na die wedstryd, besoek ons Sun City en na ‘n

middag van pret en plesier, keer ons terug na Sundown Ranch vir die volgende dag se wedstryd.

Unika het gedurende hierdie toer baie proefnemings gedoen op sekere posisies en alle kinders

het geleentheid gekry om te speel. Ons glo dat hierdie rugbytoer ‘n positiewe uitwerking gehad

het op die span en ons sien uit na die volgende wedstryde.

‘n Groot dank aan al die ouers wat die toer gereël het, in die besonder me. Chaleen Strydom

(koördineerder) en alle ouers wat saamgegaan het, geborg en rondgery het asook alles wat

gekoop is om die span te bederf met lekkernye en koeldranke. Baie dankie ook aan mnre

Christo van Zyl, John Taljaard en Hoffman Buys wat die toer vergesel het.

Die volgende spelers is telkens deur ‘n paneel, (ouers, afrigters, spelers), gekies as:

“Man of the match” : Saterdag – Stephan Bresler; Sondag – Donovan Britz; Maandag –

Jordyn Barnard; Dinsdag – Karl Roos.

LEERDERPRESTASIES:

Hokkie:

Menine de Villiers is opgeneem in die D10-span en ontvang silwer erekleure.

Atletiek:

Atlete wat opgeneem is in die D10-span ontvang blou erekleure en sertifikate:

Juan Bahlmann

Timieke Coetzee

Keegan Koegelenberg

Sean Strydom

Tristan van der Walt

Angelique van Vuuren

Atlete wat deelgeneem het aan die GISSA-Kampioenskap ontvang silwer

erekleure:

Johné Aucamp

Ancke Botha

Runé de Beer

Annelien Koekemoer

Franz Pretorius

Karl Roos

Annelise Stander

Coenraad Stapelberg

Netbal:

Baie geluk aan die volgende dogters wat hulle eerste rondte netbalproewe geslaag

het en deurdring na die volgende rondte by Hoërskool Roodepoort op Woensdag 10

April 2013. Indien hulle hier deurgaan, sal hulle in die streekspan opgeneem word.

Ons wag gretig op die uitslae!

o/12 : Rioné Pelser; Runé de Beer; Chanelle Fourie

o/13 : Ancke Botha; Annelien Koekemoer

Netbaluitslae: Die uitslae van gister se netbalwedstryde is as volg:

o/9A : Unika 02 Muldersdrif 05

o/9B : 03 14

o/10A : 07 03

o/10B : 07 02

o/11A : 08 07

o/11B : 09 06

o/12A : 05 19

o/12B : 11 07

o/13B : 10 05

Rugby:

Baie geluk aan Zander Swanepoel wat deurgedring het na die volgende rondte vir die

Goue Leeus. Zander is die enigste seun van Laerskool Unika wat ons skool verder

verteenwoordig by die proewe. Sterkte Zander, ons hou styf duimvas vir die proewe

op Donderdag 11 April.

Rugbyuitslae: Die uitslae van gister se rugbywedstryde is as volg:

o/9 Unika 00 Muldersdrif 19

o/10 34 12

o/11 10 15

2de 19 17

1ste 17 07

REDENAARS 2013:

Baie geluk aan al ons wenners tydens die onlangse redenaarskompetisies. Ons het per

ongeluk een van ons leerders se naam verkeerd deurgegee. Ons vra verskoning vir Anje

van Jaarsveld (nie van Niekerk), soos deurgegee in verlede kwartaal se Posklip.

EISTEDDFOD 2013:

Na ‘n baie suksesvolle Eisteddfodd-deelname in 2012, beoog ons om sommer hierdie jaar nog

beter te doen en meer inskrywings te hê! Ons wil dus vroegtydig ‘n opname maak van watter

leerders gaan deelneem asook die items waaraan die leerders gaan deelneem.

Ons drama-afrigter, juffrou Vasti Welthagen wat vir baie van reeds aan u bekend is, wil

vroegtydig stukke vir die leerders begin kies. Daar sal in die week briewe uitgedeel word aan

leerders - dit sal baie waardeer word as u voor/op 19 April vir ons die vorm kan terugstuur met

‘n aanduiding of u kind gaan deelneem en wel aan watter items.

Vir u kennisname, kostes beloop soos volg :

Individuele items: R155.00

Items waar 2 tot 5 leerders saam deelneem: R170.00

Finale inskrywingvorms en betalinginligting, sal later gestuur word.

Maritza Nell : Eisteddfod–organiseerder

Déon Kruger het Dinsdagmiddag sy swart Puma-tekkies op die sportveld

verloor, nadat hy dit vir rugbyoefening uitgetrek het. Die probleem is dat die

skoene ortopeutiese binnesole het, wat spesiaal vir hom gemaak is en dus

baie rande uit die sak jaag. Ons vra mooi vir die ouers om tog te loer of daar

nie 'n vreemde paar tekkies per ongeluk in 'n sak beland het nie. Dit gebeur so

maklik as almal se klere bymekaar is. Die skoene kan by Anél of in die verlore

goedere boks gelos word. Of indien julle my wil bel om dit te kom haal, my sel is: 082 922 3183.

Baie dankie - Liezl Kruger

KWARTAALPROGRAM

TWEEDE KWARTAAL 2013

APRIL

Dinsdag 9 Skool heropen

Skoolbestuur-vergadering om 14:00 (in hoof se kantoor)

Netbal : distriksvergadering

Woensdag 10 Rugby- en netbal : Super 4-reeks Prestige-aand (M4)

Donderdag 11 D10 Mini-netbaltoernooi

Vrydag 12

Saterdag 13

Sondag 14

Maandag 15

Voortrekker Kommando : Opening

Netbalskeidsregterseksamen D10

Dinsdag 16 Sportkomitee-vergadering om 07:00

Beheerliggaam Uitvoerende Komitee-vergadering om 07:00 (in hoof se kantoor)

Rugby: Vriendskaplike wedstryde - Laerskool Genl. Alberts (weg)

Woensdag 17 Netbal-liga

Donderdag 18

Vrydag 19

Saterdag 20

Sondag 21

Akademiese Komitee-vergadering om 07:00

Hoërskool Randburg Opedag

Maandag 22 Hoërskool Linden Opedag

Dinsdag 23 Bemarkingskomitee-vergadering om 07:00

Woensdag 24 Gr. 7 : Laerskool-vertoning (Hoërskool Randburg) by Universiteit Johannesburg

Rugbywedstryde (liga) begin

Netbal-liga

Donderdag 25 Kultuurkomitee-vergadering om 07:00

ATKV Redenaars

Vrydag 26 ATKV Redenaars

Gr. 7-entrepreneursmark

Saterdag 27 Vakansiedag : Vryheidsdag

ATKV Redenaars

Sondag 28

Maandag 29

Dinsdag 30 Tegnologie Komitee-vergadering om 07:00

MEI

Woensdag 1 Vakansiedag : Werkersdag

Donderdag 2 TAU-toernooi begin

Vrydag 3

Saterdag 4

Sondag 5

Maandag 6

Dinsdag 7 Finansiële Komitee-vergadering om 06:30

Woensdag 8 TAU-toernooi

Donderdag 9 Hemelvaart : Ds. Natalia Visagie

Kooroptrede : Randburg-Suid - Juniorkoor

Vrydag 10

Saterdag 11

Sondag 12

Maandag 13

Dinsdag 14 Fisiese Geriewe Komitee-vergadering om 07:00

Woensdag 15 Netbal-liga

Donderdag 16 TAU-toernooi

Vrydag 17 ATKV Redenaars (semi-finaal)

Hoërskool Randburg Viva la Musica (Wits) - Seniorkoor

Saterdag 18

Sondag 19

Maandag 20 Wêreld Kennis Olimpiade

Dinsdag 21 Jan Cilliers Eisteddfod - Juniorkoor

Woensdag 22 Netbal-liga

Donderdag 23 Unika Kooraand - juniorkoor - Vier Afrikaanse skole by Hoërskool Randburg

Vrydag 24 Voortrekkers : Oord Goudrand

Saterdag 25

Netbal : Round Robin

Voortrekkers : Oord Goudrand

Netbal : Round Robin

Sondag 26

Maandag 27

Dinsdag 28

Woensdag 29 Netbal-liga uitspeelwedstryde

Donderdag 30

Vrydag 31

JUNIE

Saterdag 1

Sondag 2

Maandag 3

Dinsdag 4 Volle Beheerliggaam-vergadering om 18:00 (in personeelkamer)

Woensdag 5

Donderdag 6 Ouma- en oupadag kleedrepetisie

Vrydag 7 Ouma- en oupadag om 09:00

Saterdag 8

Sondag 9

Maandag 10

Dinsdag 11 Finansiële Komitee-vergadering om 06:30

Woensdag 12 “Boelie”-vertoning - 11:45 in saal

Donderdag 13

Vrydag 14

Saterdag 15

Sondag 16 Jeugdag

Grootgroep-byeenkoms (Ds. Natalia Visagie)

Personeelfunksie

Maandag 17 Publieke vakansiedag

Dinsdag 18 Landloop (intern)

Kampus Heemraadvergadering 07:00

Woensdag 19 Kleuterskool ouermiddag vanaf 14:00 – 18:00

GLRU Rugby (finaal)

Rapporte uit aan leerders

Donderdag 20 Oueraand vanaf 17:00 – 19:00

Vrydag 21 Skool sluit

SKOOL HEROPEN WEER OP MAANDAG 15 JULIE 2013

LAERSKOOL UNIKA

TOETSROOSTER : TWEEDE KWARTAAL 2013

DATUM GR. 4 GR. 5 GR. 6 GR. 7

30 April Wiskunde Afrikaans NWT Afrikaans

07 Mei Sosiale Wetenskap NWT Wiskunde Sosiale Wetenskap

14 Mei Afrikaans Engels Engels Wiskunde

21 Mei NWT Wiskunde Afrikaans NWT

28 Mei Engels Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Engels

04 Junie L.O. L.O. L.O. L.O.

Toetse word op Dinsdae vanaf 07:30 tot 08:30 geskryf - moet asb. nie laat wees nie,

dit is ontwrigtend vir die hele klas as iemand laat instap (hou in gedagte dit is winter).

Afbakening word ten minste 1 week voor die toets aan leerders gegee.

Gr. 4 – Gr. 5 : Skriftelik

Gr. 6 – Gr. 7 : Skryf van die bord af.

Afbakening word deur mnr Benadie op die webtuiste gesit vir kennisname deur ouers.

KLASTOETSE: GR. 7

Tegnologie : 15 tot 19 April 2013.

Kuns en Kultuur : 22 tot 26 April 2013.

EBW : 29 April tot 3 Mei 2013.

KLASTOETSE: AFRIKAANS, ENGELS, WISKUNDE - GR. 4 - GR. 7

Speltoetse en Wiskunde-toetse gaan normaal voort soos gereël deur personeel.

BEPLANNING VAN AKTIWITEITE VIR DIE TYDPERK

12 - 18 APRIL 2013

TENNIS

Oefentye:

Maandag (privaat Gr. 3) 13:15 – 13:45 (Gareth)

Maandag (Beginners) 15:00 – 16:00 (Gareth)

Maandag (Voorbereidingspan) 16:00 – 17:00 (Gareth)

Dinsdag (privaat Gr. 1+2) 13:15 – 13:45 (Gareth)

Vrydag (Jnr. en snr. Skoolspan) 13:30 – 15:30 (Christo Kruger)

Geen ligawedstryde gedurende die tweede kwartaal nie, maar wel Bethlehem-toer vir

seniorspelers. Uitnodiging sal aan spelers gegee word.

KARATE

Oefentye:

Juniors : Donderdae vanaf 13:15 – 14:00

Seniors : Donderdae vanaf 13:45 – 14:30

JUDO

Juniorleerders wat aan wintersport deelneem en Judo moet doen, mag vanaf 14:00 – 15:00 oefening

bywoon. Enige navrae kan aan Dirk gerig word by 083 679 0703

SKAAK

Oefentye:

Maandag Beginners Gr. 1 Wagklastyd 13:15 – 13:30 in die ouditorium

Woensdag Beginners Gr. 2 Wagklastyd 13:15 – 13:45 in die ouditorium

Donderdag Gevorderde skaak 16:30 – 18:00 in die mediasentrum

Ligawedstryde vind plaas in 3 de kwartaal. Alle leerders welkom.

KOOR

Oefentye

Juniorkoor : Maandae vanaf 13:15 – 14:00

Seniorkoor : Donderdae vanaf 13:45 – 15:00

Juniorkoor-optredes:

09 Mei : Hemelvaart-diens – NG Randburg-Suid

21 Mei : Jan Cilliers Eisteddfod

29 Mei : Juniorkooraand

Seniorkoor-optredes:

17 Mei : Hoërskool Randburg Viva la Musica (Wits)

26 Julie : Unimakietie

01 Augustus : UJ

REKENAARS

Dinsdae : Rekenaarklub vanaf 14:00 - 15:00

Woensdae : Unikannetjies vanaf 14:00 - 16:00

Woensdae : Unika Huiswerksentrum 14:00 – 16:00

Donderdae : Oop vir navorsing vir take (alle leerders) 14:00 – 15:00

Die rekenaarsentrum sal op rugbywedstryd-dae gesluit wees.

TAU – RUGBY

Oefentye :

Dinsdae /Woensdae / Donderdae – 13:15 – 14:00 : o/6 + o/7 + o/8

Seuns moet asb. oefenklere aantrek – geen skoolklere nie.

o/6 : 3 afrigters, 2 ouers + 1 student

o/7 : 2 afrigters: Donovan Snyman en Daneel Ellis

o/8 : 3 afrigters: Eben Beukes, Divan van Zyl en John Taljaard

Die o/8’s- 15 man rugby word geoefen en TAU-reëls word geoefen vir ons TAUtoernooi.

TAU-Wedstryde by Laerskool Unika begin eers in 2de kwartaal : 2 Mei, 8 Mei en 16 Mei

Moontlike ander wedstryde kan volg teen Trinity House.

RUGBY

Oefentye:

TAU-rugby:

o/6, o/7, o/8 : Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 13:15 – 14:00

Rugby (indien wedstryde nie op Dinsdae gespeel word nie, oefen alle spanne vanaf 14:00 – 15:15 op

Dinsdae):

o/9 : Maandae en Woensdae vanaf 14:00 15:15

o/10 : Maandae vanaf 14:00 – 15:15 en Woensdae vanaf 15:15 – 16:30

o/11 : Maandae vanaf 14:00 – 15:15 en Woensdae vanaf 15:15 – 16:30

2de : Maandae vanaf 15:15 – 16:30 en Woensdae vanaf 14:00 – 15:15

1ste : Maandae vanaf 15:15 – 16:30 en Woensdae vanaf 14:00 – 15:15

Die volgende afrigters is betrokke by die volgende spanne:

o/6 : Wessel, André, Johan

o/7 : Daneel, Donovan

o/8 : John, Divan Eben

o/9 : Mnre R Benadie, J Viljoen, S Schaefer

o/10 : Mnre J van Zyl, M Laubsher

o/11 : Mnre P Brits, C Norman

2de : Mnre H Buys, B Lourens

1ste : Mnre C van Zyl, J Taljaard

Rugbydatums en bepalings vir Kwartaal 2

(Let asb op dat a.g.v. verskillende vakansietye en –dae is daar soms wedstryde wat op `n

Maandag/Woensdag gespeel gaan word. Die meeste wedstryde sal egter op Dinsdae plaasvind. Indien

datums en tye verander, sal die seuns vroegtydig in kennis gestel word.)

April

16 April 2013 vs L/s Genl. Alberts(weg)

Ligadatums is a volg:

Dinsdag 22 April 2013 vs L/s Christiaan de Wet(Tuis)

29 April – 3 Mei 2013 (Geen wedstryde)

6 – 10 Mei 2013 (Geen wedstryde) - moontlike oefenwedstryde

Maandag 13 Mei 2013 vs L/s Jan Celliers(weg)

Woensdag 15 Mei 2013 vs L/s Dalmondeor(weg)

Dinsdag 21 Mei 2013 vs L/s Louwtjies(Tuis)

Dinsdag 28 Mei 2013 vs Braynston Par. Med.(Weg)

3 – 7 Junie 2013 – Agste Finale

14 Junie 2013 – Semi-finale

19 Junie – Finale

NETBAL

A. Mini-netbal:

o/6 Oefentye : Dinsdae tot Woensdae vanaf 13:15 – 14:00 (veld by klimraam)

o/7 en o/8 Oefentye: Dinsdae tot Woensdae vanaf 13:45 – 15:00 (voor krieketnette en

verspringputte)

o/6 tot o/8 Wedstryde: TAU-toernooi

o/9 Oefentye: Maandae en Dinsdae vanaf 13:45 – 15:00 (kleinveld)

o/9 Wedstryde: Woensdae (voorlopig)

Afrigters:

o/6 : Lizl Endrödy, Sonél Pretorius en Sindy Bosch

o/7 : Maritza Nell, Salomé Seyffert en Lizeth Aucamp

o/8 : Ansie Smit, Corna Hibbert en Gardi Coetser

o/9 : Stephanie Nel, Melissa Werth en Liani Theron

B. Seniornetbal:

o/10 tot o/13 Oefentye: Maandae en Dinsdae vanaf 13:45 – 15:00 (onderste bane)

o/10 tot o/13 Wedstryde: Woensdae (voorlopig)

Afrigters:

o/10 : Zani Geldenhuys, Ansie Smit en Estie Pansegrouw

o/11 : Mariska van der Watt en Louise Olivier

o/12 : Suné Pretorius en Lynette Basson

o/13 : Ansonet Oberholzer en Angelique Lochner

JUDO

Daar sal volgende Woensdag, 17 April, geen Judo-oefeninge wees nie. Dirk is skeidsregter by die

Afrika Judo-kampioenskap en sal gevolglik nie beskikbaar wees nie.

UNIKA OOK NOU DEEL VAN SCHOOL COMMUNICATOR:

Baie dankie aan 149 ouers wat die School Communicator

reeds afgelaai het. Dit is al 29% van ons ouers!

Ons versoek ouers om die sagteware te gaan aflaai by:

www.school-communicator.com

Ook beskikbaar op u selfoon!

Kliek op LAERSKOOL UNIKA

Indien u enige tegniese probleme ondervind met die aflaai

hiervan, stuur ‘n e-pos na support@schoolcommunicator.com

of skakel 0860 22 11 36. Maak asb.

seker dat u na Laerskool Unika soek.

Kontak Anél Engelbrecht in die kantoor vir enige vrae of

stuur ‘n e-pos na anel.engelbrecht@unika.co.za

GRAAD 7-FONDSINSAMELING : GLAM GURU

Die 2013 Graad 7’s nooi graag alle vrouens bo 21-jaar uit na ‘n “Make Over Show”

deur die bekende Hannon Bothma. Kaartjies is beskikbaar by enige Graad 7-leerling

teen R120-00 p/p (verversings ingesluit). Ondersteun ons asseblief! Vir meer inligting,

kontak Karina de Bruin (082 871 7358).

Unikannetjies

Huiswerksentrum

Die Unikannetjies Huiswerksentrum konsentreer veral op die

Grondslagfase waar eksklusiewe aandag aan alle leerders gegee word.

Elke graad doen afsonderlik en onder leiding van gekwalifiseerde

onderwyseresse, in kein groepies, hul huiswerk.

Hierdeur word genoegsame, individuele aandag aan elkeen gegee.

Daar word baie nou met die klasonderwyseresse geskakel sodat ons presies weet wat van elke leerder

verwag word. Graad 4-leerders word gehelp met studiemetodes.

Hier kry elke kind ook nog die geleentheid om kind te wees!

Skakel gerus Me Sonja Schaefer 0826828666

Waar ons huiswerk met lekkerkry klaarkry!!

SPRAAK- EN ARBEIDSTERAPIE BY LAERSKOOL UNIKA

Spraakterapeut:

Carlien van Heerden - 083 267 1186 / carlien@yebo.co.za

Arbeidsterapeut:

Elana Cloete - 083 456 0896 / elana.cloete@vodamail.co.za

UNIKA HUISWERKSENTRUM

Unika Huiswerksentrum bied aan u algehele gemoedsrus waar u kind veilig en

versorgd is terwyl huiswerk onder persoonlike toesig afgehandel word!

Huiswerk word gedoen en nagesien deur ’n gekwalifiseerde onderwyser,

Me. Lida Krige.

’n Ligte middagete en koeldrank word voorsien.

Tariewe vanaf 1 Januarie 2013:

1 Kind = R580,00 per maand / 2 kinders = R850,00 per maand / 3 kinders = 1350,00

per maand

Skakel Magda Theyse vir meer besonderhede : 082 414 7468

TERAPIE VIR KINDERS

67 7de Straat, Linden

Arbeidsterapie

(Sensoriese Integrasie, Therapeutic Listening, Neuro Ontwikkelingsterapie en DIR

Floortime), Sielkundige/Spelterapie, Spraakterapie

Arbeidsterapeute : Rozanne du Toit / Marilize Botha

Kontak gerus Cindy Koen, sekretaresse, vir ‘n afspraak by 072 252 2708

Varsgebakte terte (soet

en sout),

koeke, ens.

Kontak Margareth –

082 488 9496

VLEIS van die VRYSTAAT. My ouers se gemeente in Edenville het ‘n jaarlikse

vleis-fondsinsamelingsprojek. Indien jy belangstel om te bestel, kontak my

(Elize Kruger) en ek stuur vir jou ‘n bestelvorm. elize@carpediemcc.co.za of

0824462133. Aflewering op Donderdag 16 Mei by ons huis in Northcliff. Daar is

plaashoenders (R27/kg) en lam of halwe lam teen R55/kg beskikbaar (net 9 aan

my toegeken; First come, first serve!). Res sluit in: maer maalvleis (R64/kg),

gewone maalvleis (R54/kg); repies en blokkies (R70/kg), braaipak (R65 elk),

boerewors (R60/kg) ook sosaties, kabanossi en oondgereed-geregte bv

frikkadelle, bobotie, wildspastei etc

Interior design is not only for the rich and famous!!! Eternal Decor offers interior

design services to both residents and companies in the Gauteng area. Our goal is to

enhance your existing style, using the expert knowledge, creativity and warmth that

we are known for. An initial consultation of only R250 will start you on a journey

which will transform your living or working space! Curtains, blinds, upholstery, new

furniture, artwork, kitchens etc. hremienvanwyk@iburst.co.za / 0828766272

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!