02.05.2013 Views

Afsit van sterte in Suid-Afrika: Regsmening - SABT

Afsit van sterte in Suid-Afrika: Regsmening - SABT

Afsit van sterte in Suid-Afrika: Regsmening - SABT

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bron: Mason Ingelyf – Petrus Coetzee

Datum: 1 Oktober 2009

Afsit van sterte in Suid-Afrika: Regsmening

Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het sy standpunt oor die afsit van sterte duidelik laat blyk toe

hy onlangs ‟n hofbevel op ‟n SABT-lid in KZN bedien het oor die beweerde “onwettige” afsit van

stertjies. Die hondjies is gou aan die eienaar terugbesorg, maar dit blyk dat die DBV alles in sy

vermoë sal doen om „n eerste hofsaak in hierdie verband te wen. Die DBV het ook reeds besoek by

verskeie ander SABT-lede afgelê.

Die SABT het voorheen lede adviseer dat, in terme van wetgewing, dit baie moeilik sal wees om

telers te vervolg vir die afsit van stertjies, tensy daar bewys kan word dat dit op ‟n wrede en

onmenslike manier geskied het. Lees ook Arguments for and against tails en KUSA: Geen wet

verbied die afsit van sterte op die SABT-webtuiste.

As gevolg van onduidelike wetlike posisie, het bogenoemde lid duidelikheid aangaande die heersende

wet by ondergenoemde regsverteenwoordigers gaan soek. Hul terugvoer het die SABT se

interpretasie van die wet ondersteun en bevestig. Die SABT het vervolgens besluit om R3 000 te

bewillig vir die regsonkoste in die lig van enige moontlike voordele wat ander lede dalk in die toekoms

daaruit mag put indien hulle in ‟n soortgelyke posisie sou beland. SABT-lede in KZN, sowel as oorsee

het reeds hul ondersteuning gebied. Kontak asseblief vir Alan Pittam, SABT-raadslid vir KZN, indien u

sou belangstel om tot die regsonkoste by te dra. Hieronder verskyn die volledige regsmening sodat

alle lede en belangstellendes daarby kan baat vind.

Regsmening soos ontvang van Mason Prokureurs Ingelyf, Pietermaritzburg

Op die oomblik is daar, in terme van die Veeartse se Gedragskode, ’n verbod op die afsit van honde

se sterte en effektief in werking vanaf 1 Junie 2008. Die SA Veterinêre Raad (SAVR) het besluit om

hierdie verbod in te stel – in effek verbied dit veeartse om sterte af te sit.

Sou enige veearts of persoon nou ’n hond se stert afsit, sal dit as ’n oortreding beskou word en sal

hy/sy in terme van Artikel 2(1) (a) van die Dierebeskermingswet, Wet 7 van 1962 vervolg kon word.

Gegewe die feit dat ’n klag aanhangig gemaak kan word vir wreedheid teenoor diere en dat vervolging

kan geskied op grond van wreedheid teenoor ’n dier, kan enigie mand in terme van Artikel (2)(1)(a)

van Wet 7 van 1962 vervolg word vir ’n beweerde oortreding.

Dit is heeltemal ’n ander saak of hulle suksesvol vervolg sal kan word.

Voordat die SAVR die afsit van sterte verbied het, was hierdie aksie gekondoneer – dit is oor die hoof

gesien en nooit as wreed en onmenslik beskou nie; dit was so opgeneem in die vorige Gedragskode

en telers is toegelaat om die honde se sterte af te sit.

Die SAVR het sedertdien sy Gedragskode ten opsigte van die afsit van sterte verander en dit het wel

op 1 Junie 2008 in werking getree. Die SAVR het probeer om die vorige kondonasie op die afsit van

sterte op te hef wat dan beteken dat sodanige optrede as onwettig en wederregtelik beskou sou word.

Soos dit nou is, is daar geen afkondiging van die besluit wat die SAVR geneem het nie. Daar is geen

afkondiging of bekendmaking in die Staatskoerant of geen goedkeuring deur die Ministerie soos wat

deur die Veterinêre en Paraveterinêre Beroepe ,Wet 19 van 1982 verlang word, nie.

Reëls wat in Artikel (30) van die Veterinêre en Paraveterinêre Beroepe Wet 19 van 1982 vervat is,

maak voorsiening dat die Raad (SAVR) sekere reëls mag maak.

Artikel 30(1) (g) bemagtig die Raad om reëls aangaande enige aangeleleentheid te maak wat hy voel

noodsaaklik of voordelig is vir die bevordering van sy doelwitte of ter uitvoering van sy pligte.

Die SAVR het besluit om die afsit van sterte op grond van etiese redes te verbied. Hierdie verbod sal

dan dienooreenkomstig ’n reël wees wat binne sy Raad se mag val in terme van Artikel 30(1) (g).

In terme van Artikel 30(2), sal die reël wat onder Artikel 30(1) (g) afgevaardig is, primêr net op

veeartse van toepassing wees wat met huisdiere werk.

P 1 / 2

In Artikel 30(3) staan daar dat: geen reël wat in terme van Subartikel (1) gemaak is, of enige

amendement of onttrekking daarvan, in werking sal tree alvorens dit deur die Minister goedgekeur en

in die Staatskoerant deur die Registrateur gepubliseer is nie.

Aangesien hierdie reël nog nie in die Staatskoerant gepubliseer is of ministeriële goedkeuring ontvang

is nie (ná ’n deeglike soektog op die Regering se webtuiste re. Staatskoerant en ’n telefoonoproep na

me Singh van die SAVR) is dit nie geldig nie: die wetgewing is nog nie verander nie.

Indien vervolging sou plaasvind, mag dit dalk ’n moontlike verweer wees, maar dit sal moeilik wees

om te bewys dat die afsit van sterte die babahond onnodige pyn en lyding verskaf het of dat

verminking enigsins ter sprake is.

Die aanklaer sal mediese en wetenskaplike bewyse moet indien om te kan bewys dat die afsit van die

sterte op ’n wreedaardig manier plaasgevind het.

Die feite van elke saak sal in ag geneem moet word soos ons howe ’n kasuïstiese benadering sal

moet aanneem. Indien die afsit van die sterte op so ’n manier gedoen is dat dit bo alle twyfel bewys

kan word dat dit aan marteling, verminking of mishandeling grens, sal enige vervolging in terme van

Artikel 2(1) van Wet 71 van 1962 slaag.

Die aanklaer sal bewyse van deskundiges moet inroep (bv. bewyse van ’n veearts) dat die afsit op so

’n skokkende manier uitgevoer is, dat die enigste afleiding wat die hof sal kan maak, is om te sê dat

die hond sou gely het. Dit sal op sy beurt bewys moet word dat die hond mishandel, vermink of

gemartel is.

Indien die afsit van u honde se sterte op ’n professionele manier uitgevoer is, is dit onwaarskynlik dat

die hof sal kan bewys dat daar sprake van marteling, verminking of mishandeling was.

P 2 / 2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!