02.05.2013 Views

Aansoekvorm - Interneuron

Aansoekvorm - Interneuron

Aansoekvorm - Interneuron

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PREMIER

GENOOTSKAP

Premier Enhanced Cash Fund

Aansoekvorm

NB: ALLE VERANDERINGE AAN DIE INLIGTING OP HIERDIE AANSOEKVORM MOET SKRIFTELIK AAN DIE GENOOTSKAP GESTUUR WORD

BESONDERHEDE VAN AANSOEKER LIDNOMMER ---

Die vlgde deel moet asb deur individue en eenmansake voltooi word

TITEL Mnr Mev Me Dr Prof Ander

VAN

VOLLE NAME

ID-/PASPOORTNOMMER

Die vlgde deel is ten opsigte van ‘n mpy/BK/trust

GEREGISTREERDE NAAM

REGISTRASIENOMMER

Details van persoon wat gemagtig is om nms die aansoeker op te tree (bv. Voog of gemagtigde ondertekenaar van mpy)

(Indien meer as een persoon gemagtig is, voltooi asb bladsy 4 van hierdie aansoekvorm.)

TITEL Mnr Mev Me Dr Prof Ander

VAN

VOLLE NAME

HOEDANIGHEID

BESONDERHEDE VAN AANSOEKER

AANSOEKER SE STATUS IN RSA Inwoner Nie-inwoner Land waar permanent woon

FISIESE ADRES

(as mpy/BK: verskaf asb

geregistreerde adres)

VOLLE NAME EN POSADRES

WAARHEEN KWARTAALLIKSE

STATE GESTUUR MOET WORD

Bladsy 1 van 5

Poskode:

Poskode:

TAALVOORKEUR Afrikaans Engels

INKOMSTEBELASTINGNOMMER BELASTINGKANTOOR

KONTAKNOMMERS

BANKBESONDERHEDE

(Rekening waarin die aansoeker se

beleggingsopbrengs en/of

inkomste betaal sal word)

OORSPRONG VAN FONDSE

Huis: Werk:

Sel: Faks:

E-posadres:

Bank: Taknaam:

Tipe rekening: Takkode:

Naam van rekening:

Rekeningnommer:

Ek doen hiermee aansoek om lidmaatskap van die Premier Beleggingsgenootskap. Ek bekragtig hiermee die Grondwet van die

Genootskap en aanvaar dat my aansoek op grond van die bepalings en voorwaardes, soos in die Grondwet van die Genootskap

(gelees saam met die Mandaat wat ek geteken het/sal teken) voorgeskryf, oorweeg sal word.

Handtekening:_____________________________________ Datum:________________________________________

(Aansoeker/persoon gemagtig om namens die aansoeker op te tree)

Handtekening:_____________________________________ Datum:________________________________________

(Finansiële adviseur)

BELEGGINGSBESONDERHEDE

1. Beleggingsbesonderhede

LIDNR:

BELEGGING: NUUT of TOEVOEGING TOT BESTAANDE BELEGGING

BEDRAG: R___________________________________

TIPE: INDIVIDU EENMANSAAK MPY BK TRUST

2. Beleggingsinstruksie

Herbelê my inkomste Betaal my inkomste in my bankrekening soos op bladsy 1 uiteengesit

Aansoekers moet kennis neem dat gereelde onttrekkings van inkomste, tot verdere kennisgewing deur die Genootskap, slegs

kwartaalliks agterna betaal sal word en dat dit gelykstaande aan die werklike opbrengs sal wees wat gedurende die kwartaal

gegenereer is. Alle gereelde onttrekkings van inkomste sal op die 7 de werksdag na kwartaaleinde betaal word.

3. Bankbesonderhede van die Premier Beleggingsgenootskap

Maak asb tjeks uit aan:

Bank: ABSA Korporatiewe Bank

Tak: ABSA Towers

Takkode: 632005

Rekeningnaam: Dynamic Wealth Stockbrokers (PTY) Ltd

Rekeningnommer: 404 8828 751

Tjeks kan saam met die aansoekvorm gepos word of dit kan direk in die bankrekening gedeponeer word. Gebruik asb u voorletters

en van as verwysing wanneer u van ‘n elektroniese oordrag gebruik maak. Indien fondse direk gedeponeer of met elektroniese

oordrag inbetaal word, moet u asseblief die depositostrokie by die aansoekvorm aanheg.

4. Instruksies per faksimilee

Ek/Ons, die ondergetekende, magtig hiermee die administrateur om op grond van instruksies per fasimilee ten opsigte van my

belegging op te tree en ek vrywaar die administrateur van enige aanspreeklikheid ten opsigte van die oordrag, betaling of ander daad

wat in ooreenstemming met die instruksies is nieteenstaande die afwesigheid van bewyse dat dit deur my geteken of versend is.

Ek bekragtig hiermee bogenoemde magtiging: JA: of NEE*:

* Indien “NEE” gekies is, sal slegs oorspronklike opdragte geïmplementeer word.

5. Bepalings en voorwaardes

5.1 Die aansoeker erken dat die totale opbrengs op die fonds hoër as die opbrengsdoelwit mag wees en dat die oorskot opbrengs

moontlik nie tot die applikant se rekening gekrediteer sal word nie. Byvoorbeeld, die Genootskap mag ‘n gedeelte van die

oorskot opbrengs aanwend om ‘n gebeurlikheidsreserwerekening te skep en te onderhou om vir potensiële wanprestasie deur

teenpartye voorsiening te maak.

5.2 Beleggingsopbrengste en inkomste sal slegs in die aansoeker se bankrekening inbetaal word, soos in die afdeling in verband

met bankbesonderhede op bladsy 1 uiteengesit. Die Genootskap moet in kennis gestel word indien die bankbesonderhede wat

op bladsy 1 verskaf is, verander word. Die aansoeker moet bewyse van sy/haar identiteit tesame met ‘n afskrif van ‘n bankstaat

of gekanselleerde tjek aan die Genootskap stuur.

5.3 Alle fooie en uitgawes wat op die belegging betrekking het, soos aan die aansoeker verduidelik, sal van die belegging afgetrek

word. Sonder om afbreuk te doen aan enige regte wat die Premier Beleggingsgenootskap of die administrateur ookal ten

opsigte hiervan of ingevolge enige wet/regsbeginsel mag hê, stem die aansoeker in dat die Premier Beleggingsgenootskap of

die administrateur daarop geregtig sal wees om enige bedrag wat aan die aansoeker uitbetaal is en waarop die aansoeker vir

enige rede ookal nie geregtig is nie, te verhaal.

5.4 Die risikoprofiel ten opsigte van die onderliggende bates van die belegging is aan die aansoeker verduidelik. Die aansoeker is

bewus daarvan dat die waarde van die belegging mag styg of daal en dat historiese prestasie nie noodwendig ‘n aanwysing van

toekomstige prestasie is nie. Kommissie en prestasielone mag betaal word en indien wel, sal dit in die algehele kostes ingesluit

word.

5.5 Die fonds mag gesluit word vir nuwe beleggers.

5.6 Die fonds is nie geregistreer nie en sommige van die onderliggende bates word nie deur die owerhede gereguleer nie.

5.7 Beleggings sal slegs aanvaar word met ontvangs van ‘n voltooide aansoekvorm, ‘n tjek of afskrif van ‘n depositostrokie of

Bladsy 2 van 5

ewyse van elektroniese oordrag, ‘n oorspronklike onlangs gekanselleerde tjek of oorspronklike onlangse bankstaat waarop die

aansoeker se bankbesonderhede uiteengesit is en alle ander addisionele dokumentasie soos uiteengesit onder KYC op

bladsy 5, waarvan die aansoeker onderneem om oorspronklike dokumente aan die Premier Beleggingsgenootskap tesame met

die aansoekvorm te stuur.

6. Verklaring

6.1 Ek/Ons waarborg dat ek/ons ten opsigte van hierdie belegging geen anti-geldwassery-wetgewing en regulasies wat op my/ons

van toepassing mag wees, oortree het nie.

6.2 Ek/Ons verstaan dat dit my/ons plig is om myself/onsself met die risiko’s verbonde aan hierdie belegging vertroud te maak en

om dit te aanvaar.

6.3 Ek/Ons bevestig dat inligting in verband met my/ons rekening (insluitend afskrifte van state, waarderings en ander inligting wat

van tyd tot tyd nodig mag wees) aan my finansiële adviseur soos op die derde bladsy van hierdie aansoek geïdentifiseer, in

elektroniese of geskrewe formaat bekend gemaak mag word. (Trek asseblief dood en parafeer indien nie van toepassing nie.)

6.4 Ek/Ons stem hiermee in dat die Premier Beleggingsgenootskap en/of die administrateur enige nodige ondersoek mag instel om

te kontroleer of die inligting en dokumentasie wat by hierdie aansoek ingesluit is, korrek is en ingeval daar teenstrydige inligting

in die ondersoek na vore sou kom, verstaan ek/ons dat die Premier Beleggingsgenootskap en/of die administrateur verplig is om

die transaksie as ‘n agterdogtige transaksie by die betrokke owerhede aan te meld.

6.5 Ek/Ons doen afstand van enige eis, van watter aard ookal, wat ek/ons in die toekoms teen die Premier Beleggingsgenootskap

mag hê in verband met of voortspruitend uit die beleggings, behalwe sover dit die gevolg is van enige oneerlikheid, diefstal of

growwe nalatigheid van die Genootskap se werknemers, agente of verteenwoordigers.

6.6 Ek/Ons erken dat ek/ons myself/onsself ten volle van die struktuur waarvolgens fooie en uitgawes van tyd tot tyd teen die

belegging verhaal sal word, vergewis het.

6.7 Ek/Ons bevestig dat alle inligting wat op hierdie aansoekvorm en die bykomende dokumentasie wat verskaf is, vervat is juis en

korrek is en dat alle tersaaklike feite wat aan my/ons bekend is, ten volle openbaar gemaak is.

6.8 Ek/Ons bevestig dat ek/ons vertroud is met en die hoof kenmerke van die fonds - insluitend maar nie beperk nie tot die

opbrengsprofiel, infaseringsperiodes, en bepalings ten opsigte van likiditeit en gereelde inkomste-onttrekkings - verstaan.

7. Besonderhede van finansiële adviseur

Naam: Maatskappy:

Aanvanklike fooie betaalbaar aan finansiële adviseur: _______% Tel:

Handtekening van finansiële adviseur:

Handtekening van

aansoeker of persoon

gemagtig om namens die

aansoeker op te tree

WAT OM MET HIERDIE VORM TE DOEN

Bladsy 3 van 5

Datum

Nadat hierdie aansoekvorm voltooi is, moet dit aan (012) 484-2001/2 gefaks word en die oorspronklike moet gepos word na:

Dynamic Wealth Stockbrokers (die administrateur) by Posbus 11657, Erasmuskloof, 0048.

LYS VAN GEMAGTIGDE ONDERTEKENAARS

(Voltooi asseblief indien daar meer as een persoon is wat gemagtig is om namens die aansoeker op te

tree)

1. Naam van aansoeker: ______________________________________

2. Aantal handtekeninge benodig per instruksie: _________________

3.1 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.2 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.3 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.4 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.5 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.6 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.7 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

3.8 Volle Name van individu ____________________________

ID-nommer ____________________________

Voorbeeld van handtekening ____________________________

Bladsy 4 van 5

KYC

Ten einde aan internasionale “Know Your Client” (KYC) en Anti-Geldwassery-wetgewing te voldoen, is dit noodsaaklik dat alle aansoekers die

volgende vereiste inligting en dokumente verskaf.

Neem asb kennis: - Alle afskrifte moet notarieel bekragtig of gesertifiseer word deur ‘n notaris of persoon wat daartoe gemagtig is in

terme van die wette van die land waar die aansoek voltooi is.

INDIVIDUE

TRUSTS

(a) Gesertifiseerde of notarieel bekragtigde afskrif van ‘n paspoort of identiteitsdokument;

(b) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van ‘n rekening, soos bv. vir munisipale tariewe, elektrisiteit- of telefoonoproepkostes,

wat nie ouer as 3 maande is nie en waarop die residensiële adres weerspieël word.

(c) Oorspronklike of gesertifiseerde afskrif van ‘n bankstaat (nie ouer as 3 maande nie) of ‘n gekanselleerde tjek ter bewys

van bankbesonderhede.

(a) Dokumentasie soos per (a) en (b) vir individue ten opsigte van elke trustee;

(b) Trustakte, testament of ander dokument waardeur die trust geskep is;

(c) Lys van gemagtigde ondertekenaars;

(d) Resolusie wat die belegging magtig en wat ‘n persoon/e magtig om namens die trust op te tree;

(e) Die trust se registrasie-/verwysingsnommer;

(f) Adres van trust en adres waar meerderheid van trustbates gehou word;

(g) Volle besonderhede van begunstigdes en trustoprigter;

(h) Gesertifiseerde afskrif of oorspronklike bankstaat (nie ouer as 3 maande nie) of gekanselleerde tjek; en

(i) Inligting soos per (a) en (b) vir Individue ten opsigte van elke persoon wat gemagtig is om namens die trust op te tree.

MAATSKAPPY, BESLOTE KORPORASIE OF ANDER KORPORATIEWE ENTITEIT

(a) Dokumentasie soos per (a) en (b) vir individue ten opsigte van elke direkteur en meerderheidsaandeelhouer (as daar

geen meerderheidsaandeelhouer is nie, dan vir elke aandeelhouer wat 20% of meer van die uitgereikte aandelekapitaal

besit) van die korporatiewe entiteit, slegs as dit nie op ‘n erkende aandelebeurs genoteer is nie;

(b) Sertifikaat van inlywing wat die amptelike stempel dra;

(c) Stigtingsakte;

(d) Statute/aandeelhouersooreenkoms;

(e) Gesertifiseerde afskrif van oorspronklike bankstaat (nie ouer as 3 maande) of gekanselleerde tjek;

(f) Lys van gemagtigde ondertekenaars;

(g) Resolusie wat die belegging magtig en wat ‘n persoon/e magtig om namens die maatskappy of korporatiewe entiteit op te

tree; en

(h) Inligting soos per (a) en (b) vir Individue ten opsigte van elke persoon wat gemagtig is om namens die entiteit op te tree.

ANDER JURIDIESE PERSONE

(a) Dokument wat die regsvorm van die entiteit omskryf;

(b) Stigtingsakte of dokument waardeur die entiteit geskep word;

(c) Gesertifiseerde afskrif van die oorspronklike bankstaat (nie ouer as 3 maande nie) of gekanselleerde tjek;

(d) Lys van gemagtigde ondertekenaars op ‘n briefhoof;

(e) Resolusie wat die belegging magtig en wat die persoon/e magtig om namens die entiteit op te tree; en

(f) Dokumentasie soos per (a) en (b) vir Individue ten opsigte van die lid/verteenwoordiger/agent wat gemagtig is om namens

die juridiese persoon of vereniging op te tree.

Skakel asseblief vir Anne van Niekerk van die Premier Beleggingsgenootskap op (021) 975-1205

indien u enige vrae in verband met hierdie aansoekvorm het.

Bladsy 5 van 5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!