02.05.2013 Views

Bewaringstydperke - NG Kerk in SA: Argief

Bewaringstydperke - NG Kerk in SA: Argief

Bewaringstydperke - NG Kerk in SA: Argief

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

NG Kerk in Suid-Afrika: Argief

VEREISTE TYDPERKE VIR DIE BEWARING VAN REKORDS

(Sien bewaringstydperke wat volgens Wet vasgestel is vanaf bladsy 4)

Inligting soos op 4 Januarie 2012

In die volgende bladsye sluit die woord “gemeentes” ook sinodes, ringe, kommissies, taakspanne,

diensgroepe en enige ander kerklike instansies in. Net so verwys die woord “kerkraad” na

bogenoemde instansies se bestuursliggaam en skriba na die toepaslike administratiewe beampte,

saakgelastigde of amptenaar.

1. Stukke wat permanent bewaar moet word

Stukke wat permanent bewaar moet word, moet in harde kopie wees – dit wil sê dit moet

gedrukte dokumente wees. Notules moet onderteken wees om regsgeldig te wees.

1.1 Registers: Alle lidmaatregisters (doop-en belydend), huweliksregisters en doopkladboeke.

1.2 Agendas en Notules: Alle agendas (verslae), notules van die kerkraad en alle kommissies.

1.3 Konsistorieboeke (Wie wanneer uit watter teks gepreek het, bywoning en kollektes).

1.4 Afkondigingsboeke (Weeklikse aankondigings of gemeentebulletins).

1.5 Gemeenteblaaie (Maand-of kwartaalblaaie. Een van elke uitgawe.)

1.6 Almanak (Jaarprogram. Een voorbeeld per jaar/tydperk.)

1.7 Ander historiese stukke: Ooreenkomste van historiese belang, stigtingsaktes en titelaktes.

1.8 Korrespondensie: Hier moet die kerkraad / skriba fyn onderskeidingsvermoë aan die dag lê.

As daar twyfel is, bewaar dit. Elke stuk word op eie meriete volgens direkte of indirekte

waarde beoordeel. Stukke het direkte waarde vir die instansies wat dit geskep het as

instrument om die lopende administrasie op sinvolle, konsekwente en sistematiese wyse aan

die gang te hou. Dit geld veral resente dokumente. Stukke het direkte waarde – aldus die

Wet op Toegang tot Inligting [Wet 2 van 2000] – vir persone wat direk by die inligting

betrokke is of wie se lewe of bestaan daardeur beïnvloed word. Stukke met indirekte

waarde kan navorsingswaarde hê en gee insig en begrip in die verhaal van die instansie.

Funksionele waarde is daardie inligting in dokumente oor die ontstaan, funksies,

organisatoriese samestelling en ontwikkeling van die instansie wat dit voortgebring het. Dit

het navorsingswaarde vir navorsers op elke moontlike vakgebied.

Die volgende vrae kan byvoorbeeld gestel word: Gaan die stuk die kerkraad help om enige

iets te bewys? Gaan iemand hierdie inligting waardevol vind met die oog op navorsing?

Lewer die stuk spesifieke getuienis oor die handelinge van God in die gemeente? Is die

inligting ook elders beskikbaar? [Geen gemeente hoef dus enige omsendbrief / nuusbrief van

enige ander instansie te bewaar nie. Dit is die betrokke instansie se plig om kopieë van die

nuusbriewe wat hulle genereer te bewaar. Net so bewaar die gemeente nie Kerkbodes of Lig

of ou Kerkordes nie. Die Tydskriftemaatskappy doen dit.]

1.9 Finansiële stukke: Slegs sekere van die volgende stukke sal permanent bewaar word slegs

indien dit die eerste/oorspronklike stukke is, of stukke wat ontstaan het in ʼn besondere fase

van die gemeente/kerk se geskiedenis: kasboeke, joernaalboeke, grootboeke, getekende

geouditeerde state, registers van vaste bates. Hierdie materiaal word vir nie langer as 10 jaar

in die gemeente bewaar nie, waarna dit by die Argief ingelewer moet word.

LET WEL: Presies dieselfde reëls geld ook vir dokumente wat slegs elektronies ontvang of

geskep is. Notules behoort as ʼn reël uitgedruk te word (een kopie) sodat dit oorspronklik

geteken en bewaar kan word. Korrespondensie (dus ook e-pos) wat as papier bewaar sou

word, moet ook veilig bewaar word. Dit sluit ook ʼn liasseersisteem in, sodat die betrokke epos

weer gevind kan word. [Sien ook Wetgewing op Elektroniese kommunisasie – Wet Nr

25 van 2002]

2. Stukke wat vir 15 jaar bewaar moet word

2.1 Finansiële stukke (boeke) soos die Kasboek, Grootboek en Joernaal (Sien die Wetlike

vereistes vanaf bladsy 5).

2

3. Stukke wat vir 6 jaar bewaar moet word

3.1 Tjekteenblaadjies en gewisselde tjeks – ook waar hulle aan fakture geheg is – mag eers na 6

jaar vernietig word.

4. Stukke wat vir 5 jaar bewaar moet word

Dit is stukke waarvan die inhoud elders vasgelê of te vinde is.

4.1 Geloofsbriewe wat deur die betrokke vergadering waarvoor dit uitgereik is, aanvaar is, word

bewaar tot met die volgende gewone vergadering.

4.2 Doopseëls wat met die oog op belydenisaflegging ingelewer is, kan waar die betrokke

persone binne maklike bereik is, terugbesorg word. So nie, kan dit na 5 jaar vernietig word,

aangesien dit weer maklik aangevra sou kon word.

4.3 Lidmaatsertifikate en attestate wat ingelewer is, kan na 5 jaar vernietig word mits die

inhoud van die stukke in die betrokke registers ingeskryf is en alle tersaaklike inligting in die

verband daar of elders te vinde is.

4.4 Finansiële stukke ouer as 5 jaar, wat betrekking het op afgehandelde tranksaksies, en wat

huidig geen verdere implikasies meer het nie, en waarvan die tersaaklike inligting elders ook

te vinde is, mag vernietig word.

4.5 Basaar-, dankoffer- en ander kollektelyste, ouer as 5 jaar, wat niks van histories of enige

ander belang aangaande ’n persoon of saak vermeld nie, maar bloot aandui, sonder enige

verdere implikasies, wat aan geld en/of ware vir die betrokke basaar of saak geskenk is,

waarvan die vernaamste besonderhede elders ook te vinde is en waarna nie weer verwys sal

word nie. Dit geld ook kwitansieboeke van die kassier, diakens en kollektante. Tjekteenblaadjies

en gewisselde tjeks mag eers na 6 jaar vernietig word.

4.6 Maandelikse finansiële state, ouer as 5 jaar, waarvan besonderhede sonder enige verdere

implikasies net op die betrokke maand van toepassing is, waarvan die besonderhede elders

(soos op ’n finansiële jaarstaat) gevind kan word en waarna nie weer terugverwys sal word

nie. Dieselfde geld vir lyste van inbetalings van diakens.

4.7 Belastingopgawes [werknemersbelasting], betaalstate en personeelrekords mag 5 jaar ná

die lid van die personeel diens verlaat het vernietig word.

4.8 Kontrakte, ooreenkomste en waarborge – 5 jaar ná vervaldatum.

5. Stukke wat vir 1 jaar bewaar moet word

5.1 Verskonings wat vir ʼn vergadering aangebied is, wat geen verdere implikasie het as dat die

persoon die vergadering nie kon bywoon nie, en wat in die notule reflekteer word.

5.2 Geleibriefies (na ʼn jaar) waarvan die inhoud oorbodig geraak het aangesien dit uit die stuk,

waarvan die brief die begeleiding was, duidelik genoeg blyk dat, van wie, wanneer en onder

welke omstandighede dit ontvang is.

5.3 Kennisgewings van en oproepe na vergaderings, berigte van verhindering en presensielyste

(na ’n jaar), mits die feitelike besonderhede wat op die stukke verskyn, volledig in die

notule gereflekteer word en dit geen verdere implikasie het as dat die vergadering plaasgevind

het, dat persone opgeroep is en dat hulle die vergadering kon of nie kon bywoon nie.

5.4 Briewe en/of kennisgewings van die aanvaarding/nie-aanvaarding van benoemings/

verkiesings mits die inligting elders (in notules of verslae) gereflekteer word en die

brief/kennisgewings geen verdere implikasie het as dat die benoeming/verkiesing aanvaar

is/nie aanvaar is nie.

5.5 Kennisgewings en uitnodigings (na ʼn jaar) mits die inligting op die betrokke stukke elders

bekom kan word.

5.6 Statistiese en ander gegewens kan vernietig word wanneer die inhoud op ʼn versamelstaat

vasgelê is soos byvoorbeeld in die gemeente se ringsvorms.

5.7 Omsendbriewe ontvang waarvan reeds kennis geneem is, waarna nie weer terugverwys sal

word nie en wat geen verdere implikasie het as die eenmalige saak wat daarin aangeroer is

nie.

3

6. Die vernietiging van materiaal

6.1 Geen stukke mag vernietig word sonder die goedkeuring van die Argief nie. Goedkeuring

moet skriftelik verkry word. Eers word ’n inventaris opgestel van al die materiaal wat volgens

bogemelde riglyne vernietig kan word. Dit word aan die Kerkraad voorgelê vir goedkeuring

en daarna aan die Argief voorgelê as tweede kontrole om seker te maak dat belangrike

dokumente nie in die slag bly nie. Eers nadat die Argief toestemming verleen het, mag dié

materiaal vernietig word.

6.2 Vernietiging (ná toestemming!) vind op een van drie maniere plaas:

6.2.1 Dit kan baie fyn opgeskeur word.

6.2.2 Dit kan versnipper word.

6.2.3 Dit kan verbrand word. Maak net eers seker van die spesifieke munisipaliteit se regulasies

en maak seker dat hierdie verbranding nie ʼn groter brand veroorsaak nie. Groot sorg moet

geneem word dat geen persoonlike inligting êrens rondlê of rondwaai nie.

7. Stukke wat dadelik vernietig kan word

(sonder toestemming van die Argief / Kerkraad)

[Hierdie stukke hoef nie versnipper of opgeskeur of verbrand te word nie. Dit kan as

afvalpapier verkoop word of via die Munisipaliteit se normale vullisverwydering weggedoen

word.]

7.1 Bemarkingsmateriaal ontvang, ou tydskrifte, koerante, oortollige kopieë van aankondigings,

sangblaaie, nuusbriewe, ensovoorts.

7.2 Rekords wat as gevolg van verbleiking, verwering of beskadiging, geen leesbare inligting

meer bevat nie. Voorbeeld: deurslagkopieë van ou korrespondensie wat so dof geword het

dat dit onleesbaar is; soms ook waar deurslagbrieweboeke (“pen carbon books”) gebruik is

of fakse wat verbleik het.

8. Inlewering van stukke by die Argief

8.1 Stukke wat gemeentes by die Argief wil inlewer, moet onder dekking van ’n volledige

inventaris ná ʼn besluit deur die kerkraad, in oorleg met die Argief by die Argief ingelewer

word vir bewaring en ontsluiting. Stuur dus eers die inventaris na die Argief (sonder die

stukke). Die Argief sal dan toestemming gee dat die stukke versend of afgelewer mag word.

8.2 Gemeentes behoort hulle eie bewaarplekke so te bestuur dat slegs dokumente van ongeveer

10 jaar (behalwe die finansiële stukke wat vir 15 jaar gehou moet word) in die gemeente se

kluis bewaar word. Die res moet asseblief na die Argief gestuur word met die oog op veilige

bewaring in ʼn doelgeboude moderne argief. Die Argief verskaf die regte klimaat (temperatuur

en humiditeit), in ʼn stofvry omgewing met hoë kwaliteit bewaringstegnologie (brand, diefstal).

Ingelewerde argivalia is steeds toegangklik vir die betrokke gemeente.

Die Hoofargivaris (mev Marlene Schoeman) hanteer navrae oor bewaringstydperke en gee

toestemming vir die vernietiging van argivalia.

Fisiese adres: Argiefgebou, Noordwal-Wes 1, Stellenbosch

Telefoon: 021-882-9923

Posadres: Posbus 34, Stellenbosch, 7599

E-pos: marlene@kaapkerk.co.za

Faks: 086-617-5963

Algemene navrae kan ook aan die PSD Argief (ds Bossie Minnaar) gerig word.

Telefoon: 021-876-2337

Selfoon: 083-270-5211

E-pos: dsbossie@telkomsa.net

Web: www.kerkargief.co.za

4

WETLIKE VOORSKRIFTE VIR DIE BEWARING VAN REKORDS

Indien enige van die volgende dokumente per rekenaar gedoen word, moet verseker word dat die

data steeds vir die betrokke tydperk bewaar word en op versoek gedruk / voorsien kan word. Soos

wat media verander, moet elektroniese data oorgedra word na aanvaarbare bewaringsmetodes.

“Floppies” en “stiffies” moet byvoorbeeld na ’n draagbare hardeskyf of ʼn ander aanvaarbare

rugsteunstelsel oorgedra word. Rugsteunkopieë behoort – ter wille van veiligheid – liefs op ʼn ander

plek (ander gebou) bewaar te word. Dit verminder die risiko dat die rekenaar én die rugsteunkopieë

met een insident gesteel word of uitbrand.

REKENKUNDIGE REKORDS

Finansiële jaarstate 15

Aankoopsjoernale 15

Algemene grootboeke

Bykomende bylaes tot rekening-

15

kundige rekords en aanvullende 15

rekeningkundige rekords

Debiteursgrootboek 15

Hulpgrootboeke 15

Hulpjoernale 15

Hulprekeningboeke 15

Joernale 15

Joernaalbewyse wat as steun-

15

opgawes vir rekeningboeke dien

Kasboek en/of kleinkasboeke 15

Konsolidasieopgawes 15

Krediteursgrootboek 15

Registers van vaste bates 15

Rekenkundige rekords 15

Verkoopsjoernale 15

Voorraadrekords ondersteunende

15

dokumente

Voorraadstate 15

Dividend-en rentebetalingslyste 12

Rentebetalingslyste (genoteerde

12

maatskappy)

Tjeks en wissels 6

Aankoopsfakture 5

Aankoopsbestellings 5

Bewyse 5

Bankopdragte 5

Bankstate en -bewyse 5

Belastingopgawes en -aanslae 5

Betaalstate 5

Debiteurstate 5

Depositostrokies 5

Finansiële jaarstate se

5

werkspapiere

Goedere ontvangsnota 5

Jaareindewerkspapiere 5

Joernaalbewyse 5

Kosteberekeningsrekords 5

Krediteursfakture 5

Kwitansies 5

Salaris-en loonregisters 5

Verkoopbelastingrekords 5

Versendingsdokumente 5

Verkoopsfakture 5

Vragbriewe 5

WERKNEMERSREKORDS

Belastingopgawes ten opsigte van

werknemersbelasting

5

Betaalstate 5

Salaris-en loonregisters 5

Uitgawerekeninge 5

Nywerheidsopleidingsrekords 3

Ongeluksboeke en -rekords 3

Personeel-/strafrekords ná datum

van beëindiging van diens

3

Tydrekords 3

Vakleerling-vergoedingsrekords 3

Aansoeke om werk – onsuksesvol 1

OOREENKOMSTE EN KONTRAKTE

Ooreenkomste van historiese

betekenis

Skulde, na gelang van betrokke

Onbepaald

soort skuld – verwys na die

Verjaringswet (Wet 68 van 1969)

6/15/30

Verstreke skriftelike ooreenkomste

of kontrakte (ná vervaldatum)

Huur-, huurkoop-en opskortende

5

verkoopsooreenkomste

(ná vervaldatum)

5

Kontrakte met agente, klante en

leweransiers (ná vervaldatum)

5

Lisensiëringsooreenkomste

(ná vervaldatum)

5

Skadeloosstellings en waarborge

(ná vervaldatum)

5

Aansoeke om werk – onsuksesvol 1

TITELDOKUMENTE

Aandelesertifikate

Totdat die

aandele

verkoop is

Aandelesertifikate – gekanselleer 3

Patente-en handelsmerkrekords Onbepaald

Patente-en handelsmerkrekords

na datum van verstryking

Titelbewyse van eiendom of

diagramaktes

5

Totdat die

eiendom

vervreem

word

STATUTÊRE EN AANDELEREGISTRASIEREKORDS

5

Jaarlikse opgawes en ondersteunende dokumente Onbepaald

Kennisgewings van algemene en klasvergaderings Onbepaald

Notuleboeke van maatskappye en beslote korporasies Onbepaald

Sertifikate om met besigheid te begin Onbepaald

Sertifikate van inlywing Onbepaald

Sertifikate van naamsverandering Onbepaald

Skadeloosstellingsbriewe vir verlore aandelesertifikate Onbepaald

Statute en akte van oprigting Onbepaald

Stigtingsverklaring en wysigings (beslote korporasie) Onbepaald

Direkteure se bywoningsregisters 15

Indeks van lede 15

Lederegisters 15

Registers van direkteure en beamptes 15

Registers van direkteure se belange in kontrakte 15

Registers van direkteure se belange in aandele en skuldbriewe 15

Registers van pandgewings en verbande 15

Registers van skuldbriefhouers 15

Takregisters 15

Aandeleoordragvorms (gekanselleer) 12

Skrip, sertifikate, waarborge of enige soortgelyke instrumente wat enige aandeel, effekte of

skuldbrief verteenwoordig (gekanselleer) 3

Kennisgewings van adresverandering 1

Vrywaring

Alhoewel die Argief alles in sy vermoë doen om te sorg dat hierdie inligting so korrek moontlik is en

dit gereeld opdateer, aanvaar die Argief geen verantwoordelikheid vir die korrektheid daarvan nie.

Die korrektheid van inligting wat voorsien word, berus op die primêre bronne wat by die versamel

van die inligting gebruik is. Die goue reël sou wees om dokumente eerder langer as korter volgens

hierdie riglyne te bewaar en om beide die Kerkraad en die Argief se toestemming te vra, voordat

argivalia vernietig word. Dit mag wees dat ʼn bepaalde dokument nie in hierdie lys genoem word

nie, maar wanneer dit voorgelê word met die oog op vernietiging, sal die nuutste wetgewing en

riglyne weer geraadpleeg word.

-o0o-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!