02.05.2013 Views

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 VERBRUIKERSTUDIES

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 VERBRUIKERSTUDIES

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 VERBRUIKERSTUDIES

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(NOVEMBER 2012) VERBRUIKERSTUDIES 11

AFDELING C: KLEDING

VRAAG 3

3.1 Verduidelik die volgende:

3.1.1 Styl (2)

3.1.2 Silhoeët (2)

3.2 Noem VYF faktore wat die kwaliteit van ʼn kledingstuk kan bepaal. (5)

3.3 “Die tydsberekening van aankope kan ook die prys van klere beïnvloed.”

Bespreek die stelling. (5)

3.4 Bestudeer die prente van die drie bostukke en beantwoord die vrae wat

volg.

Wit met pienk en groen rose met

kant oor die skouer

Ligte bruin met kantinsetsel

Geblomde patroon in blou, geel

en pink. Bruin gordel.

3.4.1 Identifiseer die bostuk wat nie geskik is vir ʼn vrou met breë skouers

en gee ʼn rede vir jou keuse. (2)

3.4.2 Identifiseer die bostuk wat geskik is vir ʼn persoon met ʼn lang nek

en gee ʼn rede vir jou keuse. (2)

3.4.3 Identifiseer die fokuspunt in Bostuk A en gee ʼn rede vir jou keuse. (2)

3.4.4 Identifiseer die tipe balans in Bostuk A en gee ʼn rede vir jou keuse. (2)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!