02.05.2013 Views

Laai hier af - Kruisgenerasie

Laai hier af - Kruisgenerasie

Laai hier af - Kruisgenerasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KRUISGENERASIE - MIDDELBURG

AANSOEK OM IN DIE HUWELIK BEVESTIG TE WORD

Let wel: Hierdie vorm moet ten minste 14 dae voor die datum van die huwelik by die

Kerkkantoor ingedien word tesame met:

1. Afskrifte van Identiteitsdokumente

2. Bewys van huweliksvoorwaardekontrak (indien buite gemeenskap van goedere)

3. Die fooie soos aangedui

4. 3 x Id foto's van Bruid en Bruidegom

5. Afskrifte van Identiteitsdokumente van twee getuies

Datum van huwelik: Tyd:

Let wel: U moet by die program van die Leraars inpas. Tref asb vroegtydig reëlings

Besonderhede van Huweliksbevestiger:

Naam: ___________________________ Kontaknr: __________________________

Indien u huwelik nie deur een van die plaaslike Leraars van die VEK Middelburg voltrek

word nie, moet u vooraf by die betrokke Predikant aanmeld met 'n afskrif van die inligting

wat op hierdie vorm verskyn sodat hy dit in sy eie huweliksregister kan aateken.

Ten opsigte van ons fasiliteite:

Waarom wil u juis van ons kerkgebou gebruik maak? (vir nie-lidmate)

Besonderhede van die Bruidegom:

Identiteitsnommer

Van

Volle Voorname

Geboortedatum

Huwelikstatus

Dorp van geboorte

Land van geboorte

Bevolkingsgroep

Woonadres

Posadres

Telefoonnommers:

Huis

Werk

Sel

Beroep

Hoogste Kwalifikasies

Besonderhede van Bruid:

Identiteitsnommer

Nooiensvan

Huidige wettige van

Watter van neem u op

Volle Voorname

Geboortedatum

Huwelikstatus

Dorp van geboorte

Land van geboorte

Bevolkingsgroep

Woonadres

Posadres

Telefoonnommers

Huis

Werk

Sel

Beroep

Hoogste Kwalifikasies

Belangrike inligting:

1. Moet ons orrelis reël?/Gaan u cd gebruik vir die troumars?

2. Geen konfetti toegelaat (slegs roosblare/streamers) reël vir skoonmaak daarvan

3. Word daar gesing? Indien wel, wat? ________________________________________________

4. Is daar sangitemme gereël? Deur wie ______________________________________

5. Verkry toestemming van Pastoor vir binneversiering.

6. Geen kerse sonder beskerming op matte.

Adres van huweliksbevestiging

Telefoonnommer waar ons u in die toekoms kan kontak (indien nodig)

Naam, Van en telefoonnommer van getuie 1:

Naam, Van en telefoonnommer van getuie 2:

FAKS ASB HIERDIE VORM NA 013 282 5167

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!