02.05.2013 Views

Toelatatings2013 aansoekvorm_koshuis.pdf - Hoërskool Lichtenburg

Toelatatings2013 aansoekvorm_koshuis.pdf - Hoërskool Lichtenburg

Toelatatings2013 aansoekvorm_koshuis.pdf - Hoërskool Lichtenburg

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

HOËRSKOOL LICHTENBURG

Scholtzstraat 1

Lichtenburg

Faks (018) 632 6204

Tel (018) 632 6202/3

Sel 0824986288

Geagte voornemende Ouer

AANSOEK VIR TOELATING TOT KOSHUIS 2013

Dankie vir u kind se aansoek vir oorweging tot toelating by die Hoërskool Lichtenburg se koshuis vir 2013.

Privaatsak X12042

Lichtenburg

2740

www.lichies.co.za

hoof@nwisp.co.za

Alle aansoeke behoort afgehandel te wees teen die einde van Oktober 2012 en die aansoeker sal skriftelik ingelig

word of die aansoek suksesvol was.

Deur hierdie aansoek te voltooi vir toelating tot die Hoërskool Lichtenburg se koshuis onderneem die aansoeker,

die ouers of voogde van die aansoeker dat wanneer die aansoek goedgekeur word die aansoeker gebind sal wees

tot die Gedragskode vir leerders, skoolreëls en regulasies vir die volle tydsduur wat die aansoeker ‘n voltydse

ingeskrewe leerder van Hoërskool Lichtenburg is.

Die uwe

L BANTJES

HOOF

prospektus/atletiek/brief_aansoekvormoshuis

Toelatings Sekretaresse

Me Annalien van Schanke

Hoërskool Lichtenburg

Privaatsak X 12042

Lichtenburg

2740

Tel: (018)-632-6202 X223

e-pos: annalien@nwisp.co.za

AFDELING A | LEERDER SE BESONDERHEDE

VAN

VOLLE NAME

NOEMNAAM

GEBOORTE DATUM DAG MAAND JAAR 1 9

OUDERDOM: 31/12/2012 1 JAAR MAANDE

HUIDIGE SKOOL

GESLAG SEUN DOGTER

ID NOMMER

GRAAD VIR 2013

POSISIE IN GESIN uit

HUISTAAL

KERKVERBAND

AFDELING B | OUER- EN GESINSBESONDERHEDE

VADER

VAN TITEL

VOLLE NAME

ID NOMMER

WOONADRES

TELEFOONNOMMER (H) SELFOONNOMMER

POSADRES

BEROEP

WERKSADRES

WERKGEWER

TEL NR (WERKGEWER)

E-POS

MOEDER

VAN TITEL

VOLLE NAME

ID NOMMER

WOONADRES

TELEFOONNOMMER (H) SELFOONNOMMER

POSADRES

BEROEP

WERKSADRES

WERKGEWER

TEL NR (WERKGEWER)

E-POS

STATUS IN GESIN

BEIDE OUERS IN GESIN VOOG

STIEFPA STIEFPA

WEWENAAR WEDUWEE

GESKEI BLY BY PA GESKEI BLY BY MA

ANDER

REKENINGPLIGTIGE

VADER MOEDER Indien enige vul onderstaande tabel (Afdeling C) in

INDIEN IEMAND ANDERS Indien enige vul onderstaande tabel (Afdeling D) in

Ek, die rekeningpligtige (soos hierna aangedui) onderneem om die koshuisgeld soos volg te betaal:

Eerste kwartaal se koshuisgelde word betaal op die eerste dag wat die leerder vir die nuwe skooljaar in

Januarie aanmeld

Die restant word kwartaalliks vereffen op die eerste dag van elke nuwe kwartaal.

Indien ander reëlings getref word vir betaling, moet dit gedoen word in samewerking met die persoon wat in

beheer is van die koshuis se finansies en sal die betaling soos volg wees:

AFDELING C | PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING

VAN TITEL

VOLLE NAME

ID NOMMER

WOONADRES

TELEFOONNOMMER (H) SELFOONNOMMER

POSADRES

BEROEP

WERKSADRES

WERKGEWER

TEL NR (WERKGEWER) FAKS NR

_____________________________________________ (Handtekening van persoon verantwoordelik vir die rekening)

OUER | VOOG

AFDELING D | PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING

NAAM VAN INSTANSIE

ADRES VAN INSTANSIE

TELEFOONNOMMER (H) FAKS NR

POSADRES

HANDTEKENING VAN VERANTWOORDELIKE PERSOON BY INSTANSIE

Let wel :

Die leerder se plek in die koshuis is gereserveer vir die hele jaar en indien die leerder nie verder in die

koshuis woon nie, word die koshuisgeld verbeur.

Uitstaande koshuisgeld sal steeds verskuldig wees en die rekeningpligtige aanvaar dit so.

Waar nodig, sal regstappe geneem word.

Stempel van instansie

Enige skade wat deur die leerder veroorsaak is, sal betaal word nadat dit onder die aandag van die

rekeningpligtige gebring is en ʼn volledige faktuur voorgelê is.

AFDELING E | MEDIESE BESONDERHEDE

GESONDHEID VAN LEERDER

(Siektes of mediese toestande waaraan

die leerder ly (soos asma | bloedarmoede |

diabetes)

ALLERGIEË

PERSOON VERANTWOORDELIK VIR

MEDIESE KOSTES VAN LEERDER

KONTAKPERSOON

MEDIESE FONDS

MEDIESE FONDSNOMMER

TIPIESE SKEMA

HOOFLID

KONTAKNOMMER VAN HOOFLID

NAAM VAN DOKTER IN LICHTENBURG

TEL NR VAN MEDIESE DOKTER NOODNOMMER

PERSONE WAT GEKONTAK WORD INDIEN OUERS NIE BEREIK KAN WORD NIE

NAAM : TEL NR :

NAAM : TEL NR :

NAAM : TEL NR :

Verklaring deur die persoon wat verantwoordelik is vir die mediese koste:

Hiermee gee ek _______________________________________________________________ in my hoedanigheid

as ouer | voog | verantwoordelike persoon instruksie aan enige verantwoordelike persoon in diens van die

Aanhouwen Koshuis | Justitia Koshuis of Hoërskool Lichtenburg om vir en namens my, maar ten behoewe van

(naam van leerder) _______________________________________________________ op te tree wanneer daar

mediese sorg voorsien moet word aan die genoemde leerder.

Ek versoek ook die mediesesorg-verskaffer om indien ek nie onmiddellik gekontak kan word nie, wel voort te gaan

met die gee van mediese sorg aan die genoemde leerder.

Ek onderneem om alle mediese koste te betaal.

HANDTEKENING

AFDELING F | BUITEMUURSE BEDRYWIGHEDE

Ek/Ons, die ouers/voogde van die leerder, is bewus daarvan dat die leerder van tyd tot tyd deelneem aan

buitemuurse aktiwiteite van Hoërskool Lichtenburg en die Aanhouwen | Justitia Koshuis asook aan ad hoc

geleenthede. Dit sluit in die bywoon van gesellighede en besoek aan winkels en ander geleenthede wat ʼn

verantwoordelike persoon in diens van die koshuis se goedkeuring wegdra, waar die leerder die terrein van die

koshuis verlaat en sonder toesig is.

Ek/ons het geen beswaar dat die leerder aan die genoemde aktiwiteite deelneem nie, mits die leerder

toestemming verkry het van ʼn verantwoordelike persoon, soos hierbo genoem.

Ek/ons aanvaar dat die leerder hom/haar sal gedra en nie hom/haar sal skuldig maak aan verkeerde gedrag

(wangedrag) wat tot ʼn besering of ʼn oortreding kan aanleiding gee nie.

Ek/ons skeld ook hiermee Hoërskool Lichtenburg en die Aanhouwen | Justitia Koshuis en die verantwoordelike

personeellede van die skool en koshuis vry van enige tipe eis teen die genoemde instansies en persone, indien die

leerder hom/haar wel skuldig maak aan wangedrag of ʼn oortreding of indien die leerder beseer word tydens

deelname aan die bogemelde aktiwiteite.

AFDELING G | ONDERNEMINGS DEUR OUER | VOOG | GEVOLMAGTIGDE

Daar word verder onderneem om die owerhede van die Aanhouwen | Justitia Koshuis onmiddellik in kennis te

stel van enige verandering in woonadres, werkadres en kontaknommers.

ʼn Onderneming word ook gegee om te sorg dat die leerder die reëls van die Aanhouwen | Justitia Koshuis sal

nakom en dat ek | ons by die reëls van die koshuis sal hou ten opsigte van die afhaal en terugbring van die leerder

asook die besoeke aan die leerder.

Hiermee verklaar ek, ouer | voog | verantwoordelike persoon, dat die inligting wat verskaf is, waar en juis is.

HANDTEKENING DATUM

AFDELING H | ONDERNEMINGS DEUR LEERDER

Hiermee onderneem ek ________________________________________________________________ (leerder)

Om alle reëls, regulasies en voorwaarders van die koshuis en die skool te alle tye na te kom en om my aan die

gesag wat oor my aangestel is, te onderwerp.

Ek beloof om my te alle tye te gedra, my maniere te ken en ʼn voorbeeld vir ander te stel.

HANDTEKENING DATUM

Slegs vir kantoorgebruik

Datum ingehandig : _____________________________________ Rekenaarkode : ____________________________

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!