NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Curriculum
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Curriculum
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 - Curriculum
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
UNTE: 300

TYD: 3 ure

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

EKONOMIE

VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

MEMORANDUM 2008

Hierdie memorandum bestaan uit 24 bladsye.

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ekonomie 2

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

AFDELING A (VERPLIGTEND)

VRAAG 1 LU1 – LU4

1.1 Verskeie opsies word verskaf as antwoorde op die volgende vrae. Skryf

slegs die letter (A – C) van die korrekte antwoord langs die betrokke

vraagnommer (1.1.1 – 1.1.12) in die antwoordeboek neer.

1.1.1 B .

1.1.2 B

1.1.3 C

1.1.4 A

1.1.5 A

1.1.6 A

1.1.7 B

1.1.8 B

1.1.9 C

1.1.10 A

1.1.11 C

1.1.12 C (12 x 2) (24)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 3

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

1.2 Kies die korrekte woord uit die gegewe lys en voltooi die stellings wat volg.

Skryf slegs die korrekte woord langs die betrokke vraagnommer (1.2.1 - 1.2.5)

in die antwoordeboek neer.

1.2.1 finansiële rekening

1.2.2 vermenigvuldiger-effek

1.2.3 normale wins

1.2.4 nywerheidsbeleid

1.2.5 dravermoë (5 x 2) (10)

1.3 Kies ‘n omskrywing uit KOLOM B wat pas by ‘n item in KOLOM A. Skryf

slegs die letter (A - I) langs die betrokke vraagnommer (1.3.1 - 1.3.8) in die

antwoordeboek neer.

1.3.1 C

1.3.2 G

1.3.3 D

1.3.4 A

1.3.5 H

1.3.6 F

1.3.7 B

1.3.8 E (8 x 2) (16)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 4

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

AFDELING B

Beantwoord enige DRIE vrae uit hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

VRAAG 2

2.1 Kies die korrekte alternatief tussen hakies:

2.1.1 oop

2.1.2 periodiek

2.1.3 Laffer

2.1.4 nasionalisering (4 X 2) (8)

2.2 Noem DRIE soorte wisselkoersstelsels:

• vryswewende

• beheerde swewende

• vaste wisselkoers (3 X 2)

2.3 Bestudeer die tekenstorie en grafiek en beantwoord die vrae wat volg:

2.3.1 Die betalingsbalans is ‘n rekeningkundige rekord van ‘n land se

transaksies met die res van die wêreld gedurende ‘n gegewe

periode

2.3.2 Afwaartse neiging (3)

2.3.3 Binnelandse verbruik neem toe op spesifiek nie-duursame en

semi-duursame goedere, wat druk plaas op produksie, wat

binnelandse tekorte veroorsaak – daarom styg invoere DVD’s /

selfone word ingevoer wat mag lei tot ‘n toename in invoere en ‘n

afname in uitvoere wat die tekort tussen 2002en 2006 veroorsaak

het OF invoere van nywerheids-masjinerie benodig in die

produksie van drank, pizzas en selfone sal lei tot betaling vir

invoere wat ontvangste vir uitvoere oorskrei

(Enige ander relevante feit sal aanvaar word)

2.3.4 Invoere oorskrei uitvoere (3)

2.3.5 Toename in rentekoers / repokoers (3)

2.3.6 Buitelandse direkte investering sal daal agv die invoere van finale

goedere en dienste uit die buiteland

Wisselkoers (die rand) sal verswak (ingevoerde inflasie)

Enige ander relevante feit sal aanvaar word

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(6)

(3)

(4)

(4)
Ekonomie 5

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

2.4 Evalueer die belangrikheid van die publieke sektor: (evalueer beteken om ‘n

oordeel te fel / beoordeel)

1. Gemeenskapsgoedere

• Goedere soos verdediging en straatbeligting – onverdeelbaarheid,

omdat nie-betalers nie uitgesluit word nie – kan nie ‘n prys op grond

van gebruik vra nie – nie verskaf deur privaatsektor leerder se

opinie

2. Kollektiewe goedere

• Bv. parke, strande, strate en paaie – moontlik om nie-betalers uit te

sluit deur heffing van fooie of tolgelde leerder se opinie

3. Meriete / nie-meriete goedere

Dienste soos onderwys, gesondheid en biblioteke voorsien deur owerheid,

agv ondervoorsiening deur markkragte leerder se opinie

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(16)

[50]
Ekonomie 6

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 3

3.1 Kies die korrekte alternatief tussen hakies:

3.1.1 horisontaal

3.1.2 ooraanbod

3.1.3 duopolie

3.1.4 kleiner (4 x 2) (8)

3.2 Noem enige DRIE kenmerke van oligopolieë.

• Tipe produk mag homogeen of verskillend wees

• Toetrede is vry vir nuwe produsente, maar nie maklik nie

• Aansienlike beheer oor pryse

(Enige ander relevante feit sal aanvaar word) (3 x 2)

3.3.1 Bestudeer die tabel en voltooi A – F:

Q FC VC TC AVC ATC MC

0 10 0 10 – – A = 0

1 10 4 14 4 B=14 4

2 10 6 16 C=3 8 2

3 10 10 D =

20

3,3 6,7 4

4 E =

10

16 26 4 6.5 6

5 10 26 36 5,2 7,2 10

6 10 F = 50 6,7 8,3 14

40

7 10 58 68 8,3 9,7 18

8 10 80 90 10 11,3 22

bly konstant aftrekking bytel

verdeling bytel aftrekking

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(6)
Ekonomie 7

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

3.3.2

Koste MC-kurve

24

22

20

18

16 e

14

12 ATC-kurve

10

8

6

4

2

0 1 2 3 4 5 6 7 8

Hoeveelheid

MK = MI

Punte toekenning vir grafieke:

• Byskrifte van grafieke x 2 punte

• Nommering van as x 1 punt

• Nommering van as x 1 punt

• Korrekte vorm van grafieke x 2 punte

• Korrekte aanwysing van mark prys x 2 punte

• TOTAAL = 8 PUNTE

3.3.3 Waar grenskoste = gemiddelde totale koste (3)

3.3.4 Aanvanklik ‘n skerp afname en dan weer ‘n skerp toename /

v-vorm

3.4 Verduidelik die gebruike van koste-voordeel ontleding:

GEBRUIKE:

Gebruik in die publieke sektor wanneer grootskaalse publieke investeringsprojekte

geëvalueer word bv. nuwe hoofweë, spoorlyne

4 aangeleenthede:

• Alle moontlike koste en voordele moet geïdentifiseer en bereken word

bv. Eskom elektrisiteitvoorsiening is onderbreek – wie sal die koste

dra?

• Raming van koste en voordele (markpryse) bv. Gautrein projek is

so groot dit lei tot verwringing van markpryse

• Rentekoers vir verdiskontering – koste en voordele op verskillende

tydstippe ter sprake bv. die repokoers of bankuitleenkoers, waar

SA nog nie lae rentekoersvlakke bereik nie, kan repokoers nog relatief

hoog wees

• Inkomsteherverdeling konsentreer op ekonomiese doeltreffendheidsvoordele

van projek – as voordele koste oorskrei, word projek

aanvaar (8 X 2)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(3)

(16)

[50]
Ekonomie 8

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 4

4.1 Kies die ontbrekende alternatief tussen hakies:

4.1.1 groeikoers

4.1.2 ruimtelike ontwikkelingsinisiatiewe

4.1.3 uitvoerbevordering

4.1.4 demografiese (4 x 2) (8)

4.2 Noem enige DRIE argumente ten gunste van vryhandel:

• Vryhandel is oorredend

• Lei tot groter wêreldproduksie / ekonomiese groei, winste, besparing

en belegging

• Laat spesialisasie toe

• Lei tot wedersydse voordele by internasionale handel / ontwikkelende

lande maak misbruik van buitelandse kundigheid / innovasie

• Doeltreffende verdeling van hulpbronne / verbeter kompetisie en

hulpbrontoedeling / keuse

• Optimale gebruik van skenkings

• Handelsbeperkings mag lei tot weerwraak

• Algemene mening dat oop ekonomie beter vaar / toenemende

doeltreffendheid / skaal-ekonomieë

• Beskerming lei to koste in gemeenskap, ondoeltreffendheid en verlies

in welvaart

• Genereer buitelandse valuta (3 x 2)

4.3 Bestudeer die grafieke en beantwoord die vrae wat volg:

4.3.1 Ekonomiese aanwysers word gebruik om die werksverrigting van

die ekonomie aan te dui – toon rigting waarin ekonomie beweeg

4.3.2 BBP is totale waarde van alle finale goedere en dienste

geproduseer binne landsgrense in 1 jaar een van mees

belangrike maatstawwe van ekonomiese prestasie – meet

toename in omvang van ekonomie, teen konstante pryse

verwys na geografiese gebied – markpryse word gebruik

(Enige 2 X 2) (4)

4.3.3 Ongelykheid in verdeling van inkome (3)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(6)

(3)
Ekonomie 9

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

4.3.4 Ongelykheid in verdeling van inkome het gestyg hoe nader aan

1 hoe meer ongelyk die verdeling van inkome, hoe nader aan 0,

hoe meer gelyk die verdeling van inkome

4.3.5 • Minder nywerheidsontwikkeling

• Optrede van vakbonde

• Enige ander relevante feit (3)

4.3.6 Rentekoerse word uitgesluit (3)

4.4 Vergelyk en evalueer kleinsake-ontwikkeling en swart ekonomiese

bemagtiging as deel van Suid-Afrika se ontwikkelingsbeleid in terme van

internasionale maatstawwe. (om te vergelyk beteken om dinge te ondersoek

om te sien hoe hulle ooreenstem of verskil).

SA se nywerheidsontwikkelingsbeleide is min of meer in ooreenstemming met

SA toestande en stem ooreen met internasionale beste praktyk

KLEINSAKE-ONTWIKKELING:

1. Aangetref in ontwikkelde- en ontwikkelende lande

2. Motief is werkverskaffing aan struktureel-werkloses

3. Department van Handel en Nywerheid se program-inisiatiewe skep

geleentheid en ondersteun KMMOs omdat hulle fokus op oorhoofse

dienste en sektorale inisiatiewe

4. Fokus op aansporings vir klein besighede, verbeterde toegang tot

finansies en advies, en bevordering van enterpreneurskap onder jeug

en vroue

SWART EKONOMIESE BEMAGTIGING:

1. VN en Wêreldbank beklemtoon belangrikheid van bemagtiging van

inheemse mense

2. Internasionale reg erken rol van wetgewing om inheemse mense te

bemagtig

3. Verskeie wette soos Employment Equity Act dwing bemagtiging en

transformasie in SA af

(Enige ander relevante feit sal aanvaar word.) (2 X 8) (16)

[50]

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(4)
Ekonomie 10

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 5

5.1 Kies die korrekte alternatief tussen hakies:

5.1.1 deflasie

5.1.2 direkte

5.1.3 produksie

5.1.4 voordele (4 x 2) (8)

5.2 Noem enige DRIE ekonomiese effekte van toerisme:

• Direkte buitelandse besteding deur toeriste

• Werkverskaffing / indiensneming

• Entrepreneuriese geleenthede en informele sektor

• Buitelandse valuta skepper

• BBP

• Armoede verligting

• Eksternaliteite

• Omgewing

• Infrastruktuur (Enige 3 X 2)

5.3 Bestudeer die uittreksel en beantwoord die vrae wat volg:

5.3.1 Betrek mense wat beweeg uit hul oorspronklike woonplek na ‘n

bestemming waar hulle gebruik maak van fasiliteite en deelneem

aan aktiwiteite (3)

5.3.2 “Sleutel staatsbeheerde ondernemings …” (3)

5.3.3 • 37 % daling in produksie van koring, rys en mielie-opbrengs

• afname in 30 % van grootste riviere wat die rykste

landboustreke in China van water voorsien

• een meterhoë styging in seevlak – helfte van bevolking

dakloos en 60 % ekonomiese uitset verlore

(Enige 1 X 3)

5.3.4 • plaas meer sisteme in plek om hernubare energie te verskaf

• verminder energie-intensiteit (6)

5.3.5 • geboorte-beperking strategie

• help met energievoorsiening

• los probleem van aardverwarming op

Enige ander relevante feit sal aanvaar word (3)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(6)

(3)
Ekonomie 11

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

5.3.6 • Klimaatstoestande verander – droogte, geen water

• Beperkte produksie van landbouprodukte

• Beperkte ruimte vir toeriste

• Beperkte aanbod van energie (Enige 1 X 2) (2)

5.4 Analiseer omgewingsvolhoubaarheid in terme van besoedeling, beskerming,

bewaring en eksternaliteite. (om te analiseer beteken om op te breek in dele

om sodoende die probleem beter te verstaan)

BESOEDELING:

• Mense plaas regstreeks of onregstreeks afvalstowwe in die omgewing

• Definisie: wanneer uitvloei van afval weens menslike bedrywighede

die natuur se vermoë oorskry om dit te verwerk

• Tegnologie en beheer: nuwe tegnologie lei tot skoner omgewing

• Marginale besluite: keuse is tussen verskillende grade van

besoedeling grensbeginsel word toegepas nl. om bepaalde vlak van

besoedeling te aanvaar

• Eiebelang: rede waarom markekonomie misluk om besoedeling te

beperk – eksterne koste kan nie afgedwing word nie

• Beleidsprobleme: moeilik om beleid toe te pas a.g.v. ontasbare

voordele waarvoor geen prys bestaan nie

BESKERMING:

• Menslike aktiwiteite beïnvloed omgewing, wat besoedeling veroorsaak

en omgewing oorbenut

• Aspekte: geleentheidskoste, eksternaliteite is teenwoordig en

eiebelang het korttermyn leeftyd

• Beskerm bron: beperk benutting om bron in stand te hou sodat

gestabiliseerde bron behou kan word

• Behoud van hernubare bron: gevaar van oorbenutting wat groter is as

aanwas van bronne – bron kan nie weer herstel nie

BEWARING:

• Hou iets in stand – bronne wat nie-hernubaar is maar ook

onvervangbaar soos ‘n moerasgebied

• Private eiendom: sal nie slaag as private onderneming nie bv. boer

gebruik riviermond eko-sisteem vir boerdery aangeleenthede

• Geen kompromie: geleentheid om gebied in vakansie-oord te omskep

mag lei tot ernstig benadeelde plant- en dierelewe

• Owerheidsbeleid: staat moet intree – koop of onteien, subsidieer,

beheer

EKSTERNALITEITE:

• Ekstra koste en voordele nie by marktransaksies ingesluit nie, kan

positief of negatief wees

• Negatiewe eksternaliteite: lug en waterbesoedeling word oorvoorsien

in mark

• Positiewe eksternaliteite: besighede verwag om sekere bedrag te

spandeer op toerusting wat besoedeling verminder – skoner lug kan

ander bevoordeel (4 X 4)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(16)

[50]
Ekonomie 12

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 6

6.1 Kies die korrekte alternatief tussen hakies:

6.1.1 inspuitings

6.1.2 eksogeen

6.1.3 ‘n begroting

6.1.4 appresiasie (8)

6.2 Noem enige DRIE kenmerke van monopolistiese mededinging

• Groot aantal produsente aktief in mark

• Aard van produk is gedifferensieerd

• Vrye marktoetrede

• Besighede het min beheer oor prys van produk

• Onvoldoende inligting oor beide kopers en verkopers

(Enige ander relevante feit sal aanvaar word) (Enige 3 x 2)

6.3 Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae wat volg:

6.3.1 A = R8 000

B = R10 000

C = R2 000

D = R1 000

E = R7 000

F = R2 500

G = R4 500 (1 X 7) (7)

6.3.2 • As inkomstebelasting daal, sal die vermenigvuldiger styg

• Verbruikbare inkomste sal styg – verbruiksbesteding sal

styg (2 X 2)

6.3.3 • Reële vloeie: goedere en dienste word verkoop in

produktemark of produksiefaktore in faktormark bv.

arbeid

• Geldvloei: inkomste en besteding bv. huur

6.3.4 C = private verbruiksbesteding

I = investering

G = owerheidsverbruiksbesteding

X = uitvoere

M = invoere (5)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(6)

(4)

(4)
Ekonomie 13

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

6.4 Verduidelik eksternaliteite en publieke goedere as redes vir markmislukking.

EKSTERNALITEITE – private koste en voordele (3de partye) nie

onderhewig aan werking van prysmeganisme nie – prys word nie

toegeken nie

• Beweeg nie deur mark nie en behaal nie prys nie

• Verskil tussen sosiale koste en voordele en private voordele.

• Bestaan in produksie en verbruik egter gebaseer op private koste

en voordele en is vername oorsaak van markmislukking.

PUBLIEKE GOEDERE:

• Is nie-mededingend en nie-uitsluitend

• Gemeenskapsgoedere waarvoor nie voorsien word deur

prysmeganisme nie / kollektief of sosiaal

• Markte kan nie in behoefte voorsien nie bv. verdediging en

straatbeligting

• Owerheid maak voorsiening

(Enige ander relevante feit sal aanvaar word) (2 X 8)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(16)

[50]

TOTAAL AFDELING B: 150
Ekonomie 14

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS

AFDELING C

Beantwoord enige TWEE vrae uit hierdie afdeling in jou ANTWOORDEBOEK.

I. Opstelantwoorde moet ‘n inleiding, inhoud en slot insluit. Vir die inhoud en

slot sal 5 punte toegeken word. Daarbenewens sal 5 punte toegeken word

vir interpretasie van die onderwerp en taalgebruik. ‘n Maksimum van 40

punte sal toegeken word vir die inhoud.

II. Ander lang antwoord-vrae: Vir die struktuur sal 5 punte toegeken word.

Daarbenewens sal 5 punte toegeken word vir interpretasie van die

onderwerp en taalgebruik. ‘n Maksimum van 40 punte sal toegeken word vir

die inhoud.

III. Langantwoord-vrae, waar ‘n brief vereis word, sal as volg bepunt word:

• 5 punte toegeken vir die formaat van die brief en wel as volg:

3 punte vir die aanhef en 2 punte vir die slot;

• 5 punte sal toegeken word vir die interpretasie van die onderwerp en

taalgebruik;

• ‘n maksimum van 40 punte sal toegeken word vir die inhoud.

VRAAG 7

“Dit is ekonome se werk om gebeurtenisse soos hulle plaasvind te ontleed, te

verduidelik en hul toekomstige gedrag te voorspel of vooruit te skat.” - Mike Levin

Bespreek hoe sakesiklusaanwysers gebruik word in vooruitskatting van sakesiklusse.

Maak gebruik van ‘n diagram om ‘n tipiese sakesiklus te verduidelik. Voltooi jou

bespreking met ‘n nota aan die plaaslike besigheidskamer, waarin jy aandui waar –

volgens jou – ons ekonomie hom tans bevind in die siklus.

• Belangrik vir die wat graag wil weet of ekonomiese toestande verbeter of

versleg

• Waar die ekonomie hom in die besigheidsiklus bevind en in watter rigting dit

beweeg

• Dis belangrik dat ons sekere kritiese veranderlikes of aanwysers identifiseer

wat moontlik sekere bewegings voorspel in die totale ekonomiese aktiwiteit

1. DRIE GROEPE SAKESIKLUSAANWYSERS:

1.1 Leidende aanwysers

1.2 Samevallende aanwysers

1.3 Sloerende aanwysers

1.1 Leidende aanwysers

• Lei die siklus in sy ekonomiese groei vir ‘n vaste periode

• Sikliese gedrag het ‘n vaste verhouding met besigheidsiklus

• Word gebruik om draaipunte te voorspel, aangesien hulle ook gelei word wat uit

uiteindelik lei tot die sakesiklus

• Bereik ‘n piek voor die piek in totale ekonomiese aktiwiteite bereik word

• Bereik ‘n trog voordat die totale ekonomiese aktiwiteite ‘n trog bereik

• Gaan die waarskuwing vir verandering in totale ekonomiese aktiwiteite vooraf

(maks 10)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

[50]
Ekonomie 15

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

1.2 Sloerende aanwysers

• Volg die samevallende aanwysers

• Dien as versterking vir die optrede van samevallende aanwysers

• Indien dit nie die op- of afswaai bevestig nie, gee dit tekens dat die op- of

afswaai verswak en binnekort eindig

• Verander rigting nadat die spesifieke draaipunte in die sakesiklus bereik is

• Bevestig veranderinge wat eerstens voorspel is deur die leidende aanwysers en

toe deur die samevallende aanwysers

• Voorsien ‘n vooraf-waarskuwing vir ‘n draaipunt in die sakesiklus

• Weerspieël eerstens wanbalanse wat intensiteit (toename) of subsidies

(afname) in die ekonomie aantoon

• Beïnvloed die bewegings in samevalling van die leidende aanwysers wat ‘n

oorsig bied van die besigheidsiklus wat die volgende siklus skep (maks 10)

1.3 Samevallende aanwysers

• Bruto waarde toegevoeg teen konstante pryse, uitgesluit landbou, bosbou en

visserye

• Waarde van groothandel, kleinhandel en nuwe voertuigverkope teen konstante

pryse

• Gebruikmaking van produksiekapasiteit in vervaardiging

• Totale formele nie-landbou indiensname

• Nywerheidsproduksie indeks (maks 10)

2. DIAGRAM

Ekonomiese aktiwiteite Piek Tendens

Resessie

Voorspoed

Afswaai Herstel

Trog

0 Jare/tyd

PUNTE TOEGEKEN VIR GRAFIEK:

• Korrekte benoeming van

asse X 2 punte

• Korrekte grafiek X 2 punte

• Benoeming van grafiek X 6

punte

• MAKSIMUM = 10 PUNTE

3. NOTA AAN BESIGHEIDSKAMER

• Baie sterk moontlikheid dat ons ‘n reses betree (volgens sekere ekonome)

a.g.v.: hoë rentekoerse, hoë petrolpryse, kragonderbrekings wat produksieaktiwiteite

negatief beïnvloed oor die hele land heen – mag lei tot besnoeiing

van koste bv. aflê van werkers OF

• Suid-Afrika sal in opswaaifase bly alhoewel ons sterk negatiewe elemente

ervaar soos kragonderbrekings, is ons ekonomie sterk genoeg om ‘n reses af te

weer in die ekonomie

• Die nota is ‘n ope-antwoord – wat die oogpunt van die leerder ookal is, moet dit

gemerk word in daardie konteks. (maks 10)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 16

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

Gebruik die volgende rubriek tesame met bogenoemde om die bespreking te

assesseer.

PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP

Die kandidaat toon ‘n mate van begrip rakende die onderwerp maar

1

mis belangrike aspekte van die onderwerp.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїntrepreteer maar het

2

nagelaat om relevante feite aan die onderwerp te koppel.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїnterpreteer en genoeg

3

relevante feite aan die onderwerp gekoppel.

PUNTE TAALGEBRUIK

Taalgebruik is aanvaarbaar, met ‘n mate van foutiewe woordeskat en

1

punktuasie.

2 Taalgebruik is goed. Antwoord lees maklik en is goed gepunktueerd.

PUNTE AANBIEDING VAN FEITE (KOGNITIEWE INHOUD)

Demonstreer beperkte vermoë om die inhoud in die regte konteks te

1

gebruik; redelike skryfstyl.

Demonstreer ‘n redelike vermoë om die inhoud in die korrekte konteks

2

te gebruik; goeie skryfstyl.

Demonstreer die vermoё om inhoud sinvol in die korrekte konteks

3

weer te gee; baie goeie skryfstyl.

Demonstreer die vermoë om die inhoud volledig weer te gee in die

4

vereiste konteks; puik skryfstyl.

Demonsteer uitstaande vermoë om die inhoud in die korrekte konteks

5

weer te gee; uitstaande skryfstyl.

(10)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 17

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 8

Dit is die doelwit van besighede wat sake doen in ‘n vrye markstelsel om hul winste te

maksimeer. Die industrie word gekenmerk deur ‘n vryheid van toe- en uittrede.

Skryf ‘n opstel waarin jy volledig aan die hand van ‘n diagram verduidelik hoe

langtermynewewig vir die nywerheid onder toestande van volmaakte mededinging

bereik sal word.

INLEIDING

Die industrie is die som van alle individuele besighede betrokke in ‘n spesifieke

industrie

Die LGK-kurwe dui die laagste koste per eenheid aan waarteen enige bepaalde

opbrengs, soos op die horisontale as aangedui word, op die lang termyn geproduseer

kan word.

Industrie bestaan uit alle individuele besighede wat produksie lewer in ‘n spesifieke

mark bv. koringmark (maks 3 punte)

INHOUD

• Op langtermyn is alle produksiefaktore veranderlik – besighede kan

produksiekapasiteit ten volle aanpas

• Besighede sal nie ekonomiese wins of verlies oor die langtermyn saak/lei nie

• Nuwe besighede kom mark binne en ander maak aanpassings – ewewig waar

alle besighede bloot normale winste maak

• Industrie as geheel kan uitbrei of krimp, omdat nuwe besighede kan toetree tot

die mark of bestaande besighede steeds kan bestaan

• Grafiek illustreer die manier waarop besighede wat ‘n ekonomiese wins maak,

hul ewewigsposisie oor die langtermyn aanpas onder toestande van volmaakte

kompetisie

• EKONOMIESE WINS: veronderstel korttermynaanleg van besigheid word deur

KGK1 voorgestel As markprys P1 is, maak besigheid ekonomiese wins van

P1E1FP2 met korttermynaanleg deur KGK1 voorgestel Teen prys P1 sal

besigheid op korttermyn wins maksimeer by punt E1 waar beginsel vir

winsmaksimering MI = MK geld – hoeveelheid q1 sal geproduseer word

• GROTER AANLEG, LAER EENHEIDSKOSTE: indien goeie

kostevooruitskatting gedoen word, besef ondernemer dat by uitbreiding op

langtermyn teen laer eenheidskoste kan produseer soos dalende gedeelte van

LGK-kurwe toon Moontlikheid van groter wins sal lei tot bou van groter

aanleg Besigheid sal nie geïntresseerd wees in produksie teen hoër vlakke

as ES of LGK omdat dit hoër kostevlakke verteenwoordig - interne

skaalnadele (disekonomieë van skaal) veroorsaak LGK om te styg tot regs van

punt E2

• NUWE TOETREDERS, GROTER AANBOD: Ekonomiese wins trek nuwe

besighede na die industrie omdat hoeveelheid aangebied op mark toeneem

a.g.v. uitbreiding van bestaande besighede aanbodkurwe skuif na regs (S

na S1) – prys daal totdat dit prysvlak P bereik Prys P is op dieselfde vlak as

die minimumpunt in LGK waar totale inkomste OP X Oq2 gelyk is aan totale

koste Oq2 X q2E2 = normale wins langtermynewewig

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

[50]
Ekonomie 18

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

• AANVANKLIKE VERLIESE: aanpassing van besighede wat aanvanklik

ekonomiese wins maak is bespreek. As besigheid egter verliese ly (markprys is

benede minimumpunt van langtermyn gemiddelde kostekurwe) werk proses

andersom eindelik vorm LGK-kurwe raakpunt met vraagkurwe en sal

besighede in nywerheid oor, normale wins maak

• Gevolgtrekking uit ontleding sê dat prys van produk op langtermyn onder

volmaakte mededinging te staan sal kom op vlak wat ooreenstem met laagste

punt van LGK-kurwe Punt E verteenwoordig ewewig oor langtermyn

geen aansporing om nywerheid te verlaat nie as markprys vasgestel is

onder volmaakte mededinging teen vlak waar elke besigheid in ewewig is, bty

minimum punt van LGK-kurwe, sal industrie ook in langtermynewewig wees

• EWEWIG: as langtermynewewig bereik word, voorsien geen verandering in

tegnologie of produksiefaktore nie, omdat daar geen verdere toetrede of uittrede

van enige besighede sal plaasvind nie

NYWERHEID DIE FIRMA

Prys gemiddeld V A LMK

koste en LGK SMC1

marginale A1 SAC1

koste

E1

P1 P1 SMC2

P2

P P

SMC2

A

A1 V

0 Q1 Q2 Hoeveelheid q1 q2

SAMEVATTING

Enige toepaslike sin – 2 punte maksimum.

TOEKENNING VAN PUNTE VIR GRAFIEKE:

• Benoeming van asse X 2 per grafiek

• Nommering van asse X 2 per grafiek

• Korrekte uitleg van grafieke X 2 per grafiek

• Benoeming van grafieke X 2 per grafiek

• MAKSIMUM = 8 PUNTE PER GRAFIEK

PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP

Die kandidaat toon ‘n mate van begrip rakende die onderwerp maar

1

mis belangrike aspekte van die onderwerp.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїntrepreteer maar het

2

nagelaat om relevante feite aan die onderwerp te koppel.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїnterpreteer en genoeg

3

relevante feite aan die onderwerp gekoppel.

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 19

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 20

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

PUNTE TAALGEBRUIK

Taalgebruik is aanvaarbaar, met ‘n mate van foutiewe woordeskat en

1

punktuasie.

2 Taalgebruik is goed. Antwoord lees maklik en is goed gepunktueerd.

VRAAG 9

Sedert 1994 het Suid-Afrika aansienlike vordering getoon wat betref bilaterale

ooreenkomste met hul grootste handelsvennote. Dit het hoofsaaklik die vorm van ‘n

vryehandelsgebied-protokol aangeneem.

Skryf ‘n brief aan die Minister van Handel en Nywerheid, waar jy die argumente ten

gunste van beskerming bespreek. Evalueer SADU, SAOG en AU as vernaamste

protokolle in terme hiervan.

Rig jou brief aan die volgende adres: P/sak X101, Kaapstad, 8000.

Datum

Minister van Handel en Nywerheid

P/sak X101

KAAPSTAD 8000

Meneer

ARGUMENTE TEN GUNSTE VAN BESKERMING

Adres van afsender

Aangesien beskerming die toepassing van ‘n handelsbeleid is waar u as deel van die

owerheid invoere van sekere goedere en dienste ontmoedig met die doel om plaaslike

nywerhede te beskerm teen ongelyke kompetisie van oorsee, wil ek graag beklemtoon

wat die vernaamste argumente ten gunste van beskerming is:

1. NYWERHEIDSONTWIKKELING

• Sekere lande is geskik vir ontwikkeling van sekere soorte nywerhede

• Indien daar vryhandel toegepas word, sal hierdie nywerhede nie in staat wees

om te kompeteer met ou, gevestigde nywerheidslande nie, aangesien die eerste

paar jaar die moeilikste is

• Gevestigde lande gebruik onregmatige metodes van pryssny en storting –

daarom sal ons nywerhede beskerming benodig

• Deurdat hierdie nywerhede beskerm word, sal kompetisie voorkom word wat die

groei van plaaslike nywerhede sal keer

• U moet besef hoe moeilik dit is om beskerming wet te neem, omdat beskerming

wat toegepas word vir ‘n sekere tyd, beskou word as permanent

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

(5)

[50]
Ekonomie 21

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

2. STABIELE LOONVLAKKE EN Hoë LEWENSTANDAARD

• Ons mag dink dat die lewenstandaard ondermyn word met goedkoper goedere

wat ingevoer word van lande af waar laer lone geld

• Dis egter nie korrek nie, aangesien hoër lone die gevolg van hoer

produksiekoste is – as werkers meer produktief is, sal die eenheidfskoste van

produksie relatief laag wees

• Beskerming kan lae plaaslike loonvlakke voorkom

3. VERMINDER WERKLOOSHEID EN VERSKAF MEER WERK

• Buitelandse mededinging mag lei tot plaaslike nywerhede wat nie in staat is om

‘n wins te maak nie – produksie mag gestaak word

• Indien beskerm, mag dit lei tot laer werkloosheid – slegs van toepassing indien

produksie vir plaaslike mark plaasvind

• Werkloosheidsprobleem kan nie opgelos word deur beskerming nie

4. EKONOMIES SELFONDERHOUDEND

• In oorlogstyd/wrywing tussen lande/verskuiwing in vraag/afhanklikheid van

ander land/lande afgesny – moet selfonderhoudend wees

• Beskerming moet toegeken word aan sleutelnywerhede

5. GEVAAR VAN STORTING

• Somtyds verkoop goedere4 in buiteland teen laerr pryse as gevra tuis

• Beskerming voorkom dat buitelandse nywerhede hul surpluses en buite-seisoen

goedere teen lae pryse plaaslik verkoop, wat plaaslike nywerhede benadeel

• Rede vir storting is om nuwe market te verower en finansieel swakker

nywerhede uit mededinging te dryf

6. INWONERS VAN LAND NIE IN STAAT OM GELD OORSEE TE SPANEER NIE

• Geld bly en sirkuleer in land

• Beskerming voorkom dat buitelandse nywerhede hul surpluses en buite-seisoen

goedere teen lae pryse plaaslik verkoop, wat plaaslike nywerhede benadeel

• Rede vir storting is om nuwe market te verower en finansieel swakker

nywerhede uit mededinging te dryf

7. GROTER EKONOMIESE STABILITEIT

• Voorkom dat land oorspesialiseer – wat ‘n probleem van vryhandel is

• Beskerming is tot voordeel van sekondêre nywerhede en bevorder ekonomiese

welvaart

8. NATUURLIKE HULPBRONNE NIE UITGEPUT

• Vryhandel put hulpbronne uit – wêreld deel in hulpbronne

• Beskerming van plaaslike nywerhede teen oorsese mededinging, wat oorlewing

van nywerhede verseker – vereis beplanning, bewaring en gebruik van

natuurlike hulpbronne

9. STABILISEER WISSELKOERSE EN BETALINGSBALANS OORWEGINGS

• Handelaars koop op goedkoopste en verkoop op duurste market

• Voer primêre produkte uit en voer vervaardigde goedere in

• Betalingsbalans onewewigtigheid en probleme met wisselkoerse

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 22

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

Dit is uidelik dat Suid-Afrika ‘n doelbewuste beleid van vryer internasionale handle

toepas met die verwydering van handelsbeperkings – ‘n beweging na vryhandel en

ontwikkeling:

• SUIDER-AFRIKAANSE ONTWIKKELINGSGEMEENSKAP (SAOG) –

implementering van SAOG protocol op handle – word toegepas sedert 2000

SA lid van SAOG sedert 1992 het huidiglik die status van VHG SAOG

Protokol, omtrent 97% van invoere vanaf SAOG kwalifiseer vir tariefvrye

toegang tot SA in 2005 handel behoort ten volle geliberaliseerd te wees

teen 2010

• SUIDER-AFRIKAANSE DOEANE-UNIE (SADU) toegepas sedert 2004

huidige lede is Botswana, Lesotho, Namibië, SA en Swaziland lede

onderhandel gesamentlik as VHG met res van wêreld huidige

onderhandelingsagenda sluit gesprekke met Verenigde Nasies van Amerika en

Europese Vryhandelsbond in

• AFRIKA-UNIE doel om kontinent in ekonomiese- en monetêre unie te

omskep aanvaar New Partnership for Africa’s Development (NEPAD) as

ontwikkelingstrategie voorsien streeksamewerking en integrasie eerste

fase om 5 streeks VHGs te ontwikkel – SAOG is een van hulle

Al hierdie ontwikkelings vind nie plaas in isolasie nie, maar vorm deel van SA se

internasionale nywerheidstrategie teenoor ekonomiese verhoudings met ontwikkelde

en ontwikkelende handelsvennote in die Noorde en in die Suide.

Die uwe,

_____________________________ (jou handtekening)

JOU NAAM

Gebruik die volgende rubriek tesame met bogenoemde om die bespreking te

assesseer.

PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP

Die kandidaat toon ‘n mate van begrip rakende die onderwerp maar

1

mis belangrike aspekte van die onderwerp.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїntrepreteer maar het

2

nagelaat om relevante feite aan die onderwerp te koppel.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїnterpreteer en genoeg

3

relevante feite aan die onderwerp gekoppel.

PUNTE TAALGEBRUIK

Taalgebruik is aanvaarbaar, met ‘n mate van foutiewe woordeskat en

1

punktuasie.

2 Taalgebruik is goed. Antwoord lees maklik en is goed gepunktueerd.

(5)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 23

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

VRAAG 10

Die Amerikaanse komediant, Art Buchwald, het inflasie eenkeer as volg beskryf: “In

1887 was daar’ n kroeg en restauranteienaar in San Francisco genaamd George

Inflasie. Op ‘n dag ontvang hy geen skeepsvrag uit die Ooste nie. Aangesien die

vraag so groot was, besluit George Inflasie om 15 sent per glas, in plaas van 10 sent,

te vra. Hy gebruik ook nou kleiner glase. Hierdie optrede van George het nie verhoed

dat sy klante steeds sy produkte koop nie – hy verhoog dus die prys tot 20 sent, en

later 25 sent. Die ander kroeë in San Francisco volg sy voorbeeld en verhoog hul

pryse dienooreenkomstig. Hul klante het begin kla, maar al wat hulle gesê het, was:

‘ Blameer Inflasie’.” - Mc Ewan, A & Weisskopf

Skryf ‘n opstel oor inflasie, waarin die beleide wat aangewend word om dit te beveg,

bespreek word. Sluit jou opstel af met die belangrikste maatreëls wat gebruik word

deur die Reserwebank om inflasie te beveg en gee jou mening of dit werk of verander

moet word.

INLEIDING

‘n Volgehoue en aansienlike toename in die algemene prysvlak en ‘n gelyktydige

afname in die koopkrag van geld (maks 3 punte)

INHOUD

Fiskale maatreëls: Minister van Finansies dmv belasting- en bestedingsbeleid om

inflasie te beheer.

• Indien oorskot vraag in ekonomie, wat inflasie stimuleer, kan fiskale

owerhede vraag verminder deur direkte belastingheffing bv. persoonlike

inkomstebelasting

• Indirekte belasting bv. BTW of aksynsregte kan gehef word

• ‘n Leningsheffing kan ingestel word of vermeerder word

• Staat kan terugsny op besteding deur uitstel, vermindering, kansellasie van

owerheidsprojekte bv. damme, paaie, skole

• Finansiering van begrotingstekort moet op nie-inflasionêre wyse geskied

bv. lenings van nie-banksektor

• Instel van kostes op ingevoerde goedere om inflasie te beheer bv. op

luukse goedere

• ‘n Alternatiewe benadering om inflasie te verminder is ingestel in VSA bekend

as aanbodkant-ekonomie

• Dit kan gedoen word deur belastingvermindering op persoonlike inkome om

mense aan te moedig om harder te werk

• Belastingafslag op Maatskappye om investering en kapitaalgroei aan te moedig

• Vermindering van belasting op rente en dividende om groter besparings aan te

moedig

• Verminder owerheidsbesteding (maks 14 punte)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om

[50]
Ekonomie 24

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

Monetêre maatreëls: vermindering of aanpassing van hoeveelheid geld in sirkulasie

in ekonomie

• Volgehoue fyn balans tussen goedere en dienste (reële sektor) en die monetêre

sektor (geldaanbod, krediet)

• Inflasie veroorsaak deur surplusvraag kan verminder word deur monetêre

owerhede se vermindering van geldaanbod

• Bankkoerse die sentrale bank moet besluite neem oor die posisie van

rentekoerse

• Buitensporige krediet beperk toekenning van krediet aan banke

• Morele oorreding banke moet versigtig wees met toekenning van krediet

• Vermindering van wisselkoersbeheer (maks 14 punte)

Ander maatreëls: Hang af van mengsel van beleide in gegewe situasie

• Toename in produktiwiteit positiewe langtermyn maatreël om inflasie te

verminder

• Prysbeheer direkte metode om inflasie te beveg bv. vasgestelde pryse

• Loonbeleid - gebruik om inflasiespiraal van toenemende lone te breek

• Strenger toestande vir verbruikerskrediet inlywing van behoefte na deposito in

krediettransaksies

• Moedig persoonlike besparing aan wanbalans tussen vraag en aanbod

veroorsaak deur inflasie word reggestel, want groter besparings impliseer dat

aanbod uitbrei terwyl vraag daal

• Invoerbeheer laat meer invoere toe om plaaslike pryse te verswak

• Swewende wisselkoers pryse word outomaties aangepas by internasionale

toestande

• Indeksering inflasie kan nie geklop word nie – skadelike effek moet net

verminder word

• Inflasieteikens sentrale owerheid en sentrale bank bepaal teiken vir

inflasiekoers en pas beleidsmaatreëls toe in poging om teiken te bereik

(maks 14 punte)

Rentekoerse: mees belangrike instrument gebruik deur SARB beïnvloed deur

repokoers huidiglik a.g.v. buitensporige privaatverbruiksbesteding in die land

(maks 6)

Samevatting

Enige aanvaarbare sin kan as korrek aanvaar word (maks 2)

Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
Ekonomie 25

DoE/Voorbereidende Eksamen 2008

NSS – Memorandum

Gebruik die volgende rubriek tesame met die bogenoemde om die leerder se antwoord te

assesseer.

PUNTE INTERPRETASIE VAN ONDERWERP

Die kandidaat toon ‘n mate van begrip rakende die onderwerp maar mis

1

belangrike aspekte van die onderwerp.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїntrepreteer maar het nagelaat om

2

relevante feite aan die onderwerp te koppel.

Die kandidaat het die onderwerp korrek geїnterpreteer en genoeg relevante feite

3

aan die onderwerp gekoppel.

PUNTE TAALGEBRUIK

Taalgebruik is aanvaarbaar, met ‘n mate van foutiewe woordeskat en

1

punktuasie.

2 Taalgebruik is goed. Antwoord lees maklik en is goed gepunktueerd.

Kopiereg voorbehou

(5)

TOTAAL AFDELING C: 100

GROOTTOTAAL: 300