02.05.2013 Views

Free State Vrystaat - The Clivia Society

Free State Vrystaat - The Clivia Society

Free State Vrystaat - The Clivia Society

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons eie skou is 23 September 2006 .Elkeen moet sorg dat hy/sy n paar

blomme gereed het. Hou asseblief die datum in gedagte. Ons program vir

die jaar beloof om talle interessante onderwerpe aan te raak . Die bestuur

doen op u as lede n beroep om ons te ondersteun en met voorstelle te kom

van wat u graag wil hoor of weet.

Ons sien met groot verwagting uit na n vol Clivia-jaar, mag u ook deel

wees van hierdie geleentheid. Ons as bestuur wens u sterkte toe en mag u

jaar gevul word met pragtige Clivias.

Clivia groete

Voorsitter

‘N CLIVIA PLANT SE VOEDSEL- EN WATER-BEHOEFTES.

In ‘n vorige uitgawe was daar gepoog om te bepaal waaraan Clivia

plante se groeimedium moet voldoen vir sukses. In hierdie opvolgstuk sal

gepoog word om ‘n Clivia plant se voedselbehoeftes te bepaal asook die

benatting wat daarmee verband hou. Lede se handboek, is en bly “Kweek

van Clivias”, soos uitgegee deur ons moedervereniging. Hierdie

bykomende stukkies dien slegs om basiese groeimeganismes toe te lig as

agtergrond vir eie kennis en verdere eksperimentering.

Om nie die wiel weer te ontwerp nie, is as vertrekpunt geneem die

inligtingstuk van die Sentrale Universiteit van Tegnologie, “Short Course;

Greenhouse Technology” soos aangebied deur Agrelek te Glen Kollege.

Hierdie kursus handel oor optimale toestande vir die verbouing van groente

en blomme in tonnels waar tonnelplante in steriele vars 50%

denneskaafsels en 50% dennesaagsels groei en periodiek oorstroom word

met besproeiingswater waarin die regte konsentrasies opgeloste

voedingstowwe opgelos is. Na benatting dreineer die wortel-houer en suig

dit lug in na die wortels. Voordat die wortels verdor, oorvloei die

planthouer weer met voedende besproeiingswater en word hierdie siklus

met ‘n rekenaarbeheerde program aanhoudend gerepeteer. Plante soos

komkommers en tamaties lewer tot meer-honderdvoudige oeste en meer

onder hierdie ideale toestande waar die groeimedium inherent geen eie

Aan die einde van Julie moet u weer ‘n goeie toediening van Stikstof (N)

aan u plante gee. Onthou dat daar altyd ‘n balans tussen die Stikstof en

Kalium moet wees.

Voeding kan as blaarvoeding of benatting toegedien word. Ek verkies

Seagro. Die rede vir my keuse is dat Seagro nie die plante brand nie en

klein plantjies vind ook baat daarby Daar is ook baie ander produkte op die

mark bv. Kelpel, Nitrosol, Multifeed Osmocote en baie ander.

Geniet u Clivias

Piet Laubscher

CLIVIA MANIA:

‘n Vriendelike Waarskuwing!

Die naderende Internasionale Clivia-Kongres in September 2006 is

verseker iets wat niemand mag misloop nie. Die hele week is daar

aktiwiteite.

Van die interessante hoogtepunte op die program sal wees rondom die

veiling van plante. Die groot vraag: Wat is die hoogste prys wat behaal

gaan word en waarvoor.

Met ‘n vorige veiling is bietjie meer as R13 000 deur ‘n buitelandse koper

betaal vir ‘n enkele plant. Vanjaar kan dit aansienlik meer wees. Toe ek

gedurende Februarie vanjaar ‘n besoek aan Port Elizabeth gebring het, kon

ek vir R15 000 ‘n enkele suier van ‘n plant met ‘n groen blom koop! Ek het

nie. Toe ek met Menseregtedag 2006 ‘n plant met ‘n (“regtige”) groen

blom vir R4 500 aangebied is in ‘n buurdorp van PE, was ek baie dankbaar

vir my vroeë aanvoeling. Maar ek het dit steeds nie gekoop nie...

Die vraag rondom Clivias bly altyd: Hoe graag wil ek ‘n spesifieke plant hê

en hoeveel is ek bereid om te betaal vir daardie besondere plant. As jy R15

000 of meer wil betaal, is dit jou keuse...

4 13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!