02.05.2013 Views

Free State Vrystaat - The Clivia Society

Free State Vrystaat - The Clivia Society

Free State Vrystaat - The Clivia Society

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

met klippe. Baie ander Clivia boere plaas die plant in sand en steun dit op soortgelyke wyses. Ek verkies my

grondmengsel omdat dit nie so vinnig uitdroog soos die sand nie en ek kry goeie resultate. Free State Vrystaat

Wortelvrot se grootste bedreiging vir Clivia is egter by saailinge. Sorg dat saad deeglik uitgedop en

skoongemaak is. Die geringste vliesie om die saad kan meebring dat die swam daar kan ontwikkel. Daarom

word aanbeveel dat die saad eers met ʼn huishoudelike vloeibare seepwateroplossing gewas word, minstens twee

minute in Sporekill geplaas word en dan op die voedingsmedium geplaas word vir ontkieming. ʼn Week later

deurweek ek die grond met ʼn Dithane oplossing om seker te maak alle swamme is dood. Met die uitplanting van Clivia Club Clivia Klub

die saailinge hanteer ek dit soos hierbo beskryf (plante met paar wortels wat uitgeplant word).

Ek het hier drie handelsname van swamdoders genoem, dit is nie die enigstes of selfs die bestes om te gebruik

nie. Ek is egter vertroud met hulle en aangesien hulle my goeie resultate gee volstaan ek met hulle. As u

swamdoders soek, maak seker dat die middel op sierplante gebruik kan word. Maak ook seker dat die middel

Fusarium dood maak, dit is die naam van die swam wat die wortelvrot veroorsaak.

Wat ek hier beskryf het is die metodes wat vir my werk. Daar gaan baie soortgelyke metodes en ekwivalente

middels beskryf word wat almal ewe effektief is. Die beste medisyne is egter voorsorg: hanteer jou materiaal

reg, werk so steriel as moontlik, sorg dat jy goedgedreineerde grond gebruik, gee gereeld maar nie te veel water

nie, en geen addisionele gifstowwe is nodig nie.

1

Ek gebruik alle gifstowwe presies soos die vervaardiger dit aanbeveel. Ek gee dus nie hier die resepte nie, lees

die voubiljet by die verpakking.

Vir alle binnenshuise en

buitenshuise plante en benodigdhede

Tel: 051—4332657

16

Newsletter / Nuusbrief

3

Autumn / Herfs 2006

REDAKSIE

CLIVIA-KLUB

KOMITEE-LEDE

PORTEFEULJE : NUUSBRIEF

• Jan Stemmet

• Ina Leamy

• Koot van Rensburg

• Attie van der Colf

Voorsitter : Hennie van der Mescht

Onder-voorsitter : Jurie Swart

Sekretaris : Morkel Terblanche

Finansies : Neil Nathan

Publieke Skakeling en Advertensies : Johan Spies

Navorsing : Jurie Swart

Nuusbrief : Jan Stemmet

Skou : Piet Laubscher

DIE VOLGENDE PERSONE KAN GERAADPLEEG WORD VIR

HULP EN LEIDING

* Hennie van der Mescht 051-5229530

* Piet Laubscher 051-5228963

* Ds. Jurie Swart 051-4211107

* Prof. Johan Spies 051-4511886

* Neil Nathan 051-5226236

Skakel verkieslik na 19.00 op weeksdae.

Cover Photo: Ina Leamy

Wat gemaak met ‘n plant wat se wortels beskadig is :

Wanneer ‘n cliviaplant sy wortels verloor a.g.v.stamvrot,kan dit uit die

grond gehaal word .Alle beskadigde wortels, sowel as ander beskadigde

dele moet verwyder word..Spoel plant af in Sporekill ,verf die

skoongemaakte,beskadigde dele met Bravo en laat dit goed droog word.

Plant die plant dan in gesteriliseerde growwe riviersand. Gee eers water na

‘n week. Wanneer wortels gevorm het, kan dit weer in potgrond geplant

word.

2 15

Hennie vd Mescht

Wortelvrot in Clivia 2.

Johan Spies

In die vorige uitgawe van die Nuusbrief het ons gesels oor wortelvrot en hoe hierdie swamsiekte in Clivia

ontstaan. Vandag wil ek stilstaan by die genesing van die siekte. Hier is egter, soos in baie bekende grappe,

goeie en slegte nuus vir die Clivia liefhebber. Die slegte nuus is dat daar nie werklik ʼn geneesmiddel is nie. Die

goeie nuus is egter dat gesonde verbouingspraktyke die siekte voorkom en dat daar wel noodhulpmaatreëls is wat

dikwels ʼn plant kan help om te oorleef, al is dit met die siekte besmet.

Behandeling van volwasse plante en saad verskil. Ek gaan eers die behandeling van volwasse plante bespreek.

Die beste raad is om te sorg dat jou grond goed deurlug is en dat jou plante nooit lank in nat grond is nie. Sorg

terselfdertyd dat jou plante nooit heeltemal uitdroog nie. Werk steriel met die oorplanting van materiaal en

wortelvrot word in toom gehou. Met steriele werking bedoel ek dat jou hande gewas moet wees; gebruik net

nuwe potte of potte wat met ‘n Jik of swembadchloor geskrop is om hulle te steriliseer; gebruik nuwe ‘potgrond’

(wat jou mengsel ook al mag wees – moenie dieselfde grond waarin die plant was weer gebruik nie).

Indien ʼn plant wel tekens van wortelvrot begin vertoon (blaarpunte verkleur, plant sit “los” in die grond): haal

plant uit grond. Indien daar wel tekens van wortelvrot is (slymerige wortels of net buisies wat oorgebly het),

verwyder al die dooie wortels, was die plant (veral die wortels) tot dit skoon is. Party mense beveel aan dat die

plant ʼn dag of twee in ʼn goed deurlugte plek gelaat word dit weer geplant word. Ek doop egter die hele plant in

Sporekill 1 . Dan word die plant in ʼn nuwe pot en nuwe grondmengsel geplant. Ek maak dan die grond deeglik

nat met water waarin Dithane opgelos is. Die doel hiervan is om enige swamme wat in die grond is dood te

maak.

Bogenoemde stappe word gevolg as daar nog ʼn klompie wortels oor is aan die plant. As daar egter geen wortels

oor is aan die plant nie word daar eers noukeurig gekyk word of die stam nie ook aangetas is nie en alle

aangetaste dele moet afgeskraap word. Die plant ook deeglik gewas en in Sporekill gedoop. Enige letsels aan

die stam word met Bravo gesmeer. Ek plaas dan die plant in my gewone groeimengsel en stut dit met ʼn draad of

Waarskuwing: Ek dink baie mense moet versigtig wees om nie te veel te

betaal vir plante nie. Gewoonlik is jy maar die “sekondêre” eienaar en gaan

nie naastenby die geld maak wat jy sogenaamd sou kon nie. Dis slegs as jy

daarin slaag om ‘n uitsonderlike plant “primêr” te kweek dat jy ietwat van

‘n voorsprong gaan hê. Niemand van ons gaan op hierdie stadium – of

binne die volgende paar jaar – kan kompeteer met “Bertie’s Bronze,”

“Charl’s Green” of “Chubb’s Peach” nie...Teen die tyd wat jou plante wat

jy (ten duurste!) aangekoop het, begin reproduseer, is hulle al so

“algemeen” dat niemand by jou sal wil koop nie! Dis mos maar hoe dit met

die “Geel Clivia” ook gegaan het: aanvanklik was hulle onbetaalbaar duur

en baie skaars, en nou is hulle algemeen beskikbaar teen redelike goedkoop

pryse. Peach plante is al klaar besig om baie vinnig dieselfde pad te loop.

Hoe dan gemaak?

Ek dink klublede kan “tussen blomtye” goeie aankope maak. Dis die tyd

wat mens gewoonlik goeie plantmateriaal teen redelike pryse kan bekom.

Gedurende blomtyd betaal mens baie meer vir plante met mooi blomme.

Besoek ook gedurende blomtyd soveel as moontlik ander klublede en

kwekers om hulle plante te besigtig. Koop altyd kieskeurig net waarvan jy

hou. Van die heel beste en heel mooiste uitsonderlike blomme het in die

verlede dikwels van redelik onbekende bronne gekom! Moenie probeer om

“trends” te volg of plante met “name” te koop nie. Dit kan sleg boemerang

en is die groot gevaar van “Clivia Mania”!

Jou sukses moet daarin lê dat jy in jou versameling, plante het waarvan jy

hou! Dis op die ou end waaroor dit gaan: Liefde vir die CLivia...en nie

“Clivia Mania” nie!

- Jurie Swart

BELANGRIKE DATUMS:

• CLIVIA-KONFERENSIE 2006 – 5 TOT 7

SEPTEMBER IN PRETORIA

• VRYSTAAT CLIVIA-SKOU – 23 SEPTEMBER –

09:00 TOT 14:00

14

PORTEFEULJE: NUUSBRIEF

VRYSTAAT CLIVIA-KLUB

Die redaksie is met reg trots op die eerste twee nuusbriewe wat reeds verlede jaar

verskyn het---- juis omdat die artikels deur lede van die Klub saamgestel is. Van

die artikels is gesaghebbend, omdat dit op wetenskaplike navorsing berus. Van

die ander artikels is van ‘n meer informele aard en is op eie ervaring gebaseer.

Stadig maar seker word die nuusbriewe vir lede ‘n handleiding by die kweek en

versorging van Clivias - ‘n onontbeerlike “instrument”.

‘n Baie besondere en opregte woord van dank aan diegene wat vir die uitleg en

versorging van die nuusblad verantwoordelik is. Die blad vertoon mooi en netjies

en is inderdaad beelddraer van ons klub.

Ons sien daarna uit om vanjaar in samewerking met die lede die volgende

uitgawes saam te stel.

Daar is nog ruimte vir verbetering. Ons ontvang graag wenke.

Mag 2006 vir u almal ‘n vrugbare “clivia-jaar” wees.

Die Redaksie

Geagte Clivia-vriende

2006: ‘N WONDERLIKE CLIVIA-JAAR

So aan die begin van die jaar wil ons, as bestuur, die ou lede, sowel as die

nuwe lede hartlik welkom heet. Wat ‘n jaar gaan dit nie wees nie?

Hierdie jaar is dit Kongresjaar . Die kongres vind plaas in Pretoria en almal

is hartlik welkom om dit by te woon.Vriende van oor die wêreld word hier

verwag. Bekendes en onbekendes gaan geleentheid kry om gedagtes en

idees uit te ruil. Nuwe vriende gaan gemaak word en ons sal geleentheid

kry om ons vrae aan kenners te stel.Van ons eie lede, soos Prof Spies en

Anthea Gagiano, gaan lesings aanbied . Daar is ‘n hele program uitgewerk

vir die geleentheid. Dit verskyn elders in die nuusbrief.

3

Ons eie skou is 23 September 2006 .Elkeen moet sorg dat hy/sy n paar

blomme gereed het. Hou asseblief die datum in gedagte. Ons program vir

die jaar beloof om talle interessante onderwerpe aan te raak . Die bestuur

doen op u as lede n beroep om ons te ondersteun en met voorstelle te kom

van wat u graag wil hoor of weet.

Ons sien met groot verwagting uit na n vol Clivia-jaar, mag u ook deel

wees van hierdie geleentheid. Ons as bestuur wens u sterkte toe en mag u

jaar gevul word met pragtige Clivias.

Clivia groete

Voorsitter

‘N CLIVIA PLANT SE VOEDSEL- EN WATER-BEHOEFTES.

In ‘n vorige uitgawe was daar gepoog om te bepaal waaraan Clivia

plante se groeimedium moet voldoen vir sukses. In hierdie opvolgstuk sal

gepoog word om ‘n Clivia plant se voedselbehoeftes te bepaal asook die

benatting wat daarmee verband hou. Lede se handboek, is en bly “Kweek

van Clivias”, soos uitgegee deur ons moedervereniging. Hierdie

bykomende stukkies dien slegs om basiese groeimeganismes toe te lig as

agtergrond vir eie kennis en verdere eksperimentering.

Om nie die wiel weer te ontwerp nie, is as vertrekpunt geneem die

inligtingstuk van die Sentrale Universiteit van Tegnologie, “Short Course;

Greenhouse Technology” soos aangebied deur Agrelek te Glen Kollege.

Hierdie kursus handel oor optimale toestande vir die verbouing van groente

en blomme in tonnels waar tonnelplante in steriele vars 50%

denneskaafsels en 50% dennesaagsels groei en periodiek oorstroom word

met besproeiingswater waarin die regte konsentrasies opgeloste

voedingstowwe opgelos is. Na benatting dreineer die wortel-houer en suig

dit lug in na die wortels. Voordat die wortels verdor, oorvloei die

planthouer weer met voedende besproeiingswater en word hierdie siklus

met ‘n rekenaarbeheerde program aanhoudend gerepeteer. Plante soos

komkommers en tamaties lewer tot meer-honderdvoudige oeste en meer

onder hierdie ideale toestande waar die groeimedium inherent geen eie

Aan die einde van Julie moet u weer ‘n goeie toediening van Stikstof (N)

aan u plante gee. Onthou dat daar altyd ‘n balans tussen die Stikstof en

Kalium moet wees.

Voeding kan as blaarvoeding of benatting toegedien word. Ek verkies

Seagro. Die rede vir my keuse is dat Seagro nie die plante brand nie en

klein plantjies vind ook baat daarby Daar is ook baie ander produkte op die

mark bv. Kelpel, Nitrosol, Multifeed Osmocote en baie ander.

Geniet u Clivias

Piet Laubscher

CLIVIA MANIA:

‘n Vriendelike Waarskuwing!

Die naderende Internasionale Clivia-Kongres in September 2006 is

verseker iets wat niemand mag misloop nie. Die hele week is daar

aktiwiteite.

Van die interessante hoogtepunte op die program sal wees rondom die

veiling van plante. Die groot vraag: Wat is die hoogste prys wat behaal

gaan word en waarvoor.

Met ‘n vorige veiling is bietjie meer as R13 000 deur ‘n buitelandse koper

betaal vir ‘n enkele plant. Vanjaar kan dit aansienlik meer wees. Toe ek

gedurende Februarie vanjaar ‘n besoek aan Port Elizabeth gebring het, kon

ek vir R15 000 ‘n enkele suier van ‘n plant met ‘n groen blom koop! Ek het

nie. Toe ek met Menseregtedag 2006 ‘n plant met ‘n (“regtige”) groen

blom vir R4 500 aangebied is in ‘n buurdorp van PE, was ek baie dankbaar

vir my vroeë aanvoeling. Maar ek het dit steeds nie gekoop nie...

Die vraag rondom Clivias bly altyd: Hoe graag wil ek ‘n spesifieke plant hê

en hoeveel is ek bereid om te betaal vir daardie besondere plant. As jy R15

000 of meer wil betaal, is dit jou keuse...

4 13

Lug

Die Clivias moet altyd in so posisie geplaas word dat lugvloei kan

plaasvind. Lugvloei help met die bekamping van peste en plae. Indien ‘n

plant bv. Wolluise het, help dit om ‘n toediening van gif te gee. Dit help

beslis om die plant te verplaas na waar daar ‘n goeie lugvloei is.

Die mengsel moet hom daartoe leun om genoeg lug en water te stoor,

m.a.w, die mengsel moet lig en los wees. ‘n Oormaat van water is ook nie

goed vir die plant nie. Klippe onder die pot word ook glad nie aanbeveel

nie. ( Wortelvrot) Die wortels kan nou nie die nutriënte opneem wat deur

transpirasie plaasvind nie. M.a.w daar is gedurig vloei van water en

voeding van die wortels na die blare.

Makro elemente

N - Stikstof - Stimuleer groei

P - Fosfor - Speel ‘n belangrike rol by die

wortelstelsel en die

hoeveelheid en kwaliteit van

die blomme.

K - Kalium (Potas) - Weerstand teen droogte en gee

langer blomstele.

Voeding

Probeer altyd om die N (stikstof) en die K (Kalium) in balans te hou bv.

1:1 of 4:4

Na die einde van April kan u die voeding met ‘n hoë P (Fosfor) nutriënt

toedien bv. 2:3:2.

Clivias vorm reeds lank voor blomtyd die getal blomme. ‘n Toediening van

voeding met ‘n hoë fosfor inhoud is dus noodsaaklik. Dit stimuleer ook die

wortelgroei.

In die winter word geen voeding gegee nie.

12

voeding bevat nie. Hierdie benatting en bemestingspraktyk word

“fertigation”- tegnologie genoem.

Clivias hou ook daarvan dat hul wortels periodiek oorstroom, om

ook dan weer te dreineer sodat lug ingesuig word waarna dit weer voeding

kan ontvang wat die lug verplaas vir asemhaling en bevogtiging, maar teen

‘n veel stadiger tempo as in tonnelverbouing en uitdroging tot ‘n veel droër

staat.

Die eerste groot vraag is watter voedingstowwe benodig Clivias?

Alle plante benodig verskillende voedingstowwe tydens hul groei-fases

vergeleke met wanneer hul in produksie/blomstadium is. Ons klublede

gebruik en kies kunsmis volgens advertensies, agente-aanbevelings,

raadgewing deur groter kwekerye, Clivia-kwekers en ons eie persoonlike

voorkeure. Sedert ek aangesluit het, het Hygrotech hul Kic-start vir

verplant en groei aanbeveel met Nitro-cane plus spoorelemente vir

blomtyd. Plaaslike kwekerye en Senwes beveel stadig vrystellende Wonder

kunsmis aan. Starke Ayres, die saadmense, beveel hul Kompel mengsel van

Chemicult aan. Blomwinkels beveel Wonder se Shake’n Grow aan met

helder kleurige, oplosbare korrels. Ons eie klublede glo aan Seagro

organiese plantvoedsel plus bykomende eie aanvullings

(kaliumpermanganaat) en beveel dit aan vir beginners as veilige

vertrekpunt. Kirstenbosch het aangedui dat Clivia Mirabilis van

kalksteenammoniumnitraat (KAN) hou, mits dit in baie lae konsentrasies

toegedien word.

In kunsmis formules dui die eerste formulesyfer N, die

stikstofinhoud in die kunsmis aan; die tweede formulesyfer dui die

fosfaatinhoud naamlik PO² in die kunsmis en die laaste formulesyfer die

kaliuminhoud, KO in die kunsmismengsel aan. Na die formule verskyn ‘n

getal in hakkies wat aandui welke massa-persentasie van die kunsmis tot

die plante se beskikking in die praktyk is (die oplosbare en absorbeerbare

gedeelte). Die res is slegs draerstowwe soos gips en soute en is nie

plantvoedend nie.

Opsommend; kunsmisformules gee altyd hul NPK verhouding in hierdie

volgorde plus die persentasie beskikbaarheid in hakkies, byvoorbeeld

.3:1:6:(26) vir Wonder kunsmis. Ons klublede maak gebruik van die

volgende misstowwe.

Kunsmis Stikstof Fosfaat Kalium Totaal

beskikbaar

Kic-start 7 3 1 In oplossing

5

Nitrocane 7 3 1 In oplossing

Wonder 3 1 5 26 SR

Kompel 3 1 6 46

Seagro 7 0 1 2 In oplossing

Folifeed 6 1 3 25 SP

KAN 28 0 0 28

Shake’nGrow 5 1 2 38

In plantfisiologie bevorder stikstof N blaargroei, graanproduksie en

die proteïen inhoud daarvan; fosfaat P bevredig die instandhoudings- en

groeibehoefte van die plant, hou die plant algemeen gesond, help met

fotosintese en bevorder wortelgroei en laastens is kalium K

verantwoordelik vir die gehalte van dit wat die plant produseer, bevorder

die wisselwerking van voedingstowwe binne die plant, asook groter gehalte

in oes-opbrengste van vrugte, groente en blomme.

Uit die beskikbare formules hierbo gelys, kan met sekerheid

voorspel word dat daardie mengsels met ‘n hoë stikstof plus fosfaat

inhoud, plantgroei maksimaal sal stimuleer. Ons mag nooit die fosfaat

weglaat nie gevolglik word beenmeel byvoegings vry algemeen gebruik

wanneer lede herpot. Kalium byvoegings moet die blomstadium

voorafgaan en regdeur die blomtyd volgehou word.

Die volgende bewese praktiese riglyne word deur Piet Laubscher

gebruik, gebaseer op sy eie lang ervaring met Clivia kweking:

1) Gee Kic-start altyd na verplanting en vir jong en groeiende plante.

2) ‘n Handjie vol beenmeel in die onderste derde van ‘n pot is heilsaam vir

Clivias.

3) Flou opgeloste permanganaat (net peink gekleurd) in die benattingswater

hou die plant gesond, bestry wortelvrot en gee mooier blomme. “Kweek

van Clivias” beveel ‘n 1 % oplossing aan wat veel sterker is.

4) Wanneer in twyfel gee altyd Seagro, want dit kan nie skaad nie en is

altyd veilig.

5) Maak seker dat die plante na die winterrus gestimuleer word met kalium

plus stikstof totdat saad gevorm het. Stikstof is baie noodsaaklik vir lang

blomsteelvorming, gesonde blare, goeie blaarkleur en goeie

saadontwikkeling. Kalium gee beter gehalte en groter blomme.

In kweekhuis tonnels word ‘n gestandardiseerde

kunsmissamestelling in vloeistofvorm gebruik met die formule (20:20:20)

60; let wel plantvoedsel in gelyke dele verdeel tussen stikstof, fosfaat en

is, sal dit nie moontlik vir die plant wees om mikro elemente op te neem

nie. So ook as die PH 9 is, sal dieselfde gebeur. Ek het onlangs ‘n PH toets

op my plante gedoen. Ek het gevind dat al die plante wat se PH laer as 5

was nie dieselfde as die ander plante met die korrekte PH gegroei het nie.

So ook was die geval met die plante wat se PH hoër as 7 was. Die blare

was lig van kleur en het soms dooie punte gehad. Weereens was dit ook die

geval met die plante wat se PH bo 7 was. Ondersoek het getoon dat die

oorsaak van die toestand nie as gevolg van wortelvrot was nie. ‘n

Toediening van spoorelemente as blaarvoeding sal ‘n tydelike oplossing

wees.

Water

Indien kraanwater se PH getoets word, sal u vind dat dit gewoonlik tussen

7.5 en 8.2 sal wees. Water wat van ‘n gegalvaniseerde dak of tenk afkom

en gestoor word kan moontlike sinktoksiteit tot gevolg hê, mits die PH laer

as 5 is.

6 11

Lig

Groot plante moet vir ± 8 uur per dag aan lig blootgestel word. Kleiner

plante moet vir

± 6 uur per dag aan lig blootgestel word en sade benodig geen lig om te

ontkiem nie.

Lug

Water en suurstof speel ‘n belangrike rol by die opneem van nutriënte deur

die plante.

Temperatuur

Temperatuur speel ook ‘n groot rol by die groei van Clivias. Die grondtemperatuur

moet tussen 12°c en 15°c wees. Clivias kry ook swaar in

tonnels indien die temperatuur 28°c en hoër is. Indien die temperatuur te

hoog is, probeer die omgewing afkoel. U kan byvoorbeeld. die grond om

die Clivias nat spuit ens. Plaas die plante in die koelte.

organiese kunsmis.Anorganiese kunsmis is chemiese - of minerale

bemestingstowwe. In organiese kunsmis kry ‘n mens ook mikro – en

spoorelemente wat in die grond teenwoordig moet wees. Organiese

kunsmis vervang eintlik kompos.Dit word vervaardig uit seewier, blare en

boombas met die byvoeging van die nodige spoorelemente.

In anorganiese kunsmis soos 3.1.5 beteken dit dat die 3 staan vir 3 dele

stikstof. Dit is vir voeding van die blare . Die 1 staan vir een deel Fosfaat

,dit voed die wortels. 5 staan vir 5 dele Kaluim en dit bevorder

blomvorming. 3.1.5 sal dus voor blomtyd gegee moet word (Maart –April)

en na blomtyd 2.3.2 (Jan-Maart), sodat wortelgroei gestimuleer word.

Chemicult orgidiee kunsmis is ook geskik vir Clivias .Ons moet ook in die

voedingsproses bedag wees op die pH van ons groeimeduim , want ‘n te

hoë of te lae pH kan die plante se wortels beskadig.

Clivias het beslis voeding nodig ,wees egter versigtig wat u toedien en

wanneer .Vars gekoopte potgrond het gewoonlik alreeds voedingstowwe in

,moet dus nie te gou weer voeding gee nie. Te veel voeding kan ook

nadelig wees , Te veel en te min is altwee ‘n probleem .

Hennie vd Mescht

Clivia Voeding

Voor u aan voeding begin dink, is daar ‘n paar faktore wat u in ag moet

neem. Ons het Clivias uit die natuur geneem en verwag dat hulle moet

groei en blom. Dit is van geen nut om Clivias voeding te gee, indien die

proses van opneembaarheid nie moontlik is nie.

Om mikro en makro elemente van voedong opneembaar vir Clivias te

maak, is daar ‘n paar faktore wat eers aangespreek moet word, bv. lig, lug,

water, PH en die potmengsel waarin u die plant plant.

PH

Die PH van die mengsel moet tussen 5.5 en 6.5 wees. ‘n PH meter kan

aangekoop word vir ± R70.00 by u plaaslike kwekery. Indien die PH bv. 4

10

kalium om die verskeidenheid van verboude plante in die tonnel te pas.

Hierdie kunsmis word opgelos en in gekonsentreerde vorm geberg en dan

verdun tot 200 dele per miljoen konsentrasie waarna dit deur die

“fertigation”-stelsel toegedien word. Die volgende drie aspekte behoort ons

Clivia entoesiaste van kennis te neem.

1) Dit is duidelik dat kommersiële blomplante in die praktyk op die

(20:20:20) 60 kunsmis floreer. Waarom nie ook Clivia saailinge tot eerste

blom nie?

2) Die toedienings-konsentrasies is baie laag. In die praktyk kan daar geen

verskil tussen die toevoerwater en die besproeiingswater met kunsmis

daarin opgelos, geproe word nie. Vir toedienings met weeklikse of langer

intervalle is die konsentrasie 240 dele per miljoen i.p.v. 200 d.p.m vir meer

frekwente toediening.

3) Die intervalle van toediening in tonnels is elke halfuur tot een uur terwyl

dit vir Clivias in die natuur eerder aan die orde van 14 dae en langer tussen

reënbuie (benattings) is.

Indien ons die moeitevrye praktyk van “fertigation” in ons eie opset

wil implementeer kan ons plante volgens behoefte benat met ‘n standaard

voedseloplossing van 240 dele per miljoen plant-beskikbare kunsmis. Om

so ‘n oplossing voor te berei is eenvoudig en verg slegs aanvanklike

presisie aandag. Die mees populêre spuithouer grootte is 5 liter vloeistof.

Vir 5 liter water word die volgende hoeveelheid oplosbare kunsmissout

benodig en kan vir enige ander grootte houer pro rata bereken word.

5 Liter water= 5000 milliliter water en weeg 5000 gram.

1 deel per miljoen van 5 liter water = 5000/ 1000 x 1000 gram.

= 1/200 gram

240 dele per miljoen van 5 liter water= 240 x 1/200 gram

= 1,2 gram opgeloste plantbeskikbare

kunsmissout.

Sou ons Kompel se 3:1:6: (46) wil gebruik waarvan net 46% per massa

plant-beskikbaar is,

is 1,2 x 1/0,46 = 2,6 gram Kompelmisstof opgelos in 5 liter water nodig vir

‘n 240 dpm oplossing.

Vir ‘n 20 liter houer water word =2,6 gram x 4

= 10,4 gram Kompelmisstof vir 240

dpm benodig.

7

Dit is ongeveer 2 teelepels vol of een ingeslote maathouer vol

kunsmissout.

Veronderstel dat u twee teelepels tafelsout of twee teelepels suiker

in 20 liter water sou oplos, sal dit onmoontlik wees om te proe of daar

enige iets bykomend in opgelos is en watter smaak dit verteenwoordig.

Derhalwe is hierdie plantvoedseloplossing van so’n veilige sterkte dat dit

deurgaans gegee kan word sonder verbrakking of opeenhoping van soute

maar voldoen nogtans aan al die plant se behoeftes, al sou daar geen

voeding in die groeimedium bestaan nie.

Die enigste oorblywende vraag is nou in welke hoeveelhede hierdie

opgeloste voedsel toegedien moet word.

In die natuur kom Clivias voor waar die reënval sowat 500 tot 700

mm per jaar is en die reën in hoofsaak in die lente, somer en herfs val.

Myns insiens groei Natal se Clivias vinniger as elders weens ‘n hoër

neerslag aldaar. Neem aan dat sowat 600 mm reën oor die groeiseisoen van

9 maande val teen ‘n gemiddelde van 65 mm oor 4.33 weke of sowat 15

mm per week. Neem ons verder aan dat ‘n gemiddelde plant in ‘n 250 mm

deursnee pot groei met oppervlak van 22/7 x1/4 x 25 x25 = 490 vk..cm.

Om hierdie plant met 15 mm water weekliks te benat sal 735 ml bemeste

water vra. Van die Natalse plante mag hierby aangepas wees, maar ons lede

weet dat 500 ml water weekliks vir ‘n volwasse plant voldoende is en

tydens die koeler maande verminder kan word tot 250 ml per week en

minder vanaf einde Mei tot middel Julie wanneer plantedroogte moet ly

vir lente prestasies..

Die uitsondering is egter C.Mirabiles wat in die winterreënval

streek groei waar die reenval in die wintermaande effe meer as 305 mm per

jaar is. Dadelik moet bygevoeg word dat hierdie plante in Oorlogskloof

bykomend tot reënval gereeld deur vogtige misbanke oorspoel word wat

neerslag op die blare ten gevolg het en waterdruppels teen die blare laat

afloop na die wortelstam.

Kwekeryeienaars lag lekker in die mou, want hul weet dat die

meeste potplanteienaars hul plante met liefde versmoor deur hul oor te

benat; wortelvrot tree in of hul versuip en die vertroetelde plant vrek. Elke

keer wanneer ek ‘n plant vir wortelvrot behandel of verloor, dink ek met

wrewel hieraan

Slotsom: Laat jou Clivias eerder droogte ly en stadiger groei,

maar bly lewe as om hul rustige groeigang te forseer tot die dood toe.

In die natuur kom hul goed met veel minder klaar as in ons oordrewe

liefdevolle sorg. Sela.

Koot van Rensburg

Organiese voeding vir Clivias

Wanneer ‘n mens na die Clivia se wortels kyk, besef ‘n mens dat dit

heelwat verskil van die wortels van ander plante .Hulle is vlesig ,wat my

laat glo dat hulle water kan stoor. Dus lei ek af dat hierdie plante , soos

vetplante, minder water nodig het om te oorleef.

Clivias is ook geneig om van minder kompakte grond te hou soos growwe

boombas . Dus meer wortels wat neig na lugwortels soos die orgidee.

Orgidee uit die aard van hulle habitat, hou van vogtigheid , maar nie te veel

aanwesigheid van ‘n groot hoeveelheid water om hul wortels nie. Clivias

sal dus volgens my waarneming,ook nie hou van te veel water om hul

wortels nie .

Dit wil dus voorkom of ons ‘n groter ooreenkoms tussen sommige orgidee

en clivias het, as wat ons vermoed. Orgidee neem baie van sy vog en

voeding in deur sy wortels en blare. Clivias het blaar – sowel as

wortelvoeding nodig .Die blaaroppervlakte van die Clivia is so saamgestel

dat dit maklik voedingstowwe kan opneem .

Clivias se wortels is baie sensitief vir kunsmis en dit beskadig die

wortelstelsel baie maklik ,wat tot groot vrektes kan lei . Dit is dus belangrik

dat kunsmis volgens regte sterkte toegedien word en nie te naby aan die

plant nie .Organiese kunsmis is verseker baie meer geskik vir Clivias,

omdat dit makliker oplos en nie so sterk is dat wortels brand nie. Bounce

Back ,Promis en organiese kunsmis is veiliger vir clivias ,omdat dit die

sensitiewe wortels nie so maklik beskadig nie. Blaarvoeding is van die

grootste belang.Blaarvoeding soos Nitrosol ,Seagro en Kelpek is baie goed

. Pasop vir te veel voeding vir streepblare, want dit kan die gestreeptheid

laat verdwyn.’n Balans tussen blaar - en wortelvoeding asook die regte

voeding vir die regte tyd van die jaar, is van die grootste belang.Ons moet

ook bewus wees daarvan , dat daar ‘n verskil is tussen anorganiese – en

8 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!