02.05.2013 Views

Haviepols 5 van 2013 - Laerskool Dr. Havinga

Haviepols 5 van 2013 - Laerskool Dr. Havinga

Haviepols 5 van 2013 - Laerskool Dr. Havinga

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KENNISGEWING:

Onthou dat ‘n Beheerliggaam tussenverkiesing op 23 April 2013 in die skoolsaal gaan

plaasvind. Kom wees deel van die verkiesing!

Bennie’s & Nadia

@ Havies

Seuns, Dogters, Onderwysers, Ma, Pa- ALMAL welkom

Dinsdae tot Saterdae

Skakel vir ‘n afspraak

Haarsny vir kinders:

Seuns R50

Dogters vanaf R50

Mammas – het julle geweet dat daar nou selfs

Gel/Akriel naels ook gedoen word.

Kontak:

Nadia – 083 785 9241 of

Dalene – 082 823 371 9

Salon is op Dr. Havinga se gronde. Oorkant

Nasorg by Rugbyvelde.

Die skool op almal se lippe

60

1953-2013

Uitgawe 5 van 2013 * Tydperk 17 April - 1 Mei 2013

Uit die Hoof se kantoor….

Verlede Saterdag het ons ‘n pragtige sportdag gehad. Ten spyte van die weer was hier

honderde besoekers. Baie dankie aan alle ouers en kinders vir julle samewerking en

ondersteuning. Die Havies se netbal en rugbyspanne het pragtig vertoon en puik spel

gelewer. Baie geluk aan elkeen van julle. ‘n Spesiale dankie aan al ons personeel wat hard

gewerk het aan die reëlings en ook as skeidsregters opgetree het. Ons organiseerders, Me.

Corné Jv Vuuren en Mnr. Boshoff asook Mnr. Liut (hulp) het uitstekende werk gedoen.

Soos u nou reeds weet hou ons oueraand op Dinsdag 23 April. Dan word rapporte uitgedeel

en daar word ook gestem vir een kandidaat vir die Beheerliggaam. Nominasievorms is

beskikbaar in die kantoor. Verrigtinge sal om 18:00 in die saal begin.

Registrasies vir 2014 se leerders begin nou. Alle nuwe Gr. R en Gr. 1 leerders moet registreer

en word dan op waglyste geplaas. Geen gelde is betaalbaar met hierdie registrasies nie. Die

Onderwysdepartement keur eers registrasies goed en dan mag leerders inskryf en aanvaar

word. Gelde is eers betaalbaar by inskrywing. Plek is beperk en ons moedig almal aan om

vanaf Woensdag 17 April jou registrasies in te dien sodat jy jou waglysnommer kan ontvang.

Die kinders van die huidige Gr. 1 tot Gr. 6 klasse moet herregistreer vir 2014.

Registrasiefooie wat betaal word is aftrekbaar van 2014 se skoolgeld. Niemand se plek mag

gehou word nie. Dit is dus uiters belangrik dat u so gou moontlik registreer.

Ons kinders se veiligheid is altyd baie belangrik. Praat asseblief weer met u kinders oor pad

veiligheid, vreemde persone ens. Moenie dat u kind onversorg iewers vir u staan en wag nie.

U as ouer behoort te alle tye te weet waar u kind is en wat hy/sy doen. Kontroleer ook

gereeld hulle selfone.

‘n Uitstekende kwartaal word alle Havies toegewens. Mag God ons almal seën.

Mooi loop!!!

Van toeka tot nou is ons net die skool vir jou!

Datums om te onthou....

17 April

18 April

22 April

23 April

24 April

25 April

26 April

29 April

30 April

1 Mei

Seniorkoor oefen 13:30 – 15:00 in Saal.

Welpierugby-toernooi by L/S Helderkruin (16:00- 20:00).

Junior en Senior Stokperdjieklub 13:30 – 15:00.

Mini-Netbal – L/S Helderkruin (16:00 – 19:00)

Happy Feet oefen 15:00 – 17:00.

Skaak oefen 13:45 – 15:00 in K.19

Volgvoete 07:00 in Saal - me P. Smit.

Welpierugby oefen 17:00 – 18:00.

Landloop oefen 13:30 – 15:00.

Netballiga teen Louw Geldenhuys – tuis (O/9 – O/13A, B, C)

Ritmiese Gimnastiek oefen 14:00 – 17:00.

Rugbyoefening: O/9 – O/11 14:00 – 15:00 ; Oopspanne

Welpierugby oefen 17:00 – 18:00.

Landloop oefen 13:30 – 15:00.

Senior Stokperdjieklub 13:30 – 15:00.

Mini-Netbal oefen 13:30 – 14:30.

Netbal oefen 13:45 – 15:00 (O/9 – O/13)

15:00 – 16:00

Rugbyoefening: O/9 – O/11 - 14:00–15:00 Oopspanne

Happy Feet oefen 17:00 – 19:00

15:00–16:00

OUERAAND: Rapporte word uitgedeel asook BL-tussen-verkiesing – 18:00.

Welpierugby oefen 17:00 – 18:00.

Netbal C-spanne: wedstryd vs Curro Aurora (tuis) O/9 – O/13 (14:30).

Landloop oefen 13:30 – 15:00.

Junior en Senior Stokperdjieklub 13:30 – 15:00.

Mini-Netbal oefen 13:30 – 14:30.

Netbal oefen 13:45 – 15:00 (O/9 – O/13)

Ritmiese Gimnastiek oefen 14:00 – 17:00.

Seniorkoor oefen 13:30 – 15:00 in Saal.

Senior Stokperdjieklub 13:30 – 15:00.

Junior Stokperdjieklub 13:30 – 15:00.

Happy Feet oefen 15:00 – 17:00.

Skaak oefen 13:45 – 15:00 in K.19.

Volgvoete 07:00 in Saal – me R. Stoop.

Welpierugby oefen 17:00 – 18:00.

ATKV-Redenaars uitdunrondte te Helpmekaar Kollege.

Mini-Netbal oefen 13:30 – 14:30.

Netballiga teen Kenmare (O/8 – O/13A, B, C) – weg.

Rugbyoefening: O/9 – O/11 14:00 – 15:00 ; Oopspanne

Ritmiese Gimnastiek oefen 14:00 – 17:00.

ATKV-Redenaars uitdunrondte te Helpmekaar Kollege.

Veldvriendekamp – Vaaldam. – vertrek 14:00.

15:00 – 16:00

Rugbyoefening: O/9 – O/11 14:00–15:00 ; Oopspanne 15:00–16:00

Welpierugby oefen 17:00–18:00.

Landloop oefen 13:30 – 15:00.

Mini-Netbal oefen 13:30 – 14:30.

Netbal C-spanne: wedstryd vs Millennium (weg).

Netbal oefen 13:45 – 15:00 (O/9 – O/13)

Happy Feet oefen 17:00 – 19:00.Netbal: oefen 13:45 – 15:00 (O/9 – O/13).

Rugbyliga: Dr. Havinga vs Florida (weg).

Welpierugby oefen 17:00 – 18:00.

Landloop oefen 13:30 – 15:00.

Mini-Netbal oefen 13:30 – 14:30.

Netbal oefen 13:45 – 15:00 (O/9 – O/13)

Ritmiese Gimnastiek oefen 14:00 – 17:00.

Werkersdag

BELANGRIKE INLIGTING TOV BANK INBETALINGS:

SKOOLFONDS (LEERDERS GRAAD 1 TOT 7)

BANK :ABSA

REKENINGNOMMER :01018801368

VERWYS :(SKOOLFONDS REK. NOMMER SOOS

OP STAAT)

GRAAD R:

BANK :ABSA

REKENINGNOMMER :1008341369

VERWYS :Q/(NOMMER SOOS OP REKENING)

NASORG:

BANK :ABSA

REKENINGNOMMER :1008341369

VERWYS :N/(NOMMER SOOS OP

REKENING)

INSKRYWINGS- / HER-REGISTRASIE GELDE

VIR 2014

BANK :ABSA

REKENINGNOMMER :1008341369

VERWYS :2014 / (SKOOLFONDS REK.

NOMMER SOOS OP STAAT)

Kostes verbonde aan inbetaling in foutiewe bankrekening sal op die rekening gehef word.

Inbetalings sonder korrekte verwysing veroorsaak dat betalings nie opgespoor kan word nie. Vergewis uself

asseblief met die korrekte verwysing wat gebruik moet word.

Enige navrae : Me. J. Ferreira 011 762 4748 / skoolfonds@drhavinga.co.za

Me. A. van Dyk 011 769 1670 / nasorg@drhavinga.co.za

Veiligheid

Ons wil u graag versoek om met u kinders te praat oor veiligheid. In ons hedendaagse lewe moet

ons oplet na die gebeure om ons.

○ Hiermee word versoek dat die leerders moet oplet na die verkeer om die skool wanneer

hy/sy op of afgelaai word. Moet nie agter die voertuie verby stap as die motor by die

parkerings parkeer is nie. Die motoris kan nie altyd die leerder sien indien hy agter die motor

verby stap nie – loop voor die motor verby. Stap oor die pad by die voetoorgang of by ‘n

stopstraat.

○ Die skool begin om 07:30. Die skool hekke word gesluit om te verseker dat niemand anders

toegang tot die skool terrein het nie. Ouers wat laat is moet hulle kinders inteken by

ontvangs. Ouers wat onderwysers wil sien moet ‘n afspraak en ‘n besoekers kaartjie by

ontvangs ontvang.

U hulp in die verband word waardeer.

Simpatie

Ons innige simpatie aan Juffrou Rehana Nortje met

die afsterwe van haar pa. Ons gebede is saam met haar

en haar familie.

Nete en Luise

Ongelukkig is daar gevalle van kopluise en nete onder leerders gevind. Dit is elke ouer se plig om sy eie kind

se hare gereeld te deursoek en die nodige stappe te neem indien nodig. Ons vra daarom dat u asseblief op die

volgende sal let:

1. Enigeen kan kopluise en nete kry.

2. Kopluise is klein grys/bruinkleurige insekte wat op hare en kopvel leef van die bloed van die besmette

persoon.

3. Nete is grys/wit en lyk byna soos skilfers, maar kleef aan die hare vas en sal nie net met borsel uitval nie.

(Nete is die luis-eiers).

4. Luise en nete kom enige tyd van die jaar voor, maar veral gedurende die warm somermaande.

Onthou: U kind mag nie terugkom skool toe indien daar nog enige nete en luise teenwoordig is nie.

Hierdie is ‘n Departementele regulasie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!