02.05.2013 Views

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Bruidegom se Kontrolelysie

www.trouinspirasie.co.za

Al gaan die troudag gewoonlik meer oor die bruid as die bruidegom, is dit belangrik om te onthou dat

dit sy spesiale dag ook is. Om seker te maak dat die dag suksesvol en onvergeetlik is, het die

bruidegom 'n hele paar takies wat hy moet verrig. Die volgende kontrolelysie sal verseker dat jy, as

die bruidegom, voorbereid is en jou troudag ten volle kan geniet:

Tien Maande tot 'n Jaar Voor die Troue

Gesels met haar ouers en kry toestemming om met hul dogter te trou (indien van toepassing)

Koop die verloofring

Vra haar om met jou te trou

Kondig julle verlowing aan deur vriende en familie in kennis te stel

Besluit op die tipe seremonie wat julle wil hê en bespreek dit met beide ouerpare om te

bevestig wie wat kan bydrae

Vergesel jou verloofde na verskeie seremonie- en onthaalvenues en help om 'n besluit oor

elkeen te maak

Stel jou strooijonkers aan

Nege Maande voor die Troue

Begin om voorhuwelikse klasse by te woon, indien van toepassing

Besoek die amptelike persoon wat die seremonie gaan behartig en bespreek enige probleme

of bekommernisse met hom

Sit saam met jou verloofde en begin om 'n gastelys saam te stel

Ses Maande voor die Troue

Begin die besprekings maak vir julle wittebrood (of jou verloofde nou daarvan weet en of dit

verrassing is)

Reël julle paspoorte, indien nodig

Drie Maande voor die Troue

Besluit wie jy definitief na die troue toe wil nooi en bespreek die lysie met jou verloofde

Begin navraag doen oor die regsvereistes rondom 'n huwelikslisensie

Begin solank vervoerreëlings tref vir die groot dag en stel jou strooijonkers in kennies sodat

hulle hierdie verantwoordelikheid kan oorneem

Kies jou klere, asook jou strooijonkers, jou pa en jou verloofde se pa se uitrustings. Verseker

ook dat almal self hulle eie passings reël

Kry jou geboortesertifikaat reg, indien dit nodig is vir die huwelikslisensies

© Trou Inspirasie, Alle regte voorbehou

Twee Maande voor die Troue

www.trouinspirasie.co.za

Kies en koop geskenke vir jou strooijonkers, hoof strooijonker en, die heel belangrikste, jou

beeldskone bruid

Tel die ringe by die juwelier op

Bespreek akkommodasie vir gaste wat van ver af kom

Reël julle visums indien julle die land gaan verlaat vir die wittebrood

Twee tot Drie Weke voor die Troue

Gaan saam as 'n paartjie en kry julle huwelikslisensie (waarvoor julle heel moontlike jul

geboortesertifikaat gaan nodig hê, sowel as sekere bloedtoetse), indien van toepassing

Finaliseer vervoer van- en na die seremonie- en onthaalvenues

Bevestig alle wittebroodreëlings – verblyf, aktiwiteite en vervoer.

Hou 'n vergadering met almal in jou gevolg en maak seker dat elkeen ingelig is oor alle

reëlings aangaande die groot dag

Help jou verloofde om die tafeluitleg te doen en te besluit waar al die gaste sit by die onthaal

Een Week voor die Troue

Herbevestig alle tye, datums en plekke met jou strooijonkers, hoof strooijonker en pa.

Sorteer alle betalings uit wat voor of op die groot dag verskuldig is – sit die kontant in

koevertjies en skryf die nodige tjeks

Koop reisigers-tjeks of skakel geld om na die relevante geldeenheid, indien julle die land gaan

verlaat vir die wittebrood

Bespreek die tafeluitleg met jou strooijonkers sodat hulle gaste kan help om hul sitplekke te

vind

Die Dag Tevore

Pak klaar vir die wittebrood

Spring vroeg in die bed, kry 'n goeie nagrus en droom oor die fantastiese reis wat vir julle

voorlê!

© Trou Inspirasie, Alle regte voorbehou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!