02.05.2013 Views

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

Die Bruidegom se Kontrolelys - Trou Inspirasie

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Twee Maande voor die Troue

www.trouinspirasie.co.za

Kies en koop geskenke vir jou strooijonkers, hoof strooijonker en, die heel belangrikste, jou

beeldskone bruid

Tel die ringe by die juwelier op

Bespreek akkommodasie vir gaste wat van ver af kom

Reël julle visums indien julle die land gaan verlaat vir die wittebrood

Twee tot Drie Weke voor die Troue

Gaan saam as 'n paartjie en kry julle huwelikslisensie (waarvoor julle heel moontlike jul

geboortesertifikaat gaan nodig hê, sowel as sekere bloedtoetse), indien van toepassing

Finaliseer vervoer van- en na die seremonie- en onthaalvenues

Bevestig alle wittebroodreëlings – verblyf, aktiwiteite en vervoer.

Hou 'n vergadering met almal in jou gevolg en maak seker dat elkeen ingelig is oor alle

reëlings aangaande die groot dag

Help jou verloofde om die tafeluitleg te doen en te besluit waar al die gaste sit by die onthaal

Een Week voor die Troue

Herbevestig alle tye, datums en plekke met jou strooijonkers, hoof strooijonker en pa.

Sorteer alle betalings uit wat voor of op die groot dag verskuldig is – sit die kontant in

koevertjies en skryf die nodige tjeks

Koop reisigers-tjeks of skakel geld om na die relevante geldeenheid, indien julle die land gaan

verlaat vir die wittebrood

Bespreek die tafeluitleg met jou strooijonkers sodat hulle gaste kan help om hul sitplekke te

vind

Die Dag Tevore

Pak klaar vir die wittebrood

Spring vroeg in die bed, kry 'n goeie nagrus en droom oor die fantastiese reis wat vir julle

voorlê!

© Trou Inspirasie, Alle regte voorbehou

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!