02.05.2013 Views

Grade 12 - Meervoudige Keuse

Grade 12 - Meervoudige Keuse

Grade 12 - Meervoudige Keuse

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

15 'n Vorm van skriftelike kommunikasie wat gebruik word om 'n kort boodskap tussen mense

in dieselfde organisasie oor te dra:

A Verslag

B Faks

C Besigheidsbrief

D Memorandum

16 Hierdie is 'n marksegment van die 'Plaaslike Toerismegroei- strategie' wat gebruik word om

plaaslike toerisme in Suid-Afrika te bevorder:

A Geen-inkomste-gesinne

B Ouer, opkomende sakemanne

C SWT's ('BATs')

D Goue, ouer paartjies

17 Een van die hoofredes waarom toerisme belangrik is vir ekonomiese groei in Suid-Afrika, is

dat dit:

A Arbeidsintensief is en baie werksgeleenthede kan skep.

B Op dienslewering in alle besighede staatmaak.

C Geheel afhanklik is van die inkomste wat deur entrepreneurs gegenereer word.

D Slegs inkomste genereer deur belastingheffings wat aan die regering betaal word.

18 Die doelwitte van die Suid-Afrikaanse Toerisme Witskrif is …

A Slegs die bevordering van toerisme in Suid-Afrika

B Die ontwikkeling en bevordering van toerisme in Suid-Afrika.

C Slegs die ontwikkeling van toerisme in Suid-Afrika.

D Die ontwikkeling en bevordering van toerisme in Suid-Afrika en die SAOG.

19 Die doelwit van die Ramsar Konvensie is om ...

A Geslagsgelykheid te bevorder.

B Die verstandige (slim) gebruik van alle vleilande te bevorder deur middel van plaaslike,

streeks-, nasionale en internasionale samewerking.

C MIV/Vigs te beveg.

D Die vrystelling van kweekhuisgasse wêreldwyd te verminder.

20 Hierdie groep mense is bekend vir hulle rotstekeninge:

A Zulu

B Ndebele

C Xhosa

D San

21 UTK ('UTC') het voorheen as … bekend gestaan.

A Greenwich-meridiaantyd

B Standaardtyd

C Internationale Datumlyn

D Hoofmeridiaan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!