02.05.2013 Views

Grade 12 - Meervoudige Keuse

Grade 12 - Meervoudige Keuse

Grade 12 - Meervoudige Keuse

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

QUESTION QUESTION AND

AND

ANSWER ANSWER DATABANK

DATABANK

GRA GRAAD GRA 12

MEERVOUDIGE MEERVOUDIGE KEUSE

KEUSE

1 Die nasionale Minister van die Depatement van Toerisme is…

A Pallo Jordan

B Marthinus van Schalkwyk

C Manto Tshabalala-Msimang

D Vali Moosa

2 Indien jy die akkreditasiessimbool van die volgende organisasis by jou gastehuis vertoon,

kan gaste van goeie dienslewering verseker wees:

A IATA

B TGCSA

C SAVRALA

D TBC

3 Indien die dienskontrak van ‘n permanente werker in die toerismebedryf bepaal dat hy of sy

daagliks vanaf 23h00 tot 07h00 moet werk, word na so ‘n werker as ‘n …werker verwys

A Tydelike

B Stuk-

C Skof-

D Plaasvervanger-

4 Hierdie strategie is die regering se onderneming om te verseker dat toerismeondersteuningstelsels

en –dienste vie die mense van Suid-Afrika toeganklik gemeeak word:

A Suid-Afrika Toerisme se Plaaslike Toerismegroeistrategie

B Witskrif oor die Ontwikkeling van Toerisme in Suid-Afrika

C Toerismebesigheidstrategie

D Die Program vir die Verligting van Armoede

5 Hierdie organisasie is verantwoordelik vir streeksbemarking in Suidelike Afrika:

A CITES

B RETOSA

C UNESCO

D TOMSA

6 Hierdie Afrika-Kultuurfees van tien dae word in Bloemfontein gehou en vertoon die beste

Afrika-en internasionale talent:

A Splashy Fen

B Joy en Jazz

C Oppikoppi Bosveldfees

D Macufe

7 Die term wat gebruik word om toeriste te beskryf wat ‘n land besoek om kulturele – en nie

vir natuurervarings nie, staan as … bekend

A Etniese toerisme

B Eko-toerisme

C avontuurtoerisme

D Plaaslike toerisme

8 Hierdie kulturele groep is bekend vir hulle kleurvol versierde huise wat van modder, stene,

pleister en dekgras gemaak is:

A Tsongo

B Sotho

C Tswana

D Ndebele

9 Hierdie land het slags EEN tydsone:

A Verenigde State van Amerika

B Suid-Afrika

C Rusland

D Australië

10 Die meeste lande wat Dagligbesparingstyd (DST) gebruik, draai hulle horlosies …. Uur/ure

vorentoe.

A 1

B 2

C 12

D 24

11 Die internasionale organisasie wat verantwoordelik is vir die insameling van wêreld

toerisme statistieke

A Verenigde Nasies Wêreldtoerisme-Organisasie (UNWTO)

B Afrika-Unie (AU)

C Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO)

D Suider-Afrikaanse Toerisme Dienste-organisasie (SATSA)

12 'n Silwerplaat by die ingang van 'n gegradeerde hotel beteken …

A baie goeie dienslewering.

B standaard dienslewering.

C uitstaande dienslewering.

D Geeneen van die bogenoemde nie

13 Batho Pele-beginsels sluit die volgende in:

A Openheid en deursigtigheid

B Inligting en regstelling

C Toeganklikheid en hoflikheid

D Al die bogenoemde

14 … is 'n metode om kommentaar, aanbevelings en klagtes van 'n verskeidenheid

inligtingsbronne te verkry om besluite op bestuursvlak te beïnvloed.

A Opdrag

B Terugvoer

C Markverkope

D Standaardstelling (‘Benchmarking’)

15 'n Vorm van skriftelike kommunikasie wat gebruik word om 'n kort boodskap tussen mense

in dieselfde organisasie oor te dra:

A Verslag

B Faks

C Besigheidsbrief

D Memorandum

16 Hierdie is 'n marksegment van die 'Plaaslike Toerismegroei- strategie' wat gebruik word om

plaaslike toerisme in Suid-Afrika te bevorder:

A Geen-inkomste-gesinne

B Ouer, opkomende sakemanne

C SWT's ('BATs')

D Goue, ouer paartjies

17 Een van die hoofredes waarom toerisme belangrik is vir ekonomiese groei in Suid-Afrika, is

dat dit:

A Arbeidsintensief is en baie werksgeleenthede kan skep.

B Op dienslewering in alle besighede staatmaak.

C Geheel afhanklik is van die inkomste wat deur entrepreneurs gegenereer word.

D Slegs inkomste genereer deur belastingheffings wat aan die regering betaal word.

18 Die doelwitte van die Suid-Afrikaanse Toerisme Witskrif is …

A Slegs die bevordering van toerisme in Suid-Afrika

B Die ontwikkeling en bevordering van toerisme in Suid-Afrika.

C Slegs die ontwikkeling van toerisme in Suid-Afrika.

D Die ontwikkeling en bevordering van toerisme in Suid-Afrika en die SAOG.

19 Die doelwit van die Ramsar Konvensie is om ...

A Geslagsgelykheid te bevorder.

B Die verstandige (slim) gebruik van alle vleilande te bevorder deur middel van plaaslike,

streeks-, nasionale en internasionale samewerking.

C MIV/Vigs te beveg.

D Die vrystelling van kweekhuisgasse wêreldwyd te verminder.

20 Hierdie groep mense is bekend vir hulle rotstekeninge:

A Zulu

B Ndebele

C Xhosa

D San

21 UTK ('UTC') het voorheen as … bekend gestaan.

A Greenwich-meridiaantyd

B Standaardtyd

C Internationale Datumlyn

D Hoofmeridiaan

22 Crossing the 180 degree line of longitude will determine whether a day is lost or gained.

This is also known as the:

A International Date Line

B Equator

C Greenwich Meridian

D Prime Meridian

23 Alle lande oos van Suid-Afrika se tyd is …

A Later

B Vroeër

C 2 uur later

D 2 hours vroeër

24 Vlugvoosheid kan 'n gevolg wees van reis oor verskeie …

A Dagligbesparingstye.

B Breedtesones.

C Tydsones

D Universele sones.

25 Die prys van een geldeenheid uitgedruk in terme van eenhede van 'n ander geldeenheid:

A Bankverkoopkoers

B Bankaankoopkoers

C Buitelandse valuta

D Wisselkoers

26 Die koers wat deur 'n bank gebruik word wanneer 'n inkomende internasionale toeris die

plaaslike geldeenheid wil ruil vir 'n buitelandse geldeenheid:

A Wisselkoers

B Bankverkoopkoers

C Bankaankoopkoers

D Buitelandse valuta

27 Hierdie is die koers wat deur 'n bank gebruik word wanneer 'n buitelandse geldeenheid na

'n plaaslike geldeenheid omgeskakel word:

A Wisselkoers

B Bankverkoopkoers

C Bankaankoopkoers

D Buitelandse valuta

28 Suid-Afrika het hierdie sokkergebeurtenis in 2009 aangebied:

A FIFA Wêreldbekersokkertoernooi

B Konfederasiebeker

C Afrika Nasiesbeker

D Euro Beker

29 Hierdie sektor van die toerismebedryf skep werksgeleenthede, veral vir toeristegidse:

A Industrieel en kommersieel

B Voedsel

C Akkommodasie

D Besienswaardighede

30 Watter persoon in 'n groep of span verseker dat elke lid van die span 'n regverdige kans kry

om deel te neem?

A Inisieerder

B Hekwag

C Verduideliker

D Aanmoediger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!