02.05.2013 Views

Bambi Inskrywingsvorm (beide Lyttelton and Wierda Park)

Bambi Inskrywingsvorm (beide Lyttelton and Wierda Park)

Bambi Inskrywingsvorm (beide Lyttelton and Wierda Park)

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AANSOEK OM TOELATING

tot die

CENTURION KLEUTERSKOOLVERENIGING

Handeldrywende as

BAMBI KLEUTERSKOOL

Wierdapark/Lyttelton

(hierin na verwys as “Bambi Kleuterskool/die Kleuterskool”)

Die Aansoeker/Ouer doen hiermee aansoek om toelating van die kleuter tot Bambi Kleuterskool.

Deur die ondertekening van hierdie vorm, sal die inhoud hiervan die ooreenkoms tussen die

partye hiertoe vorm.

Hiermee doen ek aansoek vir my kleuter/peuter by Bambi vanaf __________________(datum)

AFDELING A: ALGEMENE BESONDERHEDE

1. BESONDERHEDE VAN KLEUTER

Kleuter se van: _______________________________________________________

Volle doopname: ______________________________________________________

Noemnaam: _________________________________________________________

ID-nommer van kleuter: ________________________________________________

Geboortedatum: ______________________________________________________

Geslag: Manlik/Vroulik

Huistaal: ___________________________________________________________

Woonadres van kleuter: ________________________________________________

Posadres van kleuter: _________________________________ Kode: ____________

Huistelefoonnommer: __________________________________________________

Kerkverband: ____________________________ Geloof: _________________

Naam van vorige skool: _____________________ Tel: ____________________

Gaan u kleuter die naskool bywoon? JA/NEE

2. BESONDERHEDE VAN OUERS/VOOGDE

Leef Vader JA/NEE Leef Moeder JA/NEE

Ouers geskei JA/NEE Indien geskei, woon by VADER/MOEDER

Verantwoordelike ouer: VADER/MOEDER

Vader:

Titel: ____________________ Van: _____________________________

Volle doopname: ______________________________________________________

ID-nommer: _________________________________________________________

Huistaal: ___________________________________________________________

Woonadres: _________________________________________________________

Posadres: ____________________________________ Kode: _________________

Epos: ______________________________________________________________

Beroep: ____________________________________________________________

Naam van werkgewer: __________________________________________________

Tel. Werk: ________________ Huis: ________________ Sel: _________________

Moeder:

Titel: ____________________ Van: _____________________________

Volle doopname: ______________________________________________________

ID-nommer: _________________________________________________________

Huistaal: ___________________________________________________________

Woonadres: _________________________________________________________

Posadres: __________________________________ Kode: ___________________

Epos: ______________________________________________________________

Beroep:_____________________________________________________________

Naam van werkgewer: __________________________________________________

Tel. Werk: _________________ Huis: ________________ Sel: ________________

3. BESONDERHEDE VAN ANDER LEERDERS (GESINSLEDE) IN BAMBI

Aantal kinders in gesin: ____________________

Het u al voorheen ʼn kleuter in Bambi gehad? JA/NEE

Name van ander kleuter(s) tans in Bambi: ___________________________________

AFDELING B: FINANSIËLE OOREENKOMS/ADMINISTRASIE VAN SKOOLFOOIE

1. REGISTRASIE

1.1 ʼn Eenmalige registrasiefooi wat jaarliks bepaal sal word, is betaalbaar binne 7

(sewe) dae na aanvaarding en toelating van die kleuter. (Registrasie tans R400.00

sluit t-hemp in)

1.2 'n Eenmalige klasfondsfooi wat jaarliks bepaal sal word, is betaalbaar einde

Januarie. (Tans R250)

1.3 Binne 7 (sewe) dae na aanvaarding en toelating moet die nodige foto’s aan die

Kleuterskool beskikbaar gestel word.

1.4 Die skool behou die reg voor om enige aansoek te weier, sonder om enige redes te

verskaf.

2. SKOOLFOOIE

2.1 Skoolfooie is onderhewig aan ʼn jaarlikse verhoging soos vasgestel deur die

Beheerraad. ʼn Volledige uiteensetting hiervan sal aan die einde van elke jaar

beskikbaar gestel word.

2.2 Internetbetalings

Bank: ABSA-bank Wierdapark

Reknr. 2890 184 734

Naam van rek: Bambi Kleuterskool

Verwysing: Kleuter se besonderhede

3. SKOOLFOOIE IS VOORUIT BETAALBAAR

Skoolfooie word oor 11 maande vanaf einde Desember/begin Januarie tot einde

Oktober vereffen word.

4. NB! ALLE SKOOLFOOIE MOET VOOR OF OP 7 NOVEMBER VAN ELKE JAAR TEN

VOLLE VEREFFEN WEES.

4.1 Indien enige skoolgelde nie op die bogemelde betaaldatum vereffen is nie, sal rente

daarop betaalbaar wees vanaf die betaaldatum tot datum van betaling teen ʼn koers

van 25% per jaar of die maksimum koers soos voorgeskryf deur die Woekerwet,

welke die laagste is.

4.2 Indien die volle bedrag aan die einde van die kwartaal nie teen die finale sperdatum

betaal is nie, sal ʼn administrasieheffing van R50.00 (vyftig) betaalbaar wees asook:

4.3 Indien die Kleuterskool enige geregtelike stappe moet neem ter verhaling van enige

bedrae verskuldig, sal ʼn sertifikaat wat deur die Hoof van die betrokke

Kleuterskool uitgereik is prima facie bewys wees van sodanige bedrag en die

opeisbaarheid en verskuldigheid daarvan en sal die Aansoeker/Ouer/Persoon wat

verantwoordelik is vir betaling van die gelde ook verantwoordelik wees vir alle

regskostes op ʼn skaal soos bepaal tussen prokureur en eie kliënt.

4.4 Beide die ouers en/of persoon verantwoordelik vir betaling kies die adresse soos

hierbo aangedui as hul onderskeidelike domicilium citandi et executandi elk vir

doeleindes van enige kennisgewing en/of regsproses nodig vir doeleindes hiervan en

sal skriftelik aan Bambi Kleuterskool kennis gegee word van elke adresverandering,

y versuim waarvan sodanige persoon aanspreeklik sou wees vir die koste van

opsporingsagente indien nodig.

5. ERKENNING VAN AANSPREEKLIKHEID

5.1 Ek/ons die ondergetekende Vader, Moeder, Aansoeker en soos omskryf in Afdeling

B hiervan stem hiermee in en toe en bevestig dat ek/ons aanspreeklik is teenoor

die Kleuterskool vir die bedrae uiteengesit hierin en in die geval van meer as een

aansoeker gesamentlik en afsonderlik, in solidum, die een betaal die ander

kwytgeskeld te word.

5.2 Ek/ons bevestig en stem in dat die ondertekening van hierdie ooreenkoms ʼn

bevestiging is van aanspreeklikheid teenoor die Kleuterskool vir die bedrae hierin

vermeld en konstitueer my/ons ondertekening daarvan:

5.2.1 ʼn erkenning van aanspreeklikheid van enige bedrag kragtens hierdie

ooreenkoms verskuldig aan die Kleuterskool

5.2.2 ʼn aanbod om vermelde bedrag te betaal ooreenkomstig die betalingsreëling

uiteengesit in paragraaf B3

5.2.3 ʼn onderneming om vermelde bedrag te betaal ooreenkomstig die

afbetalingsreëling uiteengesit in paragraaf B 4.3.

6. OPSKORTING VAN SKOOLBYWONING

Die Kleuterskool behou die reg voor om addisioneel tot die regte van die Kleuterskool

soos hierin uiteengesit, by nie-betaling van skoolfooie soos uiteengesit in paragraaf 3 'n

kleuter na 2 maande se agterstallige fooi toegang tot die skool te weier.

7. KENNISGEWING: VERLATING VAN DIE SKOOL

Daar moet 1 (een) kalendermaand skriftelik kennis gegee word indien die kleuter die

Kleuterskool gaan verlaat.

8. PERSOON VERANTWOORDELIK VIR DIE BETALING VAN SKOOLFOOIE

Titel: ____________________ Van: _____________________________

Volle Doopname: ______________________________________________________

ID-nommer: _________________________________________________________

Woonadres: _________________________________________________________

Posadres: _______________________________________ Kode: _______________

Epos: ______________________________________________________________

Beroep: ____________________________________________________________

Naam van werkgewer: __________________________________________________

Posadres van werkgewer: __________________________ Kode: ________________

Tel. Werk: _____________________ Huis: _______________________________

Sel: __________________________ Epos: _______________________________

Handtekening ouer / voog: _______________________________

AFDELING C: MEDIESE BESONDERHEDE

1. WERKGEWER

Naam en adres van werkgewer:

2. MEDIESE FONDS

Naam van mediese fonds: _______________________________________________

Tipe plan: _______________________________________________

Lidnommer: _______________________________________________

Hooflid: _______________________________________________

ID-nommer van hooflid: _______________________________________________

Vul slegs in as u van mening is dat u vir verlaagde mediese tarief kwalifiseer

(hospitaalbehandeling):

Beroep: _________________________________

3. AFHANKLIKES

Getal afhanklikes (met inbegrip van eggenote): _________________

Ouderdomme van afhanklikes, eggenote uitgesonderd: ____________

4. ADRESBESONDERHEDE

Woonadres van ouer/voog:

Posadres van ouer/voog: ________________________Kode: __________

Epos: _____________________________________

5. TELEFOONNOMMERS

Telefoonnommer: Huis: ________________________ Werk: __________________

Sel: ___________________________(vader) _______________________(moeder)

6. NOODSAAKLIKE INLIGTING

Die volgende inligting is noodsaaklik in geval van behandeling of hospitalisasie:

(Allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epilepsie, ens.)

7. ALTERNATIEWE KONTAKPERSOON

Naam van persoon wat geskakel kan word indien daar nie met u in verbinding

getree kan word nie: ___________________________________

Telefoon: Huis: _____________________ Werk: _______________________

Sel: __________________________________

Naam van werkgewer: _____________________________________

Verwantskap: _____________________________________

8. HUISDOKTER

Naam: ____________________________Telefoonnommer: _______________

AFDELING D: SKOOLTYE

Kleuters moet te alle tye betyds by die skool besorg word. Indien ʼn probleem ontstaan, moet

die skool gekontak word. Ouers wat kleuters laat by die skool besorg, moet aanvaar dat hulle

kleuters die dag nie skool sal kan bywoon nie.

08:00 – 12:30 (Vrydae 12:00)

Kleuters word ontvang vanaf 06:30, hulle kan afgehaal word tot 14:00.

AFDELING E: VRYWARINGS

1. TOEGANG

1.1 Die reg van toegang tot persele word te alle tye voorbehou.

1.2 Alle persone en kinders wat Bambi Kleuterskool betree, doen dit geheel en al op eie

risiko.

1.3 Alle persone wat Bambi Kleuterskool se eiendom betree, die ouers van kleuters en die

partye tot hierdie ooreenkoms, onderneem om die reëls en regulasies van Bambi

Kleuterskool stiptelik na te kom en bevestig dat daardie reëls by hierdie ooreenkoms

ingelyf word as deel daarvan. Reëls word uiteengesit in die Inligtingsgids.

2. ALGEMENE VRYWARING

Geen leerder sal toegelaat word tot Bambi Kleuterskool alvorens die Algemene

Vrywaringsvorm voltooi is nie.

Handtekening: Ouer/voog _______________________________

VRYWARING

INSTAPPIES/UITSTAPPIES/OPVOEDKUNDIGE BESOEKE/ALGEMENE

SKOOLAKTIWITEITE/BUITE KURRIKULÊRE AKTIWITEITE

Ek _______________________________________________, die ouer/wettige voog van

________________________(volle naam en van van leerder) ID-nommer van leerder:

__________________________________ (“my Kind”) verklaar hiermee die volgende:

1. Ek is bewus daarvan dat die Centurion Kleuterskoolvereniging handelende as Bambi

Kleuterskool Lyttelton en Bambi Kleuterskool Wierdapark (hierna genoem “die

Kleuterskool”) van tyd tot tyd aktiwiteite reël, soos instappies, uitstappies,

opvoedkundige besoeke wat met die kurrikulum en ander bedrywighede van die

Kleuterskool verband hou (“Aktiwiteite”);

2. Ek besef dat alhoewel die Kleuterskool onderneem om redelike voorsorg te tref om my

Kind se veiligheid en welstand te verseker tydens skoolure en gedurende enige

Aktiwiteite, Die Kleuterskool nie die veiligheid en welstand van my Kind ten alle tye kan

waarborg nie;

3. Ek gee hiermee toestemming dat my Kind aan enige amptelike georganiseerde Aktiwiteite

van die Kleuterskool en alle normale kurrikulêre bedrywighede van die Kleuterskool, mag

deelneem. Indien ek bogemelde goedkeuring wil onttrek of indien daar enige beletsel is

teen deelname aan enige Aktiwiteite of normale kurrikulêre skoolbedrywighede, sal ek die

Kleuterskool skriftelik daarvan in kennis stel.

4. Ek gee verder toestemming dat –

4.1 indien my Kind om enige rede hoegenaamd vervoer moet word deur middel van ʼn

motorvoertuig, hetsy in die geval van nood of ten aansien van ʼn Aktiwiteit, my Kind

vervoer mag word deur ʼn wettige vervoer operateur of ʼn werknemer of ander ouer

van die Kleuterskool met wie daar uitdruklik ʼn reëling vir die doeleinde getref is;

4.2 indien mediese behandeling/chirurgiese ingryping vir my Kind nodig mag wees en die

Kleuterskool na redelike pogings onsuksesvol was om vir my of die aangewese

kontakpersoon (wie se naam en besonderhede in die Aansoek om Toelating tot die

Kleuterskool verskyn) in die hande te kry, die betrokke Skoolhoof of haar

gevolmagtigde, toestemming namens my mag gee tot die mediese

behandeling/chirurgiese ingryping;

5. Ek verklaar dat sover ek weet is my Kind fisies in staat om aan enige Aktiwiteite van en

normale bedrywighede by die Kleuterskool deel te neem en dat my Kind in goeie

gesondheid verkeer. Ek bevestig ook dat ek die Kleuterskool van alle relevante feite en

gebreke rakende my Kind se liggaamlike vermoë en gesondheid in kennis gestel het.

6. Ek aanvaar dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van uitgawes, mediese

rekeninge en/of hospitaalrekeninge indien van toepassing, in geval van besering van my

Kind.

7. Ek vrywaar en stel die Kleuterskool, lede van die Beheerliggaam en werknemers skadeloos

teen enige skade, eise of aanspreeklikheid wat mag ontstaan weens skade aan of verlies

van eiendom, liggaamlike besering, siekte of dood wat my of my Kind raak en wat verband

hou met my Kind se deelname aan enige Aktiwiteite (insluitende die vervoer van my Kind)

of kurrikulêre bedrywighede van die Kleuterskool, ongeag of dit voortvloei uit of

veroorsaak is deur ʼn nalatige handeling of versuim deur enige sodanige gevrywaarde

party. Voormelde vrywaring geld egter nie ten opsigte van skade, eise of

aanspreeklikhede wat veroorsaak is deur die opsetlike of growwe nalatige handelinge van

enige gevrywaarde party nie.

8. Ek is bewus daarvan dat indien my Kind deelneem aan buitemuurse en buitekurrikulêre

aktiwiteite, die Kleuterskool nie verantwoordelik gehou kan word vir my Kind se veiligheid

en welstand nie. Ek vrywaar en stel die Kleuterskool, sy lede, lede van die Beheerliggaam

en werknemers skadeloos teen enige skade, eise of aanspreeklikheid wat mag ontstaan

weens skade aan of verlies van eiendom, liggaamlike besering, siekte of dood wat my of

my Kind raak en wat verband hou met my Kind se deelname aan enige buitemuurse of

buitekurrikulêre aktiwiteite wat plaasvind buite die normale besigheidspersele van die

Kleuterskool (hetsy dit tydens of buite skoolure plaasvind), ongeag of dit voortvloei uit of

veroorsaak is deur ʼn handeling of versuim (nalatig of andersins) deur enige sodanige

gevrywaarde party.

ID-nommer van ouer/voog: ____________________________________

Handtekening van ouer/wettige voog: ____________________________

Datum: __________________________________________________

3. VRYWARING: NASKOOL

ʼn Naskool is beskikbaar wat deur ʼn privaat instansie behartig word. ʼn Aparte ooreenkoms

sal tussen u as ouer en die Naskool aangegaan word. Die Kleuterskool aanvaar

geen aanspreeklikheid van enige aard met betrekking tot die bedryf en/of gebeurtenisse

ten aansien van die Naskool nie.

KONTAKBESONDERHEDE

BAMBI LYTTELTON BAMBI WIERDAPARK

Retieflaan 218 Springbokstraat 145

Lyttelton Wierdapark

0149

Posbus 50671

Wierdapark

0149

Tel: 012 664 5275 012 654 3108

Faks: 012 664 8506 012 654 0455

E-pos: info@bambilyttelon.co.za info@bambiwierdapark.co.za

Webadres: www.bambilyttelton.co.za www.bambiwierdapark.co.za

Kontakpersoon: Hoof: Ria van Loggerenberg Hoof: Suzette de Kock

Sekretaresse: Marie Droomer Sekretaresse: Madelein Smal

Naskool: Lieze Brummer Suzette de Kock

Tel: 012 664 5275 012 654 3108

SEKURITEITSTELSEL

Foto kantoorlêer Foto waarnemingslêer

FOTO’S EN HANDTEKENINGE, VIR ID-KAARTJIES AAN PERSONE WAT LEERDERS KOM

AFHAAL

Ouer 1 Ouer 2

Foto van kleuter Foto van kleuter

Handtekening van Ouer Handtekening van Ouer

ANDER PERSONE

Foto van kleuter Foto van kleuter Foto van kleuter

Handtekening van Persoon Handtekening van Persoon Handtekening van Persoon

Naam van kleuter:

BAMBI PRE-PRIMÊRE SKOOL

ALGEMENE BESONDERHEDE

KANTOORLÊER

KLEUTER SE VAN: ______________________________ Paspoort

foto

KLEUTER SE NAAM: ____________________________

KLEUTER SE GEBOORTEDATUM: __________________

ADRES: ______________________________________

MAMMA NAAM: _____________ Tel (werk): ______________ Sel: __________________

PAPPA NAAM: _______________ Tel (werk): ______________ Sel: __________________

TEL: (Huis):____________________________________

ANDER KONTAKPERSOON: ___________ Tel: _____________________

DOKTER: __________________________ Tel: _____________________

E-pos: ______________________________________________

ALLERGIEË: _____________________________________________________________

SKOOLTYE: 06:30 – 14:00 (Halfdag) 14:00 - 17:30 (Naskool)

Hiermee onderneem ek as ouer om my kleuter betyds by die skool te besorg (08:00). Ek aanvaar

dat indien my kleuter laat is en ek nie alternatiewe reëlings getref het nie, my kleuter die

dag nie skool sal kan bywoon nie.

SKOOLREËLS:

Ek erken ontvangs en aanvaar Bambi se skoolreëls.

Geteken: Ouer/Voog: ________________________________

ID-foto ID-foto

of kopie of kopie

van van

pappa mamma

BAMBI PRE-PRIMÊRE SKOOL

ALGEMENE BESONDERHEDE

WAARNEMINGSLÊER

A. ALGEMENE BESONDERHEDE

KLEUTER

Van: _______________________________________________________________

Volle name: _________________________________________________________

Noemnaam:__________________________________________________________

Geboortedatum: ______________________________________________________

Geslag: _____________________________________________________________

Posisie van kleuter in gesin (Bv. Oudste = 1 van 3): _____________________________

VADER

Naam en van: ________________________________________________________

Huisadres: __________________________________________________________

Beroep: ____________________________________________________________

Telefoon Huis: ______________Werk: _______________Sel: __________________

MOEDER

Naam en van:_________________________________________________________

Huisadres: __________________________________________________________

Beroep:_____________________________________________________________

Telefoon Huis: _______________Werk: _______________Sel: _________________

Huwelikstatus van ouers:________________________________________________

B. MEDIESE GESKIEDENIS VAN KLEUTER

Die gesondheidsgeskiedenis van die kleuter wat hierby aangeheg word, word as ʼn

integrale deel van die ooreenkoms beskou en die Ouer/Aansoeker waarborg dat die

gesondheidsgeskiedenis in alle opsigte waar, korrek en volledig is en dat geen inligting

weerhou is nie.

1. VROEË KIND ONTWIKKELING

Gesondheid van moeder tydens swangerskap: _________________________________

Enige komplikasies met geboorte: _________________________________________

Geboortegewig:_______________________________________________________

Ouderdom waarop u kind:

Begin loop het: __________ Enige abnormaliteite opgemerk: ______

Begin praat het: _________ Enige abnormaliteite opgemerk: ______

Toiletbewus geraak het: __________________ Het u kind voldoende

blaasbeheer? ___________ Beheer oor stoelgange? ________________________

Moet u kind nog daaraan herinner word om toilet toe te gaan? ____________________

Praat u kind al verstaanbaar? ____________________________________________

2. MEDIESE GESKIEDENIS

Algemene gesondheidstoestand: __________________________________________

Enige ernstige ongelukke of operasies? _____________________________________

Allergieë: Voedsel _____________________ Behandeling ___________________

Medisyne ____________________

Enige ander uitsonderlike siektetoestand waaraan u kind ly? _____________

Het u kind enige gehoortoetse ondergaan? Datum _________ Resultaat _______

Het u kind enige oogtoetse ondergaan?

Rekord van immunisasie:

Datum _________ Resultaat _______

Ouderdom Inenting

Met geboorte BCG (TB)

Polio

Hepatitis

Ja Nee

6, 10, 14 weke Polio-druppels

4 in 1 – DTP

en Hib-vaksien

(Witseerkeel, klem-in-diekaak,

kinkhoes)

HIB vir Haemophilus

Influenza tipe B-virus

10 en 14 weke:

Bykomend

9 maande: Aanbeveel

: Bykomend

Prevenar teen

pneumokokkussiektes

Rotarix teen rotavirus

Masels

Waterpokkies

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Ja

Nee

Nee

Nee

Nee

Nee

Nee

12 maande: Bykomend Hepatitis A Ja Nee

15 maande: Aanbeveel MPR: Masels,

pampoentjies, rubella Ja Nee

: Bykomend Prevenar-vaksienherhaling

Ja Nee

18 maande: Aanbeveel Poliodruppels, DTP- en

Hib-vaksien herhaling Ja Nee

5 jaar Poliodruppels

Ja Nee

DTP-vaksien

Ja Nee

MPR-vaksien

Ja Nee

Aansteeklike siektes gehad:

Masels Waterpokkies

Kinkhoes Duitse Masels

Pampoentjies Witseerkeel

Skarlakenkoors

3. SOSIALE ONTWIKKELING

Het u kind voorheen enige speel/groepervaring gehad? _________________________

Waar? _____________________________________________________________

Hoe kom u kind oor die weg met maats? _____________________________________

Hoe lank kyk u kind TV per dag? __________________________________________

Word u kind gereeld blootgestel aan boeke en stories? _________________________

Enige ander belangrike saak ten opsigte van sosiale ontwikkeling? _________________

EMOSIONELE ONTWIKKELING

Is u kind maklik aanpasbaar? ____________________________________________

Sou u u kind as sensitief beskou? _________________________________________

Het enige gebeurtenisse (verhuising, dood in die familie, egskeiding, geboorte,

siekte) ʼn groot impak op u kind gehad? ____________

DISSIPLINE

Beskou u u kind oor die algemeen as maklik/redelik maklik/moeilik beheerbaar?

Watter bekommernisse het u tans oor u kind met betrekking tot dissipline?

Hoe hanteer u dit? ____________________________________________________

OUERVERWAGTINGE

In watter opsig sou u u kind graag sou wou sien ontwikkel: _______________________

ENIGE IETS ANDERS WAARVAN DIE SKOOL MOET KENNIS DRA:

Geteken: _____________________________ Datum: _________________

Vader/Moeder/Wettige voog

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!