02.05.2013 Views

LAERSKOOL GENL DE LA REY - Dellies.co.za

LAERSKOOL GENL DE LA REY - Dellies.co.za

LAERSKOOL GENL DE LA REY - Dellies.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LAERSKOOL GENL DE LA REY

Reg. nr. 912049 Distrik : Johannesburg-Wes -

D12

Posbus / PO Box 58035, Newville, 2114

011 673 1259 / 5019 Faks/Fax 011 673 1766

e-pos/e-mail : dellies1@absamail.co.za Webblad/page :

www.dellies.co.za

VORM VIR VOLTOOIING:

WELKOM BY LAERSKOOL GENERAAL DE LA REY

INSKRYWINGSVORM

1. Voltooi ‘n aparte vorm vir elke leerder in Laerskool Genl De la Rey.

2. Verstrek asseblief volledige inligting.

3. Beide ouers 1 & 2 / voogde moet die vorm onderteken.

ONDERNEMING

Die ouers 1&2 / voogde se aandag word gevestig op:

a) die toelatingsbeleid van die skool,

b) die taalbeleid van die skool,

c) die gedragskode van die skool waaraan leerders regtens gebonde is en

d) die verklaring, onderneming en toestemming aan die einde van hierdie dokument.

Deur ondertekening van die onderneming doen u persoonlik sekere regsverpligtinge op.

Die toelatingsbeleid, gedragskode en taalbeleid van die skool is op aanvraag

beskikbaar.

Die beheerliggaam dra die toelating van leerders tot Laerskool Genl De la Rey aan die

diskresie van die skoolhoof op.

“Die toelating van die leerder is nie goedgekeur totdat hierdie vorm deur die skoolhoof

onderteken is nie. Indien die betrokke leerder fisies in die skool toegelaat word

hangende die oorweging van ‘n aansoek om toelating, is dit bloot ‘n

doelmatigheidsreëling en is die leerder nog nie tot die skool toegelaat soos bedoel in

artikel 5 (1) van die Suid-Afrikaanse Skolewet nie. Indien toelating geweier word, moet

die leerder die skool verlaat vanaf ‘n datum deur die skoolhoof bepaal.”

MOONTLIKE SKOOLGELDE VIR 2010

BOEKGELDE R 900-00 per leerling per jaar - verpligtend

SKOOLFONDS R3 350-00 per leerling per jaar - hierdie bedrag is betaalbaar oor 10

maande - vanaf einde Januarie tot en met einde Oktober 2010.

(Hierdie bedrae is onderhewig aan verandering by die

begrotingsvergadering van September 2009.)

(Vir Kantoorgebruik Alleenlik)

Toelatingsnr. Toelatingsdatum Graad Kamer Nr

LET ASSEBLIEF DAAROP DAT ONS GEEN LEERDERS VANAF ANDER SKOLE MAG

REGISTREER SONDER OORPLASINGSKAARTE

& AFSKRIFTE VAN GEBOORTESERTIFIKATE IS OOK VERPLIGTEND.

REGISTRASIEVORM

REGISTRATION FORM 2010

LEERLINGBESONDERHEDE / PUPIL PARTICULARS

1. VAN / SURNAME

2. VOLLE NAME / FULL NAMES

3. GEBOORTEDATUM / DATE OF BIRTH

4. ID NR VAN LEERLING / ID NO OF LEARNER

5. GRAAD (2009) / GRADE (2009) 6. GRAAD (2010) / GRADE (2010)

7. VORIGE SKOOL BYGEWOON /

PREVIOUS SCHOOL ATTENDED

KONTAK TEL NR / CONTACT TEL NO

8. KLEUTERSKOOL BYGEWOON /

NURSERY SCHOOL ATTENDED

9. ENIGE PROBLEME / SIEKTES / ALLERGIEË

ANY PROBLEMS / ILLNESSES / ALLERGIES

10. GESINS DOKTER /

FAMILY DOCTOR

11. GEBOORTESERTIFIKAAT / BIRTH CERTIFICATE

NAAM VAN SKOOL

Naam & Van

Name & Surname

Kontak Telefoonnommer

Mediese Fonds

Mediesefonds nommer

(Aangeheg / Attached)

Ja / Yes

Ja / Yes

Nee /

No

Nee / No

12. RAPPORT / PROGRESS REPORT (Aangeheg / Attached) Ja / Yes Nee / No

13. KLINIEKKAART / CLINIC CARD (Gr 1 - leerders) (Aangeheg / Attached) Ja / Yes Nee / No

14. BYLAAG G / KONTROLEVORM / CHECKLIST G (Aangeheg / Attached) Ja / Yes Nee / No

15. OORLASINGSKAART / TRANSFER CARD (slegs leerders

vanaf ander laerskole/ learners from other primary

schools)

(VERPLIGTEND / COMPULSORY)

16. AFSKRIFTE VAN ALBEI OUERS 1 & 2 / VOOGDE SE ID-

DOKUMENTE // CERTIFIED COPIES OF BOTH

PARENTS / GARDIAN’S ID. DOCUMENTS

(VERPLIGTEND / COMPULSORY)

PERSOONLIKE INLIGTING / PERSONAL PARTICULARS

OUER / VOOG - PARENT / GUARDIAN

VAN / SURNAME

VOLLE NAME / FULL NAMES

HUWELIKSTATUS /

MARITAL STATUS

ID NR / NO

(VERPLIGTEND/COMPULSORY)

BEROEP / OCCUPATION

VADER / VOOG

FATHER / GUARDIAN

TEL. NR. / NO. VERPLIGTEND / COMPULSORY

(HUIS / HOME)

(WERK / WORK)

(SELFOON / CELLPHONE)

KONTAKPERSOON IN GEVAL V

NOOD/

NEXT OF KIN/FRIEND/RELATIVE’S

IN CASE OF EMERGENCY

CONTACT TEL NO/ KONTAK TEL nr

STRAATADRES / STREET ADDRESS

POSADRES /

POSTAL ADDRESS

E-POS ADRES /

E-MAIL ADDRESS

MOEDER / VOOG

MOTHER / GUARDIAN

Naam en Van /

Name & Surname _______________________________________________

Verwantskap met leerder / relationship to learner

Adres / Address _______________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER/VOOG DATUM

LET WEL:

DIE VOLGENDE DOKUMENTE MOET MET HIERDIE AANSOEKVORM INGEDIEN WORD:

(SLEGS NUWE LEERLINGE)

1. Die leerder se laaste skoolrapport.

2. ‘n Gewaarmerkte afskrif van die leerder se geboortesertifikaat.

3. Afskrifte van albei ouers 1&2 / voogde se ID-dokumente.

4. Die oorplasingsertifikaat word deur die vorige skool aan die

ouers wat daarvoor aansoek doen oorhandig. Genl De la Rey vra

nie self oorplasingskaarte aan nie.

Ek, _______________________________, as leerder van Laerskool Genl

De la Rey onderneem om my te hou by die skool se toelatingsvereistes

en die verpligtinge wat dit vir my as leerder meebring. Ek onderneem

om die gesag van die personeel te aanvaar en die skoolreëls te

gehoorsaam.

Datum: ____________________ Getuie: ___________________

Goedgekeur: ______________________________________________

Skoolhoof namens beheerliggaam van

Laerskool Genl De la Rey

HANDTEKENING:

OUER 1 / VOOG OUER 2 / VOOG

VERKLARING, ONDERNEMING, TOESTEMMING

(1) Ek, die ondergetekende, verklaar –

(a) dat al die inligting deur my in hierdie aansoekvorm verskaf, en alle dokumentasie

deur my by die aansoek aangeheg, na my beste wete volledig en korrek is;

(b) dat ek my deeglik vergewis het van die volledige inhoud van die skool se

toelatingsbeleid, gedragskode en taalbeleid op grond waarvan toelating gebaseer

word;

(c) dat ek begryp en aanvaar dat toelating van die betrokke leerder onderworpe is

aan die bindende onderneming deur my in paragraaf (2) hieronder gegee.

HANDTEKENING: __________________ ____________________

OUER 1 / VOOG OUER 2 / VOOG

2) Ek, die ondergetekende, onderneem-

a) dat ek die skool skriftelik en binne 'n redelike tyd in kennis sal stel indien my adres verander of indien

enige wesenlike feit wat die skoolbywoning van die leerder raak, intree;

b) dat ek die skool skriftelik en betyds in kennis sal stel van enige aansteeklike siekte van die leerder of 'n

ander persoon in die huishouding waarvan ek deel is;

c) dat ek alle redelike stappe sal doen om te verseker dat die betrokke leerder die skool bywoon op al die

dae wat hiervoor bepaal is;

d) dat ek te alle tye alle redelike stappe sal doen om te verseker dat die betrokke leerder alle bepalings van

die skool se gedragskode stiptelik nakom of daaraan voldoen;

e) dat indien die leerder toegelaat word en ek skoolfonds moet betaal, ek die dokumentasie in hierdie

verband deur die skool voorberei, sal onderteken en die skoolfonds sal betaal soos daarin onderneem

word;

f) dat ek die leerder uit die skool sal neem indien toelating op grond van ‘n wesenlike wanvoorstelling verkry

is of indien voorlopige toelating nie bekragtig word nie;

g) dat die leerder se taalregte in die skool volgens die skool se taalbeleid uitgeoefen sal word.

HANDTEKENING: __________________ ____________________

OUER 1 / VOOG OUER 2 / VOOG

3) Ek, die ondergetekende, verleen hiermee toestemming dat die betrokke leerder aan al die

goedgekeurde buitemuurse aktiwiteite van die skool, insluitende toere en uitstappies van 'n

opvoedkundige aard, mag deelneem.

HANDTEKENING: __________________ ____________________

OUER 1 / VOOG OUER 2 / VOOG

Ek, _________________________________, as leerder van Laerskool Genl De la Rey

onderneem om my te hou by die skool se toelatingsvereistes en die verpligtinge wat dit vir my

as leerder meebring. Ek onderneem om die gesag van die personeel te aanvaar en die

skoolreëls te gehoorsaam.

Datum: ____________________ Getuie: ____________________

GOEDGEKEUR: _________________________________________________

Skoolhoof namens beheerliggaam

van Laerskool Genl De La Rey

KONTROLEVORM

SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET (WET NR 84 VAN 1996)

Regulasies vir die Vrystelling van Ouers vir die Betaling van Skoolgeld

NAAM VAN SKOOL : Laerskool Generaal De la Rey

EMIS NOMMER : 250670

DISTRIK : D 12 Johannesburg-Wes

Naam & Van : Leerling Graad Kamer nr.

MERK MET (X) JA OF NEE IN DIE TOEPASLIKE BLOKKIE

1 Is u deur die Skoolhoof in verband met die jaarlikse skoolgelde ingelig?

2 Is u deur die Skoolhoof ingelig ten opsigte van u aanspreeklikhheid vir die betaling van

skoolgelde, tensy u algehele vrystelling gekry het?

3 Is u deur die Skoolhoof ingelig in verband met die moontlikheid van vrystelling van

skoolgelde ?

4 Wil u aansoek doen vir vrystelling?

5 Benodig u bystand in die voltooiing van u aansoek om vrystelling ?

6 Het die Skoolhoof vir u die vorm (aanhangsel 3 van die Regulasie van Vrystelling van

ouers vir die betaling van Skoolgeld) vir die aansoek om vrystelling beskikbaar gestel?

BYLAAG G

JA NEE

MNR PJ BADENHORST _______________________________

SKOOLHOOF OUERS SE NAAM

HANDTEKENING : SKOOLHOOF HANDTEKENING : OUER

DATUM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!