02.05.2013 Views

Jaarverslag 2012 - Pretorium Trust

Jaarverslag 2012 - Pretorium Trust

Jaarverslag 2012 - Pretorium Trust

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PRETORIUM TRUST (Koöperatief) Beperk

STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE

OP 15 SEPTEMBER 2012

BATES

NIE-BEDRYFSBATES

Vaste eiendom met verbeteringe teen boekwaarde

- Erf 88 Lynnwood Glen, Pretoria

Ander vaste bates

Kosprys

Min: Opgehoopte depresiasie

Verskuldig deur lede - langtermyn

Afbetalingsverkoopooreenkomste

Lenings aan lede

Verbandlenings - Personeelbehuisingslenings

BEDRYFSBATES

Verskuldig deur lede - korttermyn

Paaiementooreenkomste

Lenings aan lede

Ope rekeninge

Voorsiening vir twyfelagtige skuld

Diverse debiteure

Verhaalbaar van leweransiers

Vooruitbetaalde uitgawes

Kontant en kontantekwivalente

TOTALE BATES

EKWITEIT EN LASTE

LEDEBELANG EN RESERWES

Lidmaatskapfonds

Verdeelbare reserwes - algemene reserwes

Onverdeelde wins

LASTE

NIE-BEDRYFSLASTE

Vooruitbetalingsfonds

Ledebelangefonds

Aftreevoordeelverpligting

BEDRYFSLASTE

Inkomstebelasting

Krediteure

Voorsienings

Ledelenings

TOTALE EKWITEIT EN LASTE

Geteken namens die Raad van Direkteure:

K.L. Craemer (Voorsitter), H.J. Kleynhans, C.P.J. Pienaar, J.A. Van Zyl, T. Kirchner.

2012

R

79 668 163

11 376 639

504 489

2 944 600

(2 440 111)

63 607 297

60 081 760

3 525 537

4 179 738

176 355 094

29 354 281

26 316 318

2 886 897

291 994

(140 928)

5 186 104

2 322 562

146 230

139 345 917

256 023 257

61 557 690

119 517

15 143 229

46 294 944

194 465 567

93 248 061

50 115 566

39 288 354

3 844 141

101 217 506

146 165

94 007 528

1 362 663

5 701 150

256 023 257

Indien u 'n stel volledige finansiële state verlang, is dit op aanvraag by die Hoofbestuurder beskikbaar.

2011

R

73 749 734

11 376 639

660 935

2 795 875

(2 134 940)

58 063 424

54 809 933

3 253 491

3 648 736

174 104 324

30 774 157

25 147 897

2 647 390

3 285 811

(306 941)

5 565 839

2 250 679

133 207

135 380 442

247 854 058

59 844 472

118 036

14 476 625

45 249 811

188 009 586

85 897 312

47 672 741

34 820 571

3 404 000

102 112 274

176 315

95 360 528

1 187 940

5 387 491

247 854 058

PRETORIUM TRUST (Koöperatief) Beperk

STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 15 SEPTEMBER 2012

LEDE BESIGHEID

HANDELSKORTINGS, KOMMISSIEGELDE EN INKOMSTES

UIT LEDEKENNISGEWINGS

RENTE

RENTE INKOMSTE

RENTE UITGAWES

ANDER INKOMSTE

BRUTO INKOMSTE

MIN: ADMINISTRATIEWE- EN ALGEMENE UITGAWES

Personeelkostes

Professionele fooie

Ander uitgawes

Onverhaalbare skulde

Ouditeursvergoeding

Beurstoekennings

Raad van Direkteure

Honorarium lede verteenwoordigers

Depresiasie

Verhoging in voorsiening vir aftreevoordeelverpligting

Verhoging/(verlaging) in voorsiening vir twyfelagtige skuld

Netto wins voor inkomstebelasting

Inkomstebelasting

Netto wins na inkomstebelasting

Onverdeelde wins aan die begin van die jaar

Wins aangewend soos goedgekeur op die ledevergadering

Bonusse

Oorgeplaas na ledebelangefonds

Bonusse oor/(onder)voorsien vorige jaar

Behoue verdienste oorgedra na algemene reserwe

Onverdeelde wins aan die einde van die jaar

STAAT VAN KONTANTVLOEIE

VIR DIE JAAR GEËINDIG 15 SEPTEMBER 2011

KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

Kontant deur bedrywighede voortgebring

Netto wins voor inkomstebelasting

Aansuiwering vir nie-kontantvloei items:

- Verhoging/(verlaging) in voorsiening vir slegte skuld

- Verhoging/(verlaging) in voorsiening vir aftreevoordeelverpligting

- Depresiasie

- Wins met verkoop van vaste bates

- Netto beleggingsinkomste

Netto beleggingsinkomste

Kontant aangewend om netto bedryfskapitaal te verlaag

KONTANT DEUR BEDRYFSAKTIWITEITE VOORTGEBRING

Inkomstebelasting betaal

KONTANT BESKIKBAAR UIT BEDRYFSAKTIWITEITE

Bonusse betaal

KONTANT BENUT IN BELEGGINGSAKTIWITEITE

Toevoegings tot vaste bates

(Toename)/Afname in verbandlenings

(Toename)/Afname in paaiementooreenkomste

Afname/(Toename) in lenings aan lede

KONTANTGEVOLGE VAN FINANSIERINGSAKTIWITEITE

Toename in lidmaatskapfonds

Toename in vooruitbetalingsfonds

Toename in lenings van lede

Toename/(Terugbetaling) van ledebelangefonds

Netto toename in kontant en kontantekwivalente

Kontant en kontantekwivalente -begin van die jaar

Kontant en kontantekwivalente - einde van die jaar

4 5

2012

R

1 190 502 827

43 627 679

16 012 927

16 983 553

(970 626)

3 696 952

63 337 558

16 552 115

11 004 141

95 619

3 465 555

488 209

150 000

111 000

602 551

55 740

305 172

440 141

(166 013)

46 785 403

486 031

46 299 372

45 249 812

45 249 812

39 584 515

5 665 297

4 427

46 294 945

2012

R

9 970 721

31 351 776

46 785 403

(166 013)

440141

305 172

(16 012 927)

16 012 927

2 711 141

50 075 844

(516 181)

49 559 663

(39 588 942)

(7 631 530)

(148 727)

(531 002)

(6 440 248)

(511 553)

1 626 283

1 481

2 493 565

313 659

(1 182 422)

3 965 475

135 380 442

139 345 917

2011

R

1 136 783 167

41 422 099

15 851 972

17 059 816

(1 207 844)

3 730 268

61 004 339

14 802 554

9 729 765

157 353

3 900 285

685 932

137 500

107 600

557 903

62 073

281 843

(262 000)

(555 700)

46 201 785

440 925

45 760 860

44 846 440

44 846 440

37 508 588

7 337 852

11 048

500 000

45 249 812

2011

R

15 288 992

29 813 956

46 201 785

(555 700)

(262 000)

281 843

(15 851 972)

15 851 972

7 499 125

53 165 053

(356 425)

52 808 628

(37 519 636)

(12 448 406)

(286 712)

(1 028 025)

(9 954 313)

(1 179 356)

938 182

3 242

2 159 401

46 610

(1 271 071)

3 778 768

131 601 674

135 380 442

PRETORIUM TRUST

(Koöperatief) Beperk

Pretorium Trust (Koöp) Bpk is ‘n gemagtigde

finansiëledienste-verskaffer (lisensie nommer 2753)

en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP 228)

Jaarverslag 2012

Ingersolweg 40, Lynnwood Glen, 0081

Posbus 35797, Menlo Park, 0102

Landlyn: +27 (0)12 361 5526, Faksnr: +27 (0)12 361 5773

PRETORIUM TRUST

(Koöperatief) Beperk

KENNISGEWING VAN JAARLIKSE

ALGEMENE VERGADERING

PRETORIUM

TRUST

Die Vier en Sestigste Jaarlikse Algemene Vergadering van

Lede van die Koöperasie word op Donderdag,

15 November 2012, om 17:00, gehou te Pretorium Gebou,

Ingersolweg 40, Lynnwood Glen.

SAKELYS

1. Kennisgewing van die vergadering.

2. Bekragtiging van Notule van Jaarlikse Algemene

Vergadering van Lede gehou op 14 November 2011.

3. Voorlegging en bekragtiging van die volgende:

3.1 Verslag van die Voorsitter

3.2 Verslag van die Raad van Direkteure.

3.3 Staat van Omvattende Inkomste, Staat van

Finansiële Posisie en Ouditeursverslag.

4. Bekragtiging van aanstelling en vergoeding van

Ouditeur.

5. Spesiale besluite:

Die uitsetting van lede kragtens Artikel 17(1)(c) van die

Statuut van die Koöperasie.

6. Verkiesing van direkteure.

7. Algemeen.

In opdrag van die Raad van Direkteure.

MEV M J JORDAAN 5 OKTOBER 2012

ADJUNK-HOOFBESTUURDER PRETORIA

Raad van Direkteure: K L Craemer - Voorsitter; J A van Zyl

- Ondervoorsitter; H J Kleynhans, C P J Pienaar en

Me T Kirchner.

Bestuur: J J E de Wet - Hoofbestuurder; Mev M J Jordaan

- Ajunk-Hoofbestuurder.

PRETORIUM TRUST (Koöperatief) Beperk

(Geregistreer kragtens die Koöperasiewet,

nr. 91 van 1981)

VOORSITTERSVERSLAG:

Geagte Lede,

Dit is vir my `n voorreg om namens die Raad van Direkteure

verslag te doen oor die werksaamhede van Pretorium Trust

gedurende die finansiële jaar wat op 15 September 2012

geëindig het.

Ons bedank graag die lede vir hul voortgesette

ondersteuning gedurende die afgelope finansiële jaar.

Volgende jaar word Pretorium Trust se 75ste bestaansjaar

gevier en dit is hoofsaaklik aan lede se betrokkenheid oor

die jare te danke dat hul Koöperasie, ten spyte van strawwe

mededinging in die vorm van 'n verskeidenheid

lojaliteitsprogramme, van krag tot krag gegroei het en

steeds voordele in terme van hul aankope, finansiering- en

versekeringsfasiliteite aanbied wat moeilik in die mark

geëwenaar word.

Ten spyte van 'n ekonomie wat steeds weens internasionale

terugslae en ook plaaslike uitdagings oor die afgelope paar

jaar sukkel om op dreef te kom, het Pretorium Trust

uitstekende resultate behaal en het ledebesigheid tot 'n

rekordvlak van R1,19 miljard gestyg.

Handelskorting ontvang van leweransiers op ledeaankope

was vanjaar weer die belangrikste inkomstebron en het in

lyn met hoër ledeaankope gestyg. Inkomste uit hierdie bron

verteenwoordig 47,54% van totale inkomste, vergeleke met

46,17% verlede jaar.

Renteverdienste, wat steeds die tweede belangrikste

inkomstebron is, was vanjaar weer onder druk weens die

lae rentekoerse wat steeds gehandhaaf word. Trouens, die

repokoers is onlangs weer met 50 basispunte verlaag.

Die skerp daling in renteverdienste gedurende die vorige

twee finansiële jare is egter tot 'n groot mate geneutraliseer

deurdat meer lede van die Koöperasie se huurkoopfasiliteite

gebruik gemaak het.

Soos grafiek 2 toon, verteenwoordig hierdie inkomstebron

25,28% van totale inkomste, vergeleke met 26% verlede

jaar.

Pretorium Trust bied steeds huurkoopfinansiering teen

gunstige vaste rentekoerse aan en geen aanvangs- en

administratiewe fooie word gehef nie.

'n Skerp styging in die vraag na huurkoopfinansiering onder

lede, wat hoër rente-inkomste as beleggingrente verseker

het, het tot gevolg gehad dat die huurkoopdebiteureboek

met 8% tot meer as R86 miljoen toegeneem het.

Renteverdienste uit hierdie inkomstebron was gevolglik

R215 000 hoër as die vorige jaar.

Pretorium Trust tree as 'n tussenganger op en voldoen aan

die vereistes in terme van die FAIS- wetgewing om

korttermynversekeringsdienste aan lede beskikbaar te stel.

Premies ten bedrae van R74,75 miljoen ten opsigte van

persoonlike-, sowel as kommersiële versekering, is vanjaar

namens Santam Beperk van lede gevorder teenoor R35,03

miljoen wat aan eise uitbetaal is. Danksy die gesonde

eiseverhouding is die Pretorium Trustgroepskema vanjaar

weer nie aan enige algemene premieverhogings blootgestel

nie.

Kommissie verdien op versekeringspremies is 'n belangrike

inkomstebron vir Pretorium Trust en het vanjaar R10,6 miljoen

bedra.

Santam onderskryf reeds vir meer as 31 jaar die

korttermynversekeringskema teen mededingende premies

en hul diens aan lede is uitstekend. Tans maak 5 500 lede

van hierdie versekeringsfasiliteite gebruik.

Lede word dus aangemoedig om by ons

versekeringsdepartement navraag te doen oor die premies

en voordele wat ten opsigte van die persoonlike-, sowel as

die kommersiële versekeringskemas aangebied word. Hou

in gedagte dat hierdie premies ook vir die jaarlikse bonus

kwalifiseer.

Administratiewe en algemene uitgawes is weereens goed

beheer en het met 5,96% gestyg , wat in lyn is met die

huidige inflasiekoers.

Slegte skulde afgeskryf het van R685 932 verlede jaar tot

R488 209 gedaal en verteenwoordig slegs 0,04% van omset.

Gegewe die swak ekonomiese toestande is dit nie net 'n

uitsonderlike prestasie nie, maar ook die laagste persentasie

afskrywing in 30 jaar. Hierdie gunstige resultaat is weer

behaal danksy streng kredietbeheermaatreëls wat in terme

van die Nasionale Kredietwet voorgeskryf word. Lede word

ook bedank vir die dissipline wat hulle aan die dag gelê

het om roekelose kredietbesteding te vermy.

73,86% van bruto inkomste, na aftrekking van uitgawes, is

vanjaar vir verdeling beskikbaar, vergeleke met 75,73%

verlede jaar. Dit word in monetêre waarde in grafiek 1

geïllustreer.

Grafiek 1

Bruto inkomste: Bonusbetaling 2007-2012

Rand (M)

65

60

55

50

45

40

35

30

25

20

15

10 50

2007 2008 2009 2010 2011

2012

Bruto Inkomste

Bonusbetaling

Jaar

Grafiek 2

Inkomste bronne 2012

Ander 10.12%

(2010/2011 10.33%)

Handelskorting 47.54%

((2010/2011 46.17%)

Komissie 17.06%

((2010/2011 17.5%)

Rente 25.28%

(2010/2011 26%)

Bedrae verskuldig as gevolg van aankope by `n leweransier

is as sekuriteit aan daardie leweransier gesedeer.

JAARLIKSE BONUS

'n Rekordbedrag van R46 294 945,47 is vanjaar vir verdeling

beskikbaar, vergeleke met R45 249 812,14 die vorige

jaar. Die Raad van Direkteure beveel aan dat 'n

eenvormige bonus van 4,51 % op aankope en

korttermynversekeringspremies aan lede verklaar word,

waarvan 4,05% in kontant betaal word en die balans na die

ledebelangefonds oorgeplaas word vir toekomstige betaling.

Die bonusverklaring vir die vorige finansiële jaar het 4,63%

bedra, waarvan 4,05% ook in kontant aan lede uitbetaal is.

Lede se November 2012- rekenings sal met die bedrae van

hulle bonusse gekrediteer word.

'n Vergelyking tussen bruto inkomste en die bedrag wat vir

verdeling beskikbaar is, word in grafiek 1 weerspieël.

Ondanks verskeie reklamemetodes, bly u as lede self steeds

ons beste bron van publisiteit. Hou asseblief in gedagte

dat:

• as 'n Koöperasie die netto wins van Pretorium Trust

op 'n transaksiegrondslag tussen lede verdeel word;

• alle transaksies waarop 'n handelskorting ontvang word,

asook korttermynversekeringspremies, vir 'n

eenvormige bonus kwalifiseer; en

• BTW as deel van die koopprys beskou en die bonus

ook daarop bereken word.

FINANSIËLE TOESTAND

ALGEMENE RESERWES - R15 143 228

Verbeurdverklaarde bonusse, onopgeëiste vooruitbetalingsen

ledebelangefonds sowel as lidmaatskapfooie ten bedrae

van R666 603 is vanjaar na die Algemene Reserwe

oorgeplaas.

Ledefondse - R95 105 070

• Ledebelangefonds - R39 288 354

Gedurende die jaar is die Fonds met R5 665 308

aangevul, terwyl dit met R1 197 525 ten opsigte van

uitbetalings verminder is.

• Vooruitbetalingsfonds - R50 115 566

Gedurende die jaar is die Fonds met R11 936 601

aangevul, terwyl terugbetalings R9 493 776 bedra het.

Voorsiening vir betaling van rente teen 1,5% per jaar

is hiervoor in die state gemaak en lede se

November 2012 rekenings word daarmee gekrediteer.

• Ledelenings - R5 701 150

Bedrae van R1 000 of meer kan teen rente deur lede

aan Pretorium Trust vir tydperke van minstens 12

maande geleen word.

Gedurende die jaar is die fonds met R979 900 aangevul,

terwyl terugbetalings R666 241 bedra het.

DANKBETUIGING

Ons lede word namens die Raad van Direkteure bedank vir

hul getroue ondersteuning wat hierdie gunstige verslag

moontlik gemaak het.

Dank en waardering word uitgespreek teenoor ons

leweransiers, versekeraars, bankiers, prokureurs, ouditeure,

ledeverteenwoordigers en die Registrateur van Koöperasies

en sy personeel vir hul samewerking.

Hartlike dank word ook aan die bestuur en personeel

oorgedra vir hul volgehoue, toegewyde en bekwame diens

aan die Koöperasie en sy lede.

Met dank

K L CRAEMER

VOORSITTER: RAAD VAN DIREKTEURE

DIREKTEURSVERSLAG

Die Raad van Direkteure bied hul verslag aan vir die jaar

geëindig 15 September 2012.

AARD VAN BESIGHEID

Pretorium Trust se besigheid word op die volgende

grondslag bedryf:

• gesamentlike voordele word vir lede ten opsigte van

die aankoop van hul huishoudelike en ander

persoonlike benodigdhede beding;

• lenings en paaiementooreenkomsfinansiering word

aan lede toegestaan; en

• Pretorium Trust tree op as agent van sy lede of in hul

belang as tussenganger in verband met hulle

versekeringsbesigheid.

Daar was nie enige verandering in die aard van die besigheid

van Pretorium Trust gedurende die

finansiële jaar nie.

FINANSIËLE RESULTATE

Die Koöperasie se resultate en die stand van sake word

uiteengesit in die finansiële state wat op die volgende

bladsy verskyn en soos verder in die voorsittersverslag

toegelig word.

RAAD VAN DIREKTEURE

Die ampstermyn van mnr. H J Kleynhans verstryk vanjaar

en hy is weer herkiesbaar.

Nominasievorms (verkrygbaar vanaf die kantoor) vir

voornemende direkteure, tesame met 'n curriculum

vitae,moet minstens sewe (7) dae voor die jaarvergadering

in besit van die adjunk-hoofbestuurder wees en moet deur

ten minste 5 lede onderteken wees. Voornemende direkteure

moes reeds vir 'n minimum van vyf (5) jaar lid van die

Koöperasie wees.

2 3

KORPORATIEWE BESTUUR EN

GEDRAGSKODES

Die Raad van Direkteure van Pretorium Trust is verbind tot

goeie korporatiewe bestuur en onderskryf die waardes en

etiese gedragskodes soos aanbeveel in die King III verslag.

Die Raad het 'n handves aanvaar waarin hulle pligte en

verantwoordelikhede vervat is en hierdie handves is by die

kantoor van die Koöperasie ter insae beskikbaar.

'n Ouditkomitee wat bestaan uit twee nie-uitvoerende

direkteure is verantwoordelik vir en doen verslag aan die

Raad van Direkteure oor die integriteit en kwaliteit van die

finansiële state, die rekeningkundige stelsels en die

doeltreffendheid van interne ouditkontroles. Die

ouditkomitee het hulle ook vergewis van die kwalifikasies

en onafhanklikheid van die eksterne ouditeure.

AKTIWITEITE NA AFSLUITING VAN DIE

FINANSIËLE JAAR

Geen wesentlike feite het aan die lig gekom of

omstandighede wat van belang is vir die beoordeling van

die Koöperasie se stand van sake, het tussen 15 September

2012 en die datum van hierdie verslag plaasgevind nie.

THIS REPORT IS ALSO AVAILABLE IN ENGLISH.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!