02.05.2013 Views

10 Stappe om 'n huis te bou - laat my lammers wei

10 Stappe om 'n huis te bou - laat my lammers wei

10 Stappe om 'n huis te bou - laat my lammers wei

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1. Beplan en kry toerusting

2. Kies jou omgewing

3. Gooi fondasie

4. Gooi vloer

5. Bou mure/deure/vensters

10 Stappe om ‘n huis te bou

6. Sit dak op

7. Doen loodgieterswerk

8. Lê elektrisiteit

9. Vul en versier jou huis

10. Doen herstelwerk

Stap 1 Beplan en kry jou toerusting

Om ‘n huis te bou, het die bouer sekere toerusting nodig. As ons ons geloofshuise bou, watter toerusting het ons nodig?

Eks 4:1-2 Toe antwoord Moses en sê: Maar as hulle my nie glo en na my stem nie luister nie, maar sê: Die HERE het nie aan jou verskyn

nie?

Daarop vra die HERE vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: ‘n Staf.

Jos 5:13 - 14 En terwyl Josua by Jérigo was, slaan hy sy oë op en kyk, en daar staan ‘n man teenoor hom met ‘n ontblote swaard in sy

hand; en Josua het na hom gegaan en hom gevra: Behoort U by ons of by ons vyande?

En Hy sê: Nee, maar Ek is die leërowerste van die HERE; Ek het nou gekom.

Ps 119:9 Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.

Efes 6:11 -12 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die liste van die duiwel. Want ons worstelstryd

is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu,

teen die bose geeste in die lug.

Heb 4:12 Want die woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard,

Wie is my grootste hulp?

Psalm 121

‘n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp

vandaan kom?

My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.

Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer

nie.

Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie.

Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou

regterhand.

Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie.

Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.

Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in

ewigheid.

Stap 2 - 3 Die fondasie op die regte plek

Noudat jy jou toerusting gereed het, moet jy uitgaan en sorg dat jy die regte plek kies om jou fondasie te gooi.

Mat 13:3 - 8 En Hy het baie dinge deur gelykenisse tot hulle gespreek en gesê: ‘n Saaier het uitgegaan om te saai; en terwyl

hy saai, val ‘n deel langs die pad, en die voëls het gekom en dit opgeëet.

En ‘n ander deel het op rotsagtige plekke geval waar daar nie baie grond was nie; en dadelik het dit opgekom, omdat daar

geen diepte van grond was nie; maar toe die son opgaan, is dit verskroei, en omdat dit geen wortel gehad het nie, het dit

verdroog.

En ‘n ander deel het in die dorings geval, en die dorings het opgekom en dit verstik.

En ‘n ander deel het in die goeie grond geval en vrug opgelewer: die een honderd—, die ander sestig—, die ander

dertigvoudig.

Luk 6:47 - 49 Elkeen wat na My toe kom en na my

woorde luister en dit doen Ek sal julle wys soos wie hy

is.

Hy is soos ‘n man wat ‘n huis bou, wat gegrawe en diep

ingegaan en die fondament op die rots gelê het; en toe

die vloedwater kom en die stroom teen daardie huis

losbreek, kon hy dit nie beweeg nie, omdat sy

fondament op die rots was.

Maar wie dit hoor en dit nie doen nie, is soos ‘n man

wat ‘n huis sonder fondament op die grond bou, en die

stroom het daarteen losgebreek en dit het dadelik

geval, en die instorting van daardie huis was groot.

Stap 4-5 Gooi die vloer en bou die huis

1 Kor 3:9 Want ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.

1Kor 6:19 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en

dat julle nie aan julself behoort nie?

Gal 5:14 - 22 Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Maar as julle mekaar byt en opeet, pas op dat julle nie die een deur die ander verteer word nie.

Maar ek sê: Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie; want die vlees begeer

teen die Gees, en die Gees teen die vlees; en hulle staan teenoor mekaar, sodat julle nie kan doen wat julle wil nie.

Maar as julle deur die Gees gelei word, dan is julle nie onder die wet nie.

En die werke van die vlees is openbaar, naamlik

owerspel, hoerery, onreinheid,

ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap,

twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag,

partyskap; afguns, moord, dronkenskap,

brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle

vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat

sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal

beërwe nie.

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap,

vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid,

goedheid, getrouheid, sagmoedigheid,

selfbeheersing.

vriendelik

selfbeheer

liefde

vrede

geduld

blydskap

getrou

sagmoedig

goed

Ps 24:7 Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle, ewige

deure, dat die Erekoning kan ingaan!

Joh 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en

die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Stap 6 Sit dak op

Wanneer ‘n huis klaar gebou is, moet jy ‘n dak op sit sodat jy ten volle teen die elemente van die natuur beskerm kan word

– die son, wind, reën, koue ens. Is jy onder die dak van die Here? Of het jy skanse opgebou om van Hom af weg te kruip?

Ps 27:4 - 5 Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae

van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te

aanskou en te ondersoek in sy tempel. Want Hy steek my weg in sy hut in die dag

van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van sy tent; Hy verhef my op ‘n rots.

Ps 61:5 Ek wil in u tent vertoef vir ewig, in die skuilplek van u vleuels my verberg.

Sela.

Ps 91:1 Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee

van die Almagtige.

Ps 119:114 1U is my skuilplek en my skild; op u woord wag ek.

Ps 122:7 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise!

Ps 144:2 my goedertierenheid en my bergvesting, my skans en my redder, my skild

en die Een by wie ek skuil, wat my volk aan my onderwerp.

Luk 19:43 Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande ‘n skans rondom jou sal

opwerp en jou omsingel en jou van alle kante insluit.

As daar ‘n skans van sonde om jou gebou is, kan jy nie die heerlikheid van die Here raaksien nie!

Breek alle skanse af en bou jou huis met die skanse van die Here

Stap 7 - 8 Water en elektrisiteit

Nog voordat die huis klaar gebou is, moet jy ook sekere belangrike dinge in die huis by bou anders is jou

huis nie volledig nie, en dit is die water en elektrisiteit.

Ps 36:10 Want by U is die fontein van die lewe; in u lig sien ons die lig.

Joh 4:10 - 15 Jesus antwoord en sê vir haar: As jy die gawe van God geken

het en geweet het wie Hy is wat vir jou sê: Gee vir My water om te drink,

sou jy Hom gevra het en Hy sou vir jou lewende water gegee het.

Die vrou sê vir Hom: Here, U het nie eens ‘n skepding nie, en die put is diep;

waarvandaan kry U dan die lewende water? U is tog nie groter as ons vader

Jakob nie, wat die put aan ons gegee het en self daaruit gedrink het, en sy

seuns en sy vee?

Jesus antwoord en sê vir haar: Elkeen wat van hierdie water drink, sal weer

dors kry; maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in

ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom

word ‘n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe.

Die vrou sê vir Hom: Here, gee my daardie water, sodat ek nie dors kry en

hier hoef te kom skep nie.

Open 21:6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga,

die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die

water van die lewe, verniet.

Stap 7 - 8 Water en elektrisiteit

Nog voordat die huis klaar gebou is, moet jy ook sekere belangrike dinge in die huis by bou anders is jou huis nie

volledig nie, en dit is die water en elektrisiteit.

Ps 119:105 U woord is ‘n lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad.

Matt 6:22 Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele

liggaam verlig wees.

Spr 6:23 Want die gebod is ‘n lamp en die onderwysing ‘n lig en die teregwysinge van

die tug ‘n weg tot die lewe,

Joh 8:12 En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: Ek is die lig van die wêreld; wie

My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê.

Spr20:27 Die gees van die mens is ‘n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers

van die binneste.

Luk 11:36 As jou hele liggaam dan verlig is en nie enige deel het wat donker is nie, sal

dit heeltemal verlig wees, net soos wanneer die lamp met sy skynsel jou verlig.

Luk 21:36 Waak dan en bid altyddeur,

Jou gebed tot God en die teenwoordigheid van die Heilige Gees is die elektrisiteit en lampie

van jou lewe.

As jou lampskerm vuil (vol sonde) is, hoe kan jou liggie skyn? As jy nie volhard in

gebed nie, hoe kan jy , selfs al lei jy ‘n goeie lewe, jou lig laat skyn? Gebed is jou

battery/elektrisiteit wat jou herlaai sodat jy deur ‘n skoon lampskerm die lig van

God kan laat skyn sodat jyself en ander die pad kan sien!

Stap 9 Vul jou huis

Wanneer jou huis nou volledig klaar gebou is, dan begin die meer aangename deel – versier die binnekant!

Hand 4:31 En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige

Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.

1Kor 6:19 – 20 Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God

het, en dat julle nie aan julself behoort nie? Want julle is duur gekoop. Verheerlik God dan in julle liggaam en in julle

gees wat aan God behoort.

Joh 2:21 Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek.

Hand 13:52 En die dissipels is vervul met blydskap en met die Heilige Gees.

Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig

kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!

Wat gaan gebeur as jy nie jou huis vul en versier nie?

Mat 12:43 - 45 En wanneer die onreine gees uit die mens uitgegaan het,

gaan hy deur waterlose plekke en soek rus en vind dit nie. Dan sê hy: Ek

sal teruggaan na my huis waar ek uitgegaan het. En hy kom en vind dit

leeg, uitgeveeg en versier.

Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam,

en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger

as die eerste. Só sal dit ook wees met hierdie bose geslag.

Gaan jy daardie kans vat om jou huis leeg te los?

Stap 10 Herstel gebroke dele

Huise breek, maak nie saak hoe goed dit gebou is nie. Wie gaan dit regmaak?

Jak 5:14 - 16 Is daar iemand siek onder julle? Laat hom die ouderlinge van die gemeente inroep, en laat hulle oor hom bid

nadat hulle hom in die Naam van die Here met olie gesalf het. En die gebed van die geloof sal die kranke red, en die Here sal

hom oprig. Selfs as hy sonde gedoen het, sal dit hom vergewe word. Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle

gesond kan word. Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.

1Joh 5:14 -15 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. En as

ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het.

Jer 30:17 Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom en jou van jou wonde gesond maak, spreek die HERE

Jes 53:5 Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat

vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom.

Joh 15:4 - 7 Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot geen vrug kan dra

van homself as dit nie in die wynstok bly nie, so julle ook nie as julle in My

nie bly nie. Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy

dra veel vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.

As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog,

en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit verbrand. As

julle in My bly en my woorde in julle, sal julle vra net wat julle wil hê, en

julle sal dit verkry.

Mat 7:7 – 8 Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en

vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat

soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.

Is jou huis :

1. Op die regte plek gebou?

2. Met die regte toerusting gebou?

3. Beveilig?

4. Se water en elektrisiteitsvoorsiening aangeskakel?

5. Gevul met die Heilige Gees?

6. Se stukkende plekke herstel deur Jesus Christus?

LEWE JY IN JOU HUIS??

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!