03.05.2013 Views

Welkom! - Trou Idees

Welkom! - Trou Idees

Welkom! - Trou Idees

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die beplanning van ‘n troue is van

korte duur, maar daardie huwelik is

vir ‘n leeftyd. Hier is ‘n paar wenke

vir die toekomstige bruid:

1. Moet nooit kwaad gaan slaap

nie - daar mag dalk nie ‘n môre

wees nie.

2.Beplan gereelde ‘date nights’-

sorg dat jul verhouding nooit net

‘n roetine raak nie.

3.Maak seker daar is altyd ‘n

bottel wyn - die beste manier vir

julle om te ontspan is met ‘n

borrel bad en glasie wyn.

Trou Beplanner

maklik en stylvol van mej na mev...

Welkom!

Eerstens, baie geluk met jul verlowing! En baie

welkom by Trou Idees, ons sien daarna uit om jou te

help om jou spesiale dag te beplan. Gebruik hierdie

beplanner om jou te help vanaf nou, totdat jy sê ‘ek

belowe’.

Hierdie beplanner raak als aan wat jy sal nodig hê

om jou droom troue te beplan. Moet ook nie vergeet

om www.trouidees.co.za gereeld te besoek vir nog

meer inspirasie nie. Sluit ook aan by Trou Idees op

facebook as jy enige vrae het waavoor jy nie

antwoorde het nie.

Onthou asseblief - om ‘n troue te beplan, is

veronderstel om lekker te wees! So geniet die

spesiale tyd saam met ons...

Woorde van wysheid:

4.Wees vrygewig met jou tyd -

verdeel dit eweredig met jouself,

jou werk en jou man.

5. Wees jou man se grootste

ondersteuner - die lewe het

soveel meer betekenis as daar

iemand is om jou te ondersteun.

6. Sê altyd dankie - sien altyd die

klein goedjies raak wat hy vir jou

doen.

7. Maak saam kos - of verdeel

die take. Dis die ideale manier

om tyd saam ‘spesiaal’ te maak!

8. Praat oor alles - nie net die

klein dingetjies wat daagliks

gebeur nie, maar deel ook jou

drome, ideale en vrese.

Kommunikasie is een van die

belangrikste dinge in ‘n huwelik.

9.Wees bewus van jul finansies -

werk saam jul begroting uit en

betaal saam rekeninge.

10. Sê dit elke dag - daardie

spesiale frase: ‘Ek is lief vir jou’.

Sodat die gevoel van

skoenlappers wat hy jou gee,

nooit verlore sal gaan nie.

6 dinge om aan te dink:

Wanneer wil julle trou?

Baie paartjies mag ‘n sekere

datum in gedagte hê, soos hul

‘uitgaan’ herdenking. Vir ander

is dit belangriker om goedkoop

weg te kom en sal ‘n winter

troue of weeksdag troue

oorweeg. Party se geloof sal

die dag waarop hulle trou

bepaal, as gevolg van sekere

vakansiedae of feeste. Vir

ander sal ‘n sekere seisoen

belangrik wees.

Hou in gedagte dat baie

venues al 12 maande vooruit

vol bespreek is. Maak dus

seker dat julle genoeg tyd het

om die venue van jul keuse te

kan bespreek.

Waar sal die troue

plaasvind?

Vir die seremonie kan julle

moontlik verkies dat dit in ‘n

kerk of kapel plaasvind. Die

onthaal kan in ‘n

verskeidenheid trou venues,

hotelle of restaurante

plaasvind. Julle moet ook

besluit of dit ‘n buitelug funksie

of binne in ‘n lokaal gaan wees.

Dinge om in gedagte te hou :

- Die hoeveelheid gaste wat

julle beplan om te nooi sal ‘n

groot invloed hê op die venue

keuse.

-Die afstand tussen die kerk en

venue (baie venues het

fasiliteite om die seremonie op

hul gronde te hou).

-Die tema of idee vir julle troue.

-Die trou begroting.

Wat gebeur eerste?

Julle het die verlowing aangekondig, en jy’t vir almal jou

sprankelende ring gewys, maar wat gebeur nou?? Die eerste stap

is vir jou en jou verloofde om ‘n paar belangrike trou verwante

onderwerpe te bespreek! Onthou dat hierdie die eerste van baie

besprekings gaan wees, so met kompromie en onderhandeling sal

die proses vergemaklik word.

Tipe troue wat julle

graag sal wil hê?

Een ding wat jy moet weet is

dat daar geen reg of verkeerd

is in ‘n troue nie. Formeel of

Informeel, tradisioneel of nie...

dit is julle dag en julle moet

dinge laat gebeur soos julle wil!

Die maklikste is om vir jul troue

‘n tema of kleurskema te kies.

Jy het dan ‘n idee en rigting en

kan die beplannings proses

begin. Versamel prentjies op

die internet en kyk na Trou

Idees se inspirasie borde. Dit

sal help om die kreatiwiteit te

laat vloei!

Hoeveelheid gaste wat

julle wil nooi?

Dit is een van die grootste

keuses om te maak as jy ‘n

troue beplan, aangesien dit

elke aspek van die troue gaan

affekteer. Jou begroting sal ook

bepaal hoeveel gaste julle sal

kan nooi, asook die venue

waarop julle besluit.

Het julle baie familie en vriende

wat julle wil nooi? Of verkies

julle ‘n klein intieme troue?

Volgende moet julle die

begroting bepaal en ‘n gastelys

daarvolgens op trek. Onthou

dat jy moontlik jou gaste lys sal

moet sny sou jou begroting nie

vir almal kan voorsien nie.

Die maklikste om die gaste lys

saam te stel, is om 3 lyste te

maak: A- almal wat julle wil hê

moet deel wees van jul troue

(gewoonlik naaste familie en

goeie vriende).

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

B- almal wat julle graag sal wil

nooi (familie en vriende)

C- almal wat julle ook daar wil

hê (werks kollegas en

kennisse)

Sou dit gebeur dat die

gastelyse gesny moet word,

sny mens eers aan lys C en

dan aan lys B.

Hoeveelheid Bruidsmeisies en

Strooijonkers?

Die bruidspaar se gevolg

bestaan gewoonlik uit broers,

susters, vriende of familie.

Enige iemand wat vir julle

spesiaal is. Die gevolg se hoof

doel is om die bruidspaar te

ondersteun en te help met

belangrike keuses. Dis ook

hulle werk om vir die

bruidspaar die kombuistee en

ram partytjie te reël. Kyk gerus

op Trou Idees vir kombuistee

temas en idees!

Die Begroting

On die begroting te maak klop, sal

moontlik een van die moeilikste

take wees. Terwyl jou troue een

van die wonderlikste dae van jou

lewe is, wil niemand nog jare

daarna lenings terugbetaal nie.

Besluit dus hoeveel julle

het om te spandeer, en hou

daarby. Gesels vooraf

met julle ouers en vind

uit hoeveel

hulle bereid

is om te gee.

Troues is baie

duur, maar met

goeie beplanning,

kompromie

en prioritisering

sal alles glad verloop.

10 wenke vir jou begroting:

Doen baie navorsing as jy begin beplan,

en wees seker oor wat jy wil doen en hê.

Sou jy van gedagte verander in die middel

van die proses, verloor jy nie net tyd nie,

maar jy kon reeds uitgemis het op

spesiale tariewe/pakette.

Praat met jou ouers, en hou hulle

betrokke. Dit sal verhoed dat hulle ekstra

gaste byvoeg wat jou begroting sal

beinvloed.

Kry 3 kwotasies vir elke item ( by

verskillende verskaffers) en vergelyk dit

met mekaar.

Onthou dat as jy kwotasies vergelyk om

appels met appels te vergelyk. Maak

seker dit sluit alles in wat jy vereis.

Maak altyd seker om ‘n 10% van jou totale

begroting uit te hou vir onvoorsiende

uitgawes.

Vra altyd vir ‘n kwitansie. Dit sal dit

makliker maak om jou begroting op koers

te hou.

Wees altyd bewus van klein bedrae. ‘n

R50 hier en R20 daar neem baie gou ‘n

groot hap uit die begroting.

As jy nie iets by jou begroting ingesluit het

nie, vergeet liefs daarvan. Onbeplande

uitgawes sal jou ver oor die begroting laat.

As jy probeer geld spaar deur familie en

vriende te vra om jou uit te help met die

troue, maak seker hulle is betroubaar. Dit

sal sleg wees as jy skielik op jou troudag

sit sonder ‘n fotograaf of troukoek.

Verseker dat jou trou begroting ten alle tye

op datum is. Anders sal jy geld uitgee wat

daar nie meer is nie.

trou fonds

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Die Begroting...

Hier is basiese riglyne vir hoe jy jou

begroting moet verdeel:

Onthaal - 50%

Dit sluit in die venue huur, kos ,drankies,

kelners en koek

Ÿ

Troudrag - 10%

Dit sluit die trourok, bruidegom se uitrusting,

skoene en bybehore vir die bruid.

Ÿ

Fotografie & Videografie - 8%

Dit sluit jou fotograaf, DVD en albums in.

Ÿ

Musiek - 5%

Dit sluit die platejoggie, musiek vir onthaal

sowel as seremonie in.

Ÿ

Blomme en dekor - 6%

Dit sluit die handruikers, skouer ruikers, kerk

ruiker en tafel ruikers in, asook enige ander

dekor items soos lanterns ens.

Ÿ

Skryfbehoeftes- 5%

Dit sluit die uitnodigings, spyskaarte, tafel

plasings, dankie kaartjies ens in.

Ringe - 2%

Dit sluit die bruid en bruidegom se troupante

in.

Ÿ

Vervoer - 2%

Vervoer na die seremonie en onthaal vir

briudspaar en gevolg.

Ÿ

Geskenke - 2%

Dit sluit gaste geskenkies, asook geskenke

aan die ouers en gevolg.

Ÿ

Seremonie- 1%

Dit sluit die huweliksbevestiger kostes in

asook die kerk fooie.

Ÿ

Onvoorsiende uitgawes - 9%

Vir enige uitgawes wat nie voorkom kon

word nie, wat nie by die oorspronklike

begroting ingereken is nie.

Kry alles agter mekaar...

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Alhoewel daar mense is wat hulle troues beplan binne ‘n paar maande, is die gemiddelde beplan tyd

12 tot 18 maande. Gebruik hierdie ‘te doen’ lysie om seker te maak dat jy niks mis nie!

12 Maande voor die troue

9-12 Maande voor die troue

6-9 Maande voor die troue

3-5 Maande voor die troue

Kondig jul verlowing aan

Stel die begroting op

Stel ‘n gastelys op

Besluit waar julle wil trou

Doen navorsing oor verskillende venues

Besluit op ‘n trou datum

Bespreek die venue vir die seremonie en

onthaal

Besluit oor jul trou tema en kleur skema

Kies die bruidsmeisies en strooijonkers

Bespreek die fotograaf

Bespreek die videograaf

Bespreek die musikante en platejoggie

Bespreek die huweliksbevestiger

Kies en bestel jou trourok

Kies bruidsmeisie rokkies

Bespreek vervoer vir jul troudag

Doen navorsing oor wittebrood opsies

Bespreek die haarstylis

Bespreek die grimeerkunstenaar

Bespreek jul wittebrood

Kies jul uitnodigings en skryfbehoeftes

Stuur jul ‘save the date’s’ uit

Bestel die troukoek

Beplan die hen en ram partytjie

Bespreek die bruidegom en strooijonkers

se troupakke

Bespreek die blomme en dekor

Bespreek ‘n voor-huweliks kursus

Laat stel jul huweliks kontrakte op

Organiseer papierwerk vir die kerk (soos

doop sertifikate) sou hulle dit verlang

Besluit op gebede, skrifgedeeltes en

liedjies vir die seremonie

Ontmoet die diensverskaffers

en

finaliseer hul pligte

Maak seker julle

paspoorte is reg

en in orde vir die

wittebrood

6-8 Weke voor die troue

£ Stuur die trou uitnodigings uit

£ Gaan vir ‘n trourok passing

£ Kies troupante uit

£ Kies geskenkies vir gevolg en ouers

3-5 Weke voor die troue

1-2 Weke voor die troue

In die finale week

Die dag voor die troue

Die groot dag

Kontak mense wat nog nie ge”RSVP’ het

nie

Finaliseer die hoeveelheid gaste

Gee die finale gaste getalle deur na die

venue.

Werk die tafelbeplanning uit

Doen die finale trourok passing en kry

trourok se bybehore

Kontak diensverskaffers en bevestig die

finale reëlings

Doen ‘n repitiese van die troudag

Tel die trourok op

Skryf jul trou beloftes en toesprake

Pak vir jul wittebrood

Maak laaste minuut veranderinge aan

tafelbeplanning (indien nodig)

Gaan vir skoonheids behandelings, wax en

‘tan’

Maak seker jou trourok asook alle

bybehore pas

Doen enige uitstaande betalings aan

verskaffers

Maak seker die koek en enige ander items

is afgehaal

Tel die bruidegom en strooijonkers se

pakke op

Gaan vroeg bed toe en kry ‘n goeie nagrus

Ontspan

Maak seker daar is voldoende tyd vir hare

en grimering

Onthou om ietsie te eet

Gee vir elkeen ‘n troudag skedule

Geniet die dag

Wie betaal vir wat?

In vandag se tyd word die

verantwoordelikhede van die rekening

verdeel tussen ouers van die bruidspaar

sowel as die bruid en bruidegom. Maar

vir die wat aan streng tradisie wil

voldoen, hier is die verantwoordelikhede.

Die Bruid:

Ÿ Bruidegom se trouring

Ÿ Bruidegom se trou geskenk

Ÿ Geskenkies vir die bruidsmeisies

Ÿ Trourok en bybehore

Ÿ Trou konsultant / beplanner

Die Bruidegom:

Ÿ Bruid se verloof en trouring

Ÿ Bruid se trou geskenk

Ÿ Genkenke vir die strooijonkers

Ÿ Trou lisensie

Ÿ Huweliks bevestiger se fooi

Ÿ Troupak en bybehore

Ÿ Skouer ruikers vir strooijonkers

Ÿ Die Wittebrood

Die Bruid se familie:

Ÿ Uitnodigings

Ÿ Vervoer vir die gevolg vanaf die

seremonie na die onthaal

Ÿ Die Onthaal

Ÿ Blomme vir seremonie, onthaal,

handruikers en skouer ruikers vir

die familie

Ÿ Fotografie & Videografie

Ÿ Musiek

Die Bruidegom se familie:

Ÿ

Ÿ

Familie ete die aand voor die

troue

Skouer ruikers vir onmiddelike

familie (bruidegom se familie)

Die gevolg:

Ÿ Huur of aankope van hul

uitrustings

Ÿ Vervoer koste na en van troue

Ÿ Trou geskenk aan bruidspaar

Ÿ Kombuistee

Ÿ Henne & ram partytjie

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Die pligte van die

seremonie meester

Hy is die kontakpersoon tussen die bruid

en die platejoggie, venue, spyseniers,

fotograaf en videograaf en help hulle met

vrae en versoeke.

Hy wys die area aan waar gaste hul

welkom drankies gaan geniet en vra ook

gaste om die onthaal lokaal binne te gaan.

Hy verwelkom die gaste namens die

bruidspaar.

Hy verwelkom die gevolg asook die

bruidspaar.

Hy kondig die verloop van die maaltyd aan.

Hy stel die mense voor wat heildronke

gaan instel.

Hy kondig die koeksny, eerste dans,

kousband en ruiker gooi aan.

Hy groet die gaste namens die bruidspaar

wanneer hulle die onthaal verlaat.

Wenke vir die

seremonie meester

Wees snaaks - maar vertel gepaste

grappies!

Hou dit kort - mens is geneig om strooi

te praat as jy senuweeagtig is.

Deel met die gehoor - moet nie net van

‘n papier af lees nie.

‘n gedig van liefde

Met die woorde

Met die woorde, verbind my siel aan jou,

en ek belowe om jou altyd in my arms vas the hou.

Met die woorde sê ek nou wat ek so lank al voel;

om saam met jou te loop in ons eie lewens doel.

Met die woorde bid ek God se Diepste seën op ons

neer; dat in Sy Genade ons lewens Hom sal vereer.

Met die woorde sê ek meer as wat ek ooit sou kon

droom, en ek sal ons beskerm, met alles wat ek is

en van niks af weg skroom.

Met die woorde sê ek vir die wêreld dat ek net vir

jou kan lief hê, en met die ring, my lief, se ek nou

meer as wat ek ooit met enige woorde sou kon sê

© 2009 Charles L.Szente

Begin:

Die troudag tydlyn...

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Hierdie is ‘n voorstelling van hoe die dag moet verloop vir ‘n troue wat 16:00 begin. Onthou dat

jy dit kan aanpas sodat dit vir jou troue sal werk.Gee vir elke diensverskaffer, die Seremonie

meester en elke lid van die gevolg so skedule. Dit sal verseker dat almal weet wat volgende

moet gebeur sodat die troudag moeitevry sal verloop.

10H00

Almal

eet ‘n

gesonde

ontbyt

14H20

Ligte middag ete

vir bruidegom en

strooijonkers

15H15

Bruidegom

en

strooijonkers

vertrek na

seremonie

lokaal

19H45

Gooi van

kousband

en ruiker

20H00

Opening

van

dansbaan

11H00 Bruid en

bruidsmeisies

se hare word

gedoen by

venue

14H15

Bruid en

Bruidsmeises

word

afgeneem

terwyl hulle

aantrek

15H30

Bruidskar kom tel

bruid en

bruidsmeisies op en

neem hulle na

seremonie lokaal

19H30

Sny van

Troukoek

en

bediening

van

nagereg

PAS GETROUD

11H30

Verlaat onthaal

as Mnr & Mev

12H30

Bruid en

bruidsmeisies se

grimering word

gedoen by venue

13H30 Ligte

middag ete vir

bruid en

bruidsmeisies

16H00 Die

seremonie begin

18H30

Die

maaltyd

word

bedien

13H00

Fotograaf en

Videograaf

arriveer

13H30

Bruidegom en

strooijonkers

word afgeneem

terwyl hulle

aantrek

16H45 Die

Bruispaar en

gevolg neem

fotos terwyl

gaste ‘n welkom

drankie en

voorgereg

geniet

18H00 Die

Bruispaar word

verwelkom en

heildronke word

ingestel

Wenke vir die opstel van ‘n tydlyn:

Gee besonderhede oor die w’s: wie, waar en

wanneer en wat.

Gee duidelikheid oor wie verantwoordelik is vir

sekere take.

Verduidelik hoe jy dinge wil hê deur gebruik te

maak van tabelle en prente .

Wees realisities oor die tyd wat dit neem om dinge

te doen,voorsien eerder meer tyd as te min.

Stel die tydlyn so op dat almal dit sal verstaan.

Die Bruidsmeisies

Die Strooijonkers

Pligte van die gevolg...

Die hoof

Bruidsmeisie

§ Hou die bruidegom se ring (as

§ Help die bruid met die

uitsoek van haar rok.

§ Verskaf hul mates vir die

maak/aankoop van hul

bruidsmeisie rokke.

§ Help met die reëlings van

die kombuistee sowel as

die henne partytjie.

§ Help die bruid om reg te

daar nie iemand is wat ringe

inbring nie).

§ Maak seker die bruid se sluier en

rok is ten alle tye reg en mooi.

§ Hou die bruid se ruiker tydens die

seremonie.

§ Help die bruid met die uitsoek

van haar rok.

§ Verskaf hul mates vir die

maak/aankoop van hul

maak op haar troudag.

bruidsmeisie rokke.

§ Betaal vir hul

bruidsmeisie rokkies,

skoene en bybehore.

§ Voorsien hul eie vervoer

en akkommodasie na en

vanaf die troue.

§ Help die bruid met take

en pligte.

§ Neem deel wanneer

bruid die ruiker gooi (as

§ Help met die reëlings van die

kombuistee sowel as die henne

partytjie.

§ Help die bruid om reg te maak op

haar troudag.

§ Betaal vir haar bruidsmeisie rok,

skoene en bybehore.

§ Voorsien hul eie vervoer en

akkommodasie na en vanaf die

troue.

§ Help die bruid met take en pligte.

hulle nog ongetroud is) . § Neem deel wanneer bruid die

ruiker gooi (as sy nog

ongetroud is) .

Verskaf hul mates vir die maak/aankoop

van hul pakke.

Betaal vir hul pakke, skoene en

bybehore.

Voorsien hul eie vervoer en

akkommodasie na en vanaf die troue.

Vergesel gaste by seremonie na hul

sitpekke (laat die bruid se gaste aan die

linkerkant en bruidegom se gaste aan

die regterkant sit.)

§ Help met die uitdeel van programme.

§ Wys gaste na die onthaal lokaal.

§ Help om almal bymekaar te kry vir fotos.

§ Neem deel aan die kousband gooi (as

hulle ongetroud is)

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Die Blommemeisie

§ Dra ‘n mandjie gevul met

roosblare en strooi die grond

daarmee voor die bruid instap.

§ Neem fotos na afloop van

seremonie saam met die

bruidspaar.

§ Haar ouers betaal vir haar

rokkie, skoene en bybehore.

§ Haar ouers voorsien hul eie

vervoer en akkommodasie na

en vanaf die troue.

Die Hoof

Strooijonkers

Die Ringdraer

§ Dra ‘n ringkussingtjie en

neem dit na die bruidspaar

tydens die uitruiling van

ringe.

§ Neem fotos na afloop van

seremonie saam met die

bruidspaar.

§ Sy ouers betaal vir sy

uitrusting, skoene en

bybehore.

§ Sy ouers voorsien hul eie

vervoer en akkommodasie

na en vanaf die troue.

§ Verskaf sy mates vir die maak/aankoop van sy pak.

§ Betaal vir sy pak, skoene en bybehore.

§ Voorsien sy eie vervoer en akkommodasie na en

vanaf die troue.

§ Maak seker dat diensverskaffers uitstaande geld

ontvang op die dag van die troue.

§ Maak seker die bruidegom is op tyd klaar en reg.

§ Verwelkom gaste by die seremonie

§ Stel die eerste heildronk op bruidspaar in by die

onthaal.

§ Reël die ram partytjie.

§ Help die bruidegom met take en pligte.

§ Neem deel aan die kousband gooi (as hy

ongetroud is)

Trou Idees - maklik en stylvol van mej na mev...

Alles om te onthou vir jou troudag...

Daar is geen rede om te wonder of jy dalk iets vergeet het nie. Hier is ‘n volledige lys van wat jy alles moet

onthou vir jou droom dag! Onthou ook om alles saam te neem na die venue op die dag van jou troue!

Bruid en Bruidegom

Papierwerk

Bruid

Onthou trou ringe

Geskentjies vir mekaar

Geskenke vir ouers,

gevolg en helpers

Enige gelde wat op die

dag betaal moet word aan

verskaffers

Bevestig met getuies wat

register gaan teken

Klere vir oornag en die

volgende dag

Paspoorte & Visas

Vliegtuigkaartjies &

akkommodasie

bevestiging

Reël vir versekering,

visas, inentings ens

Skrifgedeelte en liedere

vir huweliks bevestiging

Uitnodiging

RSVP’s

Kerk boekie/blad

Pad aanwysings vir

seremonie en onthaal

Lys van akkommodasie in

die omgewing

Dankie kaartjies

Lys van kontaknommers

en besonderhede van

gaste en diensverskaffers

Rok

Skoene

Sluier

Kroon of haar juwele

Juwele

Onderklere

Kousband

Handsak

Dans skoene

Parfuum

Haar stukke/benodighede

Grimering

Bruidegom &

Strooijonker

£ Pakke

£ Dasse & Onderbaadjies

£ mansjetknoop (cufflinks)

£ Skoene en swart kouse

£ Geskenke vir

strooijonkers

Strooimeisies

Rokke

Haarstukke & juwele

Onderklere

Skoene

Grimering

Geskenkies vir

strooimeisies

Blommemeisie en ring

draer

Vervoer

Fotos

Videograaf

Venue

Klere

Ring kussingtjie

Haarstukke vir meisie

Kar

Kar linte

Sambreel

Lys van fotos wat jy wil hê

geneem moet word

Bespreek vooraf alles wat

jy verwag en vereis

Bevestig finale gaste

getalle

Bevestig die spyskaart

Bevestig gaste kamers

Bevestig troukoek &

aflewering

Gaste geskenke

Tafel plan

Vereffen finale rekening

Onthaal

£ Platejoggie of musikante

se musiek keuse inligting

£ Sitplek aanwysings vir

gaste

£ Gaste Geskenkies

£ Tafel ruikers

£ Gasteboek

£ Kerse en dekor

Noodhulp tassie

Wittebrood

Grimering

Haarborsel

Haarknippies

Haarsproei

Onderarm aanrol

Deurskynende naellak

Peppermente of kougom

Haakspeldjies

’Wet wipes’

’Tissues’

Tampons of sanitere

doekies

Naaldwerk stelletjie

Pleisters

Kopseer pille

Lip balsem

Baba Poeier

Pen & Notaboek

Bevestig vliegtuig

kaartjies

Bevestig akkommodasie

Kry geld in destinasie se

geld eenheid

Maak seker dat bank

kaarte en selfone in

werkende toestand sal

wees by bestemming

Jul wittebrood tasse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!